OT19 Die Tabernakel

You might also like

Download as pdf
Download as pdf
You are on page 1of 19
Die ye Tabernakel Inleiding Hierde week sl onshykna die bou van di tabernatl Die gedeeltes wat die lout bou van die tabernakel dek kan gelees word in Eksodus 25:1-31:18 en éksodus Wile playlist 35:4-40:38. Jy kan kies om dit in meer diepte saam met jou kind te bestudeer, maar ons sal fokus op die volgende hoofpunte: & rls] + God wil onder Sy mense woon, 3 . God wil hé ons moet die gawes wat Hy vir ons gegee het, gebruik. Be: © * Ons moet wat ons het aan God offer. Lesgids \Vra jou kind of hulle onthou wat Moses op die berg Sinai ontvang het. Verduidelik dat God vir Moses planne vir die tabernakel gegee het. Vra jou kind of hulle weet wat 'n plan is. Verduidelik dat ons verbale planne kan maak soos wat om te eet vir middagete. Wys daarop dat ons ook planne kan opteken wat ons kan volge wanneer ons iets wil bou. Kies iets eenvoudig uit om saam met jou kind te maak. Daar is baie beskikbare handwerk planne op die internet. Wys jou kind die stappe op die plan soos jy dit doen. Wys daarop dat om die item te maak, jy die stappe moet volg soos dit uitgelé word. Vertel vir jou kind hoe God baie spesifieke stappe gehad het om te volg om Hom Sy huis te bou. Verduidelik aan jou kind dat die volk van Israel offergawes aan God gemaak het. Dink aan 'n paar maniere waarop jy iets aan God kan bied. Jy kan dit gebruik as 'n manier om jou kind te leer oor tiendes en aanbiedinge. Wys daarop dat ons dinge anders as geld ook aan God kan bied soos die Israeliete wat hulle tyd aan God gegee het. Kies 'n persoon uit wat deur 'n rowwe tyd gaan met hulle gesondheld of 'n ander probleem. Verduidelik aan jou kind dat jy jou tyd gaan skenk om hierdie persoon te help. Probeer om 'n taak te kies wat jou kind sal interesseer. As hulle dit geniet om te teken, skep 'n “Word gou beter” kaartjie. Bied aan om 'n eenvoudige taak te doen vir die persoon soos om hul motor te was. Jy kan jou kind help om iets te bak as dit iets is waarin hul belangstel of waarin hul talent Ié. Watter taak jy 00k al kies, maak seker dat jy toelaat dat die kind werk en die gevoel van prestasie beleef. Bid voor jy begin om vir God te sé dat dit 'n offer vir Hom is. Dank die Here dat Hy jou die vermoé gegee het om hierdie offer aan Hom te bring. Lees 1 Korintiérs 3:16. Sé vir jou kind dat ons nie langer nodig het om Vir God 'n tabernakel te bou nie, aangesien Hy in die harte van gelowiges woon. Herinner jou kind aan die stappe wat die Israeliete moes volg om God se huis te bou. Wys daarop dat ons ons harte God se woonplek kan maak deur ons te bekeer en op Jesus te vertrou om ons van ons sondes te red. Lees Efesiérs 3:17. t "nog 84 ya|d ajoIsads alpualy Wo aabab ynoy Ua asjad ‘do| ‘ajamnf‘pnob yay aliny "UOOM NOM any Ag poo yop Aig os som asuaw aiq “OOW 34 YOOWIOA |a4OUJQOy dlp Wo aabab apausepuosey alp |O SASO~ JIA JU PO “UOOM UO aSUAaLU alp Aq Pod oom ya\d U, SOM 41g "Nog 8} jeyoUJaqo U, PUUD|OUAab 4UA4 ajoiseds u, wo eseb sasop JIA J@Y POO, jayeusaqeL oq v “OW aq jayOUJSQoy U, WOH JIA Ua WoOS4s0OYeb 87 WOH UNap Boouag pod ay a|INH “BIOA WOU Ua >40ddo saljo aliNy nos ‘yaU Baamag >|OM alp 1BaUUOM JOol| “SOM a|INUY Joom Aig asuaw alp Nos uop ‘alu yay bijebdo alu yp s¥ “Bl Bam Jo jayousaqoy al|—p UOA 4|OM alp NOS ‘Baamag a4 WO 84Al|SOIS| aIp AIA SOM PAQ YIP SOL. “INAS ‘JOU YOOWAL Od JIA alINY JOM sINY dP IY B4BH SIP UOA Play! 489Y ap Ua 4EPaY [E4OU1EQO}9 SIP JOY H|OM U, -ugasab aliny yey sasoj "JOU |eaAaNq POD SOOS salsoud Uacpab saljo yeu asuaU 3iq uaa Eedsulab 44am alp 7eU SAasoLP UOO]> |EHOUIBYO}? aIp SOM HI|aPUIAIIN é “ua0c/p 34 POD UIA Sqa! WO Aig alog Som jouuly “Rus 03 auaysjue> Ua JooyaWawioy “ynNoYy WO 4INIgqeb BPSEUBIPIOOA [NY Yay ‘y4aM 3} BPUCY INY Je WO doy yay Yamal yom SUL a9 sINY ag POD UIA do, apunnpioqed “AB ABbId Potingsb e53y DIGOA alp JeY\ UNNP4s0og UO JOM BSua|| “Nog djau 89 |PHOUISQqo}» slp WO yINIQeb 33 apayLip4oor ajoisads AIINU WO CAASL BSUS dip JY SASO|| Speletjies en Aktiwiteite BOUSTENE Laat jou kind toe om ye spel met houstene te hé. Moedig hulle aan om 'n paar gekoue te probeer bou. Praat met hulle oor hoe die mense die tabernokel gebou het en hoe hulle hul bes gedoen het. TENTVERHAAL EN BIDTYD Die Tabernakel was 'n plek om met God te ontmoet. Bou 'n binnenshuise tent met behulp van 'n paar komberse of slaan 'n buite tent op. Hou Bybellees- en gebedstyd binne-in jou kind se tent. MEET JOU HUIS Die metings van die tabernakel was boie belangrik. Vind 'n veilige meet instrument en laat jou kind toe om verskillende iterns rondom jou huis te meet. Speel 'n raaiskoot speletjie van watter items groter of kleiner kan wees. © 2021 truewaykids.com Trek ‘n lyn om die mense te koppel met wat hulle nodig het vir hul werk. © 2021 truewaykids.com Kopieer die patroon Se a eS © 2021 truewaykids.com Blokkies [_]Blokkies 2/3/4/5t6|7 L_]Blokkies 2/3) 4/5) 6}7 L_]Blokkies [_]Blokkies BO 1/2] 3/4/5|6|7 © 2021 truewaykids.com Huis bloudruk 1 Takbernakel Kunswerk Wat jy nodig het: * 1Groot graanbkoks, 1 individuele graankoks en kleiner boksie 1 bottel doppie 3 velle wit papier Kleurpapier Pers papier Goue ver * Gom * Skér + Pen . Sny die bo kant van groot graanboks af. Los die Hlappe bo-op. Sny bo-op klein graanboks. Plak wit papier aan die buitekant van die groot graanboks Plak die pers papier op die voorkant van die klein graanboks orn die gordyn te maak. Bedek die res van die boks met gekleurde papier. Plak pers papier aan die een Verf die kleinste boks en kant van die voorhek. Dit lat —_bottel dop ho-op met goue die gordyn cop en gesluit vert. Frommel'n stu word. oranje papier om vuur te maak vir die altar en sny'n klein blou sirkel uit om water te maak vir die washok. Plak ‘n paar stukke bruin popier op die bokant van die klein graanboks. Laat die kante n punt maak sodat die papier 'n tentdak maak. Voeg nog besonderhede met pen by. © 2021 truewaykids.com Verbondark Kunswerk Wat jy nodig het: ap * Templaatbladsye (swart en wit of kleur) ¢ Skér * Gom ¢ Inkleur gereedskap Wat om te doen: 1. Kleur die tenplaat bladsy in. 2. Sny al die dele uit. 3. Plak die engele op die ark. 4. Plaas die voorwerpe hinne in © 2021 truewaykids.com © 2021 truewaykids.com onaoand onaad ee eS SSESSSSVSES SSSSSSSS 4 l © 2021 truewaykids.com © 2021 truewaykids.com © 2021 truewaykids.com Aanhiddingstyd Aanbevole aanbiddingsliedere. Nie vervaardig deur Trueway Kids. YouTube Video's wat slegs vir persoonlike gebruik gebruik moet word. Tabernacle ; https: //youtu.be/FwpxYfitows God is so good https: //youtu.be/eg3bvbDVUT ‘ Glory To God Forever https: //youtu.be/qCokNI69cEc Gebedstud Dank God dat Hy ky ons woon. Vra God om jou te help om die gawes en dinge wat Hy vir jou gegee het om Hom te dien, te gebruik. Volgende week God lei Su Mense Asjy dit nog nie gedoen het nie, teken in om toekomstige les per e-pos te ontvang. © 2021 truewaykids.com

You might also like