OT16 - Die Tien Plae

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 16

Die 10 Plae

van
Egipte
Inleiding
Hierdie week kyk ons na Moses en die Tien Plae van Egipte uit Eksodus 7-12.
Van die belangrike punte wat ons hierdie week aan sal raak, is: Video playlist
• God red Sy mense en maak hulle vry.
• God wil hê ons moet 'n sagte hart hê en Hom gehoorsaam. Nie 'n harde
hart soos Farao nie.
• Farao het gedink hy was die krag�gste, maar hy het geleer God is die
mag�gste.
inc video lesson
Lesgids
Herinner jou kind dat 'n slaaf 'n persoon is wat deur 'n ander persoon besit
word. Sê vir hulle dat die Israeliete slawe en baie ongelukkig was. Herinner
hulle dat Moses deur God geroep was om die Israeliete te bevry.
Praat oor harde en sagte voorwerpe met jou kind. Vra jou kind om te besluit
of elke voorwerp hard of sag is. Vul 'n bak met water. Sit ‘n sagte voorwerpe
soos lap of 'n spons in. Wys vir jou kind hoe hierdie sagte voorwerpe die
water sal inneem en daarmee gevul sal word. Sit nou harde voorwerp in, soos
‘n klip of hout. Demonstreer aan jou kind dat dit nie die water ingeneem het
nie. Wys daarop dat ons harte hard of sag kan wees. 'n Sagte hart kan gevul
word met God, maar 'n harde hart sal leeg bly sonder God.
Oefen om tot �en te tel saam met jou kind. Jy kan hulle help om 'n paar van
die plae te verstaan. Hier is 'n paar idees.
Vra hulle of hulle 'n padda in hul aandete sou wou he. Wys daarop hoe
irriterend vlieë is. Stel jou voor hoe moeilik dit sou wees om enigiets in die
donker te doen. Jy kan selfs die ligte afsit en jou kind vra om 'n taak in die
donker te doen, soos om 'n kryt van 'n sekere kleur te vind.
Dink aan hoe die Egiptenare met God probeer meeding het en hulle krag
probeer bewys het. Praat van hoe God almag�g is.
Praat oor hoe belangrik dit is om ten volle gehoorsaam te wees aan God.
Herinner jou kind aan die gevalle waar Farao probeer het om God net half te
gehoorsaam deur slegs 'n deel van die Israeliete vry te laat, of hulle nie toe te
laat om hulle diere saam te neem nie. Help jou kind dink aan 'n tyd toe hulle
nie ten volle gehoorsaam was nie (soos om net die hel�e van hul speelgoed
op te ruim). Herinner jou kind dat ons God se hulp nodig het om Hom te
gehoorsaam.
Help jou kind om vir 'n sagte hart te bid en dat God hulle van hulle sondes sal
bevry.

© 2021 truewaykids.com
Die Tien Plae

Tensy Farao gehoorsaam was, sou Moses het God gehoorsaam en na


die oudste seun van elke familie Farao gegaan met die boodskap wat
sterf. God vir hom gegee het; "Laat die
Slegs diegene wat God gehoorsaam Israeliete gaan."
het en bloed op hulle deur se poste Maar Farao het gesê, "Nee."
gesit het, sou gered word. Moses het na die water van die rivier
gegaan en dit aangeraak.
Dit is jammer dat Farao steeds Onmiddellik het die water na bloed
geweier het om na God te luister. verander. Niemand kon die water uit
Die Egiptenare was baie hartseer. die rivier drink nie. Die Egiptenare
Uiteindelik het Farao Moses geroep was baie dors.
en gesê, "Gaan. Julle is vry. Los ons Maar Farao se hart was hard. "Ek sal
alleen". nie toelaat dat jou mense gaan nie."
4 1
'n Week later het God vir Moses gesê Moses het, maar Farao het van plan
om terug te gaan na Farao. verander.
Moses het vir hom gesê, "God sê laat God het al hoe meer plae na Egipte
my volk gaan, of jou land sal bedek gestuur.
wees met paddas."
Muggies, vlieë, siektes, dooie diere,
Farao het gesê, "Nee!" slegte weer, sprinkane ens.
Die hele land was bedek met paddas. Maar Farao wou nie toelaat dat die
Farao het Moses geroep. "Ek sal jou mense weggaan nie.
mense laat gaan as jy van die Uiteindelik het God die ergste plaag
paddas ontslae raak." van almal gestuur.
2 3
Speletjies en aktiwiteite
Sag en hard (in water)
Versamel 'n seleksie van
voorwerpe. Vra eers jou kind om
tussen die harde en sagte
voorwerpe te onderskei.
Vul volgende 'n bak met water en
kyk watter voorwerpe die water
intrek.
Praat van hoe God wil hê ons harte
moet sag wees sodat ons die dinge
kan geniet wat God wil hê ons van
Hom moet leer.

Musikale lelie-eilande
Soos musikale eilande. Jou kind moet soos
‘n padda rond spring wanneer die musiek
speel. Wanneer die musiek stop, moet hulle
op 'n lelie-eiland kom.

Ligte uit - Raai die voorwerp


Sit al die ligte in 'n kamer af sodat
dit so donker as moontlik is.
Gee 'n paar voorwerpe aan jou
kind en vra hulle om te raai wat
hulle vashou.
Vra jou kind om hulle self voor te
stel hoe dit in Egipte sou gewees
het in die duisternis.

© 2021 truewaykids.com
Kolletjie to Kolletjie
6
5

7
4

2
10
1

© 2021 truewaykids.com
Tien

© 2021 truewaykids.com
Hoe baie?

© 2021 truewaykids.com
Kleur volgens nommers in 1 - Geel
2 - Rooi
3 - Swart
3
1

2
1 © 2021 truewaykids.com
Padda en vlieg Kunswerk
Wat jy nodig het: h�ps://youtu.be/VEPuUj9TZDI

• Templaat bladsy
• Wit papier
• Skêr
• Gom
• Inkleur potlode
• Wol
• Tou

Wat om te doen:

Kleur die prentjie in. Knip die templaat Sny 'n klein
bladsy uit. plastiekbottel in die
helfte, net onder die
etiket (label).
HOE OM TE SPEEL
Hierdie speletjie is
soos die koppie en
bal speletjie.
Bind ‘n stuk wol aan Plak padda op Probeer om die vlieg
die binnkenant van bottel, bene op rug in die padda te vang.
die bottel se doppie en vlieg op bottel se
en bind aan die doppie. Herinner kinders aan
skroef gedeelte van plae. Vlieë en paddas.
die bottel.

© 2021 truewaykids.com
© 2021 truewaykids.com
Tien

© 2021 truewaykids.com
© 2021 truewaykids.com
© 2021 truewaykids.com
Aanbiddingstyd
Aanbevole aanbiddingsliedere. Nie vervaardig deur Trueway Kids.
YouTube Video's wat slegs vir persoonlike gebruik gebruik moet word.

Obey, Obey The Lord


https://youtu.be/glD4-xI1Amg
Speak Up
https://youtu.be/esUsHmkRIiA
Everybody Get Walkin'
https://youtu.be/KcBw06THpn0

Gebedstyd
Dank Hom dat Hy jou teen skade beskerm het.
Vra God om jou te help om Hom te gehoorsaam.

Volgende week:

Die Rooi See


As jy dit nog nie gedoen het nie, teken
in om toekomstige les per e-pos te
ontvang.

© 2021 truewaykids.com

You might also like