Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

AFBAKENING: GRAAD 8 AFRIKAANS HUISTAAL (Mev. R.

Venter)
JUNIE Eksamen 2023
TYD: 2 uur TOTAAL: 60 punte

WAT MOET JY LEER:

AFDELING A: LEESBEGRIP
VRAAG 1: Begripstoets (20)
VRAAG 2: Visuele Teks (10)

AFDELING B:
VRAAG 3: OPSOMMING (10)
- Leer die reels van die opsomming wat in jou taalskrif is EN in jou handboek
op bladsy 246

AFDELING C:
VRAAG 4: TAALLEER (30)
- Leer alle taal wat in jou skrif is.
- Die volgende oefeninge is belangrik:
Akt. 50 bl.74
Akt. 53 bl. 78
Akt. 55 bl 82,83
Akt. 59 bl.87
Akt. 62 bl.90
Akt. 71 bl. 101,102
Akt. 82 bl. 115, 116

- Maak seker jy weet wat die volgende beteken:


Feit en mening/bewering
Ronding, oorronding, ontronding
Tydsduur en tydstip
Kern eb bepaler
Afleiding, samestelling, samestellende afleiding
Koppelteken se reels
Vraagsin, uitroepsin, stelsin, bevelsin
Voegwoorde
Soorte selfstandige naamwoorde
Bywoord van tyd, plek, wyse
Werkwoorde
Intensiewe vorm
Trappe van vergelyking
Taalverskynsels:
- neologisme
- kontaminasie
Toutologie
Pleonasme
Volksetimologie

Homonieme en Homofone.
Sinonieme en Antonieme

You might also like