Professional Documents
Culture Documents
Brosjure Taalmuseum Taalmonument 2011
Brosjure Taalmuseum Taalmonument 2011
Afrikaans
Besoek twee juwele in die Paarl ...
Die Taalmonument op Paarlberg Die Taalmuseum in Pastorielaan
Het jy geweet dat die wortels van Afrikaans oor drie kontinente versprei l, naamlik
Asi, Europa en Afrika? Die argitek Jan van Wijk het die monument juis s ontwerp
om erkenning te gee aan die diverse wortels van Afrikaans.
'n Toer deur die museum se uitstallings sal jou inlig oor die geskiedenis en
diversiteit van Afrikaans. Kom besigtig die GRA se drukpers, toets jou kennis
van idiome en koop n aandenking in ons museumwinkel.
Experience
Afrikaans
F
o
to
: G
e
ra
ld
H
o
b
e
rm
a
n