Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

Belville toe en Terug

(1291 km + 1291 km = 2582 km)

PETROL TOTAAL= R6000 - R1000

PETROL ELK= R5000 ÷ 2

Totaal Elk = R2500

Snacks: R1000 ÷ 2

Totaal elk = R500

Tolhekke +/- R300

(Anel betaal)

Totaal elk = R3000.00

Banking details:

Bank: ABSA BANK

Account name: ANEL JUANIZE VAN WYK

Account Number: 4109723331

Branch code: 632005

Account Type: Current account

Vertrek vanuit Potch 12 uur die aand van 29ste Sept.

Voltooi asb net die vrywarings vorm geteken deur ouers/voog. Indien
moontlik kan ek vra om so gou moontlik die geldjies vir my in te betaal
verkieslik op die heel laatste die 27ste Sept 2023, maar hoe vroeer hoe
beter.
VRYWARING EN TOESTEMMINGSVORM

Hiermee gee ek, ________________________________ ,woonagtig te


______________________________________________ _____________________________,
('die Ouer/Voog'), toestemming dat my kind, __________________________________
___________________mag reis vanaf Potchefstroom na Bellville saam met Anel Juanize van
Wyk en Markus van Schalkwyk vir die SA Pool toernooi.

Ek, die Ouer/Voog, verstaan en aanvaar dat die reis risiko's mag inhou en ek onthef hiermee
Anel Juanize van Wyk en Markus van Schalkwyk, asook enige ander betrokke persone, van
enige aanspreeklikheid vir enige ongelukke, beserings, of skade wat mag voorkom tydens die
reis.

Ek erken dat my kind in goeie gesondheid is en in staat is om die reis aan te durf. Ek verseker
dat alle nodige mediese en persoonlike inligting aan die begeleidende persone verskaf is vir
noodgevalle.

Hierdie toestemming en vrywaring is geldig vir die tydperk van die reis vanaf 29 Sept 2023 tot
die einde van die toernooi.

Ouer/Voog se Naam: _______________________________________

Ouer/Voog se Handtekening: ____________________

Datum: ____________________

Kind se Naam: ________________________________

Kind se Handtekening (indien van toepassing): ____________________

Datum: ____________________
Voertuig

Wit Honda Brio

JBP 893 NW

Lesensie skyfie:

Markus van Schalkwyk Lesensie:

Anel van Wyk Lesensie:

You might also like