PDFOutput

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 3

Voordelestaat

Ons verwysing: 1T6HC615


30 Oktober 2023

Mnr. J.J. van Zyl


Boulderlaan 180
Berario
2195

U voordelestaat
Ons voorsien u graag van u voordelestaat. Lees dit saam met u plandokumente. Gebruik die inligting
vir u finansiële beplanning en kontroleer al u besonderhede vir korrektheid. U kan
www.sanlam.co.za/voordelestaat besoek vir algemene vrae en antwoorde om u staat te interpreteer.
U persoonlike en kontakbesonderhede

Naam, Voorletter en Van: James J. van Zyl


Identiteitsnommer: 8506045121082 Telefoonnommer(s): (h) -
E-posadres: jamesjvanzyl@gmail.com (w) -
(s) 0727745015
Faksnommer(s): (h) -
(w) -

Sanlam Lewens, 'n filiaal van Sanlam Beperk, sal u persoonlike inligting verwerk en beskerm, soos
vereis deur toepaslike wette en die Grondwet van die RSA. Besoek die volgende skakel
www.sanlam.co.za vir verdere inligting aangaande ons Privaatheid Kennisgewing. Ingevolge die
onlangse wysigings aan die Wet op Finansiële Intelligensiesentrums moet Sanlam, as 'n aanspreeklike
instelling, u inligting verifieer en bywerk. U belastingnommer, beroep en bron van fondse soos op u
produk(te) van toepassing, is veral van belang. Hou in die toekoms hierdie besonderhede byderhand
wanneer u ons Kliëntedienssentrum skakel om u persoonlike en kontakbesonderhede te bevestig.
Gereelde toegang tot u portefeulje
Secure Services bied gereelde toegang tot u portefeulje van Sanlam-produkte, Sanlam Welvaart en
Glacier ingesluit. Dit stel u ook in staat om u persoonlike besonderhede te verander. Registreer op, of
verkry toegang deur Sanlam se selfdienswebtuiste https://cp.sanlam.co.za/.
U Tussenganger se kontakbesonderhede
U Sanlam-tussenganger kan u oor finansiële produkte adviseer en die mees toepaslike oplossings vir u
aanbeveel.

Van: CONCEPT CONSTANTIA BLUESTAR Telefoonnommer: (011) 4704736


Noemnaam: Selfoonnommer: -
E-posadres: admin@paradigmbluestar.co.za
U voordelestaat soos op 30/10/2023
waarvan u die eienaar is

Risikodekking
Plannommer: 043207944X0 Produktipe: Lewensdekking (T02W)
Produknaam: Cobalt vir Professionele Persone
Datums Betalingsinligting
Begindatum 01/05/2015 Herhalende betaling R1 079.31 maandeliks
Groeidatum van betaling Jaarliks op 1 Mei Betalingspatroon Vaste verpligte 5%
Gewaarborgde termyn 10 jaar Betalingsgroei 5.00%
Dekkingsgroei 0.00%
Verstryking van gewaarborgde termyn Betalingsgroei vir addisionele dekking 0.00%
Sien u plandokument vir terme van u Betaalwyse Debietorder
plan na Waarborgtermyn verstryking.

Eienaar(s)
J.J. Van Zyl

Versekerde lewe J.J. van Zyl


Voordeelinligting # Dood Byvoordele Inkomste Ander
Dood (DS) R2 000 000 - - -
Alleenstaande ongeskiktheid (OSR) - R2 000 000 - -
Alleenstaande helelewens omvatnd gevrsde siekte (TSW2) - R1 500 000 - -

Opsomming van dekking


Voordeel Dood Byvoordele Inkomste Ander
Dood R2 000 000 - - -
Ongeskiktheid - R2 000 000 - -
Gevreesde siekte - R1 500 000 - -

Bladsy 2
6629: Staat soos op 30/10/2023
Belangrike inligting met betrekking tot die voordelestaat

# Voordeelinligting
Raadpleeg asseblief u plandokument of u tussenganger aangaande besonderhede ten opsigte van moontlike uitsluitings, staakdatums
of wagperiodes van die voordele.
Voordele, insluitend dekking vir beroepsongeskiktheid, kan dalk nie meer toepaslik wees indien die versekerde lewe intussen ophou
werk het en beplan om nooit weer te werk nie. Skakel u tussenganger vir meer inligting oor moontlike bewysvrye omskakelingsopsies
vir voordele wat dalk meer toepaslik vir die versekerde lewe se omstandighede is. Omskakelingsopsies sal nie noodwendig 'n laer
paaiement tot gevolg hê nie.

Kommissie/Fooie
Die fooie en heffings word beskryf in u plandokument.

Terme en Voorwaardes
As van u kontakbesonderhede verouderd of onvolledig raak, mag dit noodsaaklik wees om eksterne bronne te raadpleeg om sekere van
hierdie kontakbesonderhede te verkry. Dit is alleenlik met die doel om effektief en maklik met u te kommunikeer.

Vrywaring
Alle moontlike pogings is aangewend om te verseker dat die inligting in hierdie staat akkuraat is. Verskillende onafgehandelde
transaksies soos byvoorbeeld, maar nie beperk tot, agterstallige premies/betalings en polis/plan wysigings kan egter 'n impak op die
werklike status of waardes/voordele van 'n polis/plan hê.

Waarheen klagtes gestuur moet word


Proses Beskrywing Kontakbesonderhede

Stap 1: Kontak die Kliëntesorgsentrum of besoek die naaste E-pos: sanlamcomplaints@sanlam.co.za


Kliëntesorgsentrum Kliëntesorgkantoor. Tel no: 0860 726 526

As die klagte nie tot u bevrediging opgelos is nie, kan


Stap 2: u dit verwys na die Sanlam Arbiter. Die Sanlam E-pos: arbitrator@sanlam.co.za
Sanlam Arbiter Arbiter is 'n onpartydige persoon wat geskille Faks no: 021 957 1786
tussen ontevrede kliënte en Sanlam ondersoek.

Fais Ombudsman vir advies klagtes


E-pos: info@faisombud.co.za
Tel no: 012 470 9080 Faks no: 012 348 3447

Stap 3 As die Sanlam Arbiter se antwoord u ook nie tevrede Pensioenfondsberegter vir aftreefonds klagtes
Eksterne Ombudsman stel nie, kan u die klagte na die kantoor van die E-pos: enquiries@pfa.org.za
relevante ombudsman in die industrie stuur. Tel no: 012 346 1738 Faks no: 0866 937 472

Ombudsman vir Langtermynversekering en vir


diens/produk klagtes
E-pos: info@ombud.co.za
Tel no: 021 657 5000 Faks no: 021 674 0951

Bladsy 3
6629: Staat soos op 30/10/2023

You might also like