Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

OWERHEIDSEKTOR

 Sentrale regering
o Verdediging en buitelandse sake
 Streek/provinsiale regering
o Streek sake bv. Behuising, gesondheid, onderwys, ens.
 Plaaslike owerheid (dorp)
o Plaaslike dienste sooss riolering, water, elektrisiteit, paaie, ens.
 Openbare korporasie (“SOE’S”)
o Eskom, Transnet en Rand Water

OWERHEID IN DIE EKONOMIE

(INSERT IMAGE)

MARKMISLUKKING

Markte kan egter misluk a.g.v. onvolmaakte omstandighede soos monopolieëben dus sak die mark
uitkomste dalk nie billik wees nie – produseer dus nie altyd *

EKSTERNALITEITE

 Definisie :
o Koste of voordele van ’n transaksie of ’n aktiwiteit wat gedra of geniet word deur
partye

EKSTERNE PRODUKSIEKOSTE

Byvoorbeeld : Oorweeg wat tans in die Vaaldriehoek plaasvind (Vaalrivier).

Hemiese maatsakappye wat afval in die rivier inlaat


Koste word veroorsaak vir ander (die gemeenskap) maar nie vir die firma nie.

(INSERT IMAGE)

EKSTERNE VOORDELE VAN PRODUKSIE

VERDERE REDES VIR OWERHEIDSINMENGING

1. Inkomeverdeling
2. Makro-ekonomiese groei en stabilitiet
3. Verdienstelike goedere

Samevatting:

Die rol van die owerheid in die ekonomie kan saamgevat word deur tussen die volgende drie breë
funksies van die owerheid te onderskei.

 Allokasiefunksie : Rol van die regering van markmislukking te korrigeer.


 Verdelingsfunksie: Meer gelyke verdeling van inkome (BBP, “social grants”)
 Stabiliteitsfunksie: Maatreëls om makro-ekonomiese stabiliteit te bevorder. Implimenteer
MB en FB agv besigheidsiklus.

HOE MENG DIE REGERING IN ?

You might also like