Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 11

T1

HESSEQUA MUNISIPALITEIT

GRONDGEBRUIK VOORAF-KONSULTASIE VORM

NEEM ASSEBLIEF KENNIS:

Vooraf-konsultasie is ‘n adviserende sessie en sal geensins die uitkoms van enige toekomstige aansoek wat by die
Munisipaliteit ingedien mag word, impakteer nie.
(Uitgesluit Afwykings vir Huiswinkels en Boulynoorskrydings)

GEDEELTE A: BESONDERHEDE

Verwysingsnommer (Erf Nr. & Dorp): _________________________________________________________________

Doel van die konsultasie: ____________________________________________________________________________

Kort Uiteensetting: ___________________________________________________________________________________

Eiendom (me) beskrywing: ___________________________________________________________________________

Datum: _____________________________________________________________________________________________
Teenwoordig:
Naam & Van Organisasie Kontak Nommer E-pos
Amptenaar
Vooraf-
Applikant

Lys dokumente wat voorsien word met bespreking by die vergadering:

(Sluit in dokument verwysing, dokument/plan datums en plan nommers waar moontlik en heg dit aan hierdie vorm)

Bladsy 1 van 11
T1

_____________________________________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________________________________

Is Vooraf-Konsultasie gedoen vir ‘n Grondontwikkelingsaansoek in terme van Artikel 53 van die Wes-Kaapse Wet op
Grondgebruikbeplanning, 2014 (Wet 3 van 2014) (LUPA) en Regulasie 10 van die Wes-Kaapse
Grondgebruikbeplanningregulasies, 2015 (GGB Regulasies)?
(Indien ja, versoek ‘n afskrif van die notule)

Omvattende oorsig van die voorstel:

JA NE
E

Werkvloei is beskikbaar op versoek.

GEDEELTE B: VRAELYSTE

AFDELING A:
BEPALING VAN DIE TIPE AANSOEK, VOORGESKREWE KENNISGEWING EN TARIEWE
Bladsy 2 van 11
T1
Merk van Watter Grondgebruikaansoeke word benodig in terme van Artikel 15 van die HESSEQUA Aansoekfooie
toepassing MUNISIPALITEIT: Regulasie op Grondgebruikbeplanning, 2015 (PK 287 van 2015)? betaalbaar
2(a) ‘n hersonering van grond; R 1 867.00
2(b) ‘n permanente Afwyking van die ontwikkelingsparameters van die skemaregulasie; R 1 749.00
‘n Afwyking toegestaan op ‘n tydelike grondslag om grond te gebruik vir ‘n doel wat nie toelaatbaar is
2(c)(i) R 1 749.00
nie, in terme van die primêre regte van die sonering van toepassing op die grond;
2(c)(ii) ‘n Afwyking toegestaan op ‘n tydelike grondslag om grond te gebruik soos in 2(c)(i) vir ‘n huiswinkel; R 530.00
‘n Onderverdeling van grond wat nie vrygestel is van Artikel 24 nie, ingesluit die registrasie van ‘n
2(d) R 1 74900
serwituut of huur ooreenkoms;

2(e) ‘n Konsolidasie van grond wat nie uitgesluit is in terme van Artikel 24 nie; R 1 749.00
‘n Opheffing, Opskorting of Wysiging van Beperkende Voorwaardes wat betrekking het op ‘n
2(f) R 1 749.00
grondeenheid;

2(g) ‘n Goedkeuring vereis in terme van die Soneringskema; R 1 060.00

‘n Wysiging, Verwydering of Oplegging van voorwaardes wat betrekking het op ‘n bestaande
2(h) R 1 060.00
goedkeuring;

2(i) ‘n Verlenging van die geldigheidsperiode van ‘n goedkeuring; R 1 060.00

2(j) ‘n Goedkeuring van ‘n Oorlegsone soos bedoel in die Soneringskema; R 1 908.00

‘n Wysiging of Kansellering van ‘n goedgekeurde Onderverdelingsplan of gedeelte daarvan, ingesluit ‘n
2(k) R 1 749.00
Algemene Plan of Diagram;

2(l) ‘n Toestemming benodig soos vereis in terme van ‘n Goedkeuringsvoorwaarde; R 530.00

2(m) ‘n Zoneringsbepaling; R 1 749.00

2(n) ‘n Sluiting van ‘n Openbareplek of gedeelte daarvan; R 1 749.00

2(o) ‘n Vergunningsgebruik soos bedoel in die Soneringskema; R 1 908.00

2(p) ‘n Geleentheidsgebruik van grond; R 1 749.00

2(q) Afskaffing/Opheffing/Afstigting van ‘n Huiseienaarsvereniging; R 1 749.00

die regstelling deur die versuim van ‘n huiseienaarsvereninging om sy verpligtinge na te kom in terme
2(r) R 1 590.00
van die kontrole oor of die onderhoud van dienste;
‘n goedkeuring vereis vir die herkonstruksie van ‘n bestaande gebou wat ‘n nie-toepaslike gebruik het
2(s) R 1 590.00
nie, wat so vernietig en beskadig is, dat dit nodig is om ‘n substansiële gedeelte van die gebou te sloop.
Merk van Advertensie fooie
Watter voorgeskre kennisgewing word benodig?
Toepassing betaalbaar

Y N Dien van Kennisgewings (bv. Lewer per Hand; Geregistreerde Pos; Data Boodskappe) R 37.00 p/brief
Publiseer van Kennisgewings (bv. Plaaslike Koerant(e); Provinsiale Koerant; Terrein Kennisgewing;
Y N Munisipaliteit se Web-tuiste)(Uitgesluit Afwyking vir ‘n Huiswinkel & Vergunningsgebruik vir ‘n 2de R 901.00
wooneenheid)
Addisionele publisering van Kennisgewings (bv. Terrein Kennisgewing; Openbare Vergadering;
Y N R 901.00
Plaaslike Radio, Munisipaliteit Web-tuiste, briewe van instemming of beswaar)

Bladsy 3 van 11
T1
Y N Kennisgewing van Besluit (bv. Provinsiale Koerant) R 901.00

Y N Geïntegreerde prosedures R 0

TOTALE AANSOEKFOOI*: R

VRIENDELIKE NOTA: * Aansoekfooie is geskat op die inligting wat bespreek is en is onderworpe aan moontlike
verandering met die indien van die aansoek.
Aansoekfooie wat aan die munisipaliteit betaal is, is nie treugbetaalbaar nie en moet bewys van betaling die aansoek vergesel.
Die applikant is verantwoordelik vir die koste en advertering/publisering van die aansoek.

BANK BESONDERHEDE

Naam:
Hessequa Munisipaliteit

Bank:
FNB

Tak nr.:
200313

Rekening nr.:
53571024174

Betalingsverwysing:
(indien van toepassing)
SSB ………………………………………………………

Bladsy 4 van 11
T1
AFDELING B:

VEREISTES IN TERME VAN DIE RELEVANTE BEPLANNINGSWETGEWING / BELEIDE / RIGLYNE

VRAE RAKENDE BEPLANNINGSBELEID OM TE

KONTEKS JA NEE BEPAAL KOMMENTAAR
Is enige munisipale geïntegreerde ontwikkelingsplan,
ruimtelike ontwikkelings-raamwerk(e), struktuurplan(ne),
verordeninge of riglyne van toepassing? Indien ja, is die
voorstel in lyn met die genoemde dokumentasie/planne?
Enige toepaslike beperkende voorwaarde(s) wat die voorstel
beperk? Indien Ja, is die voorwaarde(s) ten gunste van ‘n
derde party(e)? [Lys voorwaarde(s) nommer(s) en derde
party(e)]
Enige ander Munisipale Verordening wat relevant tot die
aansoek mag wees? (Indien ja, spesifiseer)
Soneringskema-Verordening oorwegings:
Wat is die bestaande Sonering van die eiendom?
__________________________________________________________________________________
Wat is die voorgestelde Sonering van die eiendom?
__________________________________________________________________________________
Voldoen die voorstel aan die oorwegings/val dit binne die bepalings/parameters van die
Soneringskema?
__________________________________________________________________________________
Is addisionele aansoeke nodig om af te wyk van die Soneringskema? (Indien ja, spesifiseer)
__________________________________________________________________________________

VRAE RAKENDE ANDER BEPLANNINGS OM TE

JA NEE KOMMENTAAR
OORWEGINGS BEPAAL
Affekteer en vereis ‘n ontwikkelingsaansoek nasionale
belang(e) in terme van Artikel 52(3) van die Ruimtelike
Grondgebruikbeplanningsbestuurs Wet, 2013 (Wet 16 van
2013) (RGBBW)(SPLUMA)?
Is die voorstel in lyn met die nasionale Ruimtelike
Ontwikkelingsraamwerk, nasionale wetgewing, regulasies,
ander riglyne en dokumentasie?
Is die voorstel in lyn met die beginsels van
grondontwikkeling, soos vervat in RGBBW en die Wes
Kaapse Wet op Grondgebruikbeplanning, 2014 (Wet 3 van
2014)(LUPA)?
Is die voorstel in lyn met die Provinsiale Ruimtelike
Ontwikkelingsraamwerk(e), provinsiale wetgewing,
Bladsy 5 van 11
T1
regulasies, ander beleide, riglyne en dokumente?
Is enige distriks Munisipale Geïntegreerde
Ontwikkelingsplan, Ruimtelike Ontwikkelings-raamwerk,
ander beleide, riglyne of dokumentasie relevant?

AFDELING C:

VERGUNNING / KOMMENTAAR BENODIG VAN ANDER REGERINGS INSTANSIES

VRAE RAKENDE VERGUNNING / KOMMENTAAR JA NEE OM TE VERKRY

VEREIS BEPAAL GOEDKEURING /
VERGUNNING /
KOMMENTAAR

Bladsy 6 van 11
T1
VAN:
Wes Kaap Provinsiale
Departement van
Word ‘n grondgebruikaansoek vereis in terme van Artikel
Omgewinsake &
53(2) van GBW (LUPA) of Artikel 10 van die GB
Ontwikkelings-
Regulasies (LUP Regulations)?
beplanning (DOS&OB)
(DEA&DP)
Word provinsiale kommentaar vereis op
grondgebruikaansoek(e) in terme van Artikel 45(1) van DOS&OB (DEA&DP)
GBW? (LUPA)
Wes Kaapse Regering:
Is/was die eiendom(me) gebruik vir landboudoeleindes? Departement van
Landbou
Nasionale Departement
Sal die voorstel ‘n goedkeuring vereis vir onderverdeling in
van Landbou, Bosbou
terme van die Wet op die Onderverdeling van
en Visserye (DLBV)
Landbougrond, 1970 (Wet 70 van 1970)?
(DAFF)
Sal die voorstel ‘n gelyste aktiwiteit aktiveer in terme van
die Nasionale Omgewingsbestuurs Wet, 1998 (Wet 107 van DOS&OB (DEA&DP)
1998) (NEMA)?
Sal die voorstel ‘n goedkeuring vereis in terme van die
Spesifieke Omgewingsbestuurs Wet (SEMA)?
(Nasionale Omgewingsbestuurs Wet: Beskermde Gebiede,
2003 (Wet 57 van 2003) (NEM:PAA) / Nasionale
Omgewingsbestuurs Wet: Biodiversiteit, Wet, 2004 (Wet 10
Nasionale Departement
van 2004) (NEM:BA) /
van Omgewingsake
Nasionale Omgewingsbestuurs Wet: Lug Kwaliteit, 2004
DOS & DOS&OB
(Wet 39 van 2004) (NEM:AQA) /
(DEA) & (DEA&DP)
Nasionale Omgewingsbestuurs Wet: Geïntegreerde
Kusbestuurs Wet, 2008 (Wet 24 van 2008) (NEM:ICM) /
Nasionale Omgewingsbestuurs Wet: Afval Wet, 2008 (Wet
59 van 2008) (NEM:WA)
(skrap deur indien nie van toepassing nie)
Nasionale Departement
Sal die voorstel enige goedkeuring vereis in terme van die van Water & Sanitasie
Nasionale Waterwet, 1998, (Wet 36 van 1998)?
(DWS)
Suid Afrikaanse Erfenis
Sal die voorstel enige gelyste aktiwiteit(e) aktiveer in terme
Hulpbronne Agentskap
van die Nasionale Erfenis Hulpbronne Wet, 1999 (Wet 25
(SAEHA) & Erfenis
van 1999)?
Wes-Kaap (EWK)
Sal die voorstel ‘n impak hê op enige nasionale of Nasionale Departement
provinsiale paaie? van Vervoer / Suid
Bladsy 7 van 11
T1
Afrikaanse Nasionale
Padagentskap Ltd.
(SANRAL) & Wes
Kaap Departement van
Transport en Openbare
Werke (DV&OW)
Sal die voorstel ‘n gelyste aktiwiteit(e) aktiveer in terme van
Nasionale Departement
die Beroepsgesondheid en Veiligheids Wet, 1993 (Wet 85
van Mannekrag (DM)
van 1993): Hoof Risiko Instellasie Regulasies
Sal die voorstel ‘n impak hê op enige eiendom en/of
Eskom
servitute van Eskom?
Sal die voorstel ‘n impak hê op enige eiendom en/of
Telkom SA Ltd.
servitute van Telkom?
Sal die voorstel enige impak hê op enige eiendom en/of
servitute van enige Vervoer/Passasiers Spooragentskap van Transnet/PRASA
Suid-Afrika?
Nasionale Departement
van Landelike
Is die eiendom onderworpe aan grondhersteleis(e)?
Ontwikkeling &
Grondhervorming
Sal die voorstel kommentaar vereis vanaf Suid-Afrikaanse
SANParke / CapeNature
Nasionale Parke (SANParke) en/of CapeNature?
Nasionale Departement
Is die eiendom onderworpe aan enige mineraalregte? van Minerale
Hulpbronne
Wes Kaap Regerings
Departemente van
Lei die voorstel tot verdigting in so ‘n mate dat dit ‘n impak Kulturelesake & Sport,
sal hê op die hoeveelheid skole, gesondheidsfasiliteite, Onderwys, Sosiale
biblioteke, veiligheidsdienste, ens. in die area? Ontwikkeling,
(skrap deur indien nie van toepassing nie) Gesondheid en
Gemeenskaps-
ontwikkeling
Vereis die voorstel enige ander magtiging(s) in terme van
ander toepaslike wetgewing, wat nie in hierdie tabel gelys Indien ja, spesifiseer
word nie?

AFDELING D:

DIENSTE VEREISTES

VEREIS DIE VOORSTEL DIE VOLGENDE JA NEE OM TE VERKRY

ADDISIONELE INFRASTRUKTUUR(E) / DIENSTE? BEPAAL KOMMENTAAR

Bladsy 8 van 11
T1
VANAF: (lys interne
departement)

Elektrisiteit voorsiening:

Water voorsiening:

Riool en afval water:

Stormwater:

Pad netwerk:

Telekommunikasie dienste:

Ander dienste benodig? Spesifiseer asseblief:

Ontwikkelingstariewe/Kapitaal Bydraes:

AFDELING C: AANHANGSELS EN ONDERSTEUNENDE INLIGTING EN DOKUMENTASIE VIR

GRONDGEBRUIKAANSOEKE

Inligting en dokumentasie vereis in terme van Artikel 38 (1) van die HESSEQUA MUNISIPALITEIT: Verordening op
Grondgebruikbeplanning
1. Voltooide en getekende aansoekvorm 9. Verbandhouer se toestemming (indien van toepassing)
2. Volmag / Eienaar se vergunning indien die aansoeker nie 10. Bewys van geregistreerde eienaarskap of enige ander
die eienaar is nie relevante regte van toepassing op die tersaaklike eiendom
3. Besluit of bewys dat die applikant gemagtig is om op te
11. L.G. diagram / Algemene Plan uittreksel
tree in plak van ‘n regspersoon
4. Geskrewe motivering 12. Terreinontwikkelingsplanof konsepsionele Uitlegplan
13. Bewys van ooreenkoms of toestemming vir vereiste
5. Liggingsplan
servituut(e)
6. Voorgestelde onderverdelingsplan 14. Volle kopie van die Titel Akte
7. Bewys van betaling van aansoekfooie 15. Notule van die vooraf-konsultasie vergadering (indien van
8. Aktebesorgers Serifikaat toepassing)

Ondersteunende inligting en dokumentasie Supporting:

NV
J N Konsolidasieplan NV
T J N Grondgebruikplan
T
NV
J N Straatnaam en nommer plan NV
T J N Soneringsplan
T
NV NV 1 : 50 / 1:100 Vloedlyn vasstelling
J N Landskappering / Boomplan J N
T T (plan / verslag)
NV NV
J N Aanliggende eienaar(s) toestemming J N Huiseienaarsvereniging toestemming
T T
J N NV Afskrif van die J N NV Diensteverslag of aanduiding van
T Omgewingsimpakstudie (OIS)(EIA) / T voldoening aan alle munisipale dienste /
Erfenis Impakstudie (EIS) / geregistreerde servitute

Bladsy 9 van 11
T1
Verkeersinpakstudie (VIS) /
Verkeersimpakverklaring (VIV) /
Hoof Gevaar Impakstudie (HGIS) /
Omgewings Magtiging (OM) / Rekord
van Besluitneming (RVB) (skrap
deur indien nie van toepassing)
Afskrif van die oorspronklike
NV NV Bewys van dat Huiseienaarsvereniging
J N goedkeuring en voorwaardes van J N
T T nie korrek funksioneer nie
goedkeuring
Enige addisionele dokumentasie of
NV NV
J N Bewys van wetlike gebruiksreg J N inligting vereis soos gelys in die vooraf-
T T
konsultasievorm / notule
NV Vereiste hoeveelheid kopië van die NV
J N J N Ander (spesifiseer)
T dokumentasie T

AFDELING D: BESPREKING

AFDELING E: OPSOMMING / PAD VORENTOE

Bladsy 10 van 11
T1

AMPTENAAR: _______________________________ PRE-APPLIKANT: _________________________________

(VOLLE NAAM) (VOLLE NAAM)

GETEKEN: _______________________________ GETEKEN:

_____________________________________

DATUM: ______________________________ DATUM: _____________________________________

Bladsy 11 van 11

You might also like