Professional Documents
Culture Documents
5 Nov Script
5 Nov Script
5 Nov Script
Direk daarna
Leesdeel: (Speel hierdie video clip terwyl persoon hierdie volgende deel lees:
https://www.youtube.com/watch?v=ToFcucORsuA&t=88s )
Voorbereidingskool sing
- Sag klink die kinderstemme deur die nag + Kom en deel in al die vreugde
Leesdeel: (speel “met geen gender reveal” video clip) na hulle stukkie gepraat het, laat die praat deel op
video clip aanspeel sodat mense kan luister wat engel sê)
Met geen gender-reveal, baby-shower, of 1 week oue foto’s op Facebook nie, sak die son op diè verlate
dorpie. Oorvol, stowwerig en op ‘n mespunt.
Maar ‘n ander Lig kom nader.
Almal sing: Herders op die ope velde (kan hierdie video agter woorde speel:
https://www.youtube.com/watch?v=e5Q5STibJUQ&t=61s )
Die haat en verdeeldheid, en die maghonger heersers wie die Kind se stem wil stilmaak.
As jy sing,
Wonderbare Raadsman
Magtige God
Ewige Vader
Vredevors
Vlugteling-kind
Hy wat was en wat is