Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

Benodigdhede:

 “Double-sided tape”
Vou die papier in die lengte dubbeld,
 Groen papier - 18 X 14,5 cm
 Skêr m.a.w. met die lang sye opmekaar. Vou
 Bypassende stukkie groen karton weer oop. (Hierdie vou dui net die
 Blommetjies (dupliseer voor-
± 14,5 X 6 cm middel aan.)
beelde, kleur in en knip uit of ge-
 Gom bruik blom-ponsies (“punches”)

Vou die “konsertina” toe op die mid- Plak ook “double-sided tape” aan die
Begin by ‘n kort sy en maak
delste vou wat in die eerste stap ge- volle ander kant van die “konsertina”
konsertinavoue van omtrent 2 cm groot.
maak is. Plak “double-sided tape” aan die vas.
een kant van die laaste vou. Plak hierdie
twee helftes aan mekaar vas.

Trek die plastieklagie af en plak die Dit mag nodig wees om ‘n klein bietjie
Smeer gom aan die agterkant van die
waaier versigtig aan die karton vas. gom te smeer tussen die laaste en voor-
blommetjies en plak hulle versigtig aan
laaste vou om die waaier mooi te laat
die waaier vas. Druk elke blommetjie ‘n
staan. Druk dit vas (waar die vinger
rukkie tot die gom plak.
wys).

You might also like