Purple Colorful Modern Roadmap Timeline Infographic

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

PAD OEFENINGE

Stop elke 1-2 ure en doen enige kombinasie van


hierdie oefeninge
onthou: as jy uitklim en dan swaar goed moet oplaai/aflaai, doen
eers hierdie oefeninge voor jy dit doen

HOE OM TE SIT
sit op ‘n sagte kussing
sit agtertoe in die stoel
sodat jou lyf ontspanne is
1
skuif you stoel so dat jy nie
jou arms of bene hoef uit te
strek nie en dat jy jou arms
kan ontspan

STREK
staan by die trok met jou hande teen
die trok
staan met jou bene agtertoe, skouer

2 breedte uitmekaar uit


stoot jou boude agtertoe en buig jou
lyf vorentoe
hou vir 20 sekonds, herhaal 5 keer

STREK 2
staan met jou linkervoet
agter jou regter voet
vat jou linkerarm oor na die
regter kant toe en buig jou lyf 3
regs
hou 3 sekonddes
herhaal aan ander kant

PELVIS
staan en bring jou pelvis

4 vorentoe x10
swaai jou pelvis in die
rondte x10

HEUP STREK
staan met 1 been voor die
ander, buig die voorste
been terwyl jy die agterste
been verder agtertoe gly.
hou vir 30 sekonds, herhaal
5
ander kant

BINNE BEEN
STREK
staan met jou bene
ver uitmekaar uit
le na die een kant
6 toe. hou vir 30
sekonds
herhaal albei kante

You might also like