Download as txt, pdf, or txt
Download as txt, pdf, or txt
You are on page 1of 5

EBW besigheids:

Eenhede om te leer:
- Die regering: bl. 16 -> 22
- Nasionale beroting: bl. 24 -> 30
- Lees deur bl: 33 -> 36
- Entrepreneurskap: bl. 82 -> 83, 87 -> 90, 93
- Marke: bl. 98 -> 105 { wat is n mark, soorte markte }
Diagram : bl 101

Die regering:( hoofstuk 1 )

- plaaslike regering: Kouga


- nasionale regering: Die hele SA
- provensiale regering: Oos-Kaap, Sarah Baardman

Munisipaliteite:

- metropolitaanse: meer as 50 000 kiesers


- plaaslike: gebiede buite metropolitaanse munisipaliteit ( kouga )
- distriks ( Sarah Baardman ) : 46 bestaan, word ook saamgestel uit n
aantal plaaslike munisipaliteite.

Al die metropolitaanse munisipaliteite: ( 8 )

- Buffalo city
- City of Cape Town
- Ekurhuleni Metropolitan Municipality
- City of e Thekwini
- City of johannesburg
- Manguang municipality
- Nelson Mandel metropolitan muicipality
- City of tshwane'

Premier van ooskaap:

- Oscar Mabuyane

Hoofstad van ooskaap:

- Bisho

Volgende departemente bestaan in elke provinsie:

- Finansies
- Onderwys
- Toerisme
- Vervoer
- Gesondheid

Plaaslike verantwoordelikhede vir regerings:

- Riool en sanitasie
- Stormwatersteksels
- Vullisverwydering
- Besluite oor grondgebruik
- Straat handel

SA regering se rol in 3 vlakke:


- Mense benodig noodsaaklike goedere en dienste wat die privaat sektor nie
kan voorsien nie
- Hierdie goedere en dienste is nie winsgewend nie
- Die regering voorsien werk
- Is verantwoordelik vir ekonomiese groei

Wie het die vorige SA verkiesing gewen en is nou die regering van die land?

- ANC

Hoe is die president gekies en wie is hy?

- Burgers het hom gekies


- Cirel Ramaphosa

Burgers - mense van die land

Waarom is SA 'n demokratiese land?

- Want mense kan kies vir die party wat hulle wil

Watter land word deur 'n diktator regeer?

- Noord Korea

Verduidelik die regering se subsidie vir behoeftige mense

-Arm mense kry SASA geld


- Mense wat geld nodig het kry dit by die regering

Nasionale begroting: ( hoofstuk 2 )

nasionale begroting - die inkomstes en uitgawes van 'n land


oorskot - inkomste is meer as uitgawes ( wins )
tekort - uitgawes ismeer as inkomstes ( verlies )

Hoe kan lande tekort finansialiseer?

- Mense moet meer besighede met ander lande te deel en om meer belasting
te betaal

Staats inkomste:

Belasting:

-Direkte belasting: word omskryf as geld wat die sakeonderneming of


individu gestreek aan die regering betaal.

-Indirekte belasting: word omskryf as geld wat betaal word vir goedere en
dienste wat aangekoop is

Lenings:

Die regering se inkomste kom van lenings. Die regering benodig soms groot
bedrae geld wat nie uit belastinginkomste gefinansieskon word nie

Donasies:
'n ander klein gedeelte van staatsinkomste kom van donasies. 'n donasie is
geld wat iemand aan die regering gegee het, bv. bemakings aan die
regering.

Administratiewe inkomstes:

Ander regeringsinkomste is afkomstig van administratiewe inkomste. Die


regering verdien hierdie inkomste deur administratiewe dienste te lewer
waarvoor die betrokke persone moet betaal.

Handels inkomste:

Ander regerings inkomste is afkomstig van handelsinkomste. Die regering


ontvang hierdie inkomste vir goedere en dienste wat hulle aan die publiek
voorsien.

Verkoops of verhuring van staatseiendom:

Die verkoop of verhuring van staatseiendom is 'n ander bron van


staatsinkomste.

Entrepreneurskap:

Produksiefaktore:

- kapitaal: geld wat jy in 'n besigheid insit


- natuurlike hulpbronne: grond, water, see, lug ens.
- entrepreneurskap: besigheid eienaars
- arbeid: -ongeskoolde werkers
-geskoolde werlers
-halfgeskoolde werkers
-hooggeskoolde werkers

- Arbeid is die werk wat mense verig wanneer goedere geproduseer en


dienste en sakeonderneming verskaf word

Ongeskoolde werkers:

Ongeskoolde werkers of personeel het geen formele opvoeding of opleiding


nie - tuiniers, skoonmakers,plaaswerkers

Halfgeskoolde werkers:

Half geskoolde werkers het oor die algemeen ten minste basiese
geletterdheid - kassiers, masjienoperators

Geskoolde werkers:

Geskoolde werkers het tot ten minste gr 9 skool toe gegaan - haarkappers,
loodgieters, klerke

Hoe geskoolde werkers:

Hulle het verskeie jare se opleiding met n formele kwalifikasie soos 'n
graad of nagraadse kwalifikasie - prokereurs, dokters, onderwysers

Skets om te verstaan:
Markte:

1) Goedere en dienste mark:

- Huishoudings koop goedere en dienste op n goedere en dienste mark

- Plaas landbou mark


- Informele winkels
- Aanlyn handel ( online )

2) Faktor mark

- Maak vir verkoop van produksie faktore

- natuurlike hulpbronne
- arbeid
- kapitaal
- entrepreneurskap

3) Finansiele mark

- Infinansiele markte word finansiele hulpbronne verruil tussen diegene


wat wil bele en diegene wat kapitaal nodig het

Hoe beinvloed kopers die pryse van goedere en dienste

- as hul baie goedere koop verhoog die pryse

Hoe beinvloed verkopers die pryse van goedere en dienste

- as kopers te min van die produk koop verlaag die prys.


- as kopers te veel van die produk koop verhoog die prys.

You might also like