Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 14

1

PERIFERE SIG
ALICIA BISHOPS
&
MIEKE VAN DEN HEEVER
2020
2

Inhoud :
• Wat is Perifere sig bl.3
• Wat is die doel van Perifere sig bl.3
• Hipotese bl.4
• Hoe belangrik is Perifere sig bl.4
• Op watter ouderdom is Perifere sig tenvolle ontwikkel bl.5
• Hoeveel grade is my Perifere sig bl.5
• Wat beteken dit om Perifere sig te verloor bl.6
• Hoe voel dit om Perifere sig te verloor bl.7
• Word die verlies van Perifere sig gesien as n gestemdheid bl.7
• Hoe kan ek my Perifere sig toets bl.8
• Kan ek my Perifere sig verbeter bl.10
• Oog sorg bl.11
• Eksperiment bl.12
• Gevolgtrekking bl.14
• Bronnelys bl.14
3

WAT IS PERIFERE SIG?


 Kyk vir n oomblik stip na die laaste woord in n sin van jou boek. Kan jy,
sonder om jou oe te beweeg, enige iets bo, onder en aan weerskante sien?
Jy kon waarskynlik, en dit is te danke aan perifere sig.

WAT IS DIE DOEL VAN PERIFERE SIG?

• Hierdie vermoe maak jou bewus van daardie verdagte persoon wat jou van
die ander kant af nader.
• Dit help jou om nie oor voorwerpe op die grond te struikel nie en verhoed
dat jy teen mure vasloop. En as jy n motor bestuur, kan perifere sig jou
waarsku dat n voetganger die straat gaan oorsteek.
• Die vermoe om buite jou gesigsveld waar te neem terwyl jy voor jou kyk.
Dis jou kant visie.
• Dit help jou om die voorwerpe oral om jou raak te sien sonder om jou kop
te draai of jou oe te beweeg.
4

Hipotese

Ons het dit nodig in ons


alledaagse bestaan.

Hoe belangrik is Perifere Sig?


 Dis baie belangrik

 Alhoewel ons sentrale visie die mees belangrikste is en die grootste


gedeelte dek van dinge reg voor ons, dek perifere sig alles van die kante
af.

 Perifere sig is nie so skerp soos ons sentrale visie nie, maar is baie meer
sensitief tot lig en beweging en help ons om bewus te wees van dit wat
rondom ons aan gaan.

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY

Op watter ouderdom is Perifere Sig


tenvolle ontwikkel?
5

 N kind se visie duidelikheid ontwikkel gewoonlik tot 20/20 teen die


ouderdom van ses maande.

 Op ouderdomme van agt en twaalf maande kan hulle alreeds afstand skat.

Hoeveel grade is my Perifere Sig?


 Normaalweg 100 grade van n 170 grade normale visuele veld.

Wat beteken dit om


Perifere Sig te verloor?
6

 Dit beteken jy kan makilk in goed vasloop.


 Die waarneming van dit rondom jou verander drasties van dit wat ander
mense sien.
 Afhangende van die graad van die verlies, kan die uitvoer van alledaagse
take wat ander as vanselfsprekend aanvaar n groot uitdging of selfs
onmoontlik raak.

Algemene Oorsake wat perifere sig vernietig/verminder:

 Gloukoom (drukking in die oog)


 Retinitis pigmentose ( verlies van selle in retina )
 Oog beroertes /blokkasies. n Beroerte of besering mag deeltes van die
brein beskadig waar beelde geproseseer word en dit kan lei tot visuele
blinde kolle
 Losstaande retina ( wanneer die retina los raak van die oog )
 Breinskade as gevolg van n beroerte, siekte of besering
 Neurologiese skade soos onder andere optiese neuritis ( inflamasie in die
senuwee )
 Saamgeperste optiese senuwee ( gewas op die brein wat druk op die oog
senuwee )
 Konkussies ( hoofbeserings )

Hoe voel dit om Perifere Sig


te verloor?
7

 Matige tot ernstige gevalle beskryf die verloor van Perifere Sig as die
sensasie om deur n smal buis te sien – beter bekend as tonnel visie

 Moeilik om te sien in dowwe lig


 Verminderde vermoe om iets oor te steek terwyl jy loop ( soos
byvoorbeeld oor n besige pad of straat )

Word die verlies van Perifere Sig


gesien as n gestremdheid?
 Ja dit kan

 N visuele veldtoets moet eers gedoen word, alvorens dit as n


gestremdheid bestempel kan word.

 Bogenoemde toets is nie deel van n roetine oog ondersoek toets nie.

Hoe kan ek Perifere Sig toets?


8

 Vir hierdie toets sal jou ma/pa oorkant jou gaan sit en jou vra om een oog
toe te maak.

 Staar voor jou uit terwyl jou ma/pa haar hand na die kant van jou oog
(perifere sig) sal bring.

 Indien jy nie haar hand kan raaksien aan weerskante van jou kop nie, is
daar n moontlikheid dat jy perifere sig verlies mag he en dit is die beste
om n oogkundige so gou as moontlik te raadpleeg.
9

Kan ek my Perifere Sig verbeter?


10

Verbeter perifere sig deur die bevordering van jou oe met eenvoudige
oefeninge :

 Rekenaar oefeninge
Terwyl jy werk op jou Rekenaar, raak bewus van die gebiede rondom jou
rekenaar skerm, soos die lessenaar, muur of voorwerpeterwyl jy reguit
voor jou op die rekenaar kyk. Waai jou hande aan weerskante van jou
gesig as jy kyk na jou rekenaar skerm en sien met jou perifere visie.\

 Vennoot oefeninge
Sit gemaklik en kyk voor jou uit terwyl iemand agter jou sy hande beweeg
na die kante van jou gesig. Gebruik jou perifere sig en wanneer die hand
naby aan jou gesig kom, gryp dit. Doen dit n paar keer en wissel kante.

 Loop sonder n bril


Doen dinge sonder die gebruik van jou bril. n Bril is geneig om ons aandag
weg te neem van baie van ons perifere sig en daarsonder dwing dit ons om
dit meer te gebruik. Let op hoe dinge anders lyk en hoe dinge aan die
linker en regterkant nou meer prominent is.

 Gebruik jou palms


Doen hierdie oefening sonder n bril of kontaklense. Sit by n lessenaar of
tafel waar jou elmboe ondersteun is. Vryf jou palms asof jy hulle wil warm
maak maar ontspan jou skouers. Rus jou elmboe op die ondersteuning aan
die voorkant van jou, plaas jou palms oor jou oe sonder om te raak aan jou
ooglede. Stel jou voor n wereld van duisternis. Jy sien kleure swaai oor die
swartheid, maar hulle bedaar as jou optiese senuwee ontspan. Bly so vir
vyftien minute.

Oog sorg
11

Meeste mense maak staat op hulle oe om sin te maak van die wereld om hulle.
Maar sommige oe kondisies en siektes kan aanleiding gee tot gedeeltelike of
algehele blindheid, so dis belangrik om probleme te identifiseer en behandel so
vroeg as moontlik.
Jou oe moet gerreld getoets word.
Wenke om jou oe so gesond as moontlik te hou:
 Eet gesonde en gebalanseerde diet

 Onderhou n gesonde gewig

 Kry gereelde oefening

 Dra n sonbril

 Vermy rook

 Ken en vereenselwig jouself met familie geskiedenis

 Ken jou risiko faktore

 Indien jy kontaklense gebruik, neem stappe om ooginfeksies te voorkom

 Gee jou oe genoeg rus

“ Jou oe is n belangrike deel van jou


Gesondheid, pas dit op “

Eksperiment
12

In hierdie eksperiment word die perifere (kant) sig getoets deur die gebruik van
gekleurde stokkies aan die kante van die gradeboog te sit. Die persoon moet
dan kan sien deur die middel van hulle perifere sig, watter kleur die stokkie is.

Perifere gradeboog : Stap 1 Perifere gradeboog : Stap 2

Perifere gradeboog : Stap 3 Handvatsel

Gradeboog en handvatsel voor


aanmekaar gesit is

Voltooide perifere gradeboog Eksperiment word gedoen om


13

perifere sig te bepaal

Verskillende kleure punte word gebruik vir verskillende pasiente on te


verseker dat pasiente nie vooraf kan se wat die kleur is om n “beter”
perifere sig te he nie.

Gevolgtrekking
14

My hipotese was reg. My eksperiment wys dat ons wel


Perifere Sig nodig het in ons alledaagse lewe want
daarsonder sal ons lomp wees en sukkel om n straat oor te
steek, fiets te ry of ander vanselfsprekend takies uit te voer.

Bronnelys:
 Kenneth Hess. 2001. Science Buddies. United States: Milpitas.
http://www.sciencebuddies.org/
 William C.Shiel Jr. 27/12/2018. Peripheral Vision. Notre Dame:
University of Notre Dame. http://www.peripheralvision.co.za
 Brian S. Boxer Wachler. 15/11/2017. What is Peripheral Vision.
WebMD Medical Reference.
https://www.webmd.com/eye-health/qa/what-is-peripheral-vision.htm
 Marilyn Haddrill and Gary Heiting. 2000-2019. United States. Peripheral
Vision Conditions.
https://www.allaboutvision.com/conditions/peripheral-vision.htm
 Micheal Merzenich. National Academy of Sciences. Exercise Your
Peripheral Vision.
https://www.brainhq.com/brain-resources/everyday-brain-fitness-tips/
exercise-your-peripheral-vision/
 H Kenneth Walker. 1990. Boston: Butterworths. Peripheral Vision
Degrees.
https://www.ncbi.nlm.nih.gov/books/NBK220/
 Canadian Association of Optometrists. 1948. Canada. Peripheral Vision
Loss.
https://opto.ca/health-libary/peripheral-vision-loss

You might also like