Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 12

FIRST ADDITIONAL LANGUAGE GRADE 1 TERM 1

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1


Hersiene Nasionale Onderrigplan

RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN DIE AANGEPASTE KURRIKULUM VIR TALE IN GRONDSLAGFASE:
Let asseblief op die volgende:
1. Die KABV dokument vir kwartale 1-4 (2020) is in een dokument saamgevoeg.
2. Die kurrikulum is aangepas om die kernkonsepte en vaardighede aan te spreek.
3. Die eerste paar weke moet gebruik word om klanke aan te leer / vaardighede wat nie die vorige jaar aangespreek is nie.
4. Leerders sal op verskillende vlakke wees. Alle skole sal nie dieselfde wees nie. As 'n skool dit nie nodig vind nie, moet hulle KABV volg vanaf die eerste kwartaalinhoud.
5. Die onderwerpe / temas en woordeskat vir FAL is slegs voorstelle en nie verpligtend nie. Onderwysers moet temas gebruik wat van toepassing is op die skoolkonteks. Kies u woordeskat volgens u tema.
6. Wanneer groepwerk gedoen word, moet sosiale afstand in ag geneem word.
Riglyne vir assessering: Grondlynassessering:
Dit moet gedurende die eerste tien dae van terugkeer skool toe gedoen word.
Grondlyn aktiwiteite moet nie alleenstaande wees nie, maar moet geïntegreer word in die onderrig- en leerproses.
Moet informeel en hoofsaaklik deur waarneming gedoen word.
Die assesseringsaktiwiteite sal op die vorige graad se vaardighede fokus.
Die doelwit van die aktiwiteite is om die vlak waarop die leerders funksioneer te bepaal om die onderrig- en leerproses vir die pad vorentoe te lei.

Skoolgebaseerde Assessering:

Assessering vind plaas op ‘n deurlopende basis in die Grondslagfase.


‘n Groter fokus moet op formatiewe assessering wees.
Laat u lei deur die SBA-riglyne. (Rubrieke en kontrolelyste word in hierdie gids gevind.)
Rubrieke is slegs voorstelle.
Assessering kan slegs plaasvind wanneer inhoud reeds behandel is. Assessering moet daarvolgens aangepas word.

Hierdie is uitsonderlike tye. Ons wil u graag bedank vir die feit dat u u uiterste bes probeer om ons leerders
voor te berei.

1
FIRST ADDITIONAL LANGUAGE GRADE 1 TERM 1

2021 Hersiene Nasionale Onderrigplan – Kwartaal 1: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: Graad 1
Kwartaal 1 Week 1 Week 2 Week 3 Week 4 Week 5 Week 6 Week 7 Week 8 Week 9 Week 10
45 dae

ORIËNTERING/
Voorgestelde ORIËNTERING/ ORIËNTERING/
Ons gaan skool
Ons gaan skool My Familie My Familie Ons speel buite Ons speel buite Ons het Ons het
Tema Dit is ek My Verjaarsdag toe gevoelens gevoelens
toe
LUISTER EN PRAAT
KABV TEMA  Begin deur te groet
 Liedjie/rympie
 Dan doen jy ‘n oop vraag (‘n vraag met geen verkeerde antwoord nie)
 Woordeskat van die dag en sigwoorde

Kernkonsepte, Groet die leerders Groet Groet Groet Groet Groet Groet Groet Groet Groet
vaardighede en en laat hulle die Leer die leerders ‘n
waardes vriend langs hulle roetine en ‘n manier
groet. om na die mat en
terug na hulle tafels
te beweeg.
Rympie:
Kom mat toe, kom
mat toe, so stil soos
‘n muis, so stil soos
‘n muis!

2
FIRST ADDITIONAL LANGUAGE GRADE 1 TERM 1

Kwartaal 1 Week 1 Week 2 Week 3 Week 4 Week 5 Week 6 Week 7 Week 8 Week 9 Week 10
45 dae

Lirieke Aksies Lirieke Aksies Lirieke Aksies Lirieke Aksies Lirieke Aksies Lirieke Aksies Lirieke Aksies
Kyk wie Klap jou Party Sprei jou Hierdie is Hou jou Ek spring Spring Ek sien Hou jou Soms Wys na As jy Vou jou
Graad 1 leerders Veels geluk liewe As jy bly is en jy kom na hande families arms wyd ‘n familie hand in en spring op en af sonskyn, arms bo kan jy op jou gesig kwaad is arms
moet aan die maatjie weet dit … die skool is groot uit die lug oral rond, jou kop in my gesig en jy weet
vandag, Party Bring jou Kom ons Wikkel Ek hop en Spring ‘n sirkel, sien dit, vou
klasroetine gewoond
Skool Klap jou families arms tel hulle jou hop in die op en soos Hoe ek Wys na jou arms,
raak. vandag, hande is klein, nader en sien vingers lug so af, arms sonskyn. binne-in jou hart As jy Vou jou
skool aan Hoeveel Tel jou hoog. in die Ek sien Waai jou my voel kwaad is arms
vandag! mekaar is daar en vingers: lug. voëlneste arms ‘n Glimlag en jy weet
Kyk wie Klap jou Maar ek Vou jou wie kan 1-2-3-4-5 Ek hop en Spring soos ‘n Glimlag dit, vou
Leer die leerders ‘n voëltjie jou arms,
kom na hande lief my arms oor hulle hop soos op en af beteken
roetine en ‘n manier die skool familie jou bors wees? ‘n bal, En Maak of geluk, As jy Wys ‘n
om hulle boeke uit te vandag! meeste Hierdie is Hou jou En spring Spring blomme jy ‘n Frons Frons kwaad is kwaai
deel en dit op die Dit Wys na van die Pa wysvinger en spring op en ook, blomme wys en jy weet gesig
Liedjie/Rympie regte bladsy oop te is(kind se ‘n kind almal. wat almal in die lug tot ek val. af, en ruik. hartseer. dit, en jy
maak. naam) liefhet val dan Skoenlap Waai jou wil dit
En Kners op
-pers arms regtig
Leer hulle ook ‘n Hierdie is Hou jou op die knersend jou tande
wys,
die Ma en middelving grond. ook! soos ‘n e tande
roetine en ‘n manier skoenlap As jy Vou jou
sy is -er in die wys
om die boeke in te soveel lug per woede kwaad is arms
neem. pret Alles Groei met en jy weet
As ek Glimlag
Hierdie is Hou jou groei, jou arms trots is, dit, vou
op op tot jou arms,
die ringvinger pronk en
sussie, sy op so hoog gloei ek
help en as Jy kan ook die
Liedjie: Maar as Laat
sy speel moontlik volgende gebruik:
ek verleë hang jou
Kop en skouers Hierdie is Hou jou Die wind Blaas en kop en As jy gefrustreerd is en
die baba pinkie waai saggies vernederd kyk na jy weet dit, stamp jou
wat groei vinger op saggies voel, die vloer voet!
en groei Lente is Gee hang my As jy bly / opgewonde
en groei. hier! duime op kop maar is en jy weet dit, spring
laag. dan op en af!
Deel leerders in 5 Lente is Gee
hier! duime op
groepe. Pas die vraag van die
Vraag van die Pas die vraag van die Pas die vraag van die Pas die vraag van die
Vra groep 1: dag aan by die nuwe
Pas die vraag van die dag aan by die nuwe
Pas die vraag van die
dag dag aan by die nuwe dag aan by die nuwe dag aan by die nuwe Pas die vraag van die
Hoe voel jy? Van watter kleur hou woordeskat wat op die
woordeskat wat op die
woordeskat wat op die Pas die vraag van die dag aan by die nuwe dag aan by die nuwe
woordeskat wat op die woordeskat wat op die spesifieke dag aangeleer
Ek voel gelukkig/bly. jy die meeste? spesifieke dag aangeleer spesifieke dag aangeleer spesifieke dag aangeleer dag aan by die nuwe woordeskat wat op die woordeskat wat op die
spesifieke dag aangeleer is. woordeskat wat op die
Ek voel hartseer. is. is. is. spesifieke dag aangeleer spesifieke dag aangeleer
is. spesifieke dag aangeleer is. is.
is.

3
FIRST ADDITIONAL LANGUAGE GRADE 1 TERM 1

Kwartaal 1
Week 1 Week 2 Week 3 Week 4 Week 5 Week 6 Week 7 Week 8 Week 9 Week 10
45 dae

Leer leerders die Leer leerders: ses, bly, hartseer, voel, bang, eerste, groot, klein, familie, klein, groot, gebore, bal, skop, gooi, hop, seisoen, Hartseer, kwaad, opgewonde, bang,
temawoorde: sewe, agt, jaar, oud.vandag, rugsak, uniform, skoene, huis, broer, suster, nuwe, jonger, ouer, warm, koud, buite, temperatuur, Somer, vernederd, verleë, lief, haat, onseker,
Voorgestelde ek, voel, bly, skooltas, dra, skool, skryfbehoeftes, baba, vriend, ouma, pop, hou, toedraai, binne, speelgrond, Winter, Lente, Herfs, voel, laat, mis, bus, korrigeer, verkort,
woordeskat hartseer. gunsteling, teken, potlood, pen, boek, oupa, wag, help, kombers, doek, nek, glyplank, swaaie, op, blomme, blare, omgekrap, bui, geïrriteerd, lank, kort,
Leer hulle die woord luister, storie, leer, wiskunde, skoon, vuil, sterk, swak af, hardloop, dam, groei, bak, spat, snaaks, sleg, goed, beleefd, ongeskik,
(Leer 4 woorde Leer die woord "meer" op opgewonde, vriend, letters, taxi, bus, ry, agterplaas, klim, swem, spring, boom, droog, nat dra, uniform, bekommerd, vinnig,
‘n dag vanaf "dieselfde" op verskillende son, skaduwee, sit verkeerd, swem, stadig, wag,
juffrou, hond, stap, tafel, sit, voor, speletjie, spring, tou
week 3 tot die verskillende maniere, bv. Gebruik klaskamer, lees, kostuum, fout, lettergreep, naam,
agter
einde van die maniere, bv. verskillende aantal vergeet, sak, kalm klap, tel
kwartaal) onderwyser hou een skryf, sing
leerders
vinger op en vra die
leerders om
dieselfde te doen;
onderwyser teken 'n
eenvoudige vorm op
die bord en vra
leerders om
dieselfde vorm in hul
boeke te teken. Leer hulle die woord
Leer die woord "minder" op
"anders" op baie verskillende maniere
maniere, bv.
onderwyser hou
twee vingers
omhoog en vra die
leerders om 'n ander
aantal vingers op te
hou.

Sigwoorde ek, hou, van, speel hele, dag, by, die, Mamma, Pappa, en, het, ‘n, groot, familie ons, in, die, son het, jy, warm, son hy, hartseer, by, is, so, bly, sy
skool my gesê

Kurrikulumdek-  Begin om 'n mondelinge (luister en praat) woordeskat te ontwikkel met behulp van temas of onderwerpe
king  Reageer op eenvoudige groetvorme deur frases aan te dui.
 Noem sommige voorwerpe in 'n prentjie of in die klaskamer na aanleiding van die vrae van die onderwyser.
 Reageer fisies op eenvoudige mondelinge instruksies.
 Reageer op eenvoudige vrae.
 Verstaan en begin om eenvoudige taalstrukture in konteks te gebruik, bv. meervoudsvorme van telbare selfstandige naamwoorde bv. hond, honde
 Sing eenvoudige liedjies en doen aksies met leiding.
Datum voltooi  Sluit aan by aksierympies en liedjies en doen die aksies.
 Speel taalspeletjies.

4
FIRST ADDITIONAL LANGUAGE GRADE 1 TERM 1

Kwartaal 1
45 dae Week 1 Week 2 Week 3 Week 4 Week 5 Week 6 Week 7 Week 8 Week 9 Week 10

KABV Tema LEES

In graad 1 doen ons slegs Gedeelde Lees.

Kern Konsepte, Sê vir leerders om na DBE WB 1 pg 8 Gedeelde Lees Gedeelde Lees Gedeelde Lees Gedeelde Lees Gedeelde Lees Gedeelde Lees Gedeelde Lees Gedeelde Lees
Vaardighede en die prentjie te kyk: (vertaal die storie of
Waardes DBE EFALWB 1 bl 2 gebruik jou eie Pre-leesaktiwiteit Pre-leesaktiwiteit Pre-leesaktiwiteit Pre-leesaktiwiteit Pre-leesaktiwiteit Pre-leesaktiwiteit Pre-leesaktiwiteit Pre-leesaktiwiteit
(vertaal die storie of storie) Voorspelling Voorspelling
gebruik jou eie storie) Eerste-Lees: Lees Eerste-Lees Eerste-Lees Eerste-Lees Eerste-Lees Eerste-Lees Eerste-Lees
Tweede-Lees: Lees hierdie storie vir (Visualiseer) (Visualiseer) Eerste-Lees Eerste-Lees
die storie vir leerders: leerders en Leerders teken die Leerders teken die Leerders teken die Leerders teken die - Maak konneksies - Maak afleidings
Die meisies en seuns verduidelik elke sin storie op Woensdag. storie op Leerders teken die storie op Woensdag. storie op Leerders teken die
is op die speelgrond. deur dit in die HT te Woensdag. storie op Woensdag. storie op Woensdag. Leerders teken die Leerders teken die
Mary sê 'hallo'. Pieter verduidelik: Tweede-Lees Woensdag. storie op storie op Woensdag.
sê 'hallo'. Die meisies Dit is Tuli se Tweede-Lees Tweede-Lees (Vertel Tweede-Lees Tweede-Lees Woensdag.
voel gelukkig. Die verjaardag. Sy is (Leerders vertel ‘n Tweede-Lees een ding wat jy (Vertel die storie.) Tweede-Lees
seuns voel gelukkig. ses jaar oud. Die deel van die verhaal (Afleidings) Aan die onthou van die storie.) Tweede-Lees
Hulle hou van die kinders sing waarvan hulle die einde vertel Maak konneksies
speelgrond. 'gelukkige meeste gehou het.) leerders ‘n deel van
Vra: Wie sê 'hallo'? verjaardag vir jou'. die storie. Vertel die storie.
Mary sê hallo. / Pieter Die meisies eet die
groet. pienk koek. Die
Vra: Wie voel seuns eet die pienk
gelukkig? koek. Hulle voel
Die meisies voel gelukkig.
gelukkig. / die seuns
voel gelukkig.
Kurrikulumdek- Ontluikende Geletterdheid
king  Herken enkele algemene woorde in ons alledaagse omgewing.
 Ontwikkel ontluikende geletterdheid, byvoorbeeld konsepte van drukwerk deur middel van die Gedeelde leesaktiwiteit.
 Gedeelde Lees
 Luister na ‘n storie of nie-fiksie teks terwyl die onderwyseres gevolg word en kyk na die prentjies.
 Gesels oor die prentjies en gebruik waar nodig Huistaal.
 Identifiseer voorwerpe in die prentjies.
 Antwoord eenvoudige vrae met behulp van prentjies.
 Leer sekere mondelinge woordeskat.
 Nadat leesstukke herhaalde kere gelees is, kan leerders waar toepaslik, by herhalings saamsê.
 Teken ‘n prent om die storie saam te vat.

Datum voltooi

5
FIRST ADDITIONAL LANGUAGE GRADE 1 TERM 1

Kwartaal 1 Week 1 Week 2 Week 3 Week 4 Week 5 Week 6 Week 7 Week 8 Week 9 Week 10
45 dae
KABV Tema KLANKE

Kern Konsepte, 1. Leer ‘n Nog ‘n Omgewingsklanke. Omgewingsklanke. Omgewingsklanke. a s l v Omgewingsklanke.


Vaardighede en AANDAGTREKK aandagtrekker: Maak twee geluide, Maak twee geluide, Maak twee geluide, as, appel, asblik, slak, slang, sand, lig, lag, los, les, las, vyf, vuur, veter, Maak twee geluide,
Waardes ER, bv.: 1- Wanneer hulle hoor leerders besluit of dit leerders besluit of leerders besluit of ambulans son lol vark, vis, vin, leerders besluit of dit
2-3 OGIES ‘AS JY MY KAN dieselfde of anders is. dit dieselfde of dit dieselfde of dieselfde of anders is.
HIER,4, 5, 6 (bv. klap, fluit, klik, tik) anders is. (bv. klap, anders is. (bv. klap, STEL DIE /a/ LIEDJIE STEL DIE /S/ Rymwoorde:lag, Onderskei tussen l (bv. klap, fluit, klik,
HOOR, KLAP JOU
DOEN JOU BES! fluit, klik, tik) fluit, klik, tik) BEKEND LIEDJIE BEKEND mag, sag. en v. tik)
HANDE GOU’ moet
2. Beveel leerders om
hulle ophou praat /a/, /a/ `n Appel in die /s/, /s/ Samuel slang Leerders onderskei
met hulle maats langs Maak klankpatrone
asblik /s/, /s/ Samuel slang tussen s en l.
hulle te praat. Hulle moet een Samevloeiing en en leerders moet
/a/, /a/ `n appel in die /s/, /s/ Samuel slang
keer klap. verdeling van onderwyseres
3. Wanneer hulle die asblik Sis so sag en stadig Samevloeiing en
woorde bv. vis, vin, nadoen.
aandagtrekker hoor, /a/, /a/ `n appel in die verdeling: vyf, vuur.
(1-2-3 ogies hier) asblik Herhaling van a en Die onderwyser Rymwoorde
moet hulle dadelik As almal pouse hou! s klank verduidelik hoe om Omgewingsklanke.
stilbly. woorde te verdeel
bv les, daarna las
4. Hulle moet dan ‘4, Omgewingsklanke. en laat die leerders
5, 6 DOEN JOU dit doen. Doen dit
BES.’ sê. met verskeie
woorde bv lol, lag,
5. Hulle moet nou lig.
doodstil op hulle
stoele sit, met hulle
oë op hulle
onderwyser.
Kurrikulumdek-  Breek mondelinge sinne op in individuele woorde deur elke woord te klap.
king  Identifiseer rymwoorde in stories, liedjies en rympies met jou onderwyser se hulp.
 Begin om verskillende beginklanke in woorde te herken.
Datum voltooi

KABV Tema SKRYF


Onthou om altyd eers die skryf op die bord te modelleer……….
Kern Konsepte, DBE EFALWB 1 pg 5 Teken jou gesin I voel……… I hou van………. My gesin is …… My familie is…………. Ek hou van……… Ek hou daarvan Ek voel ongelukkig Ek was bang
Vaardighede en (vertaal die aktiwiteit om….te speel as…… toe………
Waardes of gebruik jou eie (Leerders teken hoe (Leerders teken (Leerders teken (Leerders teken iets (Leerders teken iets
idees) hulle by die skool waarvan hulle by hulle gesin) waarvan hulle hou om wat hulle graag (Leerders teken ‘n (Leerders teken ‘n (Leerders teken `n
Dui aan dat leerders voel) die skool hou) te doen saam met buite doen) gunsteling plek situasie waar hulle situasie waar hulle
hulleself moet teken hulle familie) buite) ongelukkig gevoel bang gevoel het)
en hulle naam moet het)
skryf.

6
FIRST ADDITIONAL LANGUAGE GRADE 1 TERM 1

Kurrikulumdek-  Skryf ‘n sinnetjie onder jou tekening met die hulp van jou onderwyser en lees terug wat jy geskryf het.
king

Datum voltooi

DBO werkboek DBO werkboek DBO werkboek bladsy 13, 14 (vertaal die DBO werkboek DBO werkboek DBO werkboek DBO werkboek
bladsy 3, 5, 6.(vertaal bladsy 4, 6, 7. aktiwiteit of gebruik jou eie idees) bladsy 16, 17 and bladsy 22, 23, 24. bladsy 25, 26, bladsy 28, 29, 31
die aktiwiteit of (vertaal die aktiwiteit 20. (vertaal die (vertaal die aktiwiteit 27(vertaal die (vertaal die aktiwiteit
gebruik jou eie idees) of gebruik jou eie aktiwiteit of gebruik of gebruik jou eie aktiwiteit of gebruik of gebruik jou eie
Uitgebreide Teken ‘n prent van hoe jy voel as jy saam
idees) jou eie idees) idees) jou eie idees) idees)
Aktiwiteite Teken ‘n prent van met jou familie is.
Teken ‘n prent van Teken ‘n prent van ‘n
jou skool. wat in jou skooltas Teken iets waarvan Teken iets wat jy Teken ‘n prent van ‘n keer wat jy
is. jy hou om te doen aantrek as jy buite keer wat jy baie opgewonde gevoel
buite. speel. kwaad gevoel het. het.
Vereiste Leerders is bekend Leerders is bekend Leerders is bekend Leerders is bekend Leerders is bekend Leerders is bekend Leerders is bekend Leerders is bekend Leerders is bekend
Voorkennis met die tema. met die tema. met die tema. met die tema. met die tema. met die tema. met die tema. met die tema. met die tema.

Hulpmiddels Groot Boeke Grootboeke Grootboeke Grootboeke Grootboeke Grootboeke Grootboeke Grootboeke Grootboeke
(anders as ‘n Flitskaarte Flitskaarte Flitskaarte Flitskaarte Flitskaarte Flitskaarte Flitskaarte Flitskaarte Flitskaarte
handboek) om DBO Werkboek 1 Prente Prente Prente Prente Prente Prente Prente Prente
leer te bevorder Plakkate Plakkate Plakkate Plakkate Plakkate Plakkate Plakkate Plakkate
Leesboeke Leesboeke Leesboeke Leesboeke Leesboeke Leesboeke Leesboeke Leesboeke
DBO Werkboek 1 DBO Werkboek 1 DBO Werkboek 1 DBO Werkboek 1 DBO Werkboek 1 DBO Werkboek 1 DBO Werkboek 1 DBO Werkboek 1
 Die aktiwiteite moet waargeneem en beoordeel word tydens die daaglikse Taalaktiwiteite .
Assessering vir  Alle vaardighede is nie nodig om 'n assesseringsaktiwiteit te wees nie, maar onderwyser moet verseker dat die leerlinge geleenthede kry om hierdie vaardighede mondelings en prakties te demonstreer.
Leer (Informele  Dit moet informeel en deurlopend gedoen word.
Assessering)  Gebruik ‘n kontrolelys vir assessering vir leer (Informele Assessering)

7
FIRST ADDITIONAL LANGUAGE GRADE 1 TERM 1

ASSESSERING: KWARTAAL 1

ASSESSERINGSPROGRAM:

Komponent Watter vaardighede moet geassesseer word Vorm van Assesseringsinstrument Telling Datum van Datum van
assessering (Voorstel) voorgestelde voltooiing
voltooiing
Luister en  Wys na en benoem voorwerpe in die klaskamer of op prente na aanleiding van instruksies van Waarneming/ Rubriek 7 Teen week 9
Praat onderwyser. prakties en
7
 Reageer op eenvoudige mondelinge instruksies en vrae. Mondeling
 Reageer op eenvoudige groetvorme Kontrolelys nvt
 Sing eenvoudige liedjies en doen aksie rympies
 Gee eenvoudige versoeke
Notas aan onderwyser: Alle vaardighede is nie veronderstel om ‘n assesseringsaktiwiteit te wees nie, maak egter seker dat u leerders daagliks tydens lesse die geleenthede kry om hierdie vaardighede te demonstreer. Teen week 9 moet u die
kontrolelys kan voltooi en reeds elke leerder ‘n punt kan gee vir twee vaardighede na aanleiding van die rubriek. Op SASAMS dui ons slegs een punt aan vir Luister en Praat.
Klanke Gee klankpatrone weer deur gebruik te maak van omgewingsklanke. Waarneming/ Rubriek 7 Teen week 9
prakties en
Mondeling  Begin om verskillende beginklanke in woorde te identifiseer. Kontrolelys nvt
Mondeling
 Identifiseer sommige rymwoorde in stories, liedjies, rympies en gedigte.
Notas aan onderwyser: Alle vaardighede is nie veronderstel om ‘n assesseringsaktiwiteit te wees nie, maak egter seker dat u leerders daagliks tydens lesse die geleenthede kry om hierdie vaardighede te demonstreer. Mondelinge
Klankvaardighede sal waargeneem en geassesseer word gedurende daaglikse aktiwiteite. Teen week 9 moet u die kontrolelys kan voltooi en reeds elke leerder ‘n punt kan gee na aanleiding van die aangehegte kontrolelys en rubriek. Op
SASAMS dui ons slegs een punt aan vir Klanke.
Lees 
Beantwoord eenvoudige mondelinge vrae oor die storie. Waarneming en Rubriek / Kontrolelys 7 Teen week 9
Mondeling 
Sluit aan by refreine na herhaalde lees van ‘n teks. Mondeling

Identifiseer sommige mense, diere en voorwerpe in die illustrasies wat in die Grootboek of enige ander
vergrote teks voorkom.
Notas aan onderwyser: Alle vaardighede is nie veronderstel om ‘n assesseringsaktiwiteit te wees nie, maak egter seker dat u leerders daagliks tydens lesse die geleenthede kry om hierdie vaardighede te demonstreer. Leerders sal
waargeneem en geassesseer word volgens hulle leesvaardighede gedurende klasaktiwiteite Teen week 9 moet u elke leerder volgens die rubriek ‘n punt kan gee. Op SASAMS dui ons slegs een punt aan vir Lees.
Skryf  Teken ‘n prent van ‘n storie wat vertel is. Written Classwork book n/a By week 9
 Skryf ‘n onderskrif vir sy/haar tekening.
Notas aan onderwyser: Skryfvaardighede moet waargeneem word tydens Gedeelde Leeslesse en teen Week 9 behoort ‘n kontrolelys voltooi te kan word na aanleiding van u waarneming. Daar is geen formele skryfassessering en aanduiding
op SASAMS nie.
TOTALE PUNTE: Punte word op SASAMS aangedui. Die punt sal verwerk word na ‘n vlak van 1-7.

8
FIRST ADDITIONAL LANGUAGE GRADE 1 TERM 1

ASSESSERING VIR LEER: KONTROLELYS OM TE GEBRUIK

LUISTER EN PRAAT KLANKE LEES SKRYF KOMMENTAAR

stories, liedjies, gedigte en rympies


Begin om beginklanke in woorde te

Identifiseer sommige rymwoorde in

Neem op gepaste tye aan refreine

Teken `n prentjie oor `n storie wat


Sing `n liedjie en doen die aksies

voorwerpe in die prente van die


Kan reageer op `n eenvoudige

Identifiseer mense, diere en

Kopieer `n onderskrif vir `n


Grootboeke en plakkate
deel na herhaalde lees.
Vra eenvoudige vrae
Merk met x or √

gelees of vertel is.


identifiseer.

tekening.
groet

Leerders se name

ASSESSERING VAN LEER: PUNTEBLAD


LUISTER EN PRAAT KLANKE LEES KOMMENTAAR
Identifiseer en benoem Reageer op eenvoudige Totaal Gee klankpatrone Luister na- en Totaal
items in a bekende vrae weer deur beantwoord vrae wat
prentjie omgewingsklanke te verband hou met `n
gebruik. storie

DATUM
punt 7 7 14 7 7 14
NAME VAN
LEERDERS
1
2
3
4
5

9
FIRST ADDITIONAL LANGUAGE GRADE 1 TERM 1

RUBRIEK VOORBEELDE:
LUISTER & PRAAT RUBRIEK

DOEL 1. Leerder identifiseer en benoem items in `n belende prent.


2. Leerders reageer op `n eenvoudige vraag.
IMPLEMENTERING 1. Week 7 of 8 wanneer die leerders aangepas is en begin skryf.
2. Week 7 of 8 Mondeling: Daaglikse vraag.
AKTIWITEIT 1 Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4
PUNTE 1-2 3-4 5-6 7
Laat die klas 'n skriftelike aktiwiteit voltooi. Die leerder kan korrek wys na een van die Die leerder kan korrek na albei items wys Die leerder kan korrek na albei items wys Die leerder kan korrek na albei items wys
Roep dan individuele leerders na u lessenaar. Gebruik 'n prent items wat die onderwyser noem. Die wat die onderwyser noem. Die leerder kan wat die onderwyser noem. Die leerder wat die onderwyser noem. Die leerder
uit die Grootboek verhaal vir die week, of uit die DBE-werkboek. leerder kan nie een van die items noem nie een van die items noem waarna die noem een van die items waarna die noem albei die items waarna die
Vra eers die leerder om na twee items te wys wat u noem. Vra waarna die onderwyser wys nie. onderwyser wys nie. onderwyser wys korrek. onderwyser wys korrek.
dan die leerder om twee items waarna u wys te noem.
AKTIWITEIT 2 Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4
PUNTE 1-2 3-4 5-6 7
Voltooi dit tydens die mondelinge daaglikse vraagaktiwiteit. Volg Die leerder kan nie die vraag beantwoord Die leerder beantwoord die vraag met Die leerder beantwoord die vraag Die leerder beantwoord die vraag
die roetine om een groep per dag te roep om 'n temaverwante sonder die totale ondersteuning van die sekere ondersteuning van die onderwyser. onafhanklik, maar is huiwerig of stil. onafhanklik, duidelik en met selfvertroue.
vraag te beantwoord. Luister aandagtig as elke leerder die onderwyser nie.
vraag beantwoord.

BEREKENING
 Tel leerders se totaal uit 7 vir die twee aktiwiteite bymekaar om `n totaal uit 14 te kry.
 Deel deur twee om `n gradering van 1-7 te kry om op die verslag te rapporteer.

LEES EN KLANKE RUBRIEK

DOEL 1.
Leerders boots klankpatrone na deur van omgewingsklanke gebruik te maak.
2.
Leerders luister na- en beantwoord vrae wat op die storie gebaseer is.
IMPLEMENTERING 1.
Week 7 of 8 Klanke
2.
Week 7 of 8 Gedeelde Lees
AKTIWITEIT 1 Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4
PUNTE 1-2 3-4 5-6 7
Stap rond in die klas tydens klanke en voltooi hierdie aktiwiteit Die leerder kan nie die klankpatrone Die leerder kan slegs een klankpatroon Die leerder kan albei klankpatrone korrek Die leerder kan albei klankpatrone korrek
met klein groepies leerders. Sê vir leerders om te luister as u 'n korrek weergee nie – beide in terme van korrek weergee, of hy sukkel met die weergee, maar sukkel by tye met die weergee, met die korrekte ritme.
'klankpatroon' maak, byvoorbeeld: klap klap kliek kliek stamp klanke en ritme. ritme van albei klankpatrone. ritme.
kliek. Vra dan die leerders om die klankpatroon te herhaal.
Luister en kyk mooi. Doen twee klankpatrone saam met elke
groep.

AKTIWITEIT 1 Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4


PUNTE 1-2 3-4 5-6 7
Sodra u die Grootboek storie aan die leerders gelees het, vra Die leerder kan nie die vraag beantwoord Die leerder beantwoord die vraag met Die leerder beantwoord die vraag Die leerder beantwoord die vraag
individuele leerders `n basiese vraag oor die storie. Luister sonder totale ondersteuning van die sekere ondersteuning van die onafhanklik, maar is onseker of baie stil. onafhanklik, duidelik en met selfvertroue.
aandagtig na die antwoorde. onderwyser nie. onderwyser.
BEREKENING
 Tel leerders se totaal uit 7 vir die twee aktiwiteite bymekaar om `n totaal uit 14 te kry.
 Deel deur twee om `n gradering van 1-7 te kry om op die verslag te rapporteer.

10
FIRST ADDITIONAL LANGUAGE GRADE 1 TERM 1

OORSIG OOR GRONDSLAGFASE KLANKE


GRAAD 1 GRAAD 2 GRAAD 3
TEMA KLANKE TEMA KLANKE TEMA KLANKE
KW 1 WK 1
ORIENTERING
KW 1 WK 2
KONSOLIDERINGSPROGRAM EN GRONDLYN
KW 1 WK 3 Omgewingsklanke KONSOLIDERINGSPROGRAM EN GRONDLYN
Ons gaan skool toe ASSESSERING
KW 1 WK 4 Omgewingsklanke ASSESSERING
Herhaling van oo oa ee br dr fl sl kl pl gr tr
KW 1 WK 5 Omgewingsklanke
My familie
KW 1 WK 6 a
KW 1 WK 7 s
Ons speel buite Ons vier verjaarsdae Wat is vriendskap?
KW 1 WK 8 l
KW 1 WK 9 v
Ons het gevoelens Vervoermiddels Vasbeslotenheid
KW 1 WK 10 hersiening

KW 2 WK 1 i Hersien: e i Ek en my broers en
Vriende Help ons vriende
KW 2 WK 2 n Hersien o/u susters
KW 2 WK 3 m
Dinge wat groei Stel doelwitte Oefening maak perfek!
KW 2 WK 4 h
KW 2 WK 5 o lank /kort Families gee vir mekaar
Diere Ons het gevoelens!
KW 2 WK 6 b lank /kort om
KW 2 WK 7 p
Sport en Speletjies Maak foute Boelies
KW 2 WK 8 k
KW 2 WK 9 e Wees veilig en Hersiening
Die drie klein varkies Ons is skrywers
KW 2 WK 10 hersiening verantwoordelik Hersiening
KW 2 WK 11 Hersiening

KW 3 WK 1 t
Oral in die stad Tradisies Passie
KW 3 WK 2 g
KW 3 WK 3 d
Werk saam Gemeenskap Eerlikheid
KW 3 WK 4 u
KW 3 WK 5 r Woord families
Alles oor klere Kreatiewe denke Los probleme op
KW 3 WK 6 f
KW 3 WK 7 l
Lees is pret Gesonde eetgewoontes Leer nuwe dinge
KW 3 WK 8 meervoude
KW 3 WK 9 Hou ons liggame gesond meervoude
Bekommerd en bang Identiteite
KW 3 WK 10 en veilig Hersiening
KW 3 WK 11 Hersiening

KW 4 WK 1 j
Probleemoplossing Probleemoplossing Die krag van onderwys
KW 4 WK 2 v
KW 4 WK 3 w
Ons groei en verander Historiese figure Kalm en ontspanne
KW 4 WK 4 x
KW 4 WK 5 y
Ons lewende geskiedenis Boelie en voorkoms Hartseer
KW 4 WK 6 Hersiening
KW 4 WK 7 Meervoude Gebruik tegnologie ten Hersiening Hersiening
Wetenskap is lekker! Geskiedenis
KW 4 WK 8 Meervoude goede Assessering
VOORBEREIDING VIR
Hersiening Hersiening Agtervoegsels
KW 4 WK 9 2022
KW 4 WK 10 Hersiening Hersiening Hersiening

11
FIRST ADDITIONAL LANGUAGE GRADE 1 TERM 1

12

You might also like