Graad 9 Afr Kaartwerk Notas

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 19

Kaartsimbole

Topografiese kaarte gebruik drie soorte tekens en simbole:

Natuurlike en Geboude kenmerke

Geboude kenmerke – Mense bou dit.

Natuurlike kenmerke – Dit is deel van die fisiese omgewing.


Voorstelling van hoogte

 Kontoere
 Driehoeksbakens
 Hoogtepunte
 Hoogtemerke
Kontoerlyne

Wat is ‘n kontoerlyn?

Kontoerlyne is lyne wat plekke wat op dieselfde hoogte geleë


is, verbind.

Eienskappe van kontoerlyne

• Kontoerlyne is denkbeeldige
lyne.

• Kontoerlyne word voorgestel


as 'n bruin lyn op 'n 1: 50 000
topografiese kaart.

• Die hoogte word altyd aangedui in meter.

• As die landskap steil is, is die kontoerlyne naby mekaar.

• As die landskap geleidelik is, is die kontoerlyne ver


uitmekaar.

• As die helling gelyk is, is die kontoerlyne eweredig


gespasieer.
Kontoerinterval

• Die verskil tussen twee kontoerlyne wat langs mekaar lê.

• Op topografiese kaarte is dit gewoonlik 5m, 20m of 100m.


Kontoerpatrone

Steil, geleidelike en konkawe hellings


Landvorme

Riviervallei Uitloper Koppie Rif


• Word voorgestel • Word voorgestel • Landvorm wat bo die • ‘n Lang, smal
deur ‘n V-vormige deur ‘n V-vormige omringende terrein verhewe
kontoerpatroon. kontoerpatroon. uitstaan. landformasie met
• Die V’s wys in die • Die V’s wys in die • Het ‘n duidelike kruin. skuins kante.
rigting van rigting van
toenemende dalende hoogte.
hoogte.
Riviervallei

Uitloper

Koppie

Rif
1:10 000 Ortofotokaarte

Soorte lugfoto’s
Kenmerke van vertikale lugfoto’s

• Die kamera se as is vertikaal tot die grond (90˚-hoek).


• Toon ‘n boaansig van die landskap.
• Word gewoonlik in swart en wit geneem om koste te
bespaar.
• Die vertikale lugfoto het ‘n groter skaal as die topografiese
kaart.
• Vertikale lugfoto’s help om groot en ontoeganklike gebiede
te karteer.

Kenmerke van ortofotokaarte

• Ortofoto’s word uit vertikale lugfoto’s geskep.


• Ortofotokaarte word gemaak deur kaartinligting by die
ortofoto’s te voeg.
• Kontoerlyne word gesuperponeer om ‘n gevoel te verkry
van die hoogte van die landskap.
• ‘n Kombinasie van ‘n kaart en ‘n foto.
• Dit het ‘n groter skaal as ‘n topografiese kaart – 1:10 000.
Afstand
Omskakeling van cm na km

Om cm na km om te skakel, moet jy deur 100 000 deel (1 km = 100 000 cm)

Omskakeling van afstand op die 1:50 000 topografiese kaart en die 1:10 000
ortofotokaart:
Bereken die lengte van die landingstrook (in km & m) vanaf P na Q op die
Topografiese & Ortofotokaart.

3 cm
P Q

Topografiese kaart – 1:50 000

Ortofotokaart – 1:10 000


Verwysingsnomering
Köordinate

Köo rdin
ate
Inligting vanaf kaarte en foto’s

Grondgebruiksones

Swaarnywerheidsones

Ligtenywerheidsones

Sentralesakekern
Sentralesakekern

• In die stadkern.
• Hoogste
grondwaardes.
• Mees toeganklikste.
• Hoogste
gebouedigtheid.
• Hoogste geboue.

Ligtenywerheidsone

• Buite die sakekern geleë.


• Montering van verwerkte goedere
soos voertuigdele of masjinerie.
• Minder besoedeling.
• Gewoonlik naby vervoernetwerke.
• Maklike toegang na die SSK waar
goedere bemark word.

Swaarnywerheidsone
• Aangetref in die buitewyke van
die stad waar grond die
goedkoopste is.
• Naby hoof pad- en
spoornetwerke vir vervoer van
roumateriale en vervaardigde
produkte.
• Lae-inkomste behuising is dikwels
naby geleë.
• Baie lug- en geraasbesoedeling.

Inligting vanaf kaarte en foto’s

Grondgebruiksones

• Residensieel (lae en of hoë digtheid)


• Nywerheid (swaar/ligte)
• Sake- en kleinhandelsentrums
• Groen stroke/ buffersones
• Beskermde natuurreservate
• Landbougrond

Nedersettingspatrone

Faktore wat nedersettingspatrone beïnvloed:


Landelike nedersettings

Word gekenmerk deur:

• Kleiner, met minder inwoners.


• Huise is gewoonlik wydverspreid.
• Gewoonlik in ‘n lineêre of
sirkelvormige patroon.
• Kernnedersettings kan ook
gevorm word naby skaars bronne
soos water of nader aan
werksgeleenthede.

Stedelike nedersettings

Word gekenmerk deur:

• Wissel vanaf informele sektore en uitgespreide townships


tot hoëdigtheid-voorstede.
• Informele sektore en townships word gekenmerk deur lae-
inkomste-groepe en swak infrastruktuur.
• Hoëdigtheid-voorstede word gekenmerk deur hoë inkomste
en hoëdiens-infrastruktuur (vervoerstelsels, skole, mediese
en ontspanningsgeriewe).

You might also like