VR 2 Ontleding

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 1

BESIGHEIDSTUDIES VRAESTEL 2

ONTLEDING VAN VRAESTELLE

VRAAG 5 VRAAG 6
BESIGHEIDSGELEENTHEDE BESIGHEIDSROLE
BELEGGINGS EN ONDERNEMINGS- VORME) ETIEK EN PROFESSIONALISME
Funksies van die JSE, VIER soorte Betekenis van etiese gedrag, onetiese
voorkeuraandele, impak van die RSA- besigheidspraktyke 'n uitdaging aan besighede
kleinhandelspaareffekte/Regering se kan bied: Onregverdige/Onbillike/Oneerlike
kleinhandel- effekte op beleggers, faktore tot advertensies, Pryse van goedere in landelike
MODEL 2020 die sukses en/of mislukking van hul gebiede, Belastingontduiking/Belasting,
vennootskap kan bydra: Bestuur, Wetgewing aanspreeklikheid en deursigtigheid as King-
kode-beginsels vir goeie korporatiewe bestuur
kan toepas, professionele, verantwoordelike,
etiese en effektiewe sakepraktyk uitgevoer
behoort te word.
ONDERNEMINGSVORME EN BELEGGING MENSEREGTE, INKLUSIWITEIT EN
Nadele van 'n vennootskap, kriteria tot die OMGEWINGSKWESSIES
sukses en/of mislukking van 'n privaat Ekonomiese regte van werknemers in die
maatskappy kan bydra: Bestuur, Wetgewing, werkplek, rolle van die gesondheids- en
NOV 2020 Kapitaal veiligheidsverteenwoordigers in die beskerming
faktore wat in ag geneem moet word wanneer van die werkplek-omgewing, voordele van
beleggingsbesluite geneem word, impak van diversiteit in die werkplek, diversiteitskwessies
vaste deposito's as 'n beleggingsgeleentheid. in die werkplek kan hanteer: Geslag,
Gestremdheid
AANBIEDING SPANPRESTASIE EN KONFLIKBESTUUR
Faktore wat mnr. Meyer tydens sy aanbieding VIER stadiums van spanontwikkeling, oorsake
NOV 2019 in ag moet neem, DRIE beginsels van van konflik in die werkplek, konflik in die
versekering, impak van 'n PowerPoint- werkplek kan hanteer, moeilike mense in die
aanbieding, volgende aanbieding kan verbeter. werkplek kan hanteer.
BELEGGINGS EN ONDERNEMINGSVORME MAATSKAPLIKEVERANTWOORDELIKHEID, KMV
Funksies van die JSE, VIER soorte EN KMI
voordeelaandele, impak van die RSA- Onderskei tussen KMV en KMi, impak van KMV
kleinhandelspaareffekte/regering se op gemeenskappe, strategieë aan oor hoe
NOV 2018
kleinhandel- effekte op beleggers, faktore tot besighede HIV/Vigs en werkloosheid as sosio-
die sukses en/of mislukking van hul ekonomiese kwessies kan hanteer, welstand
vennootskap kan bydra: Bestuur, Wetgewing van die gemeenskap te verbeter, MIV/Vigs- en
werkloosheidstrategieë uitgesluit.
VERSEKERING MENSEREGTE EN DIVERSITEIT
Versekering en assuransie, DRIE soorte Implikasies van die volgende menseregte in die
verpligte versekering, aweryklousule en werkplek: Privaatheid, Gelykheid, Vryheid van
verduidelik hoe dit bereken word, positiewe spraak en uitdrukking, Inligting, DRIE
NOV 2017 impak van versekering op besighede. diversiteitskwessies in die werkplek kan
hanteer, voordele van diversiteit in die
werkplek, kultuurregte in die werkplek kan
bevorder.

BESTUUR EN LEIERSKAP ETIEK EN PROFESSIONALISME


PROEF 2021
Persoonlike houding en leierskap, situasionele Verskil tussen etiek en professionalisme, king
Al die provinsies
leierskapteorie, impak van charismaties en kode, onetiese besigheidspraktyk, aanbeveling
het dieselfde
transaksioneel, situasie wanneer outokratiese hoe om onprofessionele praktyke te hanteer.
vraestel geskryf
leierskap toegapas word

You might also like