Graad R 2024

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 1

Geagte Gr.

R-ouer 2024

Baie dankie dat u Laerskool Vastrap as u eerste keuse skool vir u kind in 2024
gemaak het.

U kind is toegelaat tot die Klas van 2024. U kind gaan sy/haar skoolloopbaan
saam met duisende ander kinders regoor die land op 17 Januarie 2024 begin.

U ontvang hierdie skrywe as bevestiging van u kind se plek in 2024. Indien u


omstandighede verander of u kind nie meer plek by Vastrap benodig nie, stuur
asb. ‘n e-pos na ontvangs@vastrap.co.za om dit aan te dui.

Registrasiegeld van R500 is betaalbaar teen 31 Oktober 2023 om u kind se


plek te verseker. Indien u kanselleer sal adminfooi van R150 teruggehou
word.

BETAAL ASB DIE REGISTRASIEGELD IN DIE ONDERSTAANDE BANKREKENING:


Absa Tjek: Vastrap Trust
Rekeningnommer: 1220155753
Bankkode: 632005
Gebruik asb die K-nommer as verwysing saam met u kind se van,
K185VDMERWE

Let ook daarop dat skoolgelde vir Gr. R verpligtend is, aangesien dit bedryf
word op privaat eiendom aangrensend tot Vastrap.

Ons sien daarna uit om u en u kind in 2024 as ‘n volbloed Vastrapper te


ontvang!

Vriendelike Vastrapgroete

You might also like