Hoe Werk Huis Rowe en Plaasaanvalle

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 7

AKSKA verduidelik die metodiek van ‘n aanval by jou huis

WAAROM GEBRUIK AANVALLERS NIE SELFONE NIE


Die volgende inlig ng mag julle gebruik om misdaad aan vriende te verduidelik. AKSKA werk
al vir meer as 33 jaar om hierdie kennis te versamel sodat ons die aanvaller beter kan
verstaan, sodat ons die kennis met jou kan deel.
Die boek Oorwin Plaasaanvalle Huis-rowe en Ontvoerings Handleiding is uiteindelik jou
antwoord. Daardie boek gaan jou leer hoe om aanvalle lank voor die tyd te sien kom en dit
gaan jou ook leer hoe om dit te vermy.
Die volgende verduideliking gaan die boek net vir jou meer verstaanbaar maak.

Wie steel en roof by jou ?

Slang werk vir jou. Slang is ’n baie vriendelike persoon en baie hulpvaardig en Slang is eintlik
’n liefdevolle staatmaker waarop jy kan staatmaak.

Wanneer jy vir ’n paar dae weggaan sal Slang die huis se sleutels kry om daagliks te gaan kyk
of die elektrisiteit nie afgeskop het nie en hy sal sommer kyk dat alles by die huis nog reg is.

Slang is so ’n deel van jou lewe dat Slang vir jou vrou Ma noem en vir jou noem hy Pa of
Nta , wat ook pa beteken.

Slang se goeie verhouding met jou maak sy mede broers en susters jaloers en omdat hy of sy
tegnies die baas is wanneer jy weg is, is jou besi ngs ook Slang se besi ngs soos wat dit
ook jou kinders se besi ngs is. Wanneer die broers en susters iets wil hê, kan hulle net vir
Slang vra en Slang sal dinge laat gebeur.

Wanneer jy ’n boer is, is diesel en olie ’n goeie standvas ge bron van inkomste maar soms is
dit ook nodig om ’n roof te reël om fondse aan te vul.

Veronderstel Slang wil ’n roof reël. Om dit reg te kry, besoek Slang vir Apie. Apie is Leeu se
regterhand en fasiliteerder. Leeu noem vir Apie sy kind, maar hy spel dit Khid.

Leeu vra of Slang bereid sal wees om die verkenning te doen of moet hy iemand uitstuur om
die verkenning te gaan doen. Leeu wil alles weet. Hy wil weet wa er pe selfone jou gesin
gebruik. Hy wil weet waar al jou familie lede woon. Hy wil weet wa er voertuie jy ry, by wie
jou voertuig se tracker geregistreer is. Wa er wapens jy het en hoeveel geld jy in die huis
bêre.

Leeu het uiteindelik 162 vrae wat bevredig moet word en Slang kan nie alles antwoord nie.
Daarom sal Leeu ’n trop Bobbejane stuur om die verkenning te gaan doen. Die Bobbejane is
betroubare verkenners en hulle word goed vir hulle werk vergoed. Bobbejane kan tot R40
000 per maand verdien wanneer hulle verkenning doen.

Deel van daardie R40 000 kom ook as n kommissie vir die werk wat hulle by jou huis doen.
Hulle werk moet deeglik wees want een of ander tyd sal die Luiperds moet toeslaan en
wanneer daar enige risiko’s is wat nie opduik en wat nie bereken was nie, sal die Bobbejane
en Slang daarvoor moet betaal.

Wanneer die Bobbejane hulle werk klaar gedoen het, ontmoet die hoof Bobbejaan die
Luiperd van die hit squad by oom Leeu, waar Bobbejaan die plan vir die aanval asook die
potensiële wins van die projek bespreek.

Soms is die wins vir ’n projek so min dat hulle ’n tweede projek soos koper en diesel diefstal
met die projek moet kombineer, om die projek lonend te maak.

Wanneer die planne klaar gemaak is, kom die hoof Bobbejaan en die Luiperd by die Hiëna
klub bymekaar ( Sjebien) waar die hoof Luiperd die plaaslike hoof Donkie van Donkie
logis cs Interna onal ontmoet.
Die Donkies voorsien die Uber / logis ek en wanneer koper, vee en swaar produkte geskuif
moet word, voorsien hulle ook die vragmotors wat die swaar werk moet doen . Die Donkie
stuur voertuie wat die verskillende Luiperds gaan oplaai wat die werk moet doen en hulle sal
ook die vervoer verskaf wat die Luiperd hit squad na die teiken sal neem en weer na die
aanval sal oplaai en wegvat.

Tydens die eerste vergadering word die vervoer kostes bespreek en wanneer die Luiperd
hoof tot ’n vergelyk gekom het, sal die datum en tyd bepaal word wat die Donkie uber weer
by die sjebien sal opdaag om die Luiperd span vir die operasie op te laai.

In die meeste gevalle sal die Hiënas ’n tegniese spesialis voorsien wat sal sorg dat selfoon
seine en wifi seine van die kameras en alarms, tydens die operasie afgesny word. Die hiënas
sal ook sorg dat die slagoffer se foon gekloon word sodat hulle presies weet wat die slagoffer
vermoed en hulle sal ook sorg vir selfoon blokkeerders sodat hulle die slagoffer van die res
van die wêreld kan afsny wanneer dit die luiperds se risiko’s kan verminder.

In die geval van ’n huisroof, besigheids roof, transito roof of Kitsbank bom, sal daar ook drie
kriminele polisiemanne aan diens wees, wat vergoed sal word omdat hulle die polisie
reaksie, genoegsaam vertraag om die misdadigers se ontsnapping van die toneel te
bevoordeel. ( Misdadiger organisasies spandeer baie geld om onskuldige polisiemanne met
afpers bare versoekinge te mislei en te verlei tot hulle nie anders kan as om saam met die
misdadigers te werk nie.)

Wanneer misdadigers drie polisiemanne in ’n polisiekantoor kan werf, het hulle die ideaal
bereik om misdaad meer suksesvol, teen die polisie optrede te maak. In baie gevalle word
sekretaresse en ksters ook geteiken omdat hulle sensi ewe inlig ng omtrent beplande
polisie operasies, voortydig met misdadigers kan deel.

Ons besef nie hoeveel mense, vergoed moet word wanneer ons beroof en besteel moet
word nie.
Mense om die operasionele been wat elkeen uit die projek betaal word, is
Die Slang ( Werker wat die aanval reël )
Die Apie ( Khid )
Die Leeu ( Bende leier )
Die Bobbejane ( Verkenners )
Die Donkies ( Logis ek )
Hiena ( Tegniese knaap )
Polisie ( verseker veilige ontsnapping )

Omdat hulle selfone hulle op die misdaad toneel kan bewys en omdat hulle selfone hulle
aan die beplanning van die misdaad kan verbind, is daar geen beplanning of enige
onderhandeling wat op selfone geskied nie.
Wanneer hulle hul eie selfone by hulle het, sal hulle daardie selfone tot 8 km van die
misdaad toneel versteek. Na die aanval sal hulle wanneer dit veilig is, weer hulle selfone
gaan optel, of laat optel.

Vir die uitvoer van die aanval kan hulle burner fone koop, waarmee hulle tydens die aanval
met mekaar en met die logis ek kontak kan hê. Na die aanval word die simkaarte gebreek en
weggegooi en die logis eke been, sal die fone weer die volgende dag verkoop.

Tydens een poging om ’n 1000 beeste tydens een misdaad operasie te steel, was die 28
mense gereël om die beeste aan te keer en op te laai. Elkeen van hulle was R35 000 vir die
nag se werk beloof.

In baie gevalle sal boere se vee of Transnet se diesel en Eskom se kabels gesteel word, wat
as deel van die befondsing vir die beplande roof op jou huis moet dien.

En die verdeling van die geld hou nie by die Leeu op nie. Hy betaal ’n persentasie oor aan die
sterkman en die betaal weer oor aan die groot man en die betaal weer oor aan die
kommissar en die betaal weer oor aan die Nkloko.

Kyk ons net na bokke en skaap wat in die Noord-Kaap gesteel word en wat deur die Sjinese
Triads uitgevoer word na Sjina.

Hoeveel bokke moet gesteel word om net die plaaslike Donkie incorporated (Bad Boys) en
die lede van die 26 bendes wat betrokke is, asook die verskeping wat deur die Sjinese
voorsien word te betaal, voordat ’n skip teen ’n wins van PE tot in Sjina kan vaar?
Ons besef nie hoe groot die misdaad bedryf is en hoeveel beplanning by elke misdaad
betrokke is nie. Dit is ’n totale ekonomie op sy eie en tans is daardie onkonvensionele
ekonomie in Suid-Afrika, heel waarskynlik groter as die konvensionele ekonomie in Suid-
Afrika.

Tuinwerkers en huisbediendes word tot R9000 vir inlig ng betaal en dan word daar nog nie
eers ’n misdaad beplan nie. Verkenners kan enige iets van R40 000 tot R60 000 per maand
verdien en dan praat ons nie ook van die aanvallers nie.

WAAROM IS VOERTUIG ROETES BELANGRIK

In die kriptografie kursusse wat ons doen, handel die eerste kursusse hoofsaaklik oor
voertuig roetes en hoe om dit tot by die teiken te volg. Waarom doen ons dit.

Jou werkers of hulle nou swart of bruin is, sal baie keer voetslaan reekse bou ,net om te wys
waaraan hulle dink, maar dit sal jou nog nie bedreig nie. Dit is eers wanneer die voertuig
roetes gebou word wat ons weet dat ’n hit squad vir ’n taak gereël is.

Wanneer ons ’n voertuig roete suksesvol volg gebeur daar twee goed.
1. Wanneer dit ’n ak ewe plan is, sal die persoon wat die voertuig reeks oppas, uit die
bloute kom en by jou verbystap, omdat hy nie verstaan wat jy doen en waarom jy daar op sy
plekkies stop nie.

2. Omdat hulle weet dat daar mense in die land is wat hulle goed verstaan, weet hulle nie
wat jy weet en wat jy nie weet nie en dit maak die uitvoering van die misdaad vir hulle net te
riskant.

Met ander woorde. Wanneer jy ’n voertuig reeks lees, doen jy alreeds misdaad voorkoming.
Wanneer die rig ngwysers na jou huis wys, sal jy die voorstelle van die boek “Oorwin
Plaasaanvalle Huis rowe en ontvoerings Handleiding” volg wat die misdadigers nog meer
oortuig dat ’n aanval op jou huis, die verkeerdste ding is wat hulle kan doen.

In baie gevalle sal Slang wat die misdaad by jou reël, die aanval met die buit wat by jou gekry
word, finansier. Soms het jy net te min waardevolle goed wat hulle kan gebruik en dan sal
Slang ander diefstalle in die omgewing reël om eers genoeg fondse vir die aanval te
genereer.

Wanneer die misdadigers die eerste keer misluk, sal die prys vir hulle dienste verdubbel.
Wanneer Slang kla, kan die koste in een vergadering verdriedubbel sodat Slang uiteindelik
niks kry nie.

Wanneer die misdadigers toeslaan en die bates waarop hulle staatgemaak het, is nie
beskikbaar nie, is die Slang in groot skuld by die misdadigers en wanneer die skuld so groot
word dat hy dit nie kan betaal nie, sal hulle hom doodmaak.

Een metode wat bendelede gebruik om werkers te werf, is om die werker in die skuld te kry.
Bendelede sal met die werkers vriende maak. Die bende lede sal dan vir die mans by klubs
drank koop en ook vir hulle pros tute reël. Hulle sal selfs vir die persoon wat hulle nader,
baie duur klere persent gee. Elke geskenkie kos geld en voor die werkers weet wat gebeur, is
hy meer as R60 000 in die skuld. Skuld wat hy nie met sy salaris kan bekos g nie.

Die enigste manier om die skuld af te betaal is om inlig ng vir beplande misdade te gee
waardeur hy sy skuld, stukkie vir stukke begin afwerk. Maar wanneer hulle die werker aan
dwelms verslaaf het, is hy vas en sal hy vir die res van sy lewe ’n inlig ng slaaf vir die
misdaad bendes wees tot hy die dag nie meer kan produseer nie.

VRAAG:

Waarom vind daar moorde tydens Huis rowe en plaasaanvalle plaas waar daar niks gesteel
word nie. Wie finansier dan die aanvallers?
Normale bendes se hoof bron van inkomste is dwelms, drank en pros tusie. Hierdie
inkomste word aangevul met veediefstal, voertuigdiefstal, huisbrake en gewapende rowe.
Ander bendes is huurmoordenaars. Hulle vaste passiewe inkomste is ook uit pros tusie en
dwelms maar hulle mo vering vir moorde is om mense wat n onreg teenoor ander mense
pleeg, dood te maak.
Die meeste moorde gebeur omdat die slagoffer die saak verkeerd hanteer, maar daar is ook
gereelde moorde. Gereelde moorde wissel tussen 2% en 6% van alle huis rowe en
plaasaanvalle waar daar wel n moord gepleeg is.
Die gereelde moorde is baie duur en die moordbende kan op twee maniere betaal word.
1. Of slang en sy vriende moet genoeg geld tydens ander misdade genereer waaruit die
moordbende finansier kan word. Dit beteken dat daardie misdade nie by die slagoffer
gepleeg word nie. Daardie fondse moet weg van die slagoffer geskiet sodat die
slagoffer nie in paraatheid verskerp nie.

2. Soms kan n moord n poli eke mo ef hê en dan kan die moord deur “The System”
finansier word. Die boek verduidelik meer in diepte wat “The System” is, en hoe dit
werk.
WAT HET ONS NODIG OM TE WEET ?

GEVAAR TEKENS

1. Kyk uit vir wanneer jou werker skielik met duurder skoene en klere loop as wat hy kan
bekos g.
2. Kyk vir gedrag veranderings by jou werkers
a. Tydens die misdaad plan word hulle afsydig
b. Kort voor die aanval word hulle uitbundig vriendelik
3. Kyk vir voertuig roetes waarvan die rig ngwysers na jou huis gaan en pas jou gewoontes
daarvolgens aan. ( Jy sal dit kan raaksien wanneer jy die AKSKA kriptografie kursus doen )
Om misdaad voertuig roetes voor die tyd te raaksien, kan jy admin@akskagroep.com kontak
om n kursus te reël
Om die Boek te bestel wat jou leer hoe misdaad werk, kontak Edith op WhatsApp by
0822 950 350
Om veilig te leef, het jy niks meer as dit nodig nie.

You might also like