Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 22

DIE SIMBOLIESE

BETEKENIS VAN
KLEURE IN DIE BYBEL
SEPTEMBER 2008 GEMEENTEKAMP

• Hierdie is ‘n verkorte studie met betrekking tot die


simboliese betekenis van kleure in die Bybel
• 20 minute beperking
INHOUD VAN AANBIEDING

Bybelse betekenis van kleure


Verdraaide betekenis van kleure
Kleure as deel van lofprysing en aanbidding in die gemeente
Algemene inleiding tot die simboliek van kleure in die Bybel
Volledige betekenis van kleure in die Bybel (Ter inligting)
Hoe gebruik ons kleure tydens lofprysing
Die kleure van die twaalf stamme van Israel
BYBELSE BETEKENIS VAN KLEURE
• Daar is nie baie verwysings in die Bybel na kleure en
hul betekenis nie
• Ons weet dat kleure wel simboliese betekenis dra
• Die meeste verwysings na spesifieke kleure vind ons
in die Tabernakel en in die Priesterlike klere
• Selfs hier is die Bybel nie spesifiek oor die spesifieke
simboliese betekenis nie
• Ons kan wel deur Bybelstudie en die geopenbaarde
Woord riglyne kry oor die simboliese betekenis van
kleure
VERDRAAIDE BETEKENIS VAN KLEURE
• Die vyand het ook op hierdie terrein probeer om
dit wat Jahweh gemaak het te besoedel
• Die wêreld stelsel het ander konnektasies aan
kleure gegee wat onrein is:
– Rooi Losbandigheid
– Blou Losbandigheid en derglike dinge
– Swart Satanies geassosieer (Mismaak voorkoms)
KLEURE AS DEEL VAN LOFPRYSING IN DIE
GEMEENTE
• Die Gemeente glo in aktiewe en meelewende lofprysing en aanbidding
• Lofprysing is deel van Israel se hoogste roeping en ‘n opdrag van Jahweh
• Lofprysing word gebruik as deel van Geestelike oorlogvoering in die gemeente en
ook in die gelowige se persoonlike geloofslewe
• Ons kan ook demonstartief optree tydens lofprysing deur middel van die gebruik
van:
– Musiek instrumente
• Alle musiekinstrumente kan gebruik word volgens die Skrif
– Dans en beweging (ook genoem koordans)
• Maak en drae van spesiale kleurvolle uitrustings vir optredes
– Gebruik van flae en baniere (Spesifieke kleure is simbolies)
– Blaas van die Shofar
– Die spontane meelewing deur die ophef van hande, klap van die hande,
harde uitroep of beaming van die Woord
ALGEMENE INLEIDING TOT DIE SIMBOLIEK
VAN KLEURE IN DIE BYBEL

Die volgende twee tabelle verduidelik die basiese


kleure en hul betekenisse aan die hand van die Skrif:
KLEURE Tabel 1

KLEUR SIMBOLIEK SKRIF


ROOI BLOED; VESOENING LEV 17: 11; HEB 9: 11-14
BLOU HEMEL; GENADE EXOD 24: 10
PERS KONINKLIKHEID RIG 8: 26; MAR 15: 17 - 18
WIT REINHIED; HEILIGHEID PS 51: 7; MAT 17: 2; OP 3: 4
SILVER REDDING; VERLOSSING NUM 18: 15 - 16
GOUD GODELIKHEID; GLORIE EXOD 37; 40: 34 – 35; OPEN
1: 13 - 14
KLEURE Tabel 2
KLEUR SIMBOLIEK SKRIF
BRONS OORDEEL EXOD 27: 1-3; 30: 17-21
GEEL FEESVIERING; VREUGDE JES 51: 11; 61: 3; HEB 1: 9
GROEN NUWE LEWE PS 92: 12-14; HOS 14: 8
BRUIN/ BEROU; NEDERIGHEID EST 4: 3; DAN 9: 3-5
GRYS
ORANJE VUUR; HEILIGE GEES HAN 2: 3
/GEEL/
ROOI
PRUIM RYKDOM; OORVLOED; HOS 2: 22, JOEL 2: 24
INVULLING MET DIE
HEILIGE GEES
SWART SONDE; DOOD PS 23: 4; EFES 5: 11
VOLLEDIGE BETEKENIS VAN KLEURE IN DIE
BYBEL

Die volgende afdeling poog om ‘n volledige


uiteensetting van die kleure en hul betekenisse te
gee:
Die kleur oranje vind ons slegs in Esegiel soos vertaal in die KJV. Dit
demonstreer Jahweh se oorheersende helder teenwoordigheid.
• Betekenis:
Jahwe se glorie en skynende heelikheid.
Eseg 1:4; 1:27-28; 8:2 (KJV)
• Kleur Simboliek:
Jahshua Messias as die heelikheid van Jahweh
Eseg 1:28, 2 Kor 4:6, Open 21:23
• Simbool:
 Vuur van Jahweh se teenwoordigheid
(Heb 12:29, Exodus 3:2)
 Jahweh se oordele
(Genesis 19:24, II Kon 1:10-14, Jes 66:15, II Tes 1:7-8)
GEBRUIK VAN KLEURE TYDENS
LOFPRYSING
• Ek vertrou dat jy nou ‘n beter begrip het van wat die betekenis van kleure is binne
die konteks van die Bybel
• Verder vertrou ek dat die vlae en ‘billows’ wat gebruik word tydens lofprysing en
aanbidding nuwe betekins sal gee aan geestelike oorlogvoering
• Deur die gebruik van ‘n vlag maak jy ‘n proklamasie in die onsienlike en stuur jy
‘n boodskap aan die vyande van die lig om hulle te herhinner aan die oorwinning
wat daar is in Jahshua se Naam:
– Rooi Deur Jahshua se bloed is ons losgekoop van die sonde en die wet
– Wit Ons is reingewas en leef ‘n heilige lewe (Ons is ‘n heilige volk)
– Pers Ons is konings en priesters wat in diens van die Koning staan
– Groen Ons het nuwe lewe in Jahshua die Messias
– Blou Jahshua se genade het ons gered en Hy veroordeel ons nie
– Silwer Ons is gered en verlos van die sonde en die dood
– Goud Ons erken Jahweh se Godheid en verkondig Sy glorieryke dade
– Geel Ons vier fees en is vol van die vreugde van ons Koning oor Sy grootheid
– Oranje Ons proklameer dat die Heilige Gees uitgestort is op ons en by ons is
– Pruim Ons proklameer dat ons in Jahshua rykdom en oorvloed het
HOE GEBRUIK ONS KLEURE TYDENS
LOFPRYSING

• Selfs al hang die vlae en baniere net in die saal tydens ons dienste dan weet ons
wat dit beteken
• Dit herhinner en bevestig ons geloof en die waarhede van die Woord soos met
elke kleur se betekenis

• Dit is nie dogmaties nie en daar behoort nie enige bygeloof of agterdog te
bestaan oor die kleure nie
• Wanneer ons Jahweh dien uit ‘n rein hart dan sal ons van Sy wonderdade,
heiligheid, reinheid, oorwinning, liefde en teenwoordigheid herhinner word in die
kleure wat Hy gemaak het
DIE KLEURE VAN DIE TWAALF STAMME

‘n kleur word aan elkeen van die twaalf stamme


toegewys:
DIE TWAALF STAMME SE KLEURE

Die kleure is volgens die 12 edelstene in die


Hoërpriester se borstas.

3 2 1

6 5 4

9 8 7
DIE TWAALF STAMME SE KLEURE
STAM KLEUR Skrif EDELSTEEN
Juda Helder rooi Exo 28:17 Karneool
Ruben Helder groen Exo 28: 18 Karbonkel
Gad Kristal wit Exo 28: 18 Jaspis
Asser Perel wit Exo 28: 20 Oniks
Naftalie Rooi bruin Exo 28: 20 Sardoniks
Mannasa Kristal Exo 28: 19 Agaat
Simeon Hemel blou Exo 28: 18 Saffier
Dan See groen Exo 28: 20 Krisoliet
Issaskar Groen Exo 28: 17 Topaas
Sebulon Groen Exo 28: 17 Smarag
Efraim Koning blou Exo 28: 19 Hiasint
Benjamin Wyn rooi Exo 28: 19 Ametis
DIE EINDE

Vrae en besprekings

Dankie vir jou belangstelling in Jahweh se


ewige Woord wat vol skatte is en elke
dag nuut word!
DIE PRAKTIESE
GEBRUIK VAN VLAE

Aangebied deur: Gerda Raath


PRAKTIESE GEBRUIK VAN VLAE

• Bewegings wat met die vlag gemaak kan word


• Elke beweging het ‘n spesifieke betekenis
• Bewegings is altyd in die tydmaat van die musiek
• Onthou - ‘n vlag is ‘n geestelike oorlogswapen
• Vlae moet met respek handteer word
• Dit moet skoon gehou word
BEWEGINGS EN BETEKENISSE
VLAGBEWEGINGS SAAM MET LIED
Sing tot eer van die Here - Swiep (X5)
Die Koning wat lewe
So hoog en verhewe - Rol (X5)
Tot in ewigheid
Ons juig, ons jubel voor Hom - HG (X3)
Die rots van ons heil
Die Koning wat kom - Rivier (X2)
Die Koning wat kom - Agt (X4)
Die Koning wat kom - Sirkel (X4)
DIE EINDE

Vrae en besprekings

Dankie vir jou belangstelling in Jahweh se


ewige Woord wat vol skatte is en elke
dag nuut word!

You might also like