Professional Documents
Culture Documents
Breaktime
Breaktime
Naledi: Hallo James, did you bring your ball to school today? Hallo James het jy jou bal skooltoe
gebring vandag?
James: Hallo Naledi, yes I did. Do you want to play? Hallo Naledi, ja ek het. Wil jy graag speel?
Naledi: Yes please. Ja asseblief.
Jullia: Can I also play? Kan ek ook speel?
Naledi: No. We don’t want to be your friend! Nee. Ons wil nie jou vriende wees nie!
James: Naledi we cannot be rude. Let us play with her. Naledi ons kan nie lelik wees nie. Laat ons
met haar speel.
Jullia: (Jullia is crying.) (Jullia huil)
Naledi: Don’t be sad. We are sorry for being rude. Please play with us. Moenie hartseer wees nie.
Ons is jammer dat ons lelik was. Speel asseblief met ons.
Jullia: Thank you very much. Let’s go. Baie dankie. Kom ons gaan.