Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 66

Graad 8

Kwartaal 1

1
Week 1 – 2
Luister & Praat: Lees ‘n strooibiljet – Hoërskool Saamstaan
Entrepreneursdag

2
Lees & Kyk: Lees strooibiljette

3
Lees & Kyk: ‘n Gedig – Die reënboogkinders bl. 4 – 5
Poëtiese terme

4
5
Poëtiese vrae

Punktuasie in gedigte

6
7
8
Taalkonsep: Bywoorde (adverbs)
(adverbs)

Vertel jou meer oor die werkwoord. Describes the verb more.
Dit sê: It says:
Hoe? Waar? Wanneer? Waarom? How? Where? When? Why?

Bywoord van tyd – WANNEER ? Adverb of time

Bywoord van plek – WAAR? Adverb of place

Bywoord van wyse – HOE? Adverb of manner

Bywoord van graad Adverb of degree

VOORBEELDE:

Die kinders lag hard. = WYSE

Die toets is vandag. = TYD

Ons gaan daar gaan sit. = PLEK

Daar is baie bye rondom die blom. = GRAAD

9
Taalkonsep: Enkelvoudige sinne (onderwerp, gesegde en voorwerp)
Onderwerp Subject – The person or thing that the sentence
is about.

Werkwoord/Gesegde Verb – The action

Voorwerp Object – The person ot thing that received te


action.

VOORBEELDE:
Susan eet haar kos.
O – Susan
G – eet
V – kos
Die leeu hardloop in die bos.
O – Die leeu
G – hardloop
V – die bos

10
Taalkonsep: Byvoeglike bepalings

Taalkonsep: Bywoordelike bepalings

Taalkonsep: Sinonieme (synonyms) en antonieme (antonyms)

11
12
13
14
15
Taalkonsep: Letterlike en figuurlike betekenis (literal and
figurative meaning)

16
Taalkonsep: Lees- en skryftekens

17
Skryf ‘n strooibiljet

18






Hoe goed verstaan jy die volgende taalkonsepte?

19
Week 3 – 4
Luister & Praat: Luister na hoe ‘n e-pos geskryf word

20
1. Waarvoor staan 'e-pos'?
2. Wat benodig jy om 'n e-pos te kan stuur? Noem twee dinge.
3. Watter taal word in 'n e-pos gebruik – formeel of informeel?
4. Wat noem ons die ;-) en :-( wat in 'n e-pos gebruik word?
5. Wat beteken dit as ons 'n hele sin in hoofletters tik?
6. Wat tik jy by To/Aan?
7. Waarom tik ons 'n onderwerp met elke e-pos?
8. Wanneer gaan ons oor na 'n nuwe paragraaf?
9. Aan wie word hierdie e-pos gestuur?
10. Waaroor gaan hierdie e-pos?

Lees & Kyk: Leesbegrip

21
Lees & Kyk: Lees ‘n storie – Pula en die reën bl. 20 – 22
Letterkunde terme

22
Letterkunde vrae

23
Taalkonsep: Samestellings (compound words)

Wanneer twee of meer woorde wat alleen staan When two or more words are put together to
bymekaar gevoeg word om 'n nuwe woord te form a new word.
maak.

SOME WORDS SIMPLY JOIN TOGETHER ‘en (s)’ BETWEEN THE WORDS

Dorp + skool dorpskool Eet + tyd etenstyd

Meisie + skool meisieskool Eet + uur etensuur

Seun + skool seunskool Lewe + lank lewenslank

Slaap + kamer slaapkamer Lewe + styl lewenstyl

Tafel + doek tafeldoek Nooi + liefde nooiensliefde

‘e’ BETWEEN THE WORDS Sterf + uur sterwensuur

Boek + kennis boekekennis Wa + huis waenhuis

Boer + plaas boereplaas WORDS ENDING IN ‘f’ GET ‘-we’

Dier + tuin dieretuin Brief + bus briewebus

Haas + pad hasepad Druif + sap druiwesap

Held + daad heldedaad WE ONLY GET ‘ss’ IF THE FIRST WORD ENDS IN ‘-
s’ AND THE SECOND WORDS STARTS WITH ‘s-‘

Hond + hok hondehok Baas + speler baasspeler

Noord + wind noordewind Dans + skool dansskool

Oos + wind oostewind Gras + snyer grassnyer

Perd + stal perdestal Jas + sak jassak

Vrou + persoon vrouepersoon Plaas + seun plaasseun

24
Wes + wind westewind THE FIRST WORD OF A COMPOUND NOUN IS
ALWAYS SINGULAR

‘s’ BETWEEN THE WORDS Meisies + skool meisieskool

Broek + pyp broekspyp Seuns + skool seunskool

Broer + kind broerskind Mans + skoene manskoene

Hemp + mou hempsmou REMEMBER YOUR BED-ENDS

Kind + been kindsbeen Kop + ent kopenent

Knoop + gat knoopsgat Voet + ent voetenent

Koning + dogter koningsdogter EXCEPTIONS

Land + taal landstaal Aarde + appel aartappel

Man + hemp manshemp Aarde + bewing aardbewing

Stad + kind stadskind Aarde + wurm erdwurm

Stad + lewe stadslewe Hoog + veld hoëveld

Toegang + kaartjie toegangskaartjie Koning + ryk koninkryk

‘er’ BETWEEN THE WORDS Os + wa ossewa

Kalf + liefde kalwerliefde Rib + been ribbebeen

Kind + bybel kinderbybel Skip + dokter skeepsdokter

Kind + dae kinderdae Skip + kaptein skeepskaptein

Kind + dokter kinderdokter Vrug + bord vrugtebord

Suid + kruis suiderkruis

Broer + liefde broederliefde

25
Taalkonsep: Verbindingsklanke

Taalkonsep: Verkleinwoorde (diminutives)

-jie -tjie -ie

When a word ends on a Words that contain diphthongs When a word ends on
oe / ou / ui/ ei
d / t s / k / p / g / f

hond = hondjie soen = soentjie muis = muisie

-etjie -pie -kie

One syllable words with a vowel Words that end on a Words that end on a
before the
b / r / m / n / l / ng m ng
g falls away

blom = blommetjie hemp = hempie koning = koninkie

SHORT VOWEL + k, p, g & s SHORT VOWEL + n

kop koppie man mannetjie

bek bekkie son sonnetjie

rug ruggie pen pennetjie

kas kassie LONG VOWEL + n

TWIN VOWELS boon boontjie

aap apie tuin tuintjie

26
rook rokie skoen skoentjie

neef nefie SHORT VOWEL + l

DOUBLE VOWELS OR CONSONANTS bal balletjie

neus neusie vel velletjie

broek broekie rol rolletjie

vurk vurkie DOUBLE VOWELS OR 2 SYLLABLES + l

SHORT VOWEL + m stoel stoeltjie

kam kammetjie tafel tafeltjie

som sommetjie rondawel rondaweltjie

rem remmetjie LONG VOWEL, DOUBLE CONSONANT, 2 OR


MORE SYLLABLES + m

SHORT VOWEL + r boom boompie

kar karretjie besem besempie

ster sterretjie arm armpie

nar narretjie skelm skelmpie

ENDING IN -ie bruidegom bruidegompie

mondjie mondjietjie ENDING IN AN EMPHASISED SHORT VOWEL

horlosie horlosietjie ma ma’tjie

vakansie vakansietjie foto foto’tjie

meisie meisietjie hoera hoera’tjie

LETTERS OF THE ALPHABET safari safari’tjie

a a’tjie DOUBLE VOWEL OR 2 SYLLABLES + r

b b’tjie vloer vloertjie

d d’tjie venster venstertjie

e e’tjie motor motortjie

27
f** f’ie suster sustertjie

ANY WORD ENDING IN -r ANY WORD ENDING IN -d

kat katjie hoed hoedjie

boot bootjie mond mondjie

present presentjie potlood potloodjie

1 SYLLABLE + -ing, -ang, -ong 2 OR 3 SYLLABLES + -ing

ring ringetjie koning koninkie

slang slangetjie verskoning verskoninkie

long longetjie heining heininkie

EXCEPTIONS

blad blaadjie pad paadjie

gat gaatjie spel speletjie

nooi nooientjie wa waentjie

28
Taalkonsep: Intensiewe vorme

Taalkonsep: Werkwoorde (verbs)


Doenwoord Doing word

Hoofwerkwoord Main verb

sing, spring, loop, speel

VOORBEELD:
• Die meisie sing baie mooi. (The girl sings beautifully.)

Hulpwerwoord van tyd Auxiliary verb

29
Helping verb

het, sal, moet, kan, mag, sou, moes, wou, kon

VOORBEELD:
• Hulle sal in die koor sing. (They will sing in the choir.)

Koppelwerkwoord Linking verb


Lyk, voel, reuk, smaak, klank Look, feel, smell, taste, sound

is, word, skyn, blyk, lyk, heet, voorkom, was, klink, voel, bly, wens

VOORBEELD:
• Hulle klink baie mooi. (They sound beautiful.)

Taalkonsep: Infinitiewe werkwoorde (infinite verbs)

30
Taalkonsep: Verlede tyd (past tense)

31
Taalkonsep: Toekomende tyd (future tense)
Reël 1 sal en werkwoord na einde van die sin. Ek bel my ma elke dag. Ek sal my ma elke dag
(sal and verb moves to the back) bel.

Reël 2 sal en hulpwerkwoord na einde van die Ek wil my ma bel. Ek sal my ma wil bel.
sin voor hoofwerkwoord.
Ek moet my ma bel. Ek sal my ma moet
(sal and helping verb move to the back in bel.
front of main verb)

Reël 3 is = sal ... wees Ek is in my huis. Ek sal in my huis wees.

Reël 4 Woorde wat met be-, ge-, er-, her-, mis-, Ek gebruik my Ek sal my rekenaar
ont- en ver- begin rekenaar baie. baie gebruik.
= sal en werkwoord bly dieselfde.
Ek verkoop my ou Ek sal my ou selfoon
(sal and verb stay the same) selfoon. verkoop.

Reël 5 het = sal ... hê Ek het ‘n nuwe Ek sal ‘n nuwe selfoon


selfoon. hê.

sal Sy loop vinnig.


Sy sal vinnig loop.

gister = môre
gisteraand = môreaand
gisteroggend = môre oggend
verlede week = volgende week

32
verlede jaar = volgende jaar
verlede maand = volgende maand

Taalkonsep: Voorsetsels (prepositions)


Waar die aksie in die sin plaasvind. Where the action in the sentence takes place.

Beskryf die werkwoord of byvoeglike Describes the verb or noun.


naamwoord.

aan langs ten

af met tot

agter na tussen

bo om uit

bo-oor onder van

bo-op oor voor

buite op soontoe

by per vanaf

deur teen verby

in teenoor naby

33
Taalkonsep: Trappe van vergelyking (degrees of comparison)

34
35
Taalkonep: Hoofsinne en bysinne

Taalkonsep: Voegwoorde (conjunctions)

36





37
Taalkonsep: Sinonieme (synonyms) en antonieme (antonyms)

Taalkonsep: Lees- en skryftekens – direkte rede (direct speech)

38
Taalkonsep: Afkortings

39
Taalkonsep: Verkortings

Skryf ‘n e-pos

40
Hoe goed verstaan jy die volgende taalkonsepte?

41
42
Week 5 – 6
Luister & Praat: ‘n Jeugroman – Kat in die pan vir die Fransman

Lees & Kyk: ‘n Jeugroman – Kat in die pan vir die Fransman

Skryf ‘n opsomming






43
Taalkonsep: Bywoorde

Taalkonsep: Infinitiewe werkwoorde

44
Taalkonsep: Deelwoorde

45
Taalkonsep: Trappe van vergelyking

46
Taalkonsep: Bysinne

Taalkonsep: Ontkennende vorm

Taalkonsep: Stelsinne

Taalkonsep: Punte en kommas

47
Hoe goed verstaan jy die volgende taalkonsepte?

48
Week 7 – 8
Luister & Praat: Luister na ‘n koerantberig bl. 45



Lees & Kyk: Begripstoets – Wat is Facebook se status? bl. 46 – 47

Lees & Kyk: ‘n Jeugroman – Kat in die pan vir die Fransman

Taalkonsep: Tussenwerpsels
1.

Taalkonsep: Enkelvoudige sinne – gesegdes

49
Taalkonsep: Teenwoordige- en verlede tyd

Taalkonsep: Selfstandige naamwoorde (nouns)

Taalkonsep: Byvoeglike naamwoorde (adjectives)

50
SHORT VOWEL WORDS ENDING IN -lik

glad gladde smaaklik smaaklike

genotvol genotvolle moeilik moeilike

TWIN VOWELS WORDS ENDING IN -ig

wreed wrede pragtig pragtige

spaarsaam spaarsame besig besige

DOUBLE CONSONANTS ADJECTIVES ENDING IN ing IN ENGLISH

hard harde kook kokende

fluks flukse sink sinkende

SHORT VOWEL + f sing singende

muf muwwe COLOURS NEVER CHANGE

grof growwe rooi rooi

TWIN VOWEL + f swart swart

doof dowe wit wit

gaaf gawe goud goud

DOUBLE CONSONANT + f THE FOLOWING WORDS DON’T CHANGE

half halwe dapper dapper

skurf skurwe dik dik

SHORT VOWEL + g laat laat

sag sagte lekker lekker

lig ligte mooi mooi

LONG VOWEL + g skoon skoon

hoog hoë vuil vuil

laag lae siek siek

moeg moeë suur suur

51
vroeg vroeë swaar swaar

leeg leë vet vet

LONG VOWEL + d warm warm

koud koue bang bang

breed breë vars vars

wyd wye MORE EXCEPTIONS

oud ou lank lang

dood dooie jonk jong

goed goeie nuut nuwe

Taalkonsep: Bywoorde en werkwoorde

Taalkonsep: Idiome

52
Taalkonsep: Letterlike en figuurlike taalgebruik

Taalkonsep: Lees- en skryftekens

Taalkonsep: Afkappingsteken

Taalkonsep: Ellips

53
Skryf ‘n koerantberig


54


55
Hoe goed verstaan jy die volgende taalkonsepte?

56
Week 9 – 10
Luister & Praat: Luister na ‘n toespraak

Luister & Praat: ‘n Jeugroman – Kat in die pan vir die Fransman

Lees & Kyk: ‘n Jeugroman – Kat in die pan vir die Fransman

Lees & Kyk: ‘n Toespraak bl. 24 - 25

Taalkonsep: Hoofwerkwoorde

Taalkonsep: Verlede tyd

57
Taalkonsep: Stelsinne na vraagsinne

Taalkonsep: Stelsinne na bevelsinne

Taalkonsep: Stelsinne na uitroepsinne

Taalkonsep: Teenwoordige tyd na verlede tyd

58
Taalkonsep: Verlede tyd na teenwoordige tyd

Taalkonsep: Denotasie (letterlik) en konnotasie (figuurlik)

Taalkonsep: Lees- en skryftekens

59
Skryf ‘n toespraak

60
Fill in the missing words
INLEIDING

Fill in the missing words


ARGUMENT 1

Fill in the missing words


ARGUMENT 2

Fill in the missing words


ARGUMENT 3

61
Fill in the missing words
SLOT

Hoe goed verstaan jy die volgende taalkonsepte?

62
63
1.
2.
3.

64





1.

65
66

You might also like