Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 9

Enkelvoudige

sinne
2
Waaruit bestaan ‘n enkelvoudige sin?

Enkelvoudige sinne

Onderwerp Gesegde voorwerp


3

Onthou!
WIE
DOEN
WAT
Onderwerp= wie
gesegde= doen
voorwerp= wat
5

Onderwerp

1. 'n Sin se onderwerp voer die handeling


Onderwerp uit.
2. As jy wil weet wat die onderwerp is, vra
jy: Wie of wat doen die handeling?
3. Die onderwerp staan dikwels aan die
begin van 'n sin, maar kan ook later in
'n sin staan.

6

Gesegde
• 'n Sin se gesegde is die handeling.
• As jy wil weet wat die gesegde is, vra jy: Wat is die
handeling? 'n Enkelvoudige sin het altyd net een
gesegde.
• Die gesegde is die hele werkwoordstuk en kan uit
een of meer as een woord bestaan.
7

Voorwerp
• 'n Sin se voorwerp ondergaan die
Voorwerp handeling.
• As jy wil weet wat die voorwerp is,
vra jy: Wie of wat ondergaan die
handeling?
• Die voorwerp staan dikwels aan die
einde van 'n sin, maar kan ook vroeër in
'n sin staan.
8
Daar is 2 soorte voorwerpe:

1. Direkte 2. Indirekte voorwerp


Soorte voorwerp
voorwerpe
'n Indirekte
'n Direkte voorwerp volg
voorwerp altyd op 'n
ondergaan die voorsetsel.
handeling direk.
In ‘n neutedop 9

Gesegde
(Watter handeling word uitgevoer/wat word
gedoen?)
Onderwerp
(Wie of wat voer die handeling uit)
Voorwerp
Direkte voorwerp- (wie of wat ondergaan die
handeling)
Indirekte voorwerp- (aan wie of vir wie is die
handeling bedoel)

You might also like