BTW Oplossing

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

1. Tarina Botha boer in Bronkhorstspruit.

Haar belasbare lewerings vir die (1)


afgelope twaalf maande was R1 250 000.

Vir watter belastingtydperk moet Tarina registreer ingevolge artikel 27 van


die BTW wet 89 van 1991?

A. Kategorie A
B. Kategorie B
C. Kategorie C
D. Kategorie D
E. Kategorie E

2. SBotha (Edms.) Bpk. het vir die afgelope twaalf maande totale lewerings (1)
van R1 450 000 gehad, waarvan R950 000 belasbare lewerings en R500
000 vrygestelde lewerings was.

Is die volgende stelling waar of vals?

SBotha (Edms.) Bpk. is verplig om vir BTW te registreer omrede hulle totale
lewerings vir die afgelope twaalf maande R1 miljoen oorskry het.

A. Waar
B. Vals

Slegs belasbare lewerings moet R1 miljoen oorskry.

Die volgende inligting is van toepassing op Vraag 3 tot 5.


Nota aan Belinda: Hierdie inligting is net ʼn Description
MarykeDJ Handelaars, wat op die betalingsbasis vir BTW geregistreer is,
verskaf aan u die volgende inligting vir die tydperk Januarie 2018 en
Februarie 2018 (alle bedrae sluit, waar van toepassing, BTW teen 14% in.
Die nodige belastingfakture is ten opsigte van verkope uitgereik en is waar
van toepassing van alle leweraars ontvang)

Uittreksel uit die kasboek:

Kontantontvangste R
Kontantverkope in die Republiek 18 240 000
Verkope in Lesotho (aflewering het buite die Republiek 8 900 000
plaasgevind)
Verkope in Namibië (aflewerings het buite die Republiek 5 620 000
plaasgevind)
Ontvangstes van debiteure:
- Suid-Afrika (Aantekening 1) 2 280 000
- Lesotho (Aantekening 1) 1 400 000
- Namibië (Aantekening 1) 2 052 000

Kontantbetalings R
Bankkoste 228 000
Rente op bankoortrekking 230 000
Brandstof 540 000
Onthaalkoste 114 000
Voorraad kontant aangekoop (Aantekening 1) 2 850 000
Betalings aan krediteure: Voorraadaankope 3 192 000
Huur betaal 912 000
Elektrisiteitsrekening betaal 342 000
Afleweringsvoertuig (Aantekening 2) 980 000

Aantekeninge
1. Debiteure, krediteure en voorraad
1 Januarie 2018 28 Februarie 2018
R R
Debiteure - Suid-Afrika 4 560 000 7 410 000
- Lesotho 3 420 000 3 990 000
- Namibië 2 850 000 3 648 000
Krediteure: Aankoop van voorraad 5 700 000 6 270 000
Voorraad voorhande teen kosprys 3 500 000 4 500 000
(BTW uitgesluit)

2. ʼn Nuwe afleweringsvoertuig is op 1 Februarie 2018 ingevolge ʼn


paaiementskredietooreenkoms aangekoop en afgelewer. Die aankoopprys
was R9 120 000 (BTW van R1 120 000 ingesluit). Die eerste paaiement van
R980 000 is op 28 Februarie 2018 betaalbaar.

3. MarykeDJ Handelaars is vir die Kategorie B-belastingtydperk geregistreer.

3. Bereken die totale uitsetbelasting deur die onderstaande tabel te voltooi. (3)
Nota aan Belinda: Vraag 3 is ʼn Embedded Answer vraag
Wenk: Gebruik slegs positiewe getalle.
Geen spasies mag tussen jou getalle wees nie.
Geen geldeenheidsimbole mag voor jou getalle wees nie.
Bv. Indien die bedrag R14 500 is, tik slegs 14500
Uitsetbelasting R
Kontantverkope {1:NM:=2240000}
Ontvangstes van debiteure {1:NM:=280000}
Uitvoere {1:NM:=0.0000001:1}

Uitsetbelasting R
Kontantverkope: 18 240 000 x 14 / 114 2 240 000
Ontvangstes van debiteure: 2 280 000 x 14 / 114 280 000
Uitvoere: Nulkoers 0

4. Bereken die totale insetbelasting deur die onderstaande tabel te voltooi. (9)
Nota aan Belinda: Vraag 4 is ʼn Embedded Answer vraag
Wenk: Gebruik slegs positiewe getalle.
Geen spasies mag tussen jou getalle wees nie.
Geen geldeenheidsimbole mag voor jou getalle wees nie.
Bv. Indien die bedrag R14 500 is, tik slegs 14500

Insetbelasting R
Bankkostes {1:NM:=28000}
Rente op bankoortrekking {1:NM:=0.0000001:1}
Brandstof {1:NM:=0.0000001:1}
Onthaalkoste {1:NM:=0.0000001:1}
Kontant aankope van voorraad {1:NM:=350000}
Betalings aan krediteure {1:NM:=392000}
Huur betaal {1:NM:=112000}
Elektrisiteitsrekening {1:NM:=42000}
Afleweringsvoertuig {1:NM:=1120000}

Insetbelasting R
Bankkostes: 228 000 x 14 / 114 28 000
Rente op bankoortrekking: - Vrygestelde lewering nul
Brandstof - nulkoerslewerings nul
Onthaalkoste - nie aftrekbaar (Artikel 17(2)(a)) nul
Kontant aankope van voorraad: 2 850 000 x 14 / 114 350 000
Betalings aan krediteure: 3 192 000 x 14 / 114 392 000
Huur betaal: 912 000 x 14 / 114 112 000
Elektrisiteitsrekening: 342 000 x 14 / 114 42 000
Afleweringsvoertuig: Vroegste van aflewering of 1 120 000
betaling

5. Wat is die BTW betaalbaar aan of ontvangbaar van die kommissaris vir die (2)
periode geëindig Februarie 2018?

A. R2 520 000 betaalbaar


B. R2 044 000 ontvangbaar
C. R476 000 betaalbaar
D. R3 574 175 betaalbaar
E. R1 475 650 betaalbaar

R2 520 000 - R2 044 000

You might also like