Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 1

Naam: Jayanthika Sasti

Graad: 8F
Titel: Jakkals nooi vir Ooievaar
Skrywer: Wendy Maartens
Genre: Volksverhaal

Karakters
 Hoofkarakter: Jakkals en Ooievaar
 Newekarakters: Boer en sy vrou

Opsomming
1. Jakkals en boer hou nie van mekaar nie.
2. Een oggend steel Jakkals Boer se kos.
3. Hy nooi vir Ooievaar om haar te bedank, maar wil die sop hou.
4. Hy gee Ooievaar sy platste borde want hy wil nie sy kos deel nie.
5. Ooievaar sukkel met die plat borde.
6. Ooievaar nooi Jakkals uit vir ete die volgende aand.
7. Jakkals is opgewonde vir ete by Ooievaar.
8. Ooievaar gee Jakkals kos in ‘n lang, small fles.
9. Hy is kwaad want, hy kan nie die kos eet nie.
10. Hy leer 'n les oor ander soos hy self behandel wil word.

Boodskap / Les
Behandel ander soos wat jy graag behandel wil word.

You might also like