Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

1.

Afsonderlike woorde word los geskryf


Die prys van petrol styg.

2. Woorddele word vas geskryf by samestellings/komplekse woorde


bokkop, kookwater, spierwit

3. Naamwoord en voorsetsel word vas geskryf


beenaf, bergaf, straatop, jaarin

4. Naamwoord en taal word vas geskryf


Kanselafrikaans, Standaardafrikaans

5. Geografiese naam en taal word vas geskryf


Sowetozoeloe, Weskusafrikaans

6. Saamgestelde taalnaam en koppelteken word vas geskryf


Kaaps-Hollands, Indo-Europees

7. Byvoeglike naamwoord en taal word los geskryf


moderne Grieks

8. Byvoeglike naamwoord en selfstandige naamwoord word los


geskryf
blink plan, silwer wolke, swart gesin

9. Plant- en diername en kleur word vas geskryf


blouaap, geelslang, geelhoutboom

10. Betekenis (een gedagte)


donker kamer (lig is swak)
donkerkamer (fotografie)
11. Straatname met rangtelwoorde
Derde Straat/Derdestraat/3de Laan

12. Geografiese name met rangtelwoord word vas geskryf


Derdepoort, Eersterivier

13. Geografiese name met hooftelwoord in meervoud word los


geskryf
Drie Susters, Twee Riviere

14. Geografiese name met hooftelwoord in enkelvoud word vas


geskryf
Driefontein, Vyfhoek

15. Samestelling en Afleiding met telwoorde


eersteministerskap maar eerste minister

16. Telwoorde word los/vas geskryf


een en twintig, een-en-twintig

17. Voornaamwoorde en selfstandige naamwoorde word los/vas


geskryf
ek self, ekself

18. Verbindings met “eens” word vas geskryf


ineens, meteens, nogeens

19. Selfstandige naamwoord en “toe” word los geskryf


huis toe, skool toe, paal toe

20. Bywoord en “toe” word vas geskryf


agtertoe, binnetoe, ondertoe, soontoe, vorentoe

21. Samestellings met “kant” word vas geskryf


anderkant, bokant, binnekant

“Juffrou Hessie Fourie”


Fourie”

You might also like