Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 21

FISIESE

WETENSKAPPE
VRAESTEL 2

2020
GRAAD 12-REKORDEKSAMEN

TOTAAL: 150
TYDSDUUR: 3 ure

Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye.


SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN

FISIESE WETENSKAPPE
VRAESTEL 2

TOTAAL: 150

TYDSDUUR: 3 URE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Beantwoord al die vrae in die ANTWOORDBOEK.

2. Antwoordblad vir vraag 4.4 is op bladsy 15.

3. U mag ’n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

4. U mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

6. U WORD AANGERAAI OM DIE AANGEHEGTE DATAVEL GEBRUIK (sien bl.16-


21).

7. Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.

8. Begin ELKE vraag op ’n NUWE bladsy.

9. Laat ’n reël oop tussen onderafdelings vrae, bv. VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.

10. Wys die formules en substitusies in ALLE berekeninge.

11. Rond die finale waarde van die numeriese antwoorde tot TWEE desimale plekke af.

Bladsy 2 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
AFDELING A

VRAAG 1
Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs
EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A−D) langs die vraagnommers
(1.1 – 1.10) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.1 D.

1.1 Twee leerders, A en B, berei waterstofgas in die laboratorium voor deur soutsuur
by ʼn oormaat sink te voeg.

Zn(s) + 2HCℓ(aq) → ZnCℓ2(aq) + H2(g)

Elke leerder het dieselfde massa sink en dieselfde volume soutsuur gekry. Hul
RESULTATE is as volg aangeteken:

Tyd (minute) A: volume H2 (cm3) B: volume H2 (cm3)


1 10 20
2 20 25
3 25 30
4 25 30

Die rede vir die verskil in resultate is:

A B het ʼn hoër temperatuur as A gebruik.


B B het ʼn hoër konsentrasie soutsuur as A gebruik.
C B het sink in poeiervorm gebruik.
D B het sink in poeiervorm en ʼn hoër temperatuur as A gebruik. (2)

1.2 Kaliumchromaat, K2CrO4, word in 10 cm3 water opgelos. ʼn Geel oplossing word
gevorm. Die volgende ewewigsreaksie vind plaas:

2CrO42-(aq) + 2H+(aq) ⇌ Cr2O72-(aq) + H2O(ℓ) ∆H > 0


geel oranje

Watter EEN van die volgende faktore hieronder sal die vorming van oranje
dichromaat bevorder?

A Voeg ʼn paar druppers NaOH-oplossing by.


B Klits die oplossing.
C Laat die temperatuur daal.
D Verhoog die temperatuur. (2)

Bladsy 3 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN

1.3 Bestudeer die onderstaande potensiële energievlakdiagram vir die volgende


reaksie:

2SO2(g) + O2(g) ⇌ 2SO3(g)

Maak gebruik van die GRAFIEK en bepaal die entalpieverandering /


reaksiewarmte en aktiveringsenergie vir die terugwaartse reaksie.

ΔH (kJ) EA (kJ)
A +96 +136
B +96 +40
C -96 - 136
D -96 - 40 (2)

1.4 Die primêre voedingstof wat plante nodig het vir die bevordering van wortelgroei
is …

A stikstof
B fosfor
C kalium
D kalsium (2)

1.5 Watter EEN van die volgende ione is ʼn amfoliet?

A NH4+
B SO42-
C H3O+
D HCO3- (2)

1.6 Watter EEN van die verbindings hieronder is ‘n aldehied?

A CH3CHO
B CH3COCH3
C CH3COOH
D CH3OH (2)

Bladsy 4 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN

1.7 Die reaksie voorgestel deur die vergelyking hieronder vind in die
teenwoordigheid van 'n katalisator plaas.
C13H28(ℓ) → C2H4(g) + C3H6(g) + C8H18(ℓ)
Hierdie reaksie is 'n voorbeeld van …

A Addisie
B Kraking
C Substitusie
D Eliminasie (2)

1.8 Watter EEN van die volgende kan NIE as 'n reduseermiddel optree NIE?

A Mg
B Br -
C Fe 2+
D MnO4 - (2)

1.9 Eutrofikasie sluit die volgende stappe in:

(i) Toename in groei van alge


(ii) Toename in nitraatkonsentrasie
(iii) Visvrektes
(iv) Afname in suurstofkonsentrasie

Watter EEN van die volgende is die KORREKTE voorstelling van die volgorde
waarin die stappe voorkom?

A i ii iii iv
B i ii iv iii
C ii i iii iv
D ii i iv iii (2)

1.10 'n Monster silwer bevat goud-onsuiwerhede. Tydens suiwering deur middel van
elektrolise word die onsuiwer silwer as elektrode gebruik.
Watter EEN van die volgende is die beste keuse as anode en katode vir hierdie
proses?

KATODE ANODE
A Suiwer goud Onsuiwer silwer
B Onsuiwer silwer Suiwer goud
C Suiwer silwer Onsuiwer silwer
D Onsuiwer silwer Suiwer silwer (2)

[20]

Bladsy 5 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
VRAAG 2

Gebruik die volgende verbindings (A tot J) wanneer vraag 2.1 tot 2.9 beantwoord word:

etaan

2.1 Gee die IUPAC naam vir verbinding A. (4)

2.2 Gee die IUPAC naam vir verbinding B. (3)

2.3 Gee die IUPAC naam vir verbinding C wat uit vier koolstof atome (2)
bestaan.

2.4 Verbinding D word saam met suurstof gebruik in ‘n ‘oxy-asetileen’ blaasvlam


om metaal te sny en te heg by hoë temperature.

2.4.1 Noem die tipe reaksie wat plaasvind wanneer D reageer met suurstof. (1)

2.4.2 Skryf ‘n gebalanseerde chemiese vergelyking vir die reaksie. (3)

2.4.3 Stel of die reaksie endo- of eksotermies is. (1)

Bladsy 6 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN

2.5 Verbinding F is ‘n swak organiese suur.

2.5.1 Skryf die vergelyking om die ionisasie van verbinding F aan te dui. (2)

2.5.2 Sal jy verwag dat die Ka waarde van die suur hoog of laag sal wees? (4)
Gee ‘n rede vir jou antwoord.

2.6 ‘n Reaksie vind plaas tussen verbinding E en F.

2.6.1 Gee die IUPAC naam vir die organiese produk van die reaksie. (2)

2.6.2 Benoem ‘n funksionele isomeer vir die verbinding wat as produk in (2)
vraag 2.6.1 vorm.

2.7 Noem die tipe reaksie wat plaasvind wanneer verbinding G reageer met Cℓ2 (g) (1)
in die teenwoordigheid van sonlig om verbinding H te vorm.

2.8 Verbinding G reageer met kaliumhidroksied. Een van die produkte is verbinding
I.
2.8.1 Noem die tipe reaksie wat plaasvind (1)

2.8.2 Gee die naam(e) van die produk(te) van die reaksie. (2)

2.9 Verduidelik hoe daar eksperimenteel onderskei kan word tussen verbinding I en (4)
J.

[32]

Bladsy 7 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
VRAAG 3

Die grafiek hieronder toon die kookpunt van verskeie organiese komponente waarvan
die aantal koolstof atome toeneem.

300
250
200
150
Kookpunt (oC)

100
50
0 Aantal koolstof atoms
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
-50
-100
-150
-200

3.1 Soos die aantal koolstofatome in die karboksielsuur ketting toeneem, neem die (3)
kookpunt ook toe. Verduidelik die neiging.

3.2 Verduidelik waarom die kookpunte van alkohole hoër is as die van vergelykbare (2)
alkane.

Oorweeg die inligting gegee in die tabel hieronder voordat jy die vrae beantwoord wat
daarna volg

3.3 Definieer homoloë reeks. (3)

3.4 Benoem die homoloë reeks waaraan verbinding X behoort. (1)

3.5 Teken die struktuurformule van verbinding Y. (2)

3.6 Gee die IUPAC-name van die organiese reaktante benodig om verbinding Y te (2)
maak.

3.7 Identifiseer die funksionele groep van verbinding Z. (1)

[14]

Bladsy 8 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
VRAAG 4

Soutsuur, HCℓ, en ‘n oplossing van natriumtiosulfaat, Na 2S2O3 word gemeng. Na ‘n


sekere tyd is ‘n neerslag van swael sigbaar. Die reaksie word hier voorgestel:

Na2S2O3 (aq) + 2HCℓ (aq) → H2O (ℓ) + SO2 (g) + 2NaCℓ (aq) + S (s)

Na afloop van tyd, nadat die twee mengsels gemeng is, ontstaan ‘n melkerigheid
(swael). Die melkerigheid van die mengsel bepaal die konsentrasie van die Na 2S2O3
oplossing en die temperatuur waarteen die reaksie plaasvind.

Die ondersoek produseer die volgende resultate:

Temperatuur [Na2S2O3] [HCℓ]


Eksperiment Tyd (s)
(°C) (mol.dm-3) (mol.dm-3)
A 20 0,4 0,5 40
B 30 0,4 0,5 22
C 40 0,4 0,5 14
D 50 0,4 0,5 10
E 20 0,6 0,5 22
F 20 1,0 0,5 12
G 20 1,6 0,5 7
H 20 2,0 0,5 5

4.1 Beskryf kortliks watter metode gebruik kan word om die selfde mate van (2)
melkerigheid in elke eksperiment te bepaal.

4.2 Noem die afhanklike veranderlike. (2)

4.3 Noem twee veranderlikes wat konstant gehou moet word dwarsdeur die verloop (2)
van die eksperiment.

4.4 Alhoewel dit onkonvensioneel is, is dit moontlik dat die resultate van die
eksperiment op ‘n enkele grafiek geteken kan word deur gebruik te maak van
dubbele vertikale asse. Die resultate van eksperiment A – D word geplot deur
die sekondêre y-as op die grafiek hieronder.
2,5 50
Temperatuur (oC)

2 40

1,5 30

1 20

0,5 10

0 0
0 10 20 30 40

Tyd (s)

Bladsy 9 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
4.4.1 Verduidelik die vorm van die grafiek in terme van die botsingsteorie. (4)

4.4.2 Die grafiek is op jou antwoordblad. Voltooi die grafiek deur die volgende
te doen:
(a) Voeg ‘n skaal op die horisontale as wat gebruik is om die bogenoemde (1)
grafiek te teken
(b) Gebruik die data van die tabel, plot die konsentrasie van Na 2S2O3 (4)
teenoor tyd deur die primêre y-as te gebruik. Dui die bes passende lyn
aan.
(c) Voeg enige eienskappe van ‘n inligtinggewende grafiek wat kort, by. (2)

[17]

VRAAG 5

Bladsy 10 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN

5.1 Definieer ‘dinamiese chemiese ewewig’. (3)

5.2 54 g van kwik (II) oksied word verhit in ‘n 500 cm3 verseëlde houer. Die volgende
ewewig word bereik:

2HgO (s) ⇌ 2Hg (ℓ) + O2 (g) ΔH > 0

By ewewig is gevind dat 22 g van HgO in die ouer oor is.

5.2.1 Bereken die aantal mol HgO wat werklik reageer. (3)

5.2.2 Dui aan dat die konsentrasies van Hg en O2 by ewewig is 0,3 mol.dm-3 (3)
en 0,15 mol.dm-3 onderskeidelik.

5.2.3 Bereken die Kc waarde van die ewewig. (3)

5.3 Die volume van die houer word nou verklein maar die temperatuur bly konstant.

5.3.1 Stel of die hoeveelheid kwikvloeistof in die houer sal TOENEEM, (1)
AFNEEM OF DIESELFDE SAL BLY.

5.3.2 Verduidelik jou antwoord in vraag 5.3.1 in terme van Le Chatelier se (4)
beginsel

5.3.3 Stel of die Kc waarde sal TOENEEM, AFNEEM OF DIESELFDE SAL (1)
BLY.

5.4 Die tempo van die voorwaartse en terugwaartse reaksie word op die volgende
grafiek aangedui
Reaksie Tempo

0 2 4 6 8 10 12 14 16 18 20 22 24
Tyd (s)

By 18 s, word die temperatuur verlaag maar die volume word konstant gehou. (4)
Aanvanklik neem die tempo van die voorwaartse en terugwaartse reaksie af.
Is die voorwaartse reaksie eksotermies of endotermies? Verduidelik jou
antwoord deur gebruik te maak van Le Chatelier se beginsel.

[22]
VRAAG 6

Bladsy 11 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN

Indikators (in die algemeen voorgestel deur HIn) is organiese verbindings wat
karakteristieke kleure vertoon wanneer dit όf in 'n basiese όf in 'n suur-oplossing
geplaas word. Hulle is gewoonlik swak sure wat sal ioniseer in water om die volgende
dinamiese ewewig te bereik.

HIn(aq) + H2O(ℓ) → H3O+(aq) + In–(aq)


(geel) (blou)

Broomtimolblou is 'n indikator wat geel is in 'n suurmedium en blou in 'n alkali.

6.1 Definieer 'n suur in terme van die Brønsted-Lowry model. (1)

6.2 Daar word gesê dat indikators swak sure is. Verduidelik wat bedoel word met (2)
die term 'swak suur'.

6.3 Deur te verwys na Le Chatelier se beginsel, verduidelik waarom broomtimolblou (4)


'n blou kleur vertoon wanneer dit in 'n oplossing van natriumhidroksied geplaas
word.

Kaliumhidroksied is 'n sterk basis wat dissosieer wanneer dit in water geplaas word.
'n Standaardoplossing van kaliumhidroksied met konsentrasie 0,45 mol·dm -3 word
berei in 'n 250 cm3 volumetriese fles by 'n temperatuur van 298 K.

6.4 Wat word bedoel met die term 'standaardoplossing'? (2)

6.5 Skryf 'n chemiese vergelyking neer om die dissosiasie van kaliumhidroksied in (2)
water te toon.

6.6 Bereken die massa kaliumhidroksied wat gebruik is in die bereiding van die (4)
standaardoplossing.

[15]

VRAAG 7

Bladsy 12 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN

Die selnotasie van ‘n standaard galvaniese (voltaïese) sel bevat ‘n onbekende metaal
elektrode X soos aangetoon hieronder.

7.1 Benoem die komponent van die sel wat voorgestel word deur die dubbel (1)
vertikale lyne (||) in die boonste selnotasie

7.2 Gee twee standaard kondisies wat van toepassing is op die Pb-halfsel. (2)

7.3 Identifiseer die onbekende metaal X as die begin lesing op die voltmeter wat die (3)
twee elektrodes van bogenoemde sel verbind, 1,53 V is.

7.4 Gee die naam van die oksideermiddel. (2)


3+
7.5 Verduidelik hoe die X(s)|X (aq) halfsel neutraal gehou word. (3)

[11]

VRAAG 8

Jonas wil sy ou tin medalje elektroplateer met silwer. Hy konnekteer sy medalje aan
die negatiewe kant van die battery en ‘n strook silwer aan die positiewe kant van die
battery. Die elektrodes is dan gedompel in ‘n oplossing van silwernitraat (AgNO 3). ‘n
Potensiaalverskil van 0,8 V is oor die battery gehandhaaf. Die diagram is ‘n
vereenvoudigde weergawe van die elektrolitiese sel wat hy gebruik het.

Tin medalje Strook silwer metaal

Silwernitraat oplossing

8.1 Gee die energie-omsetting wat plaasvind in die sel. (2)

8.2 Gee ‘n gebalanseerde vergelyking vir die reaksie wat op die oppervlak van die (2)
medalje plaasvind.

8.3 Daar word gevind dat, nadat ‘n konstante stroom vir 30 min deur die sel gevloei (7)
het, daar ‘n neerslag van 5,83 g silwer op die medalje neergeslaan het. Bereken
die sterkte van die konstante stroom wat gebruik is.
[11]

VRAAG 9

Bladsy 13 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN

Kyk na die onderstaande vloeidiagram en antwoord dan die vrae.

9.1 Skryf die NAAM van die industriële proses A, wat gebruik word om stikstof uit (1)
die atmosfeer te verkry, neer.

9.2 Skryf ʼn gebalanseerde vergelyking vir die reaksie wat in proses B plaasvind, (2)
neer.

9.3 Gee die formule van kunsmis C. (1)

9.4 ‘n Boer koop ‘n 50 kg kunsmissak met NPK- (3)


verhouding 7:1:1.
Bereken die massa fosfor teenwoordig in die sak
kunsmis.

9.5 Gee die naam van die proses vir die bereiding van swaelsuur. (1)

[8]

GROOTTOTAAL: [150]

Bladsy 14 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
ANTWOORDBLAD

NAAM: _______________________________

VRAAG 4.4

2,5 50

45

2 40

35

Temperatuur (oC)
1,5 30

25

1 20

15

0,5 10

0 0
0 10 20 30 40
Tyd (s)

BELANGRIK: Handig hierdie bladsy saam met jou antwoordboek in.

Bladsy 15 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN

GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12


VRAESTEL 2 (CHEMIE)

TABEL 1: FISIESE KONSTANTES


NAAM SIMBOOL WAARDE
Standaarddruk p 1,013 x 105 Pa
Molêre gasvolume by STD Vm 22,4 dm3∙mol-1
Standaardtemperatuur T 273 K
Lading op elektron e -1,6 x 10-19 C
Avogadro-konstante NA 6,02 x 1023 mol-1

TABEL 2: FORMULES
m N
n= n=
M NA
n m V
c= c= n=
V of MV Vm
c a v a na
= pH = -log[H3O+]
c b v b nb

Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 by 298 K

Eθcell = Eθcathode − Eθanode / Eθsel = Ekatode


θ
− Eθanode

of
E θ
cell =E θ
reduction −E θ
/ Esel = Ereduksie − Eoksidasie
oxidation
θ θ θ

of
θ
=E θ
−E θ
/ Esel = Eoksideermiddel − Ereduseermiddel
θ θ θ
E cell oxidisingagent reducingagent

Bladsy 16 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
1 Atomic number 2
KEY/SLEUTEL
2,1

H Atoomgetal He
1 4
29
3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10

1,9
1,0

1,5

2,0

2,5

3,0

3,5

4,0
Li Be Cu B C N O F Ne
Elektronegatiwiteit Simbool
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
Approximate relative atomic mass
0,9

1,2

1,5

1,8

2,1

2,5

3,0
Na Mg Aℓ Si P S Cℓ Ar
23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8

1,0

1,3

1,5

1,6

1,6

1,5

1,8

1,8

1,8

1,9

1,6

1,6

1,8

2,0

2,4

2,8
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8

1,0

1,2

1,4

1,8

1,9

2,2

2,2

2,2

1,9

1,7

1,7

1,8

1,9

2,1

2,5
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7

0,9

1,6

1,8

1,8

1,9

2,0

2,5
Cs Ba La Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tℓ Pb Bi Po At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
Ra 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
0,7

0,9

Fr Ac
226 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238

Bladsy 17 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE

Halfreaksies E θ (V)
F2(g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87

Co3+ + e− ⇌ Co2+ + 1,81

H2O2 + 2H+ +2e− ⇌ 2H2O +1,77



MnO 4 + 8H+ + 5e− ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51

Cℓ2(g) + 2e− ⇌ 2Cℓ− + 1,36


2−
Cr2O 7 + 14H+ + 6e− ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33

O2(g) + 4H+ + 4e− ⇌ 2H2O + 1,23

MnO2 + 4H+ + 2e− ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23

Pt2+ + 2e− ⇌ Pt + 1,20

Br2(ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07



NO 3 + 4H+ + 3e− ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96

Hg2+ + 2e− ⇌ Hg(ℓ) + 0,85

Ag+ + e− ⇌ Ag + 0,80
− Toenemende reduserende vermoë
NO 3 + 2H+ + e− ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Toenemende oksiderende vermoë

Fe3+ + e− ⇌ Fe2+ + 0,77

O2(g) + 2H+ + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68

I2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54

Cu+ + e− ⇌ Cu + 0,52

SO2 + 4H+ + 4e− ⇌ S + 2H2O + 0,45

2H2O + O2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40

Cu2+ + 2e− ⇌ Cu + 0,34


2−
SO 4 + 4H+ + 2e− ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17

Cu2+ + e− ⇌ Cu+ + 0,16

Bladsy 18 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
Sn4+ + 2e− ⇌ Sn2+ + 0,15

S + 2H+ + 2e− ⇌ H2S(g) + 0,14

2H+ + 2e− ⇌ H2(g) 0,00

Fe3+ + 3e− ⇌ Fe − 0,06

Pb2+ + 2e− ⇌ Pb − 0,13

Sn2+ + 2e− ⇌ Sn − 0,14

Ni2+ + 2e− ⇌ Ni − 0,27

Co2+ + 2e− ⇌ Co − 0,28

Cd2+ + 2e− ⇌ Cd − 0,40

Cr3+ + e− ⇌ Cr2+ − 0,41

Fe2+ + 2e− ⇌ Fe − 0,44

Cr3+ + 3e− ⇌ Cr − 0,74

Zn2+ + 2e− ⇌ Zn − 0,76

2H2O + 2e− ⇌ H2(g) + 2OH− − 0,83

Cr2+ + 2e− ⇌ Cr − 0,91

Mn2+ + 2e− ⇌ Mn − 1,18

Aℓ3+ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66

Mg2+ + 2e− ⇌ Mg − 2,36

Na+ + e− ⇌ Na − 2,71

Ca2+ + 2e− ⇌ Ca − 2,87

Sr2+ + 2e− ⇌ Sr − 2,89

Ba2+ + 2e− ⇌ Ba − 2,90

Cs+ + e- ⇌ Cs - 2,92

K+ + e − ⇌ K − 2,93

Li+ + e− ⇌ Li − 3,05

Bladsy 19 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE

Halfreaksies E θ (V)
Li+ + e− ⇌ Li − 3,05

K+ + e − ⇌ K − 2,93

Cs+ + e− ⇌ Cs − 2,92

Ba2+ + 2e− ⇌ Ba − 2,90

Sr2+ + 2e− ⇌ Sr − 2,89

Ca2+ + 2e− ⇌ Ca − 2,87

Na+ + e− ⇌ Na − 2,71

Mg2+ + 2e− ⇌ Mg − 2,36

Aℓ3+ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66

Mn2+ + 2e− ⇌ Mn − 1,18

Cr2+ + 2e− ⇌ Cr − 0,91

2H2O + 2e− ⇌ H2(g) + 2OH− − 0,83

Zn2+ + 2e− ⇌ Zn − 0,76

Cr3+ + 3e− ⇌ Cr − 0,74

Fe2+ + 2e− ⇌ Fe − 0,44

Cr3+ + e− ⇌ Cr2+ − 0,41

Cd2+ + 2e− ⇌ Cd − 0,40

Co2+ + 2e− ⇌ Co − 0,28

Ni2+ + 2e− ⇌ Ni − 0,27

Sn2+ + 2e− ⇌ Sn − 0,14

Pb2+ + 2e− ⇌ Pb − 0,13

Fe3+ + 3e− ⇌ Fe − 0,06

2H+ + 2e− ⇌ H2(g) 0,00

S + 2H+ + 2e− ⇌ H2S(g) + 0,14

Sn4+ + 2e− ⇌ Sn2+ + 0,15

Bladsy 20 van 21
SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
Cu2+ + e− ⇌ Cu+ + 0,16
2−
SO 4 + 4H+ + 2e− ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17

Cu2+ + 2e− ⇌ Cu + 0,34

2H2O + O2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40

SO2 + 4H+ + 4e− ⇌ S + 2H2O + 0,45

Cu+ + e− ⇌ Cu + 0,52

I2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54

O2(g) + 2H+ + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68

Fe3+ + e− ⇌ Fe2+ + 0,77



NO 3 + 2H+ + e− ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Toenemende oksiderende vermoë

Ag+ + e− ⇌ Ag + 0,80

Toenemende reduserende vermoë


Hg2+ + 2e− ⇌ Hg(ℓ) + 0,85

NO 3 + 4H+ + 3e− ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96

Br2(ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07

Pt2+ + 2 e− ⇌ Pt + 1,20

MnO2 + 4H+ + 2e− ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23

O2(g) + 4H+ + 4e− ⇌ 2H2O + 1,23


2−
Cr2O 7 + 14H+ + 6e− ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33

Cℓ2(g) + 2e− ⇌ 2Cℓ− + 1,36



MnO 4 + 8H+ + 5e− ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51

H2O2 + 2H+ +2 e− ⇌ 2H2O +1,77

Co3+ + e− ⇌ Co2+ + 1,81

F2(g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87

Bladsy 21 van 21

You might also like