Professional Documents
Culture Documents
2023 GR 11 PAT Learner Brief Process Term 2
2023 GR 11 PAT Learner Brief Process Term 2
Die Proses.
Instruksies vir die leerder:
Maak gebruik van die video se motiewe as inspirasie / ‘n begin punt vir jou
improvisasie
Skep jou eie bewegings frase uit die improvisasie prose suit.
Verdeel in groepe van 4-6 en leer die ander groeps lede se sekwense aan.
Maak gebruik van kontrasterende dinamiek in improvisasie (hard en sag, hoog en
laag) om ‘n bewegings sekwens te skep met ‘n maat.
Leer die frase vir die ander lede van jou groep.
Maak gebruik van komposisionele strukture en elemente van dans om jou
choreografie te ontwikkel
Gebruik die kontrole lys wat volg om seker te maak dat jou dans al die kriteria
behels
Prakties:
1. Die toepassing van Motiewe, frase, komposisionele strukture en elemente
van dans
2. Musikaliteit en Kontrasterende dinamiek
3. Tema: kan die gehoor die tema van jou dans verstaan? Is dit duidelik?
4. Kreatiwiteit en oorsproklikheid.
Teorie:
Aktiwiteit 1-4. Aktiwiteite moet weekliks ingehandig word
Finale Punt:
Inhandigings datum:
Voorspoed!!
Werk om te voltooi:
Kyk ‘n dans video en bespreek die motief van die dans
Bespreek die belangrikheid van ‘n motief vir die uitbeelding van ‘n tema
Week 1
Werk om te voltooi:
Maak gebruik van die motief as ‘n begin punt vir jou improvisasie
Doen improvisasie op jou eie en ontwikkel ‘n kort bewegings frase uit die beste/sterkste
bewegings wat jy deur eksperimenteering ontwikkel het (Met leiding van jou onderwyser)
Werk met ‘n maat na jou improvisasie prosese en leer mekaar se bewegings frase aan.
Week 2
Teorie: Klaswerk/Huiswerk:
Voltooi Aktiwiteit 1 in jou joernaal:
Aktiwiteit 1:
1.1 Beskryf hoe jy een enkele motief (uitryk bewegings) gebruik het as motifeering vir jou
improvisasie en ontwikkeling van jou eerste bewegings frase. ( Hoe het jyy improvisasie
gebruikom nuwe bewegings te skep)
(4)
Werk om te voltooi:
Werk saam met n ander paar en leer mekaar se bewegings aan.
Bespreek en kies die beweging wat die groep gaan gebruik as die hoof motief van die dans.
Besluit aan ‘n tema wat van pas is vir die hoof motief
Oefen die bewegings en fokus op die vlooie en samestelling van die bewegings.
Week 3
Teorie: Klaswerk/Huiswerk:
Aktiwiteit 2:
2.1 Verduidelik hoe jy gebruik gemaak het van kontrasterende bewegings/dinamiek (hard/ sag en
hoog/laag) tydens improvisasie om nuwe bewegings frase/bewegings te ontwikkel
(4)
Werk om te voltooi:
Maak gebruik van kontrasterende improvisasie met ‘n maat (hoog en laag, hard en sag) om
‘n bewegings frase tussen pare uit te werk.
Die lede van die groep moet mekaar se beweegings frase aanleer
Maak gebruik van die choreografiese strukture en ontwerp elemente van dans om die
Week 4+5
Teorie: Klaswerk/Huiswerk:
Aktiwiteit 3:
3.1 Lys VIER komposisionele strukture wat jy toegepas het tydens die PAT proses (4)
3.2 Noem DRIE terme van SPASIE wat jy moes toepas tydens die choreografiese proses (3)
3.3 Verskaf TWEE musiek terme wat jy van gebruik gemaak het in jou choreografie tydens die
choreografiese proses (2)
Werk om te voltooi:
Maak gebruik van die choreografiese strukture en ontwerp elemente van dans om die
choregrafie/ bewegings sekwens te ontwikkel.
Kies ‘n toepaslike begin van die dans met verwysing na die motief van jou groep se
choreografie.
Kies ‘n toepaslike einde vir die dans met verwysing na die motief van jou groep se
choreografie
Teorie:Klaswerk/Huiswerk:
Week 6
Aktiwiteit 4:
4.1 Evalueer jou vordering tydens die PAT choreografie proses die kwartaal met verwysing na die
volgende afdelings:
Improvisasie (3)
Tydsbestuur (3)
Groepwerkvaardighede (2)
(8)
Werk om te voltooi:
Werk saam met ‘n ander groep en tree op vir mekaar
Elke groep kry ‘n kaans om terugvoering te gee met verbeteringe wat aangepas kan word
(Maak verwysing na die rubriek se vereisters.)
Week 7
Teorie: Klaswerk/Huiswerk:
Ruil jou joernaal met ‘n maat
Maak gebruik van die rubriek om terugvoering te gee oor die kwaliteit van die antwoorde
Gee die joernaal weer terug.
Maak aanpassings volgens jou maat se voorstelling vir verbeteringe.
Werk om te voltooi:
Assesering van die groep choreografie proses . Dans word afgeneem vir moderering
Week 8
doeleindes.
Inhadiging van joernaal (enige uitstaande aktiwiteite)
Praktieseassasering Taak 2/Practical Assessment Task:
Proses/Process
Assessering instrument/Assessment rubric:
Kriteria/Criteria: PUNTE/MARKS
Prakties/Practical:
Experimentering met improvisasie wat motiewe en verskillende musiek
genres insluit/ Experimentation with improvisation using motifs and 10
different music genres.
Samewerking,kommunikasie,probleem oplossing en kritiese denke/
Collaboration,communication,critical thinking and problem solving. 10
Selbestuur,aanspreeklikheid en veilige dans praktyk/ Self-
management,accountability and safe dance practice. 10
Praktiese 30
totaal/Practical total:
Teorie/Theory:
Joernaal: Aktiwiteit 1-4 Journal: Activity 1-4
Teorie totaal/ Theory total:
30
Finale 60
Totaal/Final Total:
Kwartaal 2 Praktiese Rubriek Graad 11 PAT /Term 2 Practical Rubric Grade 11 PAT
Kwartaal 2 Teorie rubriek Graad 11 PAT/ Term 2 Theory rubric Grade 11 PAT