1681811379014-Graad 9 - November-Eksamen

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 10

Wiskunde Graad 9

November Eksamen

*Rond antwoorde af tot 2 desimale waar nodig*

VRAAG 1 [29]
1.1. Voltooi die volgende tabel:

ℕ ℕ0 ℤ ℚ ℚ′ ℝ
−5
√16
3+6÷2
(3)
1.2. Beskou die volgende uitdrukking asook die lys getalle: √𝑥 − 5 , {−2; 5; 10; 21}
Vanuit die lys getalle, skryf al die waardes van 𝑥 waarvoor die uitdrukking:
a. Rasionaal sal wees. (1)
b. Nie-reëel sal wees. (1)

1.3. Beskou die getalle: 162 en 216.


a. Skryf elkeen van die getalle as ‘n produk van priemgetalle. (2)
b. Bepaal die kleinste gemene veelvoud van die getalle. (2)
c. Bepaal die grootste gemene deler van die getalle. (2)

1.4. Tiaan en Johan begin saam ‘n besigheid. Tiaan gee R22 000 en Johan R34 000 om die
aanvanklike onkostes te dek en hierdie bedrae word gebruik om hul aandeel in die besigheid te
bepaal.
a. Skryf die verhouding van die twee bedrae in sy eenvoudigste vorm (Tiaan:Johan). (1)
b. Na 1 jaar het hul besigheid R6 860 wins gemaak. As hul die winste volgens hierdie
verhouding wil verdeel, bepaal hoeveel elkeen sal ontvang. (3)

1.5. Jan belê R8 000 teen ‘n saamgestelde rentekoers van 11% per jaar. Bereken hoeveel sy
belegging na 5 jaar werd is. (3)

012 612 0234

wolkskool@skole.co.za

Von Willichlaan 284, Die Hoewes, Centurion

skole.co.za
1.6. Jy kan ‘n televisie op ‘n uitverkoping vir R5 520 koop. As die oorspronklike prys van die
televisie R6 000 was, bereken die persentasie aflag wat jy ontvang het. (2)

1.7. a. Ek het €5 000 wat ek wil inruil vir Ponde. Hoeveel sal ek ontvang (in £) as die wisselkoers
£1: €1,86 is? (2)
b. Drie dae later het die wisselkoers verander na £1: €1,79. As ek die Ponde wat ek het
(verwys terug na 1.7.a), terug ruil na Euros sonder om enige daarvan te spandeer, het ek
geld verloor of geld gemaak? Hoeveel Euro’s het ek gemaak/verloor? (3)

1.8. Jy leen R12 000 teen ‘n enkelvoudige rentekoers van 9% per jaar. Na 𝒏 jare skuld jy die bank
R19 560. Bereken 𝒏 (aantal jare). (4)

VRAAG 2 [20]
2.1. Vereenvoudig en laat antwoorde met positiewe eksponente:
a. 2𝑥 3 × 4𝑥 8 (2)

5𝑥 2 𝑦5
b. (2)
−15𝑥6 𝑦2

c. (𝑥 5 𝑦 −4 )2 (2)

d. 3(2𝑝2 )3 + 5𝑝6 𝑟 0 (4)

2.2. Los op vir 𝑥:


a. 5𝑥 = 25 (2)
1
b. 32𝑥+1 = (4)
27

2.3. Skryf 0,432 × 104 as ‘n getal. (1)


2.4. Skryf 0,002 34 in wetenskaplike notasie. (1)
2.5. Bereken die volgende en laat jou antwoord in wetenskaplike notasie:
(2 × 104 ) × (4 × 10−2 ) (2)

VRAAG 3 [11]
3.1. Gegee die ry: 3; 9; 15; …
a. Gee die volgende twee terme in die ry. (2)
b. Bepaal die algemene term van die ry. (2)

012 612 0234

wolkskool@skole.co.za

Von Willichlaan 284, Die Hoewes, Centurion

skole.co.za
c. Watter term se waarde is 129? (3)

3.2. Gegee die ry: 2; 3; 2; 6; 2; 9; 2; 12; …


Bepaal die 99ste en 100ste terme in die ry. (4)

VRAAG 4 [7]
4.1. Bepaal die uitvoerwaarde van die volgende vloeidiagram:
1
2 1
−2𝑥 +
3 2

(3)
4.2. Beskou die vergelyking: 𝑦 = 3𝑥 − 2. Bepaal die invoerwaarde, as die uitvoerwaarde as volg
gegee word 𝑦 ∈ {−11; 1}. (4)

VRAAG 5 [15]
Vereenvoudig volledig:
5.1. 2𝑥𝑦(2𝑥 3 − 4𝑥 2 𝑦 + 10𝑥𝑦 2 ) (3)

5.2. (4𝑥 − 4)(6𝑥 + 6) (3)

5.3. (𝑥 − 6)2 (3)

1 1
5.4. ( 𝑥 − 4) ( 𝑥 + 4) (2)
3 3

5.5. 5𝑥 − 3𝑥(2𝑥 − 6) + (2𝑥 − 4)(2𝑥 + 4) (4)

VRAAG 6 [11]
Faktoriseer volledig:
6.1. 10𝑚5 𝑛6 − 80𝑚2 𝑛6 + 30𝑚𝑛6 (2)

6.2. 4𝑥 2 − 25 (2)

6.3. 𝑥 2 − 13𝑥 + 40 (2)

6.4. 2𝑥 2 − 14𝑥 − 36 (3)

6.5. 𝑥 2 (2𝑥 + 1) − 5𝑥(2𝑥 + 1) + 𝑦(2𝑥 + 1) (2)

012 612 0234

wolkskool@skole.co.za

Von Willichlaan 284, Die Hoewes, Centurion

skole.co.za
VRAAG 7 [8]
Vereenvoudig:
𝑥−3 2𝑥−4
7.1. − (4)
2 3

𝑥 2 −16 9𝑥
7.2. × (4)
3𝑥−12 𝑥 2 +4𝑥

VRAAG 8 [14]
Los op vir 𝑥:
8.1. 7𝑥 − 1 = 𝑥 + 5 (2)

8.2. 4(𝑥 + 3) − 2 = 1 − 5(𝑥 − 2) (4)

2 1
8.3. + =9 (3)
𝑥 4𝑥

8.4. (𝑥 − 5)(2𝑥 + 1) = 0 (2)

8.5. 𝑥 2 − 8𝑥 + 15 = 0 (3)

VRAAG 9 [11]
Bereken die waarde van die kleinletters in elke skets en verskaf redes vir jou antwoorde.
9.1.

(4)

012 612 0234

wolkskool@skole.co.za

Von Willichlaan 284, Die Hoewes, Centurion

skole.co.za
9.2.

(7)

VRAAG 10 [12]

10.1. In die onderstaande figuur is 𝐴̂1 = 𝐴̂2 en 𝐴𝐵 = 𝐴𝐶.

a. Bewys dat ∆𝐴𝐵𝐸 ≡ ∆𝐴𝐶𝐸. (4)


b. Bewys vervolgens dat 𝐵̂1 = 𝐶̂1 (2)
10.2. Gebruik die gegewe driehoeke en voltooi die volgende:
a. ∆𝐴𝐵𝐶|||∆ … (1)
b. 𝐻𝑜𝑒𝑘𝑒: 𝐴̂ = 𝐹̂ , 𝐵̂ = ⋯ 𝑒𝑛 𝐶̂ = ⋯ (2)

012 612 0234

wolkskool@skole.co.za

Von Willichlaan 284, Die Hoewes, Centurion

skole.co.za
10.3. In die onderstaande figuur is ∆𝐴𝐵𝐶|||∆𝐸𝐷𝐶. Bereken die lengte van DE. (3)

VRAAG 11 [25]

11.1. Doen die volgende omskakelings:


a. 1 200𝑚 na 𝑘𝑚 (1)
b. 0,045 𝑐𝑚2 na 𝑚𝑚2 (1)
c. 8 000𝑐𝑚3 na 𝑙𝑖𝑡𝑒𝑟 (1)

11.2. ABCD is ‘n vlieër met ED = 15m, AC = 16m en BD = 21m.


a. Bereken die oppervlakte van die vlieër. (3)
b. Bereken die omtrek van die vlieër. (4)

11.3. Bereken die radius van ‘n sirkel met ‘n oppervlak van 50,27 cm2. (3)

11.4. Bereken die oppervlak van die geskakeerde deel van die volgende figuur:

(4)

012 612 0234

wolkskool@skole.co.za

Von Willichlaan 284, Die Hoewes, Centurion

skole.co.za
11.5. Bereken die volume plastiek wat benodig word om ‘n Lego blokkie met ‘n vierkantige basis soos
hieronder getoon te vorm. 6,4 𝑚𝑚

1,6 𝑚𝑚
1,6 𝑚𝑚

9,6 𝑚𝑚

(6)
1,6 𝑚𝑚 1,6 𝑚𝑚

11.6. ‘n Silinder het ‘n volume van 20𝑐𝑚3 . Al die afmetings word verdubbel om ‘n nuwe silinder
te vorm. Bereken die volume van die nuwe silinder. (2)

VRAAG 12 [16]
𝟏
12.1. Beskou die volgende funksie: 𝒚 = − 𝟐 𝒙 + 𝟐
a. Voltooi die onderstaande tabel vir hierdie funksie: (3)
𝑥 -2 0 2
𝑦
b. Gebruik nou die tabel om die reguitlyn-grafiek op die gegewe assestelsel te skets. (3)

12.2. Skets die volgende funksies op die assestelsels hieronder. Dui die afsnitte met die asse
duidelik aan en, waar nodig, toon enige ander punt of die gradiënt aan.
a. 𝑦 = 2𝑥 − 4 (2)
2
b. 𝑦 = − 𝑥 + 2 (2)
3

012 612 0234

wolkskool@skole.co.za

Von Willichlaan 284, Die Hoewes, Centurion

skole.co.za
c. 𝑥 = 3 (2)

12.3. Bepaal die vergelyking van elkeen van die volgende reguitlyne:

(4)

012 612 0234

wolkskool@skole.co.za

Von Willichlaan 284, Die Hoewes, Centurion

skole.co.za
VRAAG 13 [10]

Die onderstaande lys bevat 20 leerders se Wiskunde punte vir die Junie-eksamen:
24; 31; 37; 40; 42; 46; 46; 53; 54; 59;
64; 67; 68; 70; 71; 75; 77; 83; 88; 95
Gebruik hierdie lys en beantwoord die volgende vrae:
13.1. Bereken die gemiddelde punt. (2)
13.2. Gee die modus punt. (1)
13.3. Bepaal die mediaan. (2)
13.4. Bepaal die omvang van die data. (2)

13.5. Die data is hieronder in klasintervalle gegroepeer. Stel hierdie data voor in ‘n histogram.
Klasinterval Frekwensie
20 < 𝑥 ≤ 40 4
40 < 𝑥 ≤ 60 6
60 < 𝑥 ≤ 80 7
80 < 𝑥 ≤ 100 3
(3)
VRAAG 14 [5]
Op die gegewe assestelsel word A, B en C aangetoon. B en C is albei gevorm nadat spesifieke
transformasies op A toegepas is.

14.1. Beskryf die transformasie van A na B in woorde (2)


14.2. Gee die algemene reël vir die transformasie van A na C. (1)
14.3. Figuur D word gevorm as figuur A 4 eenhede regs en 2 eenhede afgeskuif word, gee die
koördinate van punt M’ op figuur D. (2)

012 612 0234

wolkskool@skole.co.za

Von Willichlaan 284, Die Hoewes, Centurion

skole.co.za
VRAAG 15 [6]

15.1. Louise het die volgende keuses om te maak vir haar kosblik:
• Broodjie of pastei
• Piesang, appel of lemoen
a. Voltooi die tabel van al haar keuses:
Piesang Appel (a) Lemoen
(p) (l)
Broodjie
(B)
Pastei (P)
(2)
b. Wat is die waarskynlikheid dat Louise ‘n appel in haar kosblik sal hê? (2)
c. Wat is die waarskynlikheid dat sy ‘n broodjie en ‘n lemoen in haar kosblik sal hê? (2)

012 612 0234

wolkskool@skole.co.za

Von Willichlaan 284, Die Hoewes, Centurion

skole.co.za

You might also like