GR9AFREATKW1TAAK2RUBRIEK

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

AFRIKAANS EAT

GRAAD 9

KWARTAAL 1

TAAK 2 TRANSAKTIONELE TEKS


Totaal : 20

Tydsduur : 60 Minute

Inhandigingsdatum : 3 Maart 2023

Eksaminator : K Conradie 2023

Moderator : M De Wet
Afrikaans EAT Taak 2 Kwartaal 1 – 2023 ©TAC

AFRIKAANS EAT

GRAAD 9

KWARTAAL 1

TAAK 2

TRANSAKTIONELE SKRYFSTUK

INSTRUKSIES

1. Kies EEN van die volgende opdragte en skryf ‘n skryfstuk van 140-160
woorde.

2. Jy moet jou werk beplan.

3. Dui jou beplanning duidelik aan en trek ‘n streep deur die beplanning.

4. Dui jou finale skryfstuk met die woord FINALE STUK aan.

5. Nommer soos op taak en skryf dit titel bo-aan, bv. 1.1


VRIENDSKAPLIKE BRIEF.

6. Dui die lengte van die skryfstuk aan die einde van die stuk aan.

[20]

Ontwikkel deur That Assessment Company 2


Afrikaans EAT Taak 2 Kwartaal 1 – 2023 ©TAC

VRAAG 1

1.1 VRIENDSKAPLIKE BRIEF (20)


Jou gunsteling sport held/span kom by julle skool praat oor hulle
sport, as deel van ‘n fondsinsamelingsprojek .
Skryf ‘n brief aan vriend/in wat ook ‘n aanhanger van die
span/persoon is en vertel hom/haar hoe jy dit geniet het.

1.2 DIALOOG
Jy probeer jou ma en pa oorreed om na jou vriend/in se 16de

verjaarsdag partytjie toe te gaan.

Skryf die dialoog wat tussen julle plaasvind

1.3 FORMELE BRIEF (20)


Jy en jou gesin is moeg vir die alewige beurtkrag. Skryf ‘n
KLAGTEBRIEF aan Eskom waarin jy jou ontevredenheid uit spreek.
Rig jou brief aan:

Die Bestuurder
Eksom
Posbus 1091
Megawatt Park
2001

GROOTTOTAAL:20

Ontwikkel deur That Assessment Company 3


ASSESSERINGSRUBRIEK: TRANSAKSIONELE SKRYFWERK Graad 9

VERDIENSTELIK/ KNAP VOLDOENDE/ BASIES/ ONVOLDOENDE


20 PUNTE UITSTEKEND GEMIDDELD ELEMENTêR
INHOUD, Respons: uitstaande en Respons: Respons: Respons: Respons:
BEPLANNING EN treffend Goed saamgestel Bevredigend Elementêr, dikwels Geen samehang,
FORMAAT Idees: Interessant en Idees: Idees: onverstaanbaar ontoepaslik
verbeeldingryk.Skryfwerk Interessant en Redelik samehangend Idees: Idees:
15 PUNTE behou fokus oortuigend, behou en oortuigend, nie Min idees en Herhalend en deurmekaar,
Beplanning: Bewyse fokus heeltemaal gefokus onsamehangend,focus is Groot afwykig van fokus
van beplanning lei tot Beplanning: nie afwykend Beplanning:
uitstekende aanbieding Bewyse van Beplanning: Beplanning: Geen bewyse van
Formaat: beplanning lei tot Bewyse van Onvoldoende beplanning beplanning. Baie swak
Gepaste en akkurate goed saamgestelde beplanning lei tot lei tot swak opstel
formaat aanbieding bevredigende Formaat: Formaat:
Formaat: aanbieding Nodige reels van format Nodige reels van format nie
Gepas met Formaat: vaagweg toegepas. toegepas nie
onbeduidende Oorwegend gepas met Kritiese foute begaan
foute enkele foute

12-15 9-11 6-8 3-5 0-2


TAAL, STYL, Toon: Hoogs gepas vir Toon: Toon: Toon: Toon:
REDIGERING doel,gehoor en konteks Baie gepas vir doel, Gepas vir doel, gehoor Nie gepas vir doel,gehoor Nie gepas vir doel,gehoor
Taalgebruik: gehoor en konteks en konteks en konteks nie en konteks nie
5 PUNTE Uitsonderlik,treffend. Taalgebruik: Taalgebruik: Taalgebruik: Taalgebruik:
Taal,styl en register is Goed en effektief. Gepas. Taal,styl en Basies. Styl, taal en Woordeskat so beperk dat
gepas Taal, styl en register geskik vir teks register soms onvanpas dit moeilik is om te verstaan
Samestelling: register foutloos Samestelling: Samestelling:
Feitlik foutloos Samestelling: Foute belemmer nie Woordeskat is beperk
Oorwegend betekenis nie
foutloos
5 4 3 2 1

TOTAAL = ___ / 20

You might also like