Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2/3

GRAAD 4

TAAK 13

NOVEMBEREKSAMEN 2023

MEMORANDUM

Bladsy 1 van 6 © Impaq


Novembereksamenmemorandum 2023
G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal V2/3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL


NOVEMBEREKSAMEN 2023
VRAESTEL 2/3: LEESBEGRIP, OPSOMMING,
TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
GRAAD 4
MEMORANDUM
TOTAAL: 40

AFDELING A

VRAAG 1: LEESBEGRIP

NASIENRIGLYNE

• Spelfoute word geensins in die leesbegrip gepenaliseer nie.


• Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
NIE. Die rede/motivering moet oorweeg word.
• Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING-vrae, word geen punte vir
WAAR/ONWAAR toegeken nie en net die motivering/aanhaling verdien die punt. Die
motivering/aanhaling moet met die WAAR/ONWAAR ooreenstem om die punt te verdien.
• Vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
aanhalingstekens ontbreek nie.
• Waar eenwoordantwoorde gevra word en die leerder ’n volsin gee, is dit korrek; mits die
korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
• Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die leerder gee ’n hele reeks, word slegs
die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
• Indien die leerder woorde uit ’n ander taal gebruik as die taal wat die vraestel assesseer,
word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde
sinvol is, word die leerder nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord
vereis word, word dit aanvaar.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Vir meervoudigekeusevrae word die letter SOWEL AS die korrekte antwoord wat ten volle
uitgeskryf is, aanvaar.

1.1 Krokodil is baie honger  / en hy het lanklaas kos gehad  / hulle is bang Krokodil eet
hulle.  (Enige twee soortgelyke antwoorde) (2)

1.2 Volstruis dink hulle is vriende,  so hy sal hom nie eet nie.  (2)

1.3.1 Krokodil het ’n skelm plan. 


1.3.2 Krokodil sê sy tand is seer. 
1.3.3 Hy dink daar is ’n stukkie vleis in sy tand. 
1.3.4 Volstruis moet kyk of hy dit kan sien. 
1.3.5 Volstruis moet die stukkie vleis uithaal. 
1.3.6 Hy maak sy bek oop.  (6)

Bladsy 2 van 6 © Impaq


Novembereksamenmemorandum 2023
G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal V2/3

1.4 Krokodil se bek het toegeklap.  (1)

1.5.1 water 
1.5.2 sterk  (2)

1.6 Ja. “Volstruis ruk sy kop uit Krokodil se kake.”  (1)

1.7 Leerder se eie antwoord, bv.: Ja, ek hou van dierestories. / Nee, ek het kwaad geraak vir
Krokodil.  (1)
[15]

VRAAG 2: VISUELE TEKS

2.1 Wiskunde gee my maagpyn.  (1)

2.2 Jaco Jacobs  (1)

2.3 Ja, daar is somme/nommers op die bord geskryf.  (1)

2.4.1 bekommerd 
2.4.2 bordkryt 
2.4.3 skoolrok 
2.4.4 swartbord 
2.4.5 klas 
2.4.6 bordveër  (6)

2.5 Leerder se eie antwoord, bv.: Ja, ek sukkel met wiskunde. / Nee, ek is mal oor
wiskunde.  (1)
[10]

TOTAAL AFDELING A: 25

Bladsy 3 van 6 © Impaq


Novembereksamenmemorandum 2023
G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal V2/3

AFDELING B

VRAAG 3: OPSOMMING

NASIENRIGLYNE

• Beplanning is nie nodig nie.


• Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
o Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die
tweede aanbieding word nagesien.
o Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
antwoord beskou.
o Leerders moet geleer word om rofwerk/beplanning duidelik aan te dui. Indien dit nie die
geval is nie, word die eerste opsomming nagesien.
• Leerders kan die feite in enige volgorde skryf.
• Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte – ’n volsin bevat ’n werkwoord.
• Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die tweede
feit in daardie sin word geïgnoreer.
• Indien daar twee sinne by een punt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien.
• Leerders hoef nie ’n TITEL te verskaf nie.
• Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal
woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
• Leerders moet die korrekte getal woorde aandui.
• Spelfoute/taalfoute moet tydens nasien aangedui word.

Punte word soos volg toegeken:

• Vyf punte vir vyf feite (een punt per feit)

LET WEL

• Nasieners moet die aantal woorde tel om dit te verifieer.


• Geen punte word afgetrek as leerders nie die getal woorde aangedui het nie of as die getal
woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
• Indien die leerder die vereiste getal woorde oorskry het, word die sin waarin die aantal
woorde bereik is, klaar gelees en die res van die opsomming word geïgnoreer.
• Kort opsommings wat die vereiste getal feite bevat, mag nie gepenaliseer word nie.

Feite Direk Aangehaal Feite in Eie Woorde


Maak jou hande nat met skoon water en smeer Gebruik skoon water en seep.
1.
seep aan.
2. Vryf jou handpalms teen mekaar. Vryf jou hande teen mekaar.
Vryf tussen jou vingers en maak onder jou naels Was jou vingers en naels.
3.
skoon.
4. Was die bokant van jou hande en jou polse. Was bo-op jou hande.
5. Spoel jou hande met lopende water af. Laat die water loop as jy jou hande afspoel.
Woordtotaal: 42 woorde Woordtotaal: 29 woorde
[5]

TOTAAL AFDELING B: 5

Bladsy 4 van 6 © Impaq


Novembereksamenmemorandum 2023
G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal V2/3

AFDELING C

VRAAG 4: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

NASIENRIGLYNE

• Spelling:
o Eenwoordantwoorde moet as korrek nagesien word, al is die spelling verkeerd
(behalwe as dit die betekenis van die woord verander of as dit juis oor die spelling
handel, bv. ’n intensiewe vorm).
o By antwoorde waar daar ’n volsin gevra word, moet verkeerde spelling as verkeerd
nagesien word, indien die fout wat die leerder moet korrigeer in die taalstruktuur is wat
getoets word.
o Indien ’n afkorting getoets word, moet die spelling korrek wees.
• Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die
instruksie aangedui is.
• By meervoudigekeuse-antwoorde kan die letter of die woord gegee word.

4.1 a (1)

4.2 Die meisies red die seun, want hy het uit ’n boom geval.  (1)

4.3 vriend  (1)

4.4 Twee,  tweede  (2)

4.5 nood-hulp-klas  (1)

4.6.1 lidwoord / bepaalde lidwoord 


4.6.2 Eienaam 
4.6.3 Soortnaam  (3)

4.7 Hulle sal/gaan Bennie se wond verbind.  (1)


[10]

TOTAAL AFDELING C: 10

GROOTTOTAAL: 40

Bladsy 5 van 6 © Impaq


Novembereksamenmemorandum 2023
G04 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal V2/3

VAK: AFRIKAANS EERSTE


GRAAD: 4 NOVEMBEREKSAMEN
ADDISIONELE TAAL
TIPE TAAK: Vraestel 2
NOMMER: Taak 13
VRAAGNO. VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4 VLAK 5
LETTERLIKE HERORGANISASIE BEREDENEERDE EVALUERING WAARDERING
VLAK Som op, Herken GEVOLGTREKKING Eie mening, Bespreek
Staaf/bewys, verskille, Verstaan, Toepassing, Vergelyk, Geldig of respons, Eie
Beskryf, Verduidelik, Hoofgedagtes, Oorsaak ongeldig, mening, Empatie/
Identifiseer, Verdedig, en gevolg, Verduidelik, Analiseer, Stem nie, Hoe sou jy
Ken, Noem op, Veralgemeen, Gee Afleidings, Trek saam/nie, Staaf optree?, Bespreek
Vergelyk. voorbeelde. verbande, Waar of mening, taalgebruik /
Onwaar, Voltooi, Vereenvoudig, formaat, genre,
Probleemoplossing, Vergelyk, Morele tipografie,
Visuele & grafiese beoordeling, Kategoriseer,
interpretasie, Differensieer, Kombineer,
Meervoudige keuse Onderskei Verduidelik
LEESBEGRIP: VRAAG 1
1.1 2
1.2 2
1.3 6
1.4 1
1.5 2
1.6 1
1.7 1
VISUELE BEGRIP: VRAAG 2
2.1 1
2.2 1
2.3 1
2.4 6
2.5 1
TOTAAL 10 10 5
GEWIGTE 40% 40% 20%

Bladsy 6 van 6 © Impaq

You might also like