Afrikaans 2018 NOVEMBER Eksamen

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 7

BEDFORDVIEW PRIMARY SCHOOL

Afrikaans Leesbegrip en Taal – Taak 2 Akt. 3 – November Eksamen 2018

Naam en van : ________________________ Datum :


Onderwyseres : Mev. Matteucci Moderator : Mev. Reyneke
Tyd : 1 Uur

4 A B C D Punte : / 45

Ouers se handtekening : _____________________________

Kommentaar : _____________________________________________________________________

/45 1 2 3 4 5 6 7
0 – 29 % 30 – 39% 40 – 49% 50 – 59% 60 – 69% 70 – 79% 80 – 100%
%
Instruksies
1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings:
Afdeling A - Begripslees 30 punte
Afdeling B - Taalstrukture 15 punte
2. Altwee afdelings moet beantwoord word.
3. Skryf netjies en leesbaar.
4. Antwoord in volsinne.

Vrae # Puntetoekenning Leerling punt


Begripslees
vlak 1 & 2 1-9 12
vlak 3 &4 10 - 13 12
vlak 5 14 - 16 6
Totaal 30
Taalstrukture
Tye 1-2 2
Lydende vorm 3 1
Verkleining 4 2
Voornaamwoorde 5 3
Voegwoorde 6 2
Teenoorgesteldes 7 2
Voorsetsels 8 3
Totaal 15
Afdeling A: Leesbegrip
Mandla en die mielieplant

1. Mandla en sy ma was baie arm. Dit was somer en baie warm.Eendag het Mandla hulle koei
mark toe gevat om die koei te verkoop.

2. Op pad het hy ‘n man gesien – die man sê: “Ek gee jou vyf mieliepitte vir die koei.

3. Toe Mandla by die huis gekom het was dit laat en donker. Sy ma was bitter kwaad en gooi
die mieliepitte by die venster uit.

4. Die volgende dag was daar ‘n groot boom voor die venster. Mandla klim met die boom op tot
heel bo en sien ‘n groot grot! In die grot is ‘n groot, kwaai reus!

5. Mandla is doodbang en hy kruip in die oond weg. Die reus is baie ryk en hy is besig om sy geld
te tel. Later slaap die reus en Mandla gryp ‘n sakkie vol geld.

6. Mandla hardloop vinnig terug na sy eie land en gee die geld vir sy ma.
Die volgende dag klim hy weer tot bo en hy gryp die reus se hen wat goue eiers lê. Hy hardloop
weer huis toe.

7. Mandla klim ‘n derde keer op en hy gryp die reus se goue fluit. Die reus hoor ‘n geluid en word
wakker.Hy skreeu en jaag vir Mandla. Mandla klim so vinnig soos blits teen die boom af.

8. Toe Mandla onder kom, kap hy die boom met ‘n byl af. Die reus val op die grond en is dood.
Mandla en sy ma het vir ewig gelukkig en ryk gebly.
Woorde :244 Bron: Afrikaans sonder grense (bl. 163,164)

Vrae ( Antwoord in volsinne en gaan jou spelling na.)

1.1 Wie is die hoofkarakters in die storie? (3)

___________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________

1.2 Wat wil Mandla by die mark verkoop? (1)

___________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________

1.3 Wat het die man vir Mandla gegee in ruil vir die koei? (1)

___________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________

bl.2
1.4 Wat het Mandla se ma met die mieliepitte gedoen?

(1)

___________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________

1.5 Hoeveel keer het Mandla tot die boom geklim? (1)

___________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________

1.6 Waar woon die reus in die storie? (1)

___________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________

1.7 Noem twee dinge wat Mandla van die reus gesteel het? (2)

___________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________

1.8 Watter kleur is die reus se fluit? (1)

___________________________________________________________________________

1.9 Wat het Mandla met ‘n byl afgekap? (1)

___________________________________________________________________________

1.10 Omkring die korrekte antwoord (4)

a) Die storie vind plaas in die winter. waar / onwaar

b) Die reus is ryk. waar / onwaar

c) Die reus woon in ‘n grot. waar / onwaar

d) Mandla verkoop die koei vir baie geld. waar / onwaar

1.11. Skryf die letters van die sinne in die regte volgorde. (5)
Antwoord
a) Mandla gryp ‘n hen wat goue eiers lê. 1. _______________
b) Mandla gaan mark toe om die koei te verkoop. 2. _______________
c) Die reus is dood. 3. _______________
d) ‘n Groot boom groei buite hulle se venster. 4. _______________
e) Mandla klim bo die boom. 5. _______________
bl.3
1.12. Ondersteep die regte antwoord. (2)

1.12. i) Mandla verkoop die koei vir ………………………

a) ‘n sak geld b) ‘n fluit c) mieliepitte d) ‘n goue hen

1.12. ii) In die einde van die storie is Mandla en sy ma ……..

a) baie arm b) ongelukkig c) ryk maar ongelukkig d) ryk en gelukkig

1.13. Watter een pas nie? Omkring die regte antwoord. (1)

Waroor gaan die storie?

a) boontjies b) ‘n reus c) ‘n fluit d) ‘n hen

1.14. Dink jy die storie is waar? Hoekom sê jy so? (2)

_____________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________

1.15. Hoekom was Mandla se ma kwaad vir hom in die begin van die storie? (2)

_____________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________

1.16. Hoekom wil Mandla se ma die koei verkoop? (2)

_____________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________

Afdeling A Totaal
30
bl. 4
Afdeling B : Taal Strukteer en Konvensies
2.1. Skryf die volgende sin in die verlede tyd oor: (1)
Mandla gryp die geld.

_____________________________________________________________________________

2.2. Skryf die volgende sin in die toekomende tyd oor: (1)
Mandla is bang vir die reus

____________________________________________________________________________

2.3. Skryf die sin in die lydende vorm neer: (1)

Die reus jaag Mandla.

___________________________________________________________________________

2.4. Skryf die verkleining van: (2)

a) sak - _______________________ b) aap - ____________________

2.5. Vul die regte voornaamwoord in: (3)

hulle ; sy ; hy ; haar

a) Mandla sien die groot reus, __________ is bang.

b) Mandla se ma het ‘n koei. Dit is _________ koei.

c) Mandla en sy ma is nou ryk. _______________ is bly.

2.6. Verbind die sinne met die voegwoord tussen hakies. (2)

a) Mandla se ma is bly. Hy steel geld van die reus. (omdat)

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

b). Mandla is bang vir die reus. Hy is baie groot. (want)

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

2.7. Skryf die teenoorgestelde neer van die woorde: (2)

a) groot - _______________ b) vinnig - _______________________


bl. 5

2.8. Kyk na die prente en skryf die voorsetsel: (kies uit die blokkie). (3)

voor op tussen langs onder

a) Die sebra is ________________________ die bome.

b) Die aap sit _______________ die rots.

c) Die voël staan ___________ die blomme.

Afdeling B Totaal:
15

Groot Totaal: 45
bl. 6

You might also like