Lewensorientering Graad 11 Kwartaal 1 Week 1 - 2021

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

Direktoraat: Kurrikulum VOO

VAK en GRAAD Lewensoriëntering Graad 11


KWARTAAL 1 WEEK EEN
ONDERWERP Ontwikkeling van self in die samelewing
DOELWITSTELLINGS VAN Aan die einde van die les moet die leerder in staat wees om:
LES • Verskillende lewensvaardighede toe te pas om bewys te lewer van die vermoë om lewensdoelwitstellings te beplan
en te bereik.
• Die begrip doelwitstelling te definieer en te identifiseer.
• DRIE soorte doelwitte.
• Ontwikkel die nodige vermoë om stappe en vaardighede in beplanning, doelwitstelling,
probleemoplossingsvaardighede, deursettingsvermoë en volharding te demonstreer.
HULPBRONNE Papiergebaseerde bronne Digitale hulpbronne
• Goedgekeurde handboeke.
• Werkkaarte
INLEIDING

JOU
BESTE
JAAR
OOIT
• Dit is hoe die meeste van ons in die begin van elke jaar voel.Die vraag is: hoe laat ek dit gebeur? Is daar 'n plan?
As jy die beste uit die lewe wil hê en jou volle potensiaal wil bereik, stel jou DOELWITTE. Die opstel van
lewensdoelwitte is die eerste stap om te groei en te ontwikkel om jou potensiaal te bereik. Deur doelwitte te stel,
help jou om gefokus te bly in gr 11 - wat nou belangrik is in jou lewe - en uiteindelik jou drome te bereik wat jou
doelwitte sal word.
• In graad 9 het jy doelwitstelling hanteer in die konteks van persoonlike lewenstylkeuses. In graad 10 het jy
vaardighede en strategieë aangeleer om jou selfbeeld, jou selfvertroue te verbeter en hoe jy jou selfbewustheid
kan opbou. Al hierdie vaardighede sal jou help met hierdie kragtige proses van doelwitstelling.
• Hierdie les sal help om te kies waarheen jy in die lewe wil gaan- om na te dink oor jou ideale toekom. Dit sal jou
motiveer om jou drome van die toekoms te omskep in ‘n werklikheid.
KONSEPTE EN • Doelwitte: Dinge om te beplan en om voor te werk Inleiding tot die begrip Doelwitstelling:
VAARDIGHEDE • Drome: Iets wat jy in jou gedagtes skep wat enige figuur of
vorm kan aanneem, maar selde in werk gestel of beplan 1. Dink aan TWEE dinge wat jy nou in jou lewe wil
word. verander.
• Visie: 'n Beeld van die toekoms 2. Dink aan TWEE dinge wat jy hierdie week beter
• Missie: 'n Doel, jy kies en maak werk van 'n doelwit kan doen.
• Volharding: As jy aan iets werk, en jy hou aan, al word dit 3. Dink aan EEN doelwit wat jy aan die einde van
selfs moeilik, of dit lyk asof jou harde werk nie vrugte hierdie jaar wil bereik.
afwerp nie. 4. Dink aan EEN doelwit wat jy binne vyf jaar wil
• Deursettingsvermoë: Die vermoë om aan te hou sonder bereik.
om te stop/ in staat wees om jou gemotiveerd te hou
omdat jy uitdagings kan ondervind. Gebruik 'n joernaal /jou selfoon om hierdie vrae te
• Buigsaam: Om aanpasbaar te wees, vermoë om te neer te skryf of op te neem. (met jou antwoorde).
verander

Proses / stappe tot doelwitstelling: Wat is SMART?


1. Definieer die doelwit. Verseker dat dit is 'n SMART doelwit Spesifiek Deeglik omskryf en
is. gedetailleerd.
2. Skets die stappe wat nodig is om dit te bereik. Meetbaar Iets wat jy kan
3. Oorweeg moontlike uitdagings en maniere om dit te kwantifiseer.
hanteer. Bereikbaar / Binne jou vermoë
4. Stel spertye.
Verstelbaar/ Buigsaam wees.Weet wat
Aksie-beperk om te doen om te bereik
https://youtu.be/3PA-O_u2BIk OF
Realisties / relevant Iets wat jy eintlik kan
bereik / dit is jou doel, nie
jou ouers of vriende s’n.

Tydsberekening/ Jy stel ‘n realistiese


Tydgebonde sperdatum.
Daar is DRIE soorte doelwitte: Die vermoë om te beplan om lewensdoelwitte te bereik

Langtermyn
https://youtu.be/Xc7XciKsgd4

OF
Tipe doelwitte Mediumtermyn

Korttermyn

AKTIWITEITE/ Beantwoord die volgende eksamenvrae:


ASSESSERING
1. Definieer doelwitstelling (1)
2. Wat is die verskil tussen mislukking en om ‘n mislukking te wees? (2x2)
3. Noem VIER goeie maniere om teleurstellings te hanteer? (4x1) (4)

4. Assesseer die belangrikheid van doelwitstelling (2x2)


VASLEGGING
• ONTHOU, as die doelwit misluk het, is dit nie JY wat misluk het nie. Jou planne het misluk, en nie jy nie. Die
doelwit is nie bereik nie, maar jy is steeds die wonderlike JY. Die lewe bied altyd tweede geleenthede.

Visualiseer, Volhard, Hou aan en Pas aan

BEPLAN KONTROLEER

Maak jou planne Maak seker dat jou


vir wat jy wil planne werk soos jy
bereik bedoel het
DOEN TREE OP EN
PAS AAN

Sit planne aan die As daar verskil is in dit wat jy


gang en implementeer beplan het, pas dan aan, verbeter
dit
Harde werk, Gefokus, Verantwoordelikheid, Volharding, Deursettingsvermoë, Selfvertroue, Selfbewustheid
WAARDES jou doelwitstelling

You might also like