Geotechnique Past Paper

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 6

Assessment 3

Geotechnique 254 December 2022


Geotegniek 254 Assessering 3
Desember 2022
Duration Full marks
Tydsduur
3h Volpunte
130
Signatures to confirm: Question paper and marking
Names scheme are correct and aligned with module outcomes
Name Handtekeninge ter bevestiging: Vraestel en merkskema
is korrek en belyn met module uitkomste
Examiner(s)
Dr N Fouche
Eksaminator(e)
Moderator(s)
Dr C MacRobert
Moderator(e)

Rules and Instructions Reëls en Voorskrifte


The Engineering Faculty's "General Fakulteit Ingenieurswese se "Algemene
Stipulations for Under- and Postgraduate Bepalings vir Voor- en Nagraadse Modules"
Modules" apply to this assessment. is op hierdie assessering van toepassing.
The marks for each question are indicated to Die punte vir elke vraag word regs van die
the right of the question in square brackets vraag in vierkantige hakies aangedui.
Answer all the questions. Beantwoord al die vrae.
This is a closed book assessment. No Hierdie is 'n toeboek assessering. Geen
information sources may be consulted. inligtingbronne mag geraadpleeg word nie.
Pocket calculators prescribed for the first Sakrekenaars voorgeskryf vir die eerste
two years of the BEng may be used. twee jaar van die BIng mag gebruik word.
Hand this in with your script. Gee dit saam met u antwoordstel in.
Question 1 [30] Vraag 1 [30]

The figure below shows a cross-section Die figuur hieronder toon ’n dwarssnit deur
through a concrete wall built on a riverbed. ’n betonwal wat op ’n rivierbedding gebou
The silty sand is anisotropic and laboratory is. Die slikkerige sand is anisotropies met kx
tests showed that kx = 4 x 10-7m/s = 4x10-7 m/s (horisontaal) en kz =1 x 10-7m/s
(horizontal) and kz = 1 x 10-7m/s (vertical). (vertikaal).

a) Transformeer die vloeigebied en teken dit


a) Transform the flow area and draw it to a op ’n geskikte skaal op die aangehegde
proper scale on the attached graph grafiekpapier. [3]
paper. [3]
b) Teken ’n vloeinet wat aan al die vereistes
b) Draw a flow net that complies with all vir ’n vloeinet voldoen op die snit. [20]
requirements of flow nets on the cross-
section. [20] c) Bereken die poriewaterdruk, u, by die
posisie gemerk X. [4]
c) Calculate the pore water pressure, u, at
the position marked X. [4] d) Bereken die tempo van verlies, q, van
water onderdeur die wal. [3]
d) Determine the rate of water loss, q,
below the wall. [3]

16 m

4m 4m

1m
3m 2m

2m
X
6m
7m
9m

Figure 1 / Figuur 1

Page 2 of 6 Pages - Bladsy 2 van 6 Bladsye


Question 2 [20] Vraag 2 [20]

A pipe is 4m long. It is fixed in a vertical ʼn Pyp is 4m lank. Dit word vertikaal


position and filled with sand. The sand has a vasgemaak en met sand gevul. Die sand se
saturated unit weight ɣsat = 20kN/m3. The versadigde eenheidsgewig is ɣsat = 20kN/m3.
lower end of the pipe is connected to a tank Die onderste punt van die pyp word aan ʼn
filled with water. The height of the tank can tenk vol water verbind. Die hoogte van die
be adjusted to above the top level of the tenk kan verstel tot hoër as die bopunt van die
pipe so that water is forced to seep upwards pyp sodat water gedwing kan word om
through the sand. The water level in the opwaarts deur die sand te syfer en die
tank is kept constant. The top of the pipe is watervlak in die tenk word konstant gehou.
open to the atmosphere so that water Die boonste punt van die pyp is oop na die
atmosfeer sodat water wat van onder af
seeping upwards can overflow.
deursyfer daar kan uitloop.
a) If the tank is adjusted so that its top a) Indien die tenk so geplaas word dat die
water level is 2m above the top of the watervlak daarin 2m bokant die bopunt
pipe, use the method of seepage force van die pyp is, gebruik die metode van
plus buoyant unit weight to calculate the syferkrag plus ondergedompelde
vertical effective stress, σ’, at a level 2m eenheidsgewig om die effektiewe,
above the bottom end of the pipe. [8] vertikale spanning, ’, in die sand te
bereken 2m vanaf die onderkant van die
b) Repeat the calculation in (a) but use the pyp. [8]
method of saturated unit weight plus b) Herhaal die berekening in (a), maar
boundary water pressure (or pore water gebruik die metode van versadigde
pressure). [6] eenheidsgewig plus randwaterkrag (of
poriedruk). [6]
c) Calculate to what level the tank’s water
c) Bereken tot watter hoogte die tenk se
level can be increased before a condition
watervlak kan styg voordat in ʼn toestand
of boiling will develop in the sand (i.e.,
van welsand in die sand sal ontstaan
the vertical effective stress = 0). [6]
(m.a.w. die vertikale, effektiewe
spanning = 0). [6]

Bladsy 3 van 6 Bladsye - Page 3 of 6 Pages


Question 3 [25] Vraag 3 [25]

A clay layer is 18m thick, and a large fill is to ’n Kleilaag is 18 m dik en ʼn groot opvulling
be constructed on it. The weight of the fill moet daarop gebou word. Die gewig van die
will cause a vertical pressure of 150kN/m2. opvulling sal ’n vertikale druk van 150kNm-2
The water table is at the surface and a veroorsaak. Die watertafel is aan die
oppervlakte en onderkant die klei is poreuse
porous rock underlies the clay allowing
rots sodat dreinering na bo en onder moontlik
drainage upwards and downwards. The clay
is. Die klei het die volgende eienskappe: ɣsat
has the following properties: ɣsat = 20kN/m3;
= 20kN/m3; Cc = 0.10; Ce = 0.02; σ’c = 180
Cc = 0.10; Ce = 0.02; σ’c = 180kN/m2; e0 = 0.5; kN/m2; e0 = 0.5; cv = 1.4m2/jr. Bepaal die
cv = 1.4m2/yr. Determine the following: volgende:
a) The consolidation settlement, soed, of the
clay layer (subdivide into six layers of 3m a) Die konsolidasieversakking, soed, van die
each). [20] kleilaag (deel op in ses lae van 3m elk).
[20]
b) Settlement, ten years after completion b) Versakking, tien jaar na voltooiing van
of construction, if the construction konstruksie, met ’n konstruksieperiode
period is five years. [5] van vyf jaar. [5]

Question 4 [15] Vraag 4 [15]

a) A hole is dug into a compacted soil layer a) ’n Gat word in ’n gekompakteerde


and all material carefully removed from grondlaag gegrawe en al die grond
it. The volume of the hole is measured versigtig daaruit verwyder. Die volume
3
as 178.44cm and the mass of soil van die gat word gemeet as 178.44cm3 en
removed is 335.6g. After oven drying the die massa grond wat verwyder is, is
mass is reduced to 296.7g. It is known 335.6g. Na droging in die oond verminder
that Gs = 2.67 for the soil particles. die massa tot 296.7g. Dit is bekend dat Gs
Determine the values of (i) the dry = 2.67 vir die gronddeeltjies. Bepaal die
density, ρd (ii) the water content, w (iii) waardes van (i) die droë digtheid, d (ii)
the void ratio, e (iv) the degree of die voginhoud, w (iii) die
ruimteverhouding, e (iv) die graad van
saturation, Sr, and (v) the air content, A,
versadiging, Sr, en (v) die luginhoud, A,
of the compacted soil. [6]
van die gekompakteerde grond. [6]
b) Give the engineering definition of the
water table in a soil profile and make a b) Gee die ingenieurs definisie van ‘n
sketch to explain. [3] watertafel in ‘n grondprofile en maak ‘n
skets om dit te verduidelik. [3]
c) Explain the following terms:
i) Over-consolidated clay [2] c) Beskryf die volgende terme:
ii) Normally consolidated clay [2] i) Oorgekonsolideerde klei [2]
iii) Pre-consolidation pressure [2] ii) Normaal gekonsolideerde klei [2]
iii) Voorkonsolidasiedruk [2]

Page 4 of 6 Pages - Bladsy 4 van 6 Bladsye


Question 5 [25] Vraag 5 [30]

The soil profile at a construction site Die grondprofiel op ’n toekomstige


consists of 20m of clay with the water konstruksieterrein bestaan uit 20m klei met die
table at the surface. Assume the following watertafel by die oppervlakte. Aanvaar die
properties for the clay: cv = 1.22m2/year volgende eienskappe vir die klei: cv =
and ch = 0.2m2/year. Vertical drainage is 1.22m2/jaar en ch = 0.2m2/jaar. Vertikale
possible only upwards (half-closed layer). dreinering is slegs na bo moontlik (half-geslote
A large area fill will be constructed on the laag). ’n Groot opvulling word op die terrein
site resulting in an estimated 330mm beplan en die beraamde
consolidation settlement of the clay. konsolidasieversakking van die klei sal 330mm
Construction time is 4 years. wees. Konstruksietyd is 4 jaar.

a) What is the settlement 16 years after a) Hoeveel versakking sal afgehandel wees 16
construction commenced? [6] jaar nadat met konstruksie begin is? [6]

b) Calculate the time required for 220mm b) Bereken die tyd nodig vir 220mm
settlement. [6] versakking. [6]

c) When will a degree of consolidation of c) Wanneer sal ʼn graad van 90% konsolidasie
90% be reached? [6] bereik word? [6]

d) A set of 0.3m diameter sand drains is d) ʼn Stel sanddreine 0.3m in deursnit word in
installed at 6m spacing in a square ʼn vierkantige patroon teen 6m spasiëring
oor die volle diepte van die klei
pattern over the full clay depth.
geïnstalleer. Bereken die versakking 16 jaar
Determine the settlement 16 years
nadat met konstruksie begin is. [7]
after construction commenced. [7]

Question 6 [15] Vraag 6 [15]

The top 0.5m of an 11m thick clay layer is Die boonste 0.5m van ʼn 11m dik kleilaag word
removed and a very long embankment verwyder, en ʼn baie lang wal gebou. Die snit
representing a strip load constructed. A van die wal word in Figuur 6 getoon. Die
cross-section of the embankment is shown maksimum netto druk van die opvulling (wal)
in Figure 6. The maximum net pressure by die hoogste punt is 150kN/m2. Die netto
that the fill exerts on the soil (i.e., at its druk a.g.v die reghoek alleen is 75kN/m2. Die
highest point) is 150kN/m2. The net eenheidsgewig van die versadigde in-situ klei is
pressure from the rectangular load alone 20kN/m3.
is 75 kN/m2. The unit weight of the
saturated in-situ clay soil is 20kN/m3 .

Bladsy 5 van 6 Bladsye - Page 5 of 6 Pages


a) Make a sketch of the geometry in your a) Maak ʼn skets van die geometrie in jou
book and determine the total vertical antwoordboek en bepaal die totale
stress (due to load and weight of soil) vertikale spanning (a.g.v. die las en die
at position X which is 7.5m below gewig van die grond) by punt X wat 7.5m
ground surface. [15] onder die grondoppervlak is. [15]

6,0 m

0,5 m

7,0 m

Figuur 6 / Figure 6

Page 6 of 6 Pages - Bladsy 6 van 6 Bladsye

You might also like