Trigonometriese Grafieke Breinkaart 1 Templaat

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

Trigonometriese grafieke

0
y = sinx Periode:360 y = cosx Periode:3600 y = tanx Periode:1800
y = - sin x (negatiewe grafiek) y = - cos x (negatiewe grafiek) y = - tan x (negatiewe grafiek)

𝒐𝒐𝒓𝒔𝒑𝒓𝒐𝒏𝒌𝒍𝒊𝒌𝒆 𝒑𝒆𝒓𝒊𝒐𝒅𝒆
𝒐𝒐𝒓𝒔𝒑𝒓𝒐𝒏𝒌𝒍𝒊𝒌𝒆 𝒑𝒆𝒓𝒊𝒐𝒅𝒆 𝒐𝒐𝒓𝒔𝒑𝒓𝒐𝒏𝒌𝒍𝒊𝒌𝒆 𝒑𝒆𝒓𝒊𝒐𝒅𝒆 Periode =
Periode = Periode = 𝒈𝒆𝒕𝒂𝒍 𝒗𝒐𝒐𝒓 𝒙
𝒈𝒆𝒕𝒂𝒍 𝒗𝒐𝒐𝒓 𝒙 𝒈𝒆𝒕𝒂𝒍 𝒗𝒐𝒐𝒓 𝒙

Maksimum = boonste draaipunt Maksimum = boonste draaipunt Maksimum = geen


Minimum = onderste draaipunt Minimum = onderste draaipunt Minimum = geen
Amplitude = getal voor sin Amplitude = getal voor cos
Onthou! negatief voor sin dui negatiewe Onthou! negatief voor sin dui negatiewe Amplitude = geen
grafiek aan & is nie deel van amplitude nie grafiek aan & is nie deel van amplitude nie
Waardeversameling: Waardeversameling:
Waardeversameling:
y 𝝐 [Onder Draaipunt ; Bo Draaipunt] OF y 𝝐 [Onder Draaipunt ; Bo Draaipunt] OF
𝒚𝝐𝑹
Onder Draaip ≤ 𝒚 ≤ Bo draaipnt Onder Draaip ≤ 𝒚 ≤ Bo draaipnt

Hoe om ‘n trig grafiek met ‘n sakrekenaar te skets: Die volgende moet op ‘n grafiek gewys word:
(stappe vir Casio sakrekenaar)
1. Begin en eindpunte
* Mode 3 / 7 (table)
2. x-afsnitte (y = 0)
* f(x) = ….sit vergelyking in (alpha x) =
3. y-afsnit ( x = 0)
* Start? Vul begin in van [ ] =
4. Draaipunte
* End? Vul einde in van [ ] =

*Step? Sin/cos: 900 ÷ getal voor x / tan: 900 ÷ getal voor x By tan x ook asimptote en (45 °; a) se koördinaat

OF funksie met ( ), gebruik getal in ( ) Moenie meer teken as wat gevra word nie!
Kopiereg voorbehou - Geen breinkaarte mag gekopieer, versprei, verskaf of aangepas word
of deur ongemagtigde persone besit word nie. H Erasmus Wiskunde Hulp Sentrum Pty Ltd 2016/221353/07 Bladsy 135

You might also like