Groepsdruk PDF

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

GROEPSDRUK

WAT IS GROEPSDRUK?

Groepsdruk is die proses


waardeur lede van
dieselfde sosiale groep
ander lede beïnvloed om
dinge te doen waarteen
hulle dalk weerstand kan
bied, of andersins nie sou
verkies om te doen nie.

POSITIEWE GROEPSDRUK HOE EN WAAR GEBEUR


GROEPSDRUK?
Positiewe groepsdruk is wanneer
iemand se maats hulle beïnvloed Mense word deur maats beïnvloed omdat
om iets positiefs te doen of groei te hulle wil inpas, soos maats wees wat hulle
bou. bewonder, doen wat ander doen, of hê wat
ander het. Groepsdruk kan enige iewers
NEGATIEWE GROEPSDRUK gebeur, soos by die skool of by sosiale
vergaderings.
Negatiewe groepsdruk is wanneer
iemand wat 'n vriend of deel is van 'n
groep waaraan jy behoort jou laat voel
dat jy iets moet doen om aanvaar te
word.

GEVOLGE VAN HOE OM GROEPSDRUK TE


GROEPDRUK HANTEER
Moet nie ignoreer hoe jy voel nie
Verslawing
Besluit vooraf wat jy gaan se as jy in
Fisies of emosionele wonde
Verlaagde selfbeeld
daardie situasie geplaas word.
Verswakte verhoudings Probeer daardie spesifieke
Swal punte vriendegroep te vermy
Praat met ‘n ouer of onderwyser oor die
WAAR OM HULP groepsdruk.
TE KRY:
Ouers of onderwysers KOM ONS HIERDIE GOED
wat jy vertrou DOEN EERDER SAL JOU
Childline: 082 116 IETS ANDERS. DOODMAAK.

You might also like