Saalhulp Antwoorde

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 3

Saalhulp – Antwoorde

1. Per Taxi
2. “sy” word gebruik regdeur die gedig
3. “onder die broodlyn”
4. “lywe was, te over, bedpanne
wegdra”
5. In lyne 9 – 10 “wanneer niemand
daarvoor hande klap”
6. Menslike afval
7. “wit lywe”
8. Lyne 1 -2 “dis sy wat getaxi van
anderkant”
Lyne 13 – 14 “dis sy wat van
anderkant die broodlyn moes kom”
9. Nie genoeg geld verdien om basiese
benodigdhede te koop en
verpligtinge na te kom nie.
10. Ja, sy woon in die onderdorp en leef
onder die broodlyn, sy verdien
minimum salaris.
11. Daar word ‘n begrafnis genoem in
reël 18 en fyn linne word oor die oë
getrek.
12. Dat die familie nie die persoon se
naam ken wat na die familie lid
omgesien en versorg het nie.
13. 1 Alliterasie: Anderkant die verbypad
13.2 Kontras: Die “fyn linne” verwys na
die laken. Die keuse van die
woorde hier staan in sterk kontras
met die vrou wat van
“onderkant/die broodlyn moes
kom”
13.3 Woordspeling: Reël 4 “verweerde
wit lywe” Reël 6 “die
onverteerbare”
13.4 Ironie: Dit is ironies dat iemand wat
bedpanne moet leegmaak ook “fyn
linne” oor iemand se oë trek. Die
laaste twee reëls is ook baie
ironies: Niemand ken eens die
naam van die persoon wat hulle
geliefde in hulle nood en hulle
laaste ure bystaan nie.
13.5 Elisie: Die elisie in reël 22 (hoe’s)
word gebruik om die kind se
geselstrant weer te gee.
14. Afrikaanse kultuur.

You might also like