Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 3

Meervoude

Reël Voorbeelde Uitsonderings

Reël 1: Kort vokale kat - katte Woord eindig op ‘f’ en het ‘n


kort vokaal -
Verdubbel die konsonant lip - lippe
‘ww’ in die meervoud, bv.
oorbel - oorbelle
gif - giwwe
hek - hekke straf - strawwe
skooltas - skooltasse NB: hof - howe, nie howwe
bus - busse sjef - sjefs, nie shewe
Nog uitsonderings:
pad - paaie
blad - blaaie
lam - lammers
bad - baddens
bed - beddens
tyd - tye
stad - stede
skip - skepe
lid - lede
glas - glase
gat - gate
bevel - bevele

Reël 2: Lang tweeling boom - bome Woord eindig op ‘f’ en het ‘n


vokale lang vokaal -
droom - drome
Een vokaal val weg ‘w’ in die meervoud, bv.
baas - base
stoof - stowe
vrees - vrese
kreef - krewe
vuur - vure
NB: hoof - hoofde, nie howe
haas - hase
neef - neefs, nie newe
steen - stene

Reël 3: Woorde eindig derm - derms Verkleinwoorde se


op l, m, n of r meervoud, bv.
laken - lakens
Voeg slegs –s by hondjie - hondjies
wapen - wapens
(onthou dit is net as Reël 1 speletjie - speletjies
bakker - bakkers
nie geld nie)
boompie - boompies
trekker - trekkers
karretjie - karretjies
miljoenêr - miljoenêrs
kinkel - kinkels

1
Meervoude

Reël Voorbeelde Uitsonderings

Reël 4a: Woorde met trein - treine Woord eindig op ‘f’ -


diftonge voor die eind-
muis - muise ‘we’ in die meervoud, bv.
konsonant
kous - kouse duif - duiwe
Voeg slegs –e by boek - boeke druif - druiwe
kruis - kruise
Reël 4b: Woorde wat eeu - eeue leeu - leeus
eindig op diftonge
hou - houe spreeu - spreeus
Voeg slegs –e by trui - truie vrou - vrouens
nooi - nooiens

Reël 5: Woorde met ‘n vark - varke mark - markte


dubbel konsonant op die
dorp - dorpe skrif - skrifte
einde
beurt - beurte kind - kinders
Voeg slegs –e by geskenk - geskenke kalf - kalwers
prent - prente hemp - hemde

Reël 6a: Woorde wat slang - slange


eindig op –ng met enkel
tang - tange
lettergreep en kort
vokaal wang - wange
ding - dinge/goeters
Voeg slegs –e by
ring - ringe
tong - tonge

Reël 6b: Woorde wat koning - konings ouderling - ouderlinge


eindig op –ng met meer
ontmoeting - ontmoetings aanbieding - aanbiedinge of
as een lettergreep, ge-
aanbiedings
woonlik –ing piering - pierings
doring - dorings
Voeg slegs –s by
toring - torings
kussing - kussings
veiling - veilings

2
Meervoude

Reël Voorbeelde Uitsonderings

Reël 7a: Woorde wat kroeg - kroeë vliegtuig - vliegtuie


eindig op ‘-g’
oorlog - oorloë voertuig - voertuie
Die –g val weg,
oog - oë vlag - vlae
-oeg word –oeë,
reënboog - reënboë plaag - plae
-oog word –oë
vlieg - vlieë dag - dae

Reël 7b: Woorde wat brug - brûe


eindig op –g
wig - wîe
Die –g val weg, vokaal voor
rug - rûe
–g kry ‘n kappie en –e word
bygevoeg sog - sôe

Reël 8: Woorde eindig op fee - feë


ie, ee of oe
proe - proeë
kategorie - kategorieë
Voeg -ë by

Reël 9: Woorde eindig op besigheid - besighede


–heid
moeilikheid - moeilikhede
-heid verander na –hede

Reël 10: Woorde wat bikini - bikini’s Onthou hierdie kry nie
eindig op i, o, u of lang a afkappingstekens:
foto - foto’s
klank ouma/oupa - oumas/oupas
pa - pa’s
Afkappingsteken en –s kafee - kafees
ma - ma’s
pajama - pajamas
skadu - skadu’s
pappa - pappas
kiwi - kiwi’s
(kyk mooi na reël)

Ander uitsonderings: lewe - lewens


hawe - hawens
wa - waens
gevoel - gevoelens
polisieman - polisie
buurman - bure
speelding - speelgoed
tyd - tye
skip - skepe
buurman - bure

You might also like