Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 42

Vraestel 1

Afdeling A Lees en Begrip

Aktiwiteit 1.1
Teks A
1. Onwaar. “Dit maak nie saak hoe oud ‘n mens is nie – vriendskap sal altyd ‘n baie belangrike
deel van jou lewe wees.”
2. ‘n Mens se vriende deel in jou geluk.
Hulle ondersteun jou wanneer dinge verkeerd loop.
3. “sosiale vaardighede”
4. 4.1 Konflikhantering
4.2 Wanneer mense nie met mekaar saamstem nie.
5. Jy leer hoe om ‘n goeie/ware vriend vir ander te wees.
6. “Dit is nie vir almal ewe maklik om vriende te maak nie.”
7. Lojaliteit is belangrik, want deur lojaal te wees, wen jy ander se vertroue.
8. 8.1 verwerp
8.2 Eie antwoord, byvoorbeeld: Mense weet nie altyd hoe om konflik behoorlik te hanteer
nie; ‘n mens se belangstellings kan verander en verskil; mense sukkel om mekaar te vertrou,
ens.
9. Eie antwoord, byvoorbeeld: Ek is lojaal; Ek is betroubaar; Ek luister met belangstelling; Ek is
‘n goeie ondersteuner, ens.
10. vriendelik
Teks B
11. -instrumente
12. Meer inligting kan verkry word:
deur hulle webtuiste te besoek;
per telefoon (telefonies).
13. “orkesoefening”
14. Die teikengroep is mense wat wil leer hoe om instrumente te bespeel; aspirant musikante.
15. Ja, want die persone wat instrumente vashou, lyk gelukkig en tevrede.
Teks C
16. Engels word die meeste gepraat.
17. Ndebele; Sesotho; Venda; Tsonga; Swazi; Duits; Portugees, ens.
18. Dieselfde hoeveelheid kinders praat Xhosa en Afrikaans by die huis.
19. Tswana
20. Ja, want die tale en hoeveelhede word baie duidelik geïllustreer.
21. A) Ek stem nie saam met die stelling nie, want alle kulture moet ewe belangrik geag word.
B) Ek stem saam met die stelling, want deur net Engels by die huis te praat, gaan leerders
help om beter op skool te presteer.
Totaal: 25

1
Aktiwiteit 1.2

Teks A
1. Figuurlik
2. Waar. “skokkend”
3. “van aangesig-tot-aangesig”
4. “Die boelie sou sy slagoffer fisies of verbaal terroriseer...”
5. 1. Mening. Skinder kan soms groter skade doen as een negatiewe opmerking op sosiale
media.
2. A) Ek stem saam, want kuberboelie is meer vir die openbare oog.
B) Ek stem nie saam nie, want kinders ly op albei maniere emosioneel skade.
6. Enige DRIE van die volgende:
• Iemand wat onseker oor homself voel;
• Iemand wat in beheer wil voel. Hy wil mag oor íéts hê;
• Die boelie kry nie genoeg aandag by sy ouers nie;
• Die boelie kan moontlik sy gedrag by sy/haar ouer maats aanleer;
• Die boelie leer soms sy gedrag by sy eie ouers aan.
7. TWEE van die volgende:
• Hy kan homself van vriende onttrek en vereensaam;
• Hy vermy dikwels skoolaktiwiteite;
• Hy raak angstig en vreesbevange wanneer die situasie handuit ruk.
8. Nee, dit is nie aanvaarbaar nie. Wat jy ook al op sosiale media skryf, kan teen jou gebruik
word. Wanneer ‘n mens negatief reageer op iets leliks wat oor jou gesê word, moedig jy baie
keer die boelie aan om jou net nog meer te boelie.
Teks B
9. Onesies
10. “Bestel aanlyn”
11. Dit vat binne 5 werksdae om afgelewer te word.
12. D
13. Dit is groter letters/Die letters maak ‘n kurwe.
14. Hulle glimlag/Hulle oë lyk vriendelik.
Teks C
15. 22
16. Onwaar. Dieselfde hoeveelheid seuns en dogters eet volgens die grafiek aandete.
17. Daar is dertig kinders in al drie graad 8 klasse.
18. Eie antwoord. Bv. Nee. Eetpatrone verskil in elke area.
19. tien
20. 20.1 Eie antwoord. Bv. Ouers werk langer ure.
20.2 Ja. Dit is belangrik vir gesinne om tyd saam te spandeer (of iets soortgelyk).
Nee. Dit is ‘n mors van tyd (of iets soortgelyk).

Totaal: 25

2
Aktiwiteit 1.3
Teks A

1. “kosbaarste emosies”
2. Die troeteldier is ‘n mens se maat.
3. Die teks sê “baie” ouer mense – nie almal nie.
4. siekbed
dood van ‘n geliefde
5. 5.1 depressief
5.2 troos
6. Eie antwoord. Bv. Honde gee onvoorwaardelike liefde/honde kan jou beskerm.
7. C
8. Dit is ‘n mens se verhouding met ander mense. Dit verwys na hoe julle teenoor mekaar
optree.
9. Ouer mense/gestremdes
10. “aanraking”
11. passief
12. Eie antwoord. Bv. Jy kan siek word/Jy kan ‘n maagaandoening kry.
13. Eie antwoord. Bv. Ek stem saam, want diere leer ‘n mens om op ‘n nuwe manier lief te hê.

Teks B

14. Die naam is in ‘n geel blok aangebring/Die woordspeling (pun) met die Spaanse “señor” en
“señorita”.
15. “genees”
16. Hy het grys hare.
17. Chica/Lucky
18. 21 August 2023
Teks C
19. Letterlik: Hy is ‘n hond/Sy lewe is die van ‘n hond.
Figuurlik: Dit gaan nie goed met hom nie/Sy lewe is vir hom nie lekker/aanvaarbaar nie.
20. As jy verkeerd optree, sal jy eendag die negatiewe gevolge ly.
21. Hy voel negatief oor die hond/Hy hou nie van die hond nie.
22. Die pasiënt lê op ‘n rusbank tydens terapie.
Totaal: 25

3
Afdeling B Opsomming
Aktiwiteit 2.1

1. Leer die persoon ken, want julle is nie lief vir mekaar na ‘n kort rukkie nie.
xxx
2. Omdat kommunikasie belangrik is, moet julle persoonlik met mekaar praat.
xxx
3. Moenie jou maats afskeep nie sodat jy iemand het wat kan troos as julle uitmaak.
xxx
4. Tree respekvol teenoor sy/haar ouers op sodat hulle van jou hou.
xxx
5. Moenie ander prioriteite afskeep nie aangesien dit nie gesond is as ‘n verhouding jou lewe
oorneem nie .
69 woorde
of
1. Leer die persoon eers ken. ‘n Mens word nie lief vir mekaar na ‘n kort rukkie nie.
xxx
2. Kommunikasie is belangrik. Praat dus persoonlik met mekaar.
xxx
3. Moenie jou maats afskeep nie. Jy gaan iemand nodig hê om jou te troos as julle uitmaak.
xxx
4. Tree respekvol teenoor sy/haar ouers op. Hulle moet van jou hou.
xxx
5. Moenie ander prioriteite afskeep nie. ‘n Verhouding moenie jou hele lewe oorneem nie.
66 woorde

4
Aktiwiteit 2.2
1. Jy moet vir jou ‘n ontspanne slaaptydroetine kry om stres agter te laat.
xxx
2. Jy moet ‘n middagslapie tot ‘n uur beperk sodat jy nie die aand rondrol nie.
xxx
3. Moenie huiswerk in jou bed doen nie, want jy moet jou bed met slaap assosieer.
xxx
4. Moenie kaffeïen voor slaaptyd inneem nie omdat dit ‘n stimulant is.
xxx
5. Jy moet gereeld oefen, maar ten minste drie ure voor slaaptyd klaar wees.
67 woorde

Of

1. Vestig ‘n slaaptydroetine. So kan jy stres agterlaat.


xxx
2. Beperk jou middagslapies tot een uur. Jy wil nie die aand rondrol as jy moet slaap nie.
xxx
3. Moenie huiswerk in jou bed doen nie. Jy moet jou bed met slaap assosieer.
xxx
4. Moenie kaffeïen soos koffie voor slaaptyd inneem nie. Dit is ‘n stimulant.
xxx
5. Jy moet gereeld oefen. Wees egter drie ure voor jou slapenstyd klaar geoefen.

65 woorde

5
Aktiwiteit 2.3
1. Sit jou selfoon tydens gesprekke weg om mense te wys jy stel opreg belang.
xxx
2. Luister na wat mense sê en moenie net oor jouself praat nie.
xxx
3. Gee aandag aan jou stemtoon, want dit sê of jy ‘n boodskap kwaai of vriendelik oordra.
xxx
4. Wys empatie, want dit wys dat jy mense se kant insien al stem jy nie saam nie.
xxx
5. Praat altyd die waarheid sodat mense jou kan vertrou.

68 woorde.
of
1. Sit jou selfoon tydens gesprekke af. So wys jy vir mense jy stel regtig belang.
xxx
2. Luister na wat mense sê. Moenie net oor jouself praat nie.
xxx
3. Gee aandag aan jou stemtoon. Jou stemtoon sê of jy ‘n boodskap kwaai of vriendelik
oordra.
xxx
4. Wys empatie. Deur empatie wys jy dat jy mense se kant insien al stem jy nie saam met
hulle nie.
xxx
5. Praat altyd die waarheid. Eerlikheid maak dat mense jou vertrou.
72 woorde

6
Afdeling C Poësie
Aktiwiteit 3.1

1. Dertien jaar / 13-jaar


2. 2.1 metafoor
2.2 Haar suster irriteer haar/hom - dit is nie vir haar/hom lekker nie;
soos pyn nie vir ‘n mens lekker is nie.
3. Haar wens is dat haar suster nie meer daar moet wees nie/weg moet
raak.
4. 1 Sy praat oor diëte.
2 Sy eet gesonde kos soos wortels.
3 Sy vermy (avoid) kos wat ongesond is /vet maak soos koek en
lekkers.
5. lekkers/lekkergoed/lekkertjies
6. Om te rym met die woord “vet” in versreël 10. Ter wille van rym.
7. ‘n Tongring en ‘n tatoeëermerk (“tattoo”)
8. Onwaar - “...snork as ma praat oor studeer...”
9. “...vir altyd by ons bly...” (versreël 12)
10. vrye vers
11. Eie antwoord. Bv. Nee, baie meisies tree op daardie ouderdom meer
volwasse op.
12. sy’t (v.5) sy’s (v. 18) sy het sy is
13. Vergelyking

Aktiwiteit 3.2
1. 1.1 Die titel verwys na die speletjies wat die oupa as kind gespeel het,
maar ook na die spreker wat PlayStation speel.
1.2 Die gedig verwys na al die speletjies wat die oupa as kind gespeel
het. Nou speel die oupa ook PlayStation.
2. ‘n Oupa en sy kleinkind/kleinseun
3. “seun” (versreël 2)
4. 4.1 “toe ek jonk was”
4.2 “daai dae”
4.3 “In my tyd”
4.4 “goeie ou dae”
5. Onwaar - “verveel” / “haat”
6. Enige 4 van die volgende
1 vroteier
2 blikaspaai
3 bok-in-die-hok
4 driebeenspring
5 middelmannetjie
6 kennetjie
7 kat-en-muis
8 tol
7. Twee persone staan langs mekaar en maak die bene wat aan mekaar
raak, vas. Hardloop dan met “drie bene”.

7
8. 1 Kind se speletjies is tegnologies van aard./ Oupa speel fisiese
speletjies
2 Kind speel binne/Oupa speel buite.

9. hoë telling / hoogste telling


10. 10.1 Eie antwoord. Bv. Ja, die meeste van my maats is baie onaktief.
10.2 Eie antwoord. Bv. Moenie heeldag op sosiale media wees
nie/Neem deel aan sport/Maak musiek.
11. 11.1 Ag waar’s daai dae heen” / goed geweet van speel / nooit ooit
11.2 daai dae

Aktiwiteit 3. 3

1. “beste vriend”
2. Dit beklemtoon die woord “heeldag”.
3. Om te beklemtoon dat Pieter tot baie laat in die nag gespeel het.
4. Daar tree ‘n verandering in: in strofe een word daar gefokus op Pieter wat aanhoudend
PlayStation gespeel het (die werklikheid/realiteit).
Van die woord “maar” af, word Pieter deur die PlayStation ingesluk (fantasie neem
oor).
5. “...liewe, lawwe...
6. Pieter is vasgevang binne in die PlayStation-speletjie.
7. Na die dubbelpunt volg ‘n verduideliking van wat die “nare ding” is.
8. As jy die X-knoppie druk, moet Pieter spring.
9. 9.1 “maar net omdat ek moet”
9.2 Pieter het hom gevra om hom elke dag (in die speletjie) te groet.
10. Die tweede en vierde versreël van elke strofe rym.
11. werklikheid en fantasie
12. ‘n Mens moet gebalanseerd lewe, want as jy obsessief raak oor iets kan dit vir jou
nadelig wees.

8
Aktiwiteit 3. 4

1. Die omstandighede waaronder die straatkinders lewe, veroorsaak dat hulle gebroke
is en eensaam voel.
2. 2.1 Hulle voel verwerp, want daar is niemand wat vir hulle sorg nie.
2.2 Hulle is nie deel van ‘n gesin nie, maar moet alleen vir hulleself sorg.
2.3 Hulle is bedwelm deur die dagga.
2.4 Dit is dagga wat opgerol en gerook word.
3. 3.1 “grootoogkind”
3.2 vrees/bangheid/angs
4. “kleine lyfie”
5. Enige twee:
Mense wat hom wil beroof.
Mense wat hom fisies wil seermaak.
Honger
Koue
Dwelms
Mensehandelaars
6. maat / vriend
7. gom (wat hy snuif)
dagga (wat hy rook)
8. Dit sluit aan by die straattaal wat deur die mense op straat gepraat word, want hulle
is nie goed onderrig nie.
9. versreël 1 en versreël 3
10. 10. 1 Die gedig het min woorde in elke versreël. So ook besit die kind min dinge in die
lewe.
10.2 Eie antwoord. Bv. Sy alleenheid/min besittings (of soortgelyk)
11. 11.1 Eie antwoord. Bv. Ja, ek gee soms.
11.2 Eie antwoord. Bv. Ek kry mense wat honger is jammer.

Aktiwiteit 3. 5

1. 1.1 vaal (wintervaal)


1.2 metafoor
2. sien
3. personifikasie
4. “finaal”
5. 5.1 “maar” (versreël 7)
5.2 Voor die wending is die fokus van die inhoud op haar verliefdheid; na die wending is die
fokus op haar skok en teleurstelling as sy besef hy is op ‘n ander meisie verlief.
6. Sy is so geskok om hom saam met ‘n ander meisie te sien, dat sy amper nie kan asemhaal
nie/ Sy is so stil van die skok, dit voel asof sy nie asem in haar longe het nie (of soortgelyk).
7. “toe ek van ‘n ander planeet af sien”
8. “amperfluister” (versreël 10)/ “vou” (versreël 11)
9. 9.1 “klok” en “geskok”
9.2 Dit beklemtoon hoe geskok sy was toe sy hom na skool saam met ‘n ander meisie sien.
10. Haar hart het gebreek (sy het emosioneel seergekry) toe sy besef daar sal niks van haar
verliefdheid gaan kom nie.
9
11. B
12. Eie antwoord. Bv. Ja, ek glo aan liefde met die eerste oogopslag.

Aktiwiteit 3.6

1. B
2. “...man in die maan”
3. Sy hoop op iets wat nooit sal gebeur nie/ wat onmoontlik is; en dan gebruik sy boonop ‘n ou
teleskoop.
4. 4.1 Sy sug so ver as wat sy gaan.
4.2 Haar liefde word nooit beantwoord nie.
5. 5.1 limeriek
5.2 vyf
5.3 aabba
6. Nee, want daar is nie regtig ‘n man op die maan nie. (of soortgelyk)
7. Eie antwoord. Bv. Onbeantwoorde liefde (of soortgelyk)
8. Eie limerieke deur leerders.

Aktiwiteit 3.7

1. 1.1 Eie antwoord. Bv. Sy sukkel dalk om vriende te maak/ Sy voel dalk mense verstaan
haar nie. (of soortgelyk)
1.2 Eie antwoord. Bv. Op dertien kan tieners hulle bewegings as lomp beleef omdat hulle
soms verleë voel (of soortgelyk).
2. 1. Sy droom van ‘n held wat sesuur aan haar deur klop en haar vir pizza en fliek kom
oplaai.
2. Sy droom van ‘n lyf wat mooi genoeg is vir die voorblad van ‘n tydskrif.
3. Sy droom sy is Neil Spark se nooi/meisie.
3. Dit is ‘n sin wat ingevoeg is vir ekstra inligting. (parentese).
4. D
5. huil
6. Eie antwoord. Bv. Nee, sy huil eintlik omdat haar drome (so ver soos die maan) buite haar
bereik voel.
7. ...vir Neil sal seën.
8. 8.1 alleenplasing
8.2 Dit beklemtoon die woord wat alleen staan.
9. 9.1 paarrym
9.2 een
9.3 tien
9.4 dertien
10. Eie antwoord. Bv. Ja, meisies is baie meer emosioneel as seuns.

10
Aktiwiteit 3.8

1. C
2. ‘n Heer/god/meester
3. 3.1 pikswart
3.2 Dit beklemtoon die intensiteit van sy kleur en sluit aan my die feit dat hy baie van
homself dink.
4. metafoor
5. 5.1 kruisrym
5.2 paarrym
6. “want al wat voël is, vrees..”
7. Die woord “wip” in die middel van die versreël rym met die woord “knip” aan die einde van
die versreël.

Aktiwiteit 3.9
Dwars 3 antwoord
Dwars 6 vriend
Dwars 7 sosiale
Dwars 8 vrae
Dwars 9 jy

Af 1 gaan
Af 2 oordrywing
Af 4 dood
Af 5 hemel
Af 7 sewe
Af 8 vrye

11
Afdeling D Kommunikatiewe Taal
Sinstrukture

Aktiwiteit 4.1
1. Die prokureur
2. sing
3. die dieretuin
4. spandeer
Aktiwiteit 4.2
1. Tina
2. Die televisie
3. Ons honde
4. Die baas
5. ‘n Ma
Aktiwiteit 4.3
1. skree ......sy span
2. vertel .......’n storie
3. voorskryf......vyf tipes medisyne

Aktiwiteit 4.4
1. b
2. c
3. e
4. d
5. a

Aktiwiteit 4.5
1. Bevelsin
2. Stelsin
3. Wenssin
4. Vraagsin
5. Uitroepsin
6. Stelsin
7. Versoeksin
8. Uitroepsin
9. Vraagsin
10. Versoeksin
11. Bevelsin
12. Vraagsin
13. Bevelsin
14. Uitroepsin
15. Wenssin

12
Aktiwiteit 4.6
1. Die meisie probeer om die Afrikaanse woord te spel.
Die gesin hou daarvan om met vakansie te gaan.
2. Die onderwyser is besig om die infinitief te verduidelik.
3. Die argitek behoort die bouplanne te voltooi.
4. Jy hoef nie al die sinne vir môre te doen nie.

Aktiwiteit 4.7

1. My pa hou daarvan om biltong te eet wanneer hy rugby kyk.


2. Shannon probeer om nie aan al haar werk te dink nie.
3. Darren is besig om hoofstuk drie van sy boek te lees.
4. Ouers behoort mooi vir hulle kinders te sorg.
5. Ek hoef nie almal tevrede te stel nie.
6. Ek probeer om vis te vang.
7. Die kinders behoort vars vrugte te eet.
8. My ma hou daarvan om klere met haar naaldwerkmasjien te maak.
9. Ek hoef eers môre my Aardrykskunde-boek skool toe te bring.
10. Die tiener is op die oomblik besig om sy tande te borsel.

Aktiwiteit 4.8
S V1 T O P I
1. My ma maak elke dag kos in die kombuis om seker te maak dat ons magies vol is.
2. Die dokter ondersoek daagliks die pasiënte deeglik in sy spreekkamer om te sorg dat hulle
gesond is.
3. Die tuinier werk elke Maandag in die tuin om vir sy gesin te kan voorsien.
4. Die bouers het voor die Desembervakansie die huis vinnig gebou.
5. Die seun sal later sy skoene mooi politoer om netjies te lyk.
6. Die vriende braai oor naweke gereeld om lekker te ontspan.
7. Annette het gister vir die toets hard geleer om haar punte te verbeter.
8. Die jagluiperd sal môre vinnig oor die grasvelde hardloop om sy prooi te vang.
9. Die voëls fluit rustig in die bome.
10. Die afrigter roep na die wedstryd die span kwaai om hulle uit te trap.

Aktiwiteit 4.9
1. In 2010 het ons skool toe gery.
2. Gister het ek met my fiets gery.
3. Jane se hond het saamgekom.
4. ‘n Uur gelede het Dolf die bal geskop.
5. Sewe jaar gelede was daar nie baie bome op die plaas nie.
6. Lisa het baie van Harry se nuwe haarstyl gehou.
7. In die verlede het Simone gereeld tennis gespeel.
8. Drie weke gelede het die arend ‘n voël uit die lug uit gevang.
9. Ons reënmeter het die reën opgevang.
10. Ek het terug in my bed geklim.
13
Aktiwiteit 4.10

1. Gister wou ek pasta eet.


2. Eergister moes Vicki my na skool oplaai.
3. In die verlede wou ek jou nie teleurstel nie.
4. Verlede jaar sou ek die paaltjie met my fiets omry.
5. Die jaar gelede kon die graad een seuntjie tot by tien tel.
HERSIENINGSAKTIWITEIT (1)
1. Gister het ek die hond geroep.
2. Laasjaar het jy te min gelag.
3. Vroeër vanoggend het hy belowe om haar altyd lief te hê.
4. Verlede jaar het die ouers hulle toekomstige skoonseun ontmoet.
5. Destyds het die kind nie sy kleuterskoolvriend herken nie.
6. In die verlede het soveel mense chroniese pyn ervaar.
7. Drie jaar gelede het hy sy vriendin se goedheid misbruik.
8. In 2002 was die vlieënier baie ervare.
9. Verlede jaar was Joan my beste vriendin.
10. Laasweek het die buurman ‘n slang gehad.
11. Drie dae terug het my neef griep gehad.
12. Gister het die kelnerin die wyn ingegooi.
13. Vroeër vanoggend het ons van die huis af weggeloop.
14. Toe hy jonk was, kon die veldgids 12 ure ‘n dag werk.
15. Gister sou ek die bed opmaak./Gister het ek die bed opgemaak.
16. Ek het my tande geborsel en bed toe gegaan.
17. Toe ek moeg was, het ek geslaap.
18. Toe dit gehaal het, het ons huis toe gehardloop.
19. Die hoof het toe met die skuldiges gepraat.
20. Die gevolge van sy dade het tot hom deurgedring.
Toekomende Tyd
Aktiwiteit 4.11
1. Oor twee dae sal die perd oor die muur spring.
2. Volgende jaar sal My oom ‘n BMW koop.
3. Oor ‘n week sal die kat op die bank spring.
4. Later vandag sal sy die pen neersit.
5. Volgende week sal die student goedgemanierd wees.
6. Oormôre sal die toets moeilik wees.
7. Oor drie jaar sal my neef ‘n ou Volkswagen hê.
8. Oor ‘n maand sal die gebou klein vensters hê.
HERSIENINGSAKTIWITEIT (2)
1. Ek het ‘n toets geskryf / Ek sal ‘n toets skryf.
2. Gister was die hond baie siek. Môre sal die hond siek wees.
3. My oom het ‘n plaas gehad / My oom sal ‘n plaas hê.
4. Verlede week het die werker die boom afgekap. Môre sal die werker die boom afkap.

14
5. My suster kon skons bak. Môre sal my suster skons kan bak.

6. Volgende week, tydens die begrafnis, sal die motors stadig ry.
7. Volgende winter sal die klaskamer koud wees.
8. In die toekoms sal my neef ‘n luislang hê.
9. Môre sal die ma die koekies wegsteek.
10. Volgende winter sal die bome se takke heen en weer waai.
11. Oormôre sal die krag af wees!
12. As die skrynwerker klaar is, sal die boekrak vyf rakke hê.
13. Nou-nou sal die ma die baba van haar rug aftel.
14. Na drie dae sal die selfoon se battery pap wees.
15. As die storms losbreek, sal die huise se dakke afwaai.

Aktiwiteit 4.12
1. Nee, ek weet nie wat om te doen nie.
2. Nee, ons/julle gaan nie meer inkopies doen nie.
3. Nee, ek het hierdie mooi liedjie nog nêrens oor die radio gehoor nie.
4. Jimmy moet vir niks betaal nie./Jimmy moet nie vir alles betaal nie.
5. Nee, ek het niemand gesien hardloop nie.
6. Nee, Dave is nie opgewonde om oorsee te gaan nie.
7. Nee, hier was nog geen besoekers nie.
8. Nee, ek wil nie meer/ nog ‘n melkskommel hê nie.
9. Jy kan nóg gaan kuier nóg rekenaarspeletjies speel.
10. Moenie die boeke vir my bring nie.
11. Moenie jou boetie met sy taak help nie.
12. Die vrou koop nie groente nie.
13. Hy lag nie.
14. Moenie jou tande borsel nie.
15. Moet asseblief nie jou tande borsel nie.
Moenie jou tande borsel nie, asseblief.
16. Niemand het my pen gevat nie.
17. Nee, ons het jou bril nêrens gesien nie.
18. Nee, ek kom nie.

15
Aktiewe en Passiewe vorm
Aktiwiteit 4.13

A)
1. Die tuin word elke dag deur ons bure natgespuit.
2. Die kelner word deur hulle geroep.
3. Goeie punte word deur Gert behaal.
4. Veertien honde word vandag deur die hondesalon gewas.
5. Al die foto’s word deur my van my selfoon afgevee.
B)
1. Die tuin is elke dag deur ons bure natgespuit.
2. Die kelner is deur hulle geroep.
3. Goeie punte is deur Gert behaal.
4. Veertien honde is vandag deur die hondesalon gewas.
5. Al die foto’s is deur my van my selfoon afgevee.

C)
1. Die tuin sal elke dag deur ons bure natgespuit word.
2. Die kelner sal deur hulle geroep word.
3. Goeie punte sal deur Gert behaal word.
4. Veertien honde sal vandag deur die hondesalon gewas word.
5. Al die foto’s sal deur my van my selfoon afgevee word.

Aktiwiteit 4.14 (Onthou S v1 T O M P V2 I)

1. Die drukker het sewe kopieë van my ID gedruk.


2. Die petroljoggie was die kar.
3. Ons het al ons boeke oorgetrek.
4. Die bofbalspeler slaan die bal.
5. Lola laat al die ballonne los.
6. Rex sal haar tasse dra.
HERSIENINGSAKTIWITEIT (3)
1. ‘n Selfoon is deur my oupa gekoop.
2. ‘n E-pos word deur die dokter gestuur.
3. Die vrou se hare sal deur die haarkapper geknip word.
4. Heerlike kos word deur die sjef gemaak.
5. Die geld is deur die kassier getel.
6. Tegnologie sal deur mense verbeter word.
7. Die skaap word deur die boer gesoek.
8. Die koek is deur die tannie versier.
9. My tand sal deur die tandarts uitgetrek word.
10. ‘n Kat word deur die hond gejaag.
11. Die rose is gister deur die tuinwerker gesnoei.

16
12. ‘n Nuwe rekenaar sal môre deur die student gekoop word.
13. Die pille word deur die apteker getel.
14. Skaapvleis is deur die slagter verkoop.
15. Die plunderaars in Durban sal deur die polisie gearresteer word./Die plunderaars sal deur
die polisie in Durban gearresteer word.
16. My finansies word deur die rekenmeester gehanteer.
17. Die minister dra die jas.
18. Die joernalis het die artikel geskryf.
19. Die argitek sal volgende week ‘n mooi huis ontwerp.
20. Die leerders skryf ‘n belangrike Wiskunde-toets.
21. Die kinders wat koud kry het die verwarmer aangesit.
22. ‘n Boek is deur my oupa geskryf.
23. Die munisipaliteit herstel die pad.
24. Die onderwyser het my niggie geprys.
25. Die swembad sal deur die oom skoongemaak word.

17
Direkte en Indirekte Rede
Aktiwiteit 4.15

1. Adam sê vir Sarah dat hy van haar hou.


2. Caitlyn skree vir Ayden dat hy op haar sitplek sit.
3. Tannie Lana sê dat sy gister vir ‘n operasie gegaan het.
4. Stefan sê dat sy tand gebreek het.
5. Linda vra vir Rachel of hulle Wiskunde huiswerk het.
6. Johannes vra wat die man in sy studeerkamer doen.
7. Die juffrou beveel die kinders om al die papiere op te tel.
8. Jake beveel sy vriende om te ry voordat sy ouers terugkom.

Aktiwiteit 4.16 (Onthou S v1 T O M P v2 I)


1. Freddy sê: “Ek het gister tennis by Jacques gaan kyk.”
2. Sam sê: “Ek gaan oor drie weke oorsee.”
3. Meneer sê: “Die klok gaan nou-nou lui.”
4. Deedee sê: “Ek gaan môre vir my iets by die snoepie koop.”
5. Layla vra: “Cameron, sal jy my met my huiswerk help?”
6. Morgan vra: “Wanneer gaan die klok lui?”
7. Tammy beveel haar maats: “Los my uit!”

HERSIENINGSAKTIWITEIT (4)
1. Die huiswerker sê dat sy vandag brood gaan koop.
2. Cindy vra of hulle môre na skool gaan kuier.
3. My susters sê dat hulle nou honger is.
4. Die onderwyseres vra of hulle die boeke hier gevat het.
5. Die ouers sê dat hy/sy harder moet leer.
6. Die verpleegster vra: “Voel jy/sy al lank siek?”
7. My ouma sê: “Ek kom môre kuier.”
8. Jacques wil weet: “Wie het my tafel geskuif?”
9. Die president sê: “Die storm is op ons/hulle.”
10. Die apteker vra: “Het jy/sy ‘n voorskrif?”
11. Jay sê dat hy nou wil eet.
12. Jakobus sê dat hy ‘n goeie opstel skryf.
13. Meneer Gouws sê dat die klas lawaaierig is.
14. Die boer sê dat daardie mielies syne is.
15. Herman sê dat hy vir hom iets by Grove sal koop.
16. My vriendin vra wie haar pen gevat het.
17. Mevrou Visagie vra wat hy/sy eet.
18. Die ou man sê dat hy nie oud is nie.
19. Die papegaai sê dat hy elke dag vloek.
20. Die ma beveel Katryn om dadelik haar huiswerk te doen.
21. Die man vra: “Rikus, het jy die e-pos gestuur?”
22. Die man vra vir sy vrou: “Waar is my sjampoe?”
23. Penny sê: “Ek het ‘n lied geskryf.”
24. Die dogtertjie sê: “Ek hou nie van kool nie.”
25. Elma sê: “Ek wil vir my ‘n nuwe kar koop.”
18
Aktiwiteit 4.17
GROEP 1

1. Die man gaan werk, want hy moet vir sy gesin sorg.


2. Die huiswerk was moeilik, maar ek verstaan nou die werk.
3. Die seun ry fiets skool toe en sy suster ry met die bus.
4. Doen die somme of leer vir die toets.
GROEP 2
1. Hy gaan winkel toe, dan koop hy naskeermiddel.
Hy gaan by sy vriend kuier, dan sal hy rekenaarspeletjies speel.
2. Ek wil gesond wees; daarom eet ek gesonde kos.
Ek wil gesond wees; daarom sal ek gesonde kos eet.
GROEP 3
1. Die vrou huil omdat haar kind weg is.
2. Ek trek my nagklere aan nadat ek klaar gebad het.
3. Ek leer hard sodat ek goeie punte kan kry.
4. My keel is seer vandat ek buite geslaap het.
5. Ek sit in die klas terwyl my vriende in die see swem.

1. Omdat haar kind weg is, wil die vrou heeldag huil.
2. Nadat ek klaar gebad het, borsel ek my tande.
3. Sodat het goeie punte kan kry, leer ek baie hard.
4. Vandat ek buite geslaap het, is my keel seer.
5. Terwyl ek in die klas sit, swem my vriende in die see.
6. Terwyl ek in die klas sit, kan my vriende in die see swem.
Aktiwiteit 4.18

1. Voordat Stacey by Shannon gaan kuier, pak sy haar klere in haar tas.
2. Pam verjaar; daarom sing ons “Veels geluk”.
3. Alhoewel jy nie noodwendig lus is nie, moet jy mense vergewe.
4. Ons kar het langs die pad gaan staan, want daar is nie brandstof in nie.
Ons kar het langs die pad gaan staan omdat daar nie brandstof in is nie.
5. Jy gaan my nie leer ken tensy jy moeite met my doen nie.
6. Nadat sy die melk gesteel het, het Denice skuldig gevoel.
7. Nóg ek nóg my vriendin sien die sonsverduistering.
8. Ek borsel my tande gereeld; dus is my mond skoon.
9. Óf jy moet Wiskunde óf jy moet Wiskunde Geletterdheid kies.
10. Laat weet my of jy kan kom sodat ek my partytjie kan beplan.
11. Ons koop klere en ons koop skoene.
12. Haar hamster is al dertien jaar terug dood; tog verlang sy steeds na hom.
13. Ek wil nie snaaks wees nie, maar jy gaan moet oefen om fiks te wees.
14. Vandat ‘n nuwe onderwyser aangestel is, vorder die kinders beter.
15. Die raserige bure het weggetrek; gevolglik slaap ons beter in die aande.
16. Aangesien daar nie verkeer gedurende die vakansie is nie, kan ons later by die huis ry.

19
HERSIENINGSAKTIWITEIT (5)

1. Ek is honger, maar ek gaan nie eet nie.


2. Ek verstaan die Wiskunde; daarom doen ek goed in my toets.
3. Ek borsel my tande nadat ek geëet het.
Nadat ek geëet het, borsel ek my tande.
4. Piet is wakker en Jan is aan die slaap.
5. Ek speel tennis; daarna gaan ek huis toe.
6. Die ma sing terwyl sy aandete maak.
Terwyl die ma aandete maak, sing sy.
7. Jy moet jou Afrikaanse sinne eers doen of jy moet jou Wiskunde somme eers doen.
8. My pa is streng; nogtans is hy lief vir ons.
9. Ek is by die skool hoewel ek siek voel.
Ek voel siek hoewel ek by die skool is.
Hoewel ek siek voel, is ek by die skool.
10. Anne tree vreemd op vandat sy ‘n nuwe vriendin het.
Vandat Anne ‘n nuwe vriendin het, tree sy vreemd op.

Aktiwiteit 4.19

1. , komma
2. . punt
3. : dubbelpunt
4. , komma
5. : dubbelpunt
6. ? vraagteken
7. : dubbelpunt
8. , komma
9. ; kommapunt
10. ! uitroepteken
11. . punt
12. ; kommapunt
13. . punt

Woordstrukture
Voornaamwoorde
Aktiwiteit 4.20

1. Hy; haar
2. Hy; haar
3. haar
4. syne
5. haar
6. hare
20
Aktiwiteit 4.21
1. myne
2. joune
3. hare
4. syne
5. julle s’n
6. ons s’n
7. hulle s’n
Aktiwiteit 4.22
1. wat
2. wie
3. waarvoor
4. wie
5. waarmee
6. waaraan
7. waarlangs
8. waaroor
9. daarmee
10. waarop

HERSIENINGSAKTIWITEIT (6)
1. Sy
2. Hy
3. haar
4. hom
5. haar
6. sy
7. wat
8. wie
9. wat
10. wat
11. wie
12. waaroor
13. waarmee
14. waarvoor
15. waarteen
16. Ek sien haar.
17. Die boek is hare.
18. Dit is sy skoolsak/tas.
19. Dit is haar huis.
20. Die kos is ons s’n.

21
HERSIENINGSAKTIWITEIT (7)
1. Hy
2. Hy
3. haar
4. ons
5. ons
6. hulle s’n
7. julle
8. u
9. syne
10. haar haar
11. wat my
12. wat
13. wat my
14. wie
15. wat
16. wat
17. wat sy
18. wie hulle
19. wie hom
20. waarop
21. waarin
22. daarmee
23. daarsonder
24. Waarmee
25. daaruit
26. Waarvoor
27. daarvan
28. waaruit
29. waaronder
30. waaraan
Aktiwiteit 4.23

1. My oom
2. geduldig
3. elke oggend
4. om by haar/sy buurvrou tee te drink
5. Hy stap geduldig na sy buurvrou se huis toe.
6. dieretuin toe
7. om hulle verhouding te vier
8. om sewe-uur
9. by hulle ouma en oupa

22
Selfstandige Naamwoorde
Aktiwiteit 4.24

1. Eienaam
2. Versamelnaam
3. Pleknaam
4. Soortnaam
5. Persoonsnaam
6. Soortnaam
7. Pleknaam
8. Versamelnaam
9. Eienaam
10. Persoonsnaam
Meervoude
Aktiwiteit 4.25
1. klowe
2. kroeë g
3. knegte
4. gevoelens
5. seë
6. hane
7. kinders
8. boeke
9. werktuie
10. projekte
11. produkte
12. medikusse/medici
13. voertuie -tuig
14. kalwers
15. oumas (ma’s)
16. beddens
17. weë
18. buurvrouens/bure
19. slae -ag
20. Franse/Fransmanne
21. oorloë -og
22. ouens
23. panne
Aktiwiteit 4.26
1. maniere
2. gordyne
3. take
4. vriendinne
5. foto’s
6. naels

23
7. restaurante
8. hare
9. flieks
10. geskenkies
Aktiwiteit 4.27
1. oumas
2. oupas
3. kleinkinders
4. tieners
5. boodskappe
6. video’s
7. foto’s
8. selfone
9. vriende
10. geleenthede
11. wense
12. ma’s
13. pa’s
14. ouers
15. kaartjies
Verkleining
Aktiwiteit 4.28
1. plannetjie
2. vloertjie
3. dermpie
4. geldjie
5. bankie
6. muisie
7. wolletjie
8. koninkie
9. snoetjie
10. pannetjie
11. stokkie
12. lappie
13. grotjie
14. skelmpie
15. meninkie
16. mandjietjie
17. woudjie
18. foto’tjie
19. plasie
20. hekkie
21. stompie
22. hennetjie
23. pa’tjie

24
HERSIENINGSAKTIWITEIT 8 BLOKKIESRAAISEL

Geslag
Aktiwiteit 4.29
1. skoonsuster
2. kelnerin
3. skoonma
4. suster/sussie
5. ooi
6. koningin
7. vrou
8. niggie
9. bibliotekaresse
10. vriendin
11. meneer
12. prins
13. redakteur
14. wewenaar
15. verpleër
16. broer
17. onderwyser
18. pianis
19. oujongkêrel
20. strooijonker

25
Aktiwiteit 4.30
1. kunstenares
2. eienares
3. dame
4. mevrou/mejuffrou
5. bruid
6. gasvrou
7. non
8. aktrise
9. inspektrise
10. bestuurderes
11. eggenote
12. slavin
13. prinses
14. wyfiekat
15. haarkapster
16. lektrise
17. assistente
18. koei
Byvoeglike naamwoorde
Aktiwiteit 4.31
1. vinnig ; vinnige
2. mooi ; mooi
3. rooi ; rooi
4. skaam ; skaam
5. goed ; goeie
6. pap ; Pap
7. kwaai ; kwaai
8. hard ; harde
9. dun ; dun
10. belangrike
11. sieklike
12. gelukkig; gelukkige
13. besig; besige
14. vriendelike; vriendelik
15. bitter; bitter

HERSIENINGSAKTIWITEIT (9)
1. dowe
2. ou
3. jonk
4. jong
5. sagte
6. growwe
7. lae
8. dooie
26
9. lang
10. goeie
11. gelukkig
12. belangrike
13. ligte
14. gladde
15. skewe
16. gewild
17. verligte
18. droë
19. moeë
20. vae
Bywoorde
Aktiwiteit 4.32
1. bywoord van tyd
2. bywoord van wyse
3. bywoord van wyse
4. bywoord van tyd
5. bywoord van wyse
6. bywoord van wyse
7. bywoord van tyd
8. bywoord van plek
9. bywoord van wyse

Aktiwiteit 4.33
1. bywoord van wyse
2. bywoord van wyse
3. byvoeglike naamwoord
4. byvoeglike naamwoord
5. bywoord van tyd
6. bywoord van wyse
7. byvoeglike naamwoord
8. bywoord van wyse
9. byvoeglike naamwoord
10. bywoord van wyse
HERSIENINGSAKTIWITEIT (10)
1. blokkie
2. kasie
3. reusie
4. vurkie
5. bommetjie
6. tjorretjie
7. pennetjie
8. velletjie
9. stertjie

27
10. kameelperdjie
11. speeldingetjie
12. verrassinkie
13. mandjietjie
14. pa’tjie
15. gaatjie
16. paadjie
17. skoonseun
18. vriendin
19. aktrise
20. bul
21. prins
22. dapper
23. bekende
24. dooie
25. ou
26. lang
27. jong
28. skaam
29. bywoord van wyse
30. bywoord van tyd

28
Trappe van Vergelyking
Aktiwiteit 4.34

Blok Stellende Vergrotende Oortreffende Trap Engelse reël


Trap Trap
bros (A word ending in -s has a
Blok 1 brosser brosste
double s in the superlative
form.)

Blok 2 suur suurder suurste (A word ending in -r, add -der


to form the comparative
form.)

Blok 3 laag laer laagste (Words ending in twin or


double vowels before a -g/-d,
remove the g/d to form the
comparative form.)

Blok 3 oud ouer oudste (Words ending in twin or


double vowels before a -g/-d,
remove the g/d to form the
comparative form.)

Blok 4 sleg slegter slegste (Words ending in a short


vowel before a -g, add -ter in
the comparative form.)

Blok 5 dof dowwer dofste (A word ending in -f, form the


comparative form with -wer.)

Blok 5 braaf brawer braafste (A word ending in -f, form the


comparative form with -wer.)

Blok 6 jonk jonger jongste (Study the comparative and


superlative form of “jonk”
and “lank”.)

Blok 6 lank langer langste (Study the comparative and


superlative form of “jonk”
and “lank”.)

Blok 7 beskeie meer beskeie mees beskeie (Use “meer” and “mees” if
the word ends in -e)

29
Aktiwiteit 4.35
1. verder
2. slegste
3. hoër
4. growwer
5. varsste
6. mees volwasse
7. meer opgewonde
8. baie
9. nuwer
10. jonger; ouer
Voorsetsels
Aktiwiteit 4.36
1. met
2. by
3. vir
4. na
5. voor
6. langs
7. aan
8. om
9. in
10. tussen
11. op
12. per
13. te
14. oor
HERSIENINGSAKTIWITEIT (11)
1. banger
2. stoutste
3. duurder
4. beter
5. die minste
6. loodswaar
7. splinternuut
8. brandarm
9. smoorkwaad
10. piepklein
11. skatryk
12. dolverlief/smoorverlief
13. peperduur
14. skreeulelik
15. spierwit
16. aan
17. met
30
18. op
19. vir
20. te

Werkwoorde
Aktiwiteit 4.37
1. hoofwerkwoord
2. hulpwerkwoord
3. koppelwerkwoord
4. hulpwerkwoord
5. koppelwerkwoord
6. hulpwerkwoord
7. hoofwerkwoord
Aktiwiteit 4.38
1. Hulpwerkwoord
2. Hulpwerkwoord
3. Koppelwerkwoord
4. Koppelwerkwoord
5. Hulpwerkwoord

Lidwoorde
Aktiwiteit 4.39
1. ‘n
2. Die
3. ‘n
4. die
5. die
6. ‘n
7. ‘n/die
8. Die
9. ‘n
10. die
11. ‘n
12. Die
13. die
14. ‘n
15. die

Woordvorming
Aktiwiteit 4.40
1. boomhuis
2. broodbord
3. tafeldoek
4. hondehok
31
5. woordeboek
6. pennesak
7. snoeiskêr
8. seunskool
9. perdestal
10. roosterbrood
Aktiwiteit 4.41
1. tuin + hek
2. resies + perd
Betekenisleer

Aktiwiteit 4.42
1. antonieme
2. sinonieme
3. homonieme
4. homofone
Aktiwiteit 4.43
1. binne/binnekant
2. eerste
3. somer
4. huil
5. naby
Aktiwiteit 4.44
1. miskien
2. periode
3. mooi
4. skrywer/skryfster
5. stap
HERSIENINGSAKTIWITEIT (12)

1. Die
2. ‘n
3. die
4. ‘n
5. Die
6. veertien
7. dertien
8. twintig
9. miljoen
10. een-en-twintig
11. eenuur
12. kwart-oor-drie
13. halfnege
14. boeksak

32
15. kinderparty
16. lewensduur
17. dieretuin
18. Sy is kwaad.
19. Ek het my toon gestamp.
20. Jy moet jou huiswerk doen.
21. My ma is mooi.
22. ongelukkig/hartseer
23. lelik
24. gelukkig
25. loop
Aktiwiteit 4.45
1. n.a.v.
2. d.w.s.
3. antw.
4. Di.
5. Mrt.
6. mnr.
7. hfst.
8. vm.
9. Des.
10. Do.
Aktiwiteit 4.46

1. April
2. milliliter
3. nommer
4. Sondag
5. bladsy
HERSIENINGSAKTIWITEIT (13)
1. deelteken
2. kappie
3. hakies
4. aksent
5. aanhalingsteken
6. koppelteken
7. ellips
8. asterisk
9. antwoord
10. asseblief
11. bladsy
12. (ongetroude of getroude dame)
13. as gevolg van
14. mevrou
15. Republiek van Suid-Afrika
16. ensovoorts
33
17. naamlik
18. paragraaf
19. gram
20. Januarie
21. met ander woorde
22. telefoon

AKTIWITEIT 4.47
KOMMUNIKASIE
a) Hi julle! Kom ons hou Saterdag ‘n swempartytjie by my huis. Ons het ‘n groot swembad. (17)

b) Reën word vir Saterdag voorspel. Kom ons gaan na Bertus se huis vir ‘n braai? Hulle het ‘n
groot lapa. (20)
c) My ouers sal dit nooit toelaat nie. Hulle glo in toesig by partytjies, maar hulle is op die oomblik
oorsee. (20)
d) Luister ouens! Ons is nie meer in die laerskool nie. Kom ons sluip by die nuwe klub in. (10)
e) Hierdie kinders gaan in baie groot moeilikheid kom! Hulle is beslis nog nie agtien nie. (15)

34
Taalaspekte in Konteks
Aktiwiteit 4.48

4.48.1 jaar
4.48.2 bywoord van wyse
4.48.3 spierwit
4.48.4 lang
4.48.5 vyande
4.48.6 die beste
4.48.7 droom + huis
4.48.8 As ek hard genoeg daarvoor werk, gaan ek eendag my droomhuis kry.
4.48.9 Eergister het ek die beste idee vir my droomhuis gehad.
4.48.10 Nou is daar ‘n groot swembad.
4.48.11 Vandag het my droomhuis genoeg kamers.
4.48.12 Ek sal nie net rus en van die wêreld vergeet nie.
4.48.13Ek probeer om hard te werk.

TOETS JOU KENNIS


1. Vandag het ek ‘n droomhuis.
2. Ek probeer om hard aan my droom te werk.
3. Nee, daar sal nie ‘n groot swembad wees nie.
4. My droomhuis hoef nie baie kamers te hê nie.
5. Ek sal net rus en van die wêreld vergeet, dan kan ek aan my motors en motorfietse werk.
Aktiwiteit 4.49
4.49.1 vroeër
4.49.2 grasgroen
4.49.3 normale
4.49.4 skole
4.49.5 tuis
4.49.6 tannie
4.49.7 broer
4.49.8 ouers
4.49.9 bywoord van wyse
4.49.10 bywoord van tyd
4.49.11 lang
4.49.12 yskassie
4.49.13 hartseer/ongelukkig
4.49.14 lewensverhaal
4.49.15 miskien
4.49.16 Vandag sal ek skool toe gaan.
4.49.17 Ek en my broers was by die huis, maar my ouers was vir ‘n week Namibië toe.
4.49.18 Terwyl ek by die huis gebly het, het my suster saam met my ouers Namibië toe
gegaan.
Terwyl my susters saam met my ouers Namibië toe gegaan het, het ek by die huis
gebly.
4.49.19 Nou is dit my tannie Magret.
35
4.49.20 Is my ouers oorlede?

TOETS JOU KENNIS


1. meisie
2. broer
3. familielede
4. skole
5. oom
6. slegte
7. hulle
8. ma’s
Aktiwiteit 4.50
4.50.1 oupas
4.50.2 warm
4.50.3 pa’s
4.50.4 besighede
4.50.5 ou
4.50.6 goed beter
4.50.7 seuntjie
4.50.8 Ouma
4.50.9 karretjie
4.50.10 breë
4.50.11 bome
4.50.12 stukkend
4.50.13 Môre sal ek vir Oupa aanstel.
4.50.14 Hy het die handvatsel van my ou speelkar afgehaal.
4.50.15 Oupa vra of hy/sy reg is.
4.50.16 Ek het probeer om weg te trek.
4.50.17 Ek sal nie deur hierdie teleurstelling ondergekry word nie.
4.50.18 Die seun het hard geoefen om eerste te kom.

TOETS JOU KENNIS


1. In my graad 4-jaar was my oupa oud.
2. Pa hoef nie onverwags oorsee te gaan nie.
3. Die oupa is deur die seun aangestel.
4. Vandag kan die oupa nie ophou borrel van idees nie.
5. Volgende week sal dit die mooiste kaskar onder die son wees.
6. Oupa vra of hy gereed is.
7. Nee, my kaskar was nie flenters nie.
8. Nee, niemand het ons kom help nie.
9. Omdat my kar stukkend was, het ek met net twee handvatsels oor die wenstreep gehardloop.
10. Ek gaan probeer om volgende jaar weer deel te neem.

36
Aktiwiteit 4.51
4.51.1 op
4.51.2 jaar
4.51.3 slegste
4.51.4 herinnerinkie
4.51.5 dae
4.51.6 waarin
4.51.7 hy/sy
4.51.8 glo
4.51.9 ‘n
4.51.10 pikswart
4.51.11 drome
4.51.12 Op hierdie oomblik is my passie soos ‘n groot vuur.
4.51.13 Volgende week sal dit die wonderlikste week van my lewe wees.
4.51.14 Daardie dag het ek gedink: “Eendag sal ek ‘n bekende danseres wees.”
4.51.15 Nee, dit was nie die einde van my droom nie.
4.51.16 Ek behoort eendag ‘n bekende danseres te wees.

TOETS JOU KENNIS


1. bekende
2. jong
3. uur
4. drome
5. een
6. begin
7. dr.
8. droompie
9. haar
10. dolgelukkig

Aktiwiteit 4.52
4.52.1 Persoonlike voornaamwoord
4.52.2 vrouens/vroue
4.52.3 vreemd
4.52.4 my
4.52.5 windjie
4.52.6 daarin
4.52.7 bywoord van wyse
4.52.8 kassie
4.52.9 hulpwerkwoord
4.52.10 bywoord van wyse
4.52.11 Môre sal hulle my sien.
4.52.12 Vandag stap ek winkel toe.
4.52.13 Eergister het een van die man my agtervolg.
4.52.14 Ek besef: “Vandag kan my laaste dag op aarde wees.”
37
4.52.15 Ek moet probeer om doodstil te sit.
4.52.16 Voordat dit te laat is, moet ek hier uitkom.
4.52.17 Nee, ek hoor nie ‘n klikgeluid nie.

TOETS JOU KENNIS


1. Nee, ek dink nie hulle het my gesien nie.
2. Môre sal ek na skool winkel toe stap.
3. Drie mans het gister ‘n onskuldige voetganger wreed in die straat doodgeskiet.
4. Nee, ek het nooit besef dat die mans my agtervolg het nie.
5. Ek is deur een van die mans gesien.
6. Sy gil dat hy nie moet skiet nie.
7. ‘n Paar minute later het ek myself in een van die kaste toegesluit.
8. Ek moet hier uitkom, want netnou is dit te laat.
9. Die man sê: “Vandag is jou laaste dag op aarde.”
10. Ek probeer om net kalm te bly.

Aktiwiteit 4.53
4.53.1 die
4.53.2 a.g.v.
4.53.3 komma
4.53.4 daarvan
4.53.5 byvoorbeeld
4.53.6 aggressiewe
4.53.7 smoordronk
4.53.8 jong
4.53.9 Nee, ‘n mens se brein groei nie meer nie.
4.53.10 Omdat baie jong kinders alkohol gebruik, doen hulle breinskade op.
4.53.11 Jou breinselle kan deur die oormatige gebruik van alkohol beskadig word.
4.53.12 O: Jy
G: kan ... maak
V: ‘n ongeluk
4.53.13 bottel

TOETS JOU KENNIS


1. bure
2. dogter
3. pa’s
4. baie
5. veertien
6. kliphard
7. gou/vinnig
8. Sy
9. wasbleek
10. vir

38
Woord en Akkoord
Aktiwiteit 5.1

a)

1. Ek het jou al jare geken.


2. Toe jy naby my gekom het, het jy aan my hart geraak.
3. ...maar vanaand toe ek by die trap opgekyk het. (opkyk)
4. Ek kon nie ophou kyk (nie).
5. Ek wou nie hê dat jy moes weet hoe dit aan my vreet (nie).
6. Was daar dalk nog hoop?
7. Was ek wat jy verdien (het)?
8. Jy het alleen by die tafel gesit.
9. Ek het geloop.
10. Toe ek oor my eie voete geval het.

b)
11. Ons het nooit regtig gepraat nie.
12. Ek kan nie ophou kyk nie.
13. Ek wil nie hê jy moet weet nie.
Aktiwiteit 5.2
1. Ek sien die haai se vin bo die water uitsteek.
2. eensaam/alleen/hartseer/ongelukkig
3. Moenie daai Netflix wegsit nie.
4. Bevelsin
5. , want
6. Hallo, lekker, netso, ens.
7. gaan
8. afkappingsteken ‘
Aktiwiteit 5.3
1. Vraagteken
2. wêreldbeker
3. ellips
4. Ek het vir jou gesê dat jy goed genoeg was.
Ek het vir jou gesê jy was goed genoeg.
5. donkerder
6. julle
7. Die stem sê as hy/sy moeg is dan sal hy haar/hom dra.
8. Vrye vers
9. Metafoor
10. Lig en donker

39
Aktiwiteit 5.4
1. glase
2. môre ? (Vraagteken)
3. Ons probeer om geen verskonings te maak nie.
4. r 10: en ons gee nie om oor môre nie
r 15: die lewe is te kort om nie te sê wat jy bedoel nie
5. koppelwerkwoord
6. herhaal
beklemtoon
7. 4 ; kwatryn

Aktiwiteit 5.5
1. sonbrilletjies
2. gaan
3. ?
4. nie, want
5. D
6. sonbrilletjies – sonbril
brilletjie – bril
handjie – hand
lyfie – lyf
randjie – rand
briljantjie – briljant
handjie – hand
7. My oom was ‘n briljante skut in die weermag.
8. knie
9. rûe; treë
10. glimlag
11. drankie
12. alliterasie
13. vrye vers

40
Mondeling
Afdeling D Luisterbegrip

Aktiwiteit 7.9
Dis nie my spook nie
1 Daar oorkant die 1. rivier langs die kerkhofmuur
2 2. brand daar in die nag ‘n spokevuur
3 hulle gesels 3. politiek en hulle hou ‘n bietjie 4. kerk
4 die ene wys die ander hoe sy werwels 5. werk

Refrein
5 Dis nie my spook nie; dis nie jou spook nie
6 dis ‘n ander 6. man se spook wat jy hier kry
7 Dis nie my spook nie; dis nie jou spook nie
8 dis ‘n ander man se 7. spook wat jy hier kry

9 Of spoke 8. verlief raak die 9. weet ek nie


10 Die een kom sit toe mooitjies op die ander een se 10. knie
11 Met ‘n benerige 11. arm om ‘n werwelnek
12 en ‘n 12. soentjie klap op ‘n geraamtebek

Refrein

13 Vanaand gaan die spoke 13. bruilof hou


14 Piet Kopbeen gaan met Sannie Afnek 14. trou
15 Met ‘n geklap van bene begin die 15. dans
16 en elke spook die vat sy kans.

Refrein

17 Hulle ruk en hulle rol en hulle tiekiedraai


18 en so nou en dan sien ‘n man net 16. bene waai
19 hulle eet hulle amper byna 17. dood
20 (dis die 18. snaaksste lyn in die hele song en niemand

41
19. lag ooit daaroor nie - hoe eet ‘n spook 20. homself dood?)
21 aan doodskispap en wurmbrood
Refrein Totaal 20/2 = 10

Aktiwiteit 7.10
Grappe
1. ‘n By het haar gesteek.
2. Sy wil nie hê haar vriende moet weet sy eet by die Spur nie.
3. Die dokter wou weet waar op haar lyf die by haar gesteek het en sy het gedink hy wil weet
by watter plek het die by haar gesteek.
4. twee dae
5. Hy dink die boemelaar eet nie omdat hy soveel selfdissipline het.
6. stadig
7. Die verteller glo tieners is lui/bederf.
8. Hy byt sy vingernaels./Hy vee sweet van sy voorkop af.
9. Sy het vir hom ‘n drankie gegee omdat sy gedink het hy is bang om te vlieg. Sy reaksie was
egter omdat hy probeer ophou drink het.
10. Sy dink alkohol is ‘n sonde wat sal veroorsaak dat ‘n mens hel toe gaan.
Totaal: 10

42

You might also like