Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 66

sien

Her s die
en
volg ABV
K
Hierdie Reënboog-Werkboeke vir die Resepsiejaar (Graad R) maak deel uit van
die Departement Basiese Onderwys se strategie om Suid-Afrikaanse kinders se
skoolprestasie ‘n hupstoot te gee. Navorsing toon dat kinders wat voor Graad 1 aan

WERKBOEK IN AFRIKAANS
stimulerende aktiwiteite blootgestel word, deur hul primêre en sekondêre skooljare heen
akademies beter presteer. Daarom fokus die Departement so sterk op leer in Graad R.
Die Grondslagfase-kurrikulum verg dat Graad R-leerders die geleentheid moet ontvang
om die vaardighede wat hul aanleer van lees, skryf en Wiskunde voorafgaan, te ontwikkel,
en identifiseer die vaardighede wat hulle nodig het om die vaste opvoedkundige grondslag
te verkry waarop hulle in Graad 1 en sal kan voortbou.
Mev. Angie Motshekga, Die Graad R-Werkboeke is dus daarop gemik om kinders te help om die vaardighede
Minister van Basiese en sleutelbegrippe te ontwikkel wat hulle nodig het om ‘n stewige grondslag vir leer
Onderwys te vestig. Die boeke is propvol geleenthede vir kinders om die vaardighede wat hulle op
formele skoolopleiding sal voorberei, te ontwikkel en in te oefen.
Voordat kinders formeel leer lees, het hulle nodig om te leer hoe om ‘n boek vas te hou en
die bladsye om te blaai. Hulle moet verstaan hoe boeke werk. Hulle moet die verhouding
tussen die woorde en die prente in ‘n boek leer ken, en besef dat woorde op ‘n bladsy
uit klanke bestaan en betekenis het. Net so moet hulle, voordat hulle leer skryf, hul fyn
motoriese koördinasie ontwikkel en begin oefen hoe om vorms op papier te maak. Van
daar af moet hulle tot die vorming van letters oorgaan. Dit is juis hierdie vaardighede
wat die Werkboeke wil ontwikkel.
Ons weet almal dat kinders nie teen dieselfde pas leer nie. Die Graad R-Werkboeke
maak dit vir onderwysers moontlik om teen leerders se individuele pas te werk, en

R
om waar nodig vorentoe en agtertoe in die boek te werk volgens elke kind se unieke
Mnr. Enver Surty, ontwikkeling. Die aktiwiteite sal onderwysers ook help om struikelblokke te identifiseer
Adjunkminister van wat kinders in hul leerproses mag ervaar, sodat sulke struikelblokke oorkom kan word
Basiese Onderwys voordat die kind sy of haar formele skoolloopbaan aanpak.
Die Werkboeke integreer die onderrig van Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardigheid
oor 20 temas heen. Jong leerders se belangstelling word op prettige, boeiende wyses
vasgevang. Ons hoop dat u leerders dit sal geniet om die Werkboekaktiwiteite deur te
werk namate hulle groei en leer, en dat u, as hul onderwyser, hul genot sal deel. Graad
a b c d e WERKBOEK 2
f g h i j
AFRIKAANS HOME LANGUAGE
Naam: Klas:
GRADE R – BOOK 2

k l m n o p
TERM 2
ISBN 978-1-4315-0701-6
ISBN 978-1-920458-05-8

THIS BOOK MAY


NOT BE SOLD.
q r s t u Boek
Boek
v w x y z 2
Kwartaal2 1
Kwartaal
Afrikaans Lit GrR Book 2 Cover.indd 3 2014-06-18 09:28:12 AM
Alfabet
Aa Getalle
G

Bb Cc Dd Ee Ff 1 2 3 4 5

Gg Hh Ii Jj Kk 6 7 8 9 10
Ll Mm Nn Oo Pp
Vorms en kleure
V

Qq Rr Ss Tt Uu sirkel ovaal driehoek

rooi geel blou


Vv Ww Xx Yy Zz vierkant
square reghoek
0
Published by the Department of Basic Education
222 Struben Street ISBN 978-1-4315-0701-6
978-1-920458-05-8
groen oranje
Pretoria The Department of Basic Education has made every effort to trace copyright holders but if any have been
South Africa LQDGYHUWHQWO\RYHUORRNHGWKH'HSDUWPHQWZLOOEHSOHDVHGWRPDNHWKHQHFHVVDU\DUUDQJHPHQWVDWWKH¿UVW
opportunity.
© Department of Basic Education
First published
Fourth edition published
in 2011 in 2016 This book may not be sold.

Afrikaans Lit GrR Book 2 Cover.indd 4 2014-06-18 09:27:52 AM


Graad
Rk GEÏNTEGREERDE
Huistaal
Wiskunde
Lewensvaardigheid

W e r b o e k
in AFRIKAANS
1 My huis ......................................................................... 2

AFRIKAANS
2 Veiligheid .................................................................... 14
3 My gesin ....................................................................... 24
4 My sintuie .................................................................... 34
5 Die weer ...................................................................... 42

Die instruksies vir die uitknipsels


is agter in die boek.

Aan die opvoeder:


Leerders moet genoeg geleentheid kry om aktiwiteite prakties te oefen voordat hulle die aktiwiteite skriftelik
voltooi. Byvoorbeeld:
• Indien leerders die regte antwoorde moet omkring, word daar aanbeveel dat hulle eers 'n merker op
die regte antwoorde moet plaas. U as opvoeder kan die antwoorde dan kontroleer en
die leerders herhaaldelik die geleentheid gee om dit te oefen. Sodra leerders die
aktiwiteit bemeester het, kan hulle dit skriftelik voltooi.
• Indien dit 'n "trek na"-opdrag is, laat die leerders dit eers met hulle vingers natrek
voordat hulle dit skriftelik doen.
Boek
Let wel: Leerders verkeer in verskillende ontwikkelingstadiums. Indien u leerders se fyn
motoriese vaardighede nog aandag geniet, word aanbeveel dat u leerders waar nodig
die geleentheid gee om die betrokke aktiwiteite in hulle blanko A4-klaswerkboeke
2
te oefen.

Kwartaal
2
Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 1 2014-06-06 01:59:09 PM
Plak die

My Huis
plakkertjies
1 op die regte
plekke.
My n
Kwartaal 2 – Week 1–5

Ons praat Plak die plakkertjies in en praat


dan oor wat hierdie kinders doen.
Hoe help jy uit by die huis?
Wat doen jy by die huis
wat lekker is?

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 2


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:06:07 PM
My naam is:

ONDERWYSER: Handtekening Datum


D 3

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 3 2013-11-26 04:06:23 PM


1.1
Maak hierdie kamer aan die kant. Gebruik die
Ons skryf plakkertjies en sit die speelgoed in die boks, die klere in
die kas en die kos in die yskas.
Kwartaal 2 – Week 1–5

speelgoedboks

kas

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 4


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:06:33 PM
Plak die
1.2 plakkertjies
op die regte
plekke.

Help the children to get home safely.

yskas

ONDERWYSER: Handtekening Datum 5

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 5 2013-11-26 04:06:37 PM


1.3
Sê wat elke prentjie is en luister na die beginklanke. Sê dan waarom die
Ons lees prentjie in die laaste blok in elke ry anders klink. Knip dan die uitknipsels wat
by die prentjies pas uit en plaas hulle op die regte plekke.
Kwartaal 2 – Week 1–5

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 6


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:06:50 PM
1.4

Ons doen Gebruik vier verskillende kleure en help


elke kind om veilig by die huis te kom.

ONDERWYSER: Handtekening Datum 7

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 7 2013-11-26 04:06:56 PM


1.5

Ons skryf Trek die letter eers met jou vinger en dan met vetkryt na. Begin by
die kolletjie.
Kwartaal 2 – Week 1–5

slang
Trek die slange na om die letter s te vorm.

Skryf jou naam en plak dan 'n plakkertjie vir goeie werk in.

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 8


a b c d e f g h i j k l 2014-06-06 01:59:59 PM
1.6

Ons skryf Vul die letter s in en luister na die klank terwyl jy die woorde hardop sê.

s on s ter

sout s eep

s it s taan
ONDERWYSER: Handtekening Datum 9

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 9 2013-11-26 04:07:14 PM


1.7

Ons tel Tel hoeveel items daar in elke blok is. Klap jou hande een keer vir elke
item wat jy tel. As daar 4 items is, omkring hulle.
Kwartaal 2 – Week 1–5

My n

Oefen die syfer 4.


1

x
x
10

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 10


a b c d e f g h i j k l 2014-06-06 02:00:13 PM
1.8

My naam is:

Ons skryf Trek die ander deel van die prentjie na en kleur dit dan in.

ONDERWYSER: Handtekening Datum 11

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 11 2013-11-26 04:07:23 PM


1.9

Ons sing D i t i s ho e
Kwartaal 2 – Week 1–5

Dit is hoe ons klere was,


Klere was, klere was,
Dit is hoe ons klere was,
So vroeg Maandagoggend.

Dit is hoe ons klere stryk,


Klere stryk, klere stryk,
Dit is hoe ons klere stryk,
So vroeg Dinsdagoggend.

Dit is hoe ons vloere vee,


Vloere vee, vloere vee,
Dit is hoe ons vloere vee,
So vroeg Woensdagoggend.

Dit is hoe ons potte was,


Potte was, potte was,
Dit is hoe ons potte was,
So vroeg Donderdagoggend.

Dit is hoe ons huis skoonmaak,


Huis skoonmaak, huis skoonmaak,
Dit is hoe ons huis skoonmaak,
So vroeg Vrydagoggend.
oggend.

Dit is hoe ons koeke bak,


Koeke bak, koeke bak,
Dit is hoe ons koeke bak,
So vroeg Saterdagoggend.

Dit is hoe ons kerk toe gaan, Ons praat


Kerk toe gaan, kerk toe gaan,
Dit is hoe ons kerk toe gaan, Praat oor die takies wat
So vroeg Sondagoggend. jy by die huis verrig.

12

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 12


a b c d e f g h i j k l 2014-06-06 02:01:05 PM
Plak die
1.10 plakkertjies
op die regte
plekke.
Ons doen Plak die plakkertjies op die regte plekke in.

bo-op

binne-in

voor

langs

My naam is:

ONDERWYSER: Handtekening Datum 13

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 13 2013-11-26 04:07:30 PM


2 Veiligheid
Kwartaal 2 – Week 1-5

d b y d i e h ui s
Veilighe i
!

14

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 14


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:07:37 PM
Plak die
plakkertjies
op die regte
plekke.
Ons praat Kyk na hierdie
plakkertjies en sê
wat jy met hierdie
dinge moet doen om
veilig te bly.

Ons praat
Kyk na die prentjie en sê wat hierdie kinders doen wat gevaarlik is.
Plak 'n rooi plakkertjie om te wys dat wat hulle doen, onveilig is.
Wat doen jy by die huis wat onveilig is?
Wat doen jy buite die huis, wanneer jy speel, wat onveilig is?

ONDERWYSER: Handtekening Datum 15

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 15 2013-11-26 04:07:42 PM


a
2.1

Ons skryf
Kwartaal 2 – Week 1-5

appel
Trek die letters eers met jou vinger en dan met vetkryt na.
Begin by die kolletjies.

2 2

1 1

aaaa
x x

Trek die letters na.

16

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 16


a b c d e f g h i j k l 2014-06-06 02:01:42 PM
2.2

Ons skryf Vul die letter a in en luister na die a-klank terwyl jy die woorde
hardop sê.

a rk a sblik

mat kat

a kker a mbul a ns
Skryf jou naam en plak dan 'n plakkertjie vir goeie werk in.

ONDERWYSER: Handtekening Datum 17

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 17 2014-06-06 02:04:23 PM


2.3

Ons doen Trek die sirkels na en kleur die


robot in die regte kleure in.
rooi
Kwartaal 2 – Week 1-5

STOP
geel

groen

P
Ons praat Sê vir jou maat wat hierdie
padtekens beteken.

18

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 18


a b c d e f g h i j k l 2014-06-06 02:02:20 PM
2.4
Jou onderwyser sal jou ouers se
Ons doen telefoonnommer in die blokkies skryf.
Wys dan hoe jy die nommer op die hallo
selfoon sal bel.

1 2 3
! Veiligheid buite
4 5 6
Ons praat Gesels oor hoekom dit onveilig is
om op hierdie plekke te speel.
7 8 9
0

ONDERWYSER: Handtekening Datum 19

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 19 2014-06-06 02:06:46 PM


2.5
2.7

Ons tel
Kwartaal 2 – Week 1-5

Die muis wil 5 stukkies kaas hê. Omkring die regte aantal stukkies en trek die syfer dan na.

Die hasie wil 5 wortels hê. Omkring die regte aantal wortels en trek die syfer dan na.
5
5
Die meisie wil 5 kolwyntjies hê. Omkring die regte aantal kolwyntjies en trek die syfer dan na.

Oefen die syfer 5.


5
2
1 x

20

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 20


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:08:07 PM
2.6

Ons tel Tel die items in elke raampie.


Maak 'n kruisie by die raampie wat die meeste items bevat.

Ons skryf Soek en omkring die prentjie wat dieselfde as die prentjie in die eerste
raampie is.

ONDERWYSER: Handtekening Datum 21

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 21 2014-06-06 02:07:11 PM


2.7

aaaaa
Ons skryf Trek die a en die s na.
Kwartaal 2 – Week 1-5

ssssss Ons skryf Begin die woorde met 'n s of met 'n a? Trek die regte letter na.

asas asas
22
asas asas
Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 22
a b c d e f g h i j k l 2014-06-06 02:08:03 PM
2.8

Tel hoeveel diere daar in elke ry is.


Ons tel
Kleur dan die kolletjies in en trek die syfer na.

1
2
3
4
5
ONDERWYSER: Handtekening Datum 23

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 23 2013-11-26 04:08:27 PM


Plak die

3 My gesin plakkertjies
op die regte
plekke.
W ek 6-10

My n
rtaal 2 – Week
Kwartaal
Kwa
K We 6

24

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 24


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:08:39 PM
My naam is:

Ons praat
Kyk na die prentjie en sê watter mense jy in
die prentjie sien.
Wys na die mense en sê wie hulle is.
Wat doen elke persoon in die prentjie?
Wie eet en wie speel?
Wie was skottelgoed?
Wys na al die seuns in die prentjie.
Wys na al die meisies in die prentjie.
Gesels dan oor jou eie gesin.
Hoeveel boeties en sussies het jy?

ONDERWYSER: Handtekening Datum 25

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 25 2013-11-26 04:08:46 PM


3.1
Ons doen Teken 'n prentjie van jouself saam met jou gesin.
Skryf dan jou naam.
Kwartaal 2 – Week 6-10

My naam is:

26

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 26


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:08:54 PM
3.2

Ons skryf Trek die vorms al met die kolletjies langs na.

ONDERWYSER: Handtekening Datum 27

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 27 2013-11-26 04:08:57 PM


t
3.3

Ons skryf
Kwartaal 2 – Week 6-10

tent
Trek die letters eers met jou vinger en dan met vetkryt na.
1 1

2 x 2 x

x x

tttt
Trek die letters na.

Find the words that start with A


Copy the letter
Find and circle the letter in the box.

28

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 28


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:09:02 PM
3.4

Ons skryf Vul die letter t in en luister na die t-klank terwyl jy die woorde
hardop sê.

t as t rui

t or t ak

si t t rein
Skryf jou naam en plak dan 'n plakkertjie vir goeie werk in.

ONDERWYSER: Handtekening Datum 29

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 29 2014-06-06 02:10:46 PM


3.5

Ons tel Verbind elke prentjie met die regte getal.


Kwartaal 2 – Week 6-10

Trek die syfer dan na. Wys elke getal met jou vingers.

1
2
3
4
5
30

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 30


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:09:24 PM
3.6

Knip die stukke van die legkaart uit en


Ons doen
pas hulle dan weer inmekaar.

ONDERWYSER: Handtekening Datum 31

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 31 2013-11-26 04:09:28 PM


32

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 32


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:09:36 PM
Plak die
3.7 plakkertjies
op die regte
plekke.
Trek die sirkels na en kleur hulle
Ons doen dan in die regte kleure in.

Gebruik nou jou vormplakkertjies


Ons doen
om jou eie prentjie te maak.

ONDERWYSER: Handtekening Datum 33

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 33 2013-11-26 04:09:40 PM


Plak die
5 My sintuie plakkertjies
op die
regte plekke.
Kwartaal 2 – Week 6-10

34

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 34


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:10:21 PM
proe
sien

ruik

luister
voel

Ons praat Kyk na die prentjie en gesels oor wat die kinders doen.
Wys na die kinders wat ruik, luister, sien, voel en proe.

ONDERWYSER: Handtekening Datum 35

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 35 2013-11-26 04:10:53 PM


4.1

Ons skryf Plak die regte plakkertjies in. Verbind elke handeling
Kwartaal 2 – Week 6-10

dan met die sintuig wat jy daarvoor sal gebruik.

36

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 36


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:10:57 PM
4.2

My naam is:

Ons doen Watter geluid maak dit?


Maak die geluid, en omkring dan die dinge wat harde geluide maak.

ONDERWYSER: Handtekening Datum 37

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 37 2013-11-26 04:11:01 PM


p
4.3

Ons skryf
Kwartaal 2 – Week 6-10

pop
Trek die letters eers met jou vinger en dan met vetkryt na.
2 2

1 1

pppp
x x
Trek die letters na.

Find the words that start with A


Copy the letter
Find and circle the letter in the box.

38

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 38


a b c d e f g h i j k l 2014-06-06 02:11:47 PM
4.4

Ons skryf Vul die letter p in en luister na die p-klank terwyl jy die woorde
hardop sê.

ppan
an p ot

p en
pen p rop

knoo p p eer
Skryf jou naam, lees dit en klap dit dan. Plak nou 'n plakkertjie vir goeie werk in.

ONDERWYSER: Handtekening Datum 39

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 39 2014-06-06 02:12:51 PM


4.5

Ons tel Tel die items in elke raampie en kleur die regte getal kolletjies in.
Kwartaal 2 – Week 6-10

Trek dan die regte syfer na.

3 4
1 2
2 3
1 3
3 2
2 3
40

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 40


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:11:21 PM
4.6

Ons tel Trek die syfers na.


Kleur dan die regte getal items in elke ry in.

1
2
3
4
5
ONDERWYSER: Handtekening Datum 41

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 41 2013-11-26 04:11:22 PM


5
Die weer Kyk na die weer in elke prentjie, en kies dan die
regte plakkertjies om te wys wat jy moet aantrek
wanneer die weer so lyk.
Kwartaal 2 – Week 6-10

42

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 42


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:11:33 PM
Plak die
plakkertjies
op die regte
plekke.
k
Ons doen Plak nou 'n plakkertjie in om te wys hoe die weer in
elke prentjie lyk.

Kyk na die prentjies en gesels daaroor.


Watter soort weer word in elke prentjie gewys?
Ons praat Hoe dink jy voel die meisie in die reën? Waarom?
Watter prentjie wys koue weer?
Wat trek ons aan wanneer dit koud is?
Watter kind lyk gelukkig?
Watter kind lyk bang?
Hoe lyk die weer vandag?
Watter klere het jy aan?

ONDERWYSER: Handtekening Datum 43

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 43 2013-11-26 04:11:40 PM


i
5.1

Ons skryf
Kwartaal 2 – Week 6-10

ink
nk
Trek die letters eers met jou vinger en dan met vetkryt na. Begin by die kolletjies.

2 2 2

1 1 1

x x x
Teken stele vir die blomme.

44

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 44


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:11:43 PM
5.2

Ons skryf i
Vul die letter in en luister na die i-klank terwyl jy die woorde
hardop sê.

in vis

sif sit

i nsek i nk
Skryf jou naam en plak dan 'n plakkertjie vir goeie werk in.

ONDERWYSER: Handtekening Datum 45

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 45 2014-06-06 02:14:37 PM


5.3
10
Kwartaal 2 – Week 6-10

My naam is:

Plak die
plakkertjies
op die regte
Ons sing Sing op die wysie van plekke.
"Oh my darling, Clementine".

D i e Weer l i ed ji e
Is dit warm, is dit koud,
lyk die weer vandag so mooi?

Sê my Jannie, sê my Anna,
is die weer vandag so mooi?

Is daar wolke?
Val die reën?
Is dit reënerig vandag?
Waai die wind dalk?
Val die sneeu dalk?

Is die weer vandag so mooi?


Is dit sonnig?
Is dit sonnig?

Is dit sonnig hier vandag?


Ja dis sonnig, ja dis sonnig,
Ja dis sonnig hier vandag.

46

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 46


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:12:03 PM
Plak die
5.4 plakkertjies
op die regte
Hoe lyk die weer hierdie week? plekke.
Ons skryf Plak 'n plakkertjie op die regte plek om te wys hoe die weer
elke dag hierdie week lyk. Plak dan 'n vrolike gesiggie by die weer
waarvan jy hou, en 'n hartseer gesiggie by die weer waarvan jy nie hou nie.
Hoeveel dae was warm? Hoeveeel dae was koud? Op hoeveel dae het die
wind gewaai? Hoeveel dae was bewolk?

Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag

Ons skryf Kleur die vorms in dieselfde kleure as die kolletjies in om te sien
wat die prent is.

ONDERWYSER: Handtekening Datum 47

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 47 2014-06-06 02:15:03 PM


5.5

Ons tel Trek die syfers na. Gebruik jou vingers om die getalle te wys.
Volg dan die stippellyne om die korrekte aantal items te vind.
Kwartaal 2 – Week 6-10

1
2
3
4
5
48

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 48


a b c d e f g h i j k l 2014-06-06 02:15:39 PM
5.6
Ons lees Kyk na die prentjies en sê wat hierdie kinders doen.
Sê of hulle dit in die dag of in die aand doen.
Kleur die son in as hulle dit in die dag doen, en die
maan as hulle dit in die aand doen.

Die meisie slaap. Die kinders wag vir 'n bus.

Die meisie swem. Die seun kyk televisie.

Die meisies is by die skool. Die seuns speel sokker.

Sê dan wanneer dit gebeur.

oggend middag aand


ONDERWYSER: Handtekening Datum 49

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 49 2013-11-26 04:12:23 PM


Plak die
5.7 plakkertjies
op die regte
Ons praat Kyk na die prentjie en gesels daaroor. plekke.
Hoe weet ons dit is herfs?
Kwartaal 2 – Week 6-10

Dit is herfs.

50

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 50


a b c d e f g h i j k l 2014-06-06 02:18:11 PM
5.8
Ons skryf Knip die kaart uit en heg die wyser daaraan vas. Draai dit om te wys
watter seisoen dit is. Sê vir jou maat wat jy in elke seisoen geniet.

L en te

Back of the circle chart


showing

Morning, afternoon, even-


ing, night.

Som er
i n t e r
W

H e r fs

ONDERWYSER: Handtekening Datum 51

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 51 2014-06-06 02:19:19 PM


5.9
Ons doen Knip die kaart uit en heg die wyser daaraan vas. Draai dit om
die verskillende tye van die dag te wys. Sê vir jou maat wat jy op
verskillende tye doen.
Kwartaal 2 – Week 6-10

g g e nd
O

M id d a
g
A a nd

Nag My n

52

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 52


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:12:44 PM
Plak jou
5.10 blaarplakkertjies
op die prentjie in
Ons skryf Kleur die prentjie in en sê watter om dit te voltooi.
seisoen dit is.
g

My naam is:

ONDERWYSER: Handtekening Datum 53

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 53 2013-11-26 04:12:47 PM


Uitknipsels
3 3 1 1 2 2 1 1
Prentdomino's:
Knip die kaarte op die swart stippellyne uit, en
kies die getalle wat by die prentjies pas.

Legkaart:
Gebruik die agterkante van die prentdomino's
en bou die legkaart. Dit help om die buiterande
eerste te bou.

Paskaarte:
Knip die kaarte op die swart stippellyne uit, en
kies die getalle wat by die prentjies pas.

Geheuespeletjie:
Knip die kaarte op die swart stippellyne uit en kies
dan die kaarte wat by die blokkies op bladsy 14
pas. As hulle by mekaar pas, kan jy hulle eenkant
sit. As hulle nie by mekaar pas nie, sit hulle terug.
Kyk of jy kan onthou waar jy hulle sit. Die eerste
een wat al die kaarte wegpak, is die wenner. Jy
kan ook "Snap" met die kaarte speel.

Leesboeke:
1 Volg die instruksies en maak
wegn

KNIP HIER
hierdie uitknipboek.
VOU HIER
Neem dit huis toe en lees dit vir
e
jou familie en jou maats.
e

mb e
o e ki

4 5
VOU HIER

3
KRAM HIER

54

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 54


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:13:01 PM
MY UITKNIPSELS
Ons doen Knip die bladsy op die stippellyn uit en plak dit dan op die
buite-omslag vas om 'n sakkie te maak. Hou jou uitknipsels
daarin sodat dit nie wegraak nie.

ONDERWYSER: Handtekening Datum 55

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 55 2013-11-26 04:13:03 PM


PLAK HIER VAS
PLAK HIER VAS

56 PLAK HIER VAS PLAK HIER VAS

Afrikaans Lit GrR Book 2 NEW 2014.indd 56


a b c d e f g h i j k l 2013-11-26 04:13:03 PM
4
8 9
4 5

7 9 10
7 10 6
6 5 8
Afrikaans Lit GrR Book 2 cutouts.indd 53 2013-12-05 09:33:37 AM
Afrikaans Lit GrR Book 2 cutouts.indd 54 2013-12-05 09:33:38 AM
11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
AFRIKAANS bl. 6, 1.3

Afrikaans Lit GrR Book 2 cutouts.indd 55 2013-12-05 09:33:51 AM


aa b c d e f g h i j k l m

Afrikaans Lit GrR Book 2 cutouts.indd 56 2013-12-05 09:34:13 AM


n o p q r s t u v w x y zz

Afrikaans Lit GrR Book 2 cutouts.indd 57 2013-12-05 09:34:29 AM


1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

Afrikaans Lit GrR Book 2 cutouts.indd 58 2013-12-05 09:34:50 AM


Ons eet. Ons eet roomys.
4 5
wegn

e
e

mb e
o e ki

Nomsa en Anita.

Anita word 6.
8 1

Afrikaans Lit GrR Book 2 cutouts.indd 59 2013-12-05 09:35:02 AM


Ons ry fiets. Ons lees.
6 3

My kat.

Ons speel.
2 7

Afrikaans Lit GrR Book 2 cutouts.indd 60 2013-12-05 09:35:03 AM

You might also like