Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 66

o l g ens

r s i en v bV
He ie kA
d
Hierdie Reënboog-Werkboeke vir die Resepsiejaar (Graad R) maak deel uit van
die Departement Basiese Onderwys se strategie om Suid-Afrikaanse kinders se
skoolprestasie ‘n hupstoot te gee. Navorsing toon dat kinders wat voor Graad 1 aan

Werkboek in AFrikAAnS
stimulerende aktiwiteite blootgestel word, deur hul primêre en sekondêre skooljare heen
akademies beter presteer. Daarom fokus die Departement so sterk op leer in Graad R.
Die Grondslagfase-kurrikulum verg dat Graad R-leerders die geleentheid moet ontvang
om die vaardighede wat hul aanleer van lees, skryf en Wiskunde voorafgaan, te ontwikkel,
en identifiseer die vaardighede wat hulle nodig het om die vaste opvoedkundige grondslag
te verkry waarop hulle in Graad 1 en sal kan voortbou.
Mev. Angie Motshekga, Die Graad R-Werkboeke is dus daarop gemik om kinders te help om die vaardighede
Minister van Basiese en sleutelbegrippe te ontwikkel wat hulle nodig het om ‘n stewige grondslag vir leer
Onderwys te vestig. Die boeke is propvol geleenthede vir kinders om die vaardighede wat hulle op
formele skoolopleiding sal voorberei, te ontwikkel en in te oefen.
Voordat kinders formeel leer lees, het hulle nodig om te leer hoe om ‘n boek vas te hou en
die bladsye om te blaai. Hulle moet verstaan hoe boeke werk. Hulle moet die verhouding
tussen die woorde en die prente in ‘n boek leer ken, en besef dat woorde op ‘n bladsy
uit klanke bestaan en betekenis het. Net so moet hulle, voordat hulle leer skryf, hul fyn
motoriese koördinasie ontwikkel en begin oefen hoe om vorms op papier te maak. Van
daar af moet hulle tot die vorming van letters oorgaan. Dit is juis hierdie vaardighede
wat die Werkboeke wil ontwikkel.
Ons weet almal dat kinders nie teen dieselfde pas leer nie. Die Graad R-Werkboeke
maak dit vir onderwysers moontlik om teen leerders se individuele pas te werk, en

R
om waar nodig vorentoe en agtertoe in die boek te werk volgens elke kind se unieke
Mnr. Enver Surty, ontwikkeling. Die aktiwiteite sal onderwysers ook help om struikelblokke te identifiseer
Adjunkminister van wat kinders in hul leerproses mag ervaar, sodat sulke struikelblokke oorkom kan word
Basiese Onderwys voordat die kind sy of haar formele skoolloopbaan aanpak.
Die Werkboeke integreer die onderrig van Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardigheid
oor 20 temas heen. Jong leerders se belangstelling word op prettige, boeiende wyses
vasgevang. Ons hoop dat u leerders dit sal geniet om die Werkboekaktiwiteite deur te
Graad
Werkboek 4
werk namate hulle groei en leer, en dat u, as hul onderwyser, hul genot sal deel.

Aa Bb Cc Dd Ee Ff
AFrikAAnS HoMe LAnGUAGe
Naam: Klas:
GrADe r – book 4
TerM 4
Gg Hh Ii Jj Kk Ll Mm
iSbn 978-1-4315-0723-8
THiS book MAY Nn Oo Pp Qq Rr Ss Tt Boek
noT be SoLD.
Uu Vv Ww Xx Yy Zz 4
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Kwartaal 4
Afrikaans Lit GrR Book 4 Cover.indd 3 2013-12-20 05:39:54 AM
Ons sing Alfabet

Nkosi sikelel’ iAfrika


Aa B
A Bbb C
Ccc DDdd Eee
FFff GGg HHhh IIi J
Jjj K
Kkk
Maluphakanyisw’ uphondo lwayo,
Yizwa imithandazo yethu,
Nkosi sikelela, thina lusapho lwayo.

Morena boloka setjhaba sa heso,


O fedise dintwa le matshwenyeho,
O se boloke, O se boloke setjhaba sa heso,
LLl Mmm Nnn Ooo Ppp
Qq Rr S
Q Ss TTt Uu
Setjhaba sa South Afrika – South Afrika.

Uit die blou van onse hemel,


Uit die diepte van ons see,
0
Oor ons ewige gebergtes,
Waar die kranse antwoord gee, Vv Ww
V Ww XXx Yy Zzz
Sounds the call to come together,
And united we shall stand,
Let us live and strive for freedom,
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
In South Africa our land.
Published by the Department of Basic Education
222 Struben Street ISBN 978-1-4315-0723-8
Pretoria The Department of Basic Education has made every effort to trace copyright holders but if any have been
South Africa rst
opportunity.
© Department of Basic Education
Fourth edition published in 2016 This book may not be sold.

Afrikaans Lit GrR Book 4 Cover.indd 4 2013-12-20 05:40:39 AM


Graad
Rk GEÏNTEGREERDE
Huistaal
Wiskunde
Lewensvaardigheid

W e r b o e k
in AFRIKAANS
1 Dinosourusse .................................................. 2

AFRIKAANS
2 Voëls en reptiele .......................................... 12
3 Wilde diere ...................................................... 22
4 Sport ................................................................. 32
5 Feesdae ............................................................ 42
Die instruksies vir die uitknipsels
is agter in die boek.

Aan die opvoeder:


Leerders moet genoeg geleentheid kry om aktiwiteite prakties te oefen voordat hulle die aktiwiteite skriftelik
voltooi. Byvoorbeeld:
• Indien leerders die regte antwoorde moet omkring, word daar aanbeveel dat hulle eers 'n merker op
die regte antwoorde moet plaas. U as opvoeder kan die antwoorde dan kontroleer en
die leerders herhaaldelik die geleentheid gee om dit te oefen. Sodra leerders die
aktiwiteit bemeester het, kan hulle dit skriftelik voltooi.
• Indien dit 'n "trek na"-opdrag is, laat die leerders dit eers met hulle vingers natrek
voordat hulle dit skriftelik doen.
Let wel: Leerders verkeer in verskillende ontwikkelingstadiums. Indien u leerders se fyn
motoriese vaardighede nog aandag geniet, word aanbeveel dat u leerders waar nodig
Boek
die geleentheid gee om die betrokke aktiwiteite in hulle blanko A4-klaswerkboeke
te oefen. 4
Kwartaal 4
Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 1 2013-12-17 05:36:49 AM
1 Dinosourusse
Kwartaal 4 – Week 1–5

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 2


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:36:58 AM
Plak die
plakkertjies
Kyk na die prent en gesels op die regte
plekke.
oor die verskillende soorte
Ons praat dinosourusse.
Hoe het dinosourusse geleef?
Hoe weet ons van hierdie diere wat
so lank terug geleef het?

My naam is:

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 3 2013-12-17 05:37:04 AM


1.1
Ons tel Trek die syfer na en kleur die vorms dan in sodat daar 8 in elke ry is.
Kwartaal 4 – Week 1–5

8
8
8
8
8
Oefen die syfer 8.

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 4


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:37:06 AM
1.2
Ons doen Knip die legkaartstukkies uit en probeer hulle dan weer
inmekaarpas.

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 5 2013-12-17 05:37:09 AM


Kwartaal 4 – Week 1–5

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 6


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:37:19 AM
1.3
Ons doen Verbind die kolletjies en teken 'n dier wat nie meer bestaan nie.
Kleur jou prent dan in.

1 2 3 4
1

3 2

15

7
6

14
5
9
4
10 13
4

11 12
4
3 4
3

Gebruik die uitknipsels agter in die boek om


Ons doen 'n dinosourus te maak. Vou 'n papierbord in
die helfte om die lyf te vorm. Plak die kop,
die bene en die stert dan daaraan vas.

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 7 2013-12-17 05:37:25 AM


j
1.4

Ons skryf
Kwartaal 4 – Week 1–5

jas
Trek die letter eers met jou j

y j
Soek en omkring die letter in die raam.
vinger en dan met vetkryt na.
Begin by die kolletjie.

x g j
j jjjjj
Trek die letters na.

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 8


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:37:34 AM
1.5

j
Ons skryf Vul die letter in en luister na die klank terwyl jy die woorde hardop sê.

jjas jakkals

j ogurt j uffrou
Skryf jou naam en plak dan 'n plakkertjie vir goeie werk in.

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 9 2013-12-17 05:37:38 AM


Plak die
1.6 plakkertjies
Kyk na die prent en gesels daaroor. op die regte
Hoe weet ons dis lente? plekke.
Ons praat
Watter klere het die kinders aan?
Kwartaal 4 – Week 1–5

Hoe lyk die plante?

Dit is lente. My n

10

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 10


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:37:47 AM
1.7

My naam is:

Ons skryf Kleur hierdie prent in en Plak die


sê watter seisoen dit is. blomplakkertjies
in om jou prent te
voltooi.

11

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 11 2013-12-17 05:37:52 AM


2 Voëls en reptiele
Kwartaal 4 – Week 1–5

12

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 12


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:38:04 AM
Plak die
plakkertjies
op die regte
plekke.

Ons praat

Kyk na die prent en gesels oor die


verskillende soorte diere.
Watter diere het vere?
Hoe voel hulle vere?
Watter diere het skubbe?
Hoe voel hulle skubbe?
Watter diere kan vlieg?
Watter diere kan swem?
Hoeveel eiers sien jy?

13

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 13 2013-12-17 05:38:19 AM


Plak die
2.1 plakkertjies
op die regte
Ons doen plekke.
Kwartaal 4 – Week 1–5

Plak een papegaai


in die middel.

Plak 'n papegaai


bo die middelste
papegaai.

Plak 'n papegaai


regs onder.

Ons doen Klap hierdie woorde.

skoenlapper olifant

skoen lap per o li fant

seekat papegaai by

see kat pa pe gaai by

krokodil dinosourus

kro ko dil di no sou rus


14

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 14


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:38:42 AM
2.2 Hierdie kaarte is
tweesydig.
Knip hierdie kaarte uit en sorteer hulle in twee groepe:
Ons tel voëls en reptiele.
Sê met watter letter elke dier se naam begin.
Rangskik die diere dan van die kleinste tot die grootste.

slang krokodil verkleur -


mannetjie

akkedis pikkewyn volstruis

rus
eend arend duif 15

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 15 2013-12-17 05:38:44 AM


2.3 Hierdie kaarte is
tweesydig.
Ons doen Knip hierdie kaarte uit en rangskik die prents dan
in volgorde om 2 stories te vertel. Vertel vir jou
maat die stories.

My n

16

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 16


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:38:58 AM
2.4

My naam is:

Ons doen
Watter papegaai is voor?
Watter papegaai is agter?

Watter papegaai is bo?


Watter papegaai is onder?

Watter kleur is die papegaai in


die middel?
Watter kleur is die papegaai
links?
Watter kleur is die papegaai
regs?

17

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 17 2013-12-17 05:39:01 AM


2.5
1.5

b
Ons skryf
Kwartaal 4 – Week 1–5

bed
Trek die letter eers met jou
vinger en dan met vetkryt na.
Soek en omkring die letter b in die raam.
Begin by

d b
1
die kolletjie.

Trek die letters na.


x
b h

18
b bbbb
Find the words that start with A
Copy the letter
Soek en omkring die letter in die raam.

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 18


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:39:04 AM
2.6
1.6

b
Ons skryf Vul die letter in en luister na die klank terwyl jy die
woorde hardop sê.

b ad baba
b orsel b al
bal
b us b allon
Skryf jou naam en plak dan 'n plakkertjie vir goeie werk in.

19

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 19 2013-12-17 05:39:09 AM


2.7

Ons tel Verdeel hierdie kos gelykop tussen die kinders.


Plak die plakkertjies in om dit gelykop te verdeel.
Kwartaal 4 – Week 1–5

20

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 20


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:39:15 AM
2.8
Watter
prent is die langste
Ons tel Hoe lank is dit?
en watter een is die
kortste?

1 2 3 4 5

1 2 3 4

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19
1 2 3 4 5 6 7

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13

Knip die maatband uit en meet hoe lank hierdie dinge is.

21

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 21 2013-12-17 05:39:19 AM


3 Wilde diere Ons praat

Kyk na die prent en


Kwartaal 4 – Week 6-10

gesels oor al die diere.

22

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 22


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:39:30 AM
Plak die
plakkertjies
op die regte
Maak die geluide plekke.
wat hierdie diere
Ons praat maak na.
Watter diere maak harde
geluide?

23

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 23 2013-12-17 05:39:37 AM


3.1
Ons lees Vertel die storie.
Kleur die gesig in om te wys hoe die olifant voel.
Kwartaal 4 – Week 6-10

Ek voel veilig by mamma. Ek het verdwaal.

Help my om my
mamma te kry. Ek is weer by my mamma!

24

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 24


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:39:44 AM
3.2
Ons tel Tel die items en trek die regte getal na.

56 7 9
78 35
68 1 4
45 35
46 49
67 89
25

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 25 2013-12-17 05:39:54 AM


3.3

k
Ons skryf
Kwartaal 4 – Week 6-10

ketel
Trek die letter eers met jou
vinger en dan met vetkryt na.
Soek en omkring die letter k in die raam.
Begin by die

k k
1
kolletjie.

b h
3

x x
Trek die letters na.

26
k kkkk
Find the words that start with A
Copy the letter
Soek en omkring die letter in die raam.

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 26


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:39:56 AM
3.4

k
Ons skryf Vul die letter in en luister na die klank terwyl jy die
woorde hardop sê.

k at k oning

k aas k amera

k oe k k oedoe
Skryf jou naam en plak dan 'n plakkertjie vir goeie werk in.

27

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 27 2013-12-17 05:39:59 AM


3.5

Ons skryf Voltooi die tekeninge van hierdie vlinders. Teken kolletjies sodat albei
vlerke eners lyk. Watter vlinder het die meeste kolletjies?
Kwartaal 4 – Week 6-10

28

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 28


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:40:08 AM
3.6 Hierdie kaarte is
tweesydig.
Knip hierdie kaarte uit en sit die kaarte met die getalle
Ons skryf dan by die kaarte met die regte getal voorwerpe. Sorteer
die kaarte dan in dierekaarte en sportkaarte.

2 3

4 5

6 7

8 9
29

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 29 2013-12-17 05:40:47 AM


3.7 Hierdie kaarte is
tweesydig.
Ons doen Knip die kaarte op die stippellyne uit. Kyk hoe gou jy die
kaarte kan kry wat by die letters pas.

i p
My n

ink pop

o otter d donkie

b bal
n nes

30
et lf
elf
s slak
Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 30
a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:40:57 AM
3.8

My naam is:

Sê wat hierdie prente is en luister na die klank. Trek die


Ons skryf woorde dan na.

kaa mat nat


kat
man pan kkam
p o t r o t mo t
pik wig lig
31

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 31 2013-12-17 05:41:11 AM


4 Spor t
Kwartaal 4 – Week 6-10

32

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 32


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:41:16 AM
Plak die
plakkertjies
op die regte
plekke.

Ons praat Watter sportsoorte sien jy in die prente?


Van watter sportsoorte hou jy?
Ken jy die reëls vir enige van hierdie sportsoorte?
Waarom het ons reëls in sport? Waarom is dit vir
ons goed om aan sport deel te neem?

33

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 33 2013-12-17 05:41:21 AM


e
4.1

Ons skryf
Kwartaal 4 – Week 6-10

emmer
e in die raam.

e e
Trek die letter eers met jou Soek en omkring die letter
vinger en dan met vetkryt na.
Begin by die kolletjie.

o e
1

e eeee
Trek die letters na.

Find the words that start with A


Copy the letter
Soek en omkring die letter in die raam.

34

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 34


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:41:27 AM
4.2

Ons skryf Vul die letter e in en luister na die klank terwyl jy die woorde hardop sê.

e rtjies e rdwurm

e lmboog e mmer
e
Ons skryf Soek en omkring die prente wat met die -klank begin.

35

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 35 2013-12-17 05:41:41 AM


4.3
Ons tel Watter raam het die meeste? Tel hoeveel items daar is en trek die
korrekte getal dan na.

x
Kwartaal 4 – Week 6-10

89 7 9

36 67

1 2 23

78 98

89 78 J
b
36

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 36


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:41:54 AM
Die bal trek oor Die bal trek oor
4 die plaas. die dieretuin. 5

Sokker is pret!
wegn

e
e

mb e
o e ki

Jan gee vir die kinders hulle


bal terug. Hulle speel almal
Piet skop die bal baie hard.
8 lekker saam sokker. 37 1

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 37 2013-12-17 05:42:00 AM


4.5
Kwartaal 4 – Week 6-10

Die bal trek oor Die bal trek oor


6 die strand. die dorp. 3

Die bal trek oor die


Jan vang die bal.
2
38 muur en oor die pad. 7

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 38


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:42:47 AM
4.6
Kyk hoeveel doele elke kind aangeteken het. Verbind elke kind dan
Ons tel met die regte getal. Trek die getalle na en tel agtertoe van
9 tot 1.

Jabu
het 9 doele Anita
aangeteken. het 5 doele
aangeteken.

Lindi
het 4 doele
aangeteken.
Danie
het 3 doele
aangeteken.

Lulu het
Jan
2 doele
aangeteken.
het 1
doel
aangeteken.

39

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 39 2013-12-17 05:42:52 AM


4.7
Kwartaal 4 – Week 6-10

Ons praat Kyk na die prent en vul die getalle in. Begin by 1 vir die wenner.
Sê watter dier eerste, tweede, derde, vierde, vyfde, sesde en laaste is.
Watter dier is die vinnigste?
Watter dier is die stadigste?
Watter dier is die grootste?
Watter dier is die kleinste?

40

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 40


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:43:05 AM
4.8

Ons tel Trek die getal na.


Kleur dan die regte getal voorwerpe in elke ry in.

6
7
8
9
10
41

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 41 2013-12-17 05:43:07 AM


5 Feesdae
Kwartaal 4 – Week 6-10

42

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 42


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:43:23 AM
Plak die
plakkertjies
op die regte
plekke.

Ons praat Kyk na die prente en sê watter feesdae jy ken.


Wat is jou gunsteling-feesdag?
Hoe vier jy jou verjaarsdag?
Watter feesdae word deur ander kinders in jou
klas gevier?

43

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 43 2013-12-17 05:43:27 AM


5.1 Plak die
plakkertjies
op die regte
Ons doen Wys hierdie kinders hoe om by die regte prente uit te kom. plekke.
Kwartaal 4 – Week 6-10

44

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 44


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:43:42 AM
5.2
Ons doen Watter prente begin met dieselfde klank?

Watter prente begin op dieselfde klank?

45

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 45 2013-12-17 05:43:54 AM


5.3
Kwartaal 4 – Week 6-10

My naam is:

Ons doen Gebruik die plakkertjies om die huis


vir die partytjie te versier.

46

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 46


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:44:32 AM
5.4 Plak die
plakkertjies
op die regte
plekke.

Ons praat Watter kossoorte sien jy in die prent?


Hoe oud is die kind wat verjaar?

47

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 47 2013-12-17 05:44:39 AM


r
5.5

Ons skryf
Kwartaal 4 – Week 6-10

roomys
oomys
r in die raam.

o r
Trek die letter eers met jou Soek en omkring die letter
vinger en dan met vetkryt na.
Begin by die kolletjie.

r c
x

r rrrrr
Trek die letters na.

48

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 48


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:44:45 AM
5.6

Ons skryf Vul die letter r in en luister na die klank terwyl jy die woorde hardop sê.

r oos r eënboog

r issie r ing
r
Ons skryf Soek en omkring die prente wat met die -klank begin.

49

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 49 2013-12-17 05:44:57 AM


5.7
Ons tel Trek 'n rooi kring om die grootste dier en 'n blou kring om die kleinste
dier in elke blok.
Kwartaal 4 – Week 6-10

50

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 50


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:45:03 AM
5.8

Ons tel Maak 'n regmerkie langs die swaarste ding in elke ry.

51

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 51 2013-12-17 05:45:08 AM


5.9

Ons tel Trek die syfer na en kleur die vorms dan in sodat daar 9 in elke ry is.
Kwartaal 4 – Week 6-10

9 1 2 3 4 5 6 7 8 9

9
9
9
9
Oefen die syfer 9.

52

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 52


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:45:09 AM
5.10

Ons tel Tel die items bymekaar en skryf die antwoord in die laaste blok.

+ = 5
+ = 5
+ = 5
+ = 2
+ = 4
53

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 53 2013-12-17 05:45:16 AM


Uitknipsels Legkaart:
Sny die legkaartstukkies uit deur op die swart
lyne te
37 knip. Probeer om die stukkies weer

inmekaar te pas om 'n volledige prent te vorm.


37

37

37

Twee voëltjies:
Knip die voëltjies uit, en vou en plak hulle dan om
vingerpoppies te maak. Gebruik die twee voëltjies
om die gedig voor te stel.

Storiekaarte:
Knip die kaarte uit en pak hulle in die regte
1 2 3 volgorde. Vertel dan wat in elke storie gebeur.

Maak 'n dinosourus:


Vou 'n papierbord in die helfte. Knip die ander dele
van die dinosourus op die swart lyne uit. Plak dit
nou aan die papierbord vas om jou dinosourus soos
PAPIERBORD

die een in die prent te laat lyk.

Leesboeke:
1 Volg die instruksies en maak
hierdie uitknipboek.
wegn

KNIP HIER

VOU HIER
Neem dit huis toe en lees dit vir
e jou familie en jou maats.
e

mb e
o e ki

4 5
VOU HIER

KRAM HIER VAS

3 4

54

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 54


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:45:37 AM
MY UITKNIPSELS
m
tjies

Ons doen Knip die bladsy op die stippellyn uit en plak dit dan op die
buite-omslag vas om 'n sakkie te maak. Hou jou uitknipsels
daarin sodat dit nie wegraak nie.

55

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 55 2013-12-17 05:46:01 AM


PLAK HIER VAS 4 – Week 1–5
Kwartaal
PLAK HIER VAS

56
PLAK HIER VAS PLAK HIER VAS

Afrikaans Lit GrR Book 4.indd 56


a b c d e f g h i j k l 2013-12-17 05:46:02 AM
Generic 1 GrR Book 4 cutouts 2014.indd 53 2013-12-12 02:38:17 PM
Generic 1 GrR Book 4 cutouts 2014.indd 54 2013-12-12 02:38:48 PM
GL
UE
HE
RE

RE
HE
UE
GL
GLUE HERE GLUE HERE GLUE HERE GLUE HERE

GLUE HERE GLUE HERE GLUE HERE

GLUE HERE GLUE HERE GLUE HERE GLUE HERE

Generic 1 GrR Book 4 cutouts 2014.indd 55 2013-12-12 02:39:07 PM


Generic 1 GrR Book 4 cutouts 2014.indd 56 2013-12-12 02:39:10 PM
Afrikaans Lit GrR Book 4 cutouts -2.indd 1 2014-08-18 06:18:01 PM
PLAAS GOM HIER

PLAAS GOM HIER


PLAAS GOM HIER

PLAAS GOM HIER


PLAAS GOM HIER

PLAAS GOM HIER


PLAAS GOM HIER

PLAAS GOM HIER

Afrikaans Lit GrR Book 4 cutouts -2.indd 2 2014-08-18 06:18:41 PM


Wat gebeur hier?
Ek is so honger.
Ek wens daar was plek
Hierdie appels is lekker.
4 vir my in die klas. 5

Gerrie gaan
wegn

e skool toe.
e

mb e
o e ki

Vandag gaan ons by die


dieretuin vir Gerrie kuier.
8 Geniet jou dag, Gerrie! 1

Afrikaans Lit GrR Book 4 cutouts -2.indd 3 2014-08-18 06:19:23 PM


Ek wens ek kon Wat is dit?
6 lees en skryf. Kan ek dit eet? 3

Ek wil skool toe gaan. Dis tyd om huis toe te gaan,


2 meneer Gerrie. 7

Afrikaans Lit GrR Book 4 cutouts -2.indd 4 2014-08-18 06:19:31 PM

You might also like