Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 1

Toneel 1: Vrae

1. Wat beteken: “ek is gedaan”?


2. Wat wil Elias met die sinkplate doen?
3. Waarom ly die kinders aan snuif en hoes?
4. Wie is nog mooi?
5. Wat wil Elias doen as hy geld kry?
6. Wie moet hom kom help sodat hy meer houtbalke kan verkoop?
7. Waarom sal dit vir hom ‘n probleem wees om die person te kry
as
8. Watter ander manier (behalwe om hout te kap) is daar om geld
te
9. Waar kan ‘n mens die olifanttande verkoop?
10. Wie sal jou keer om daar te gaan verkoop?
11. Waar moet Willem na Lukas gaan soek?
12. Wanneer wil Elias die olifanttande gaan verkoop?
13. Waar moet Willem nog gaan soek en vra na Lukas?
14. Hoe oud is Elias se kinders aan die begin van die verhaal?
15. Waar het Barta na Lukas gaan soek?
16. Wat het met tant Malie se oorlede antie agter in die bos
gebeur?
17. Waar wil Elias hê moet hul na Lukas gaan soek?
BL. 44-45
18. Waarom kon Barta nie na Lukas kyk nie?
19. Wat veroorsaak dat Lukas hul nie hoor nie?
20. Wie weier om te glo dat die kind weg is?
21. Waarmee vergelyk tant Gertjie ‘n kind?
22. Wie wil tant Gertjie roep om te kom help soek?
23. Wie wil sy hê moet hul gaan roep? Waarom is dit beter dat sy
gaan?
24. Wanneer laas het Willem vir Lukas gesien?
25. Waar het Kristoffel hom laas gesien?
26. Waarom is dit moeilik om sy spoor te kry?
27. Wie het ook in digte mis verdwyn?
28. Wat sê Elias het met die persoon gebeur?
29. Voltooi
Martiens soek ______, Dawid soek ______, Koos soek ______ en
Elias soek _____.
30. Wat moes tant Malie en Sofie regkry?
31. Waar is die grootvoete toe hul met die soektog na Lukas begin?
32. Na hoeveel dae het hul besef dat Lukas weg is?

You might also like