02 Hoofstuk 2 Chapter 2

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 28

Steekproefmetodes

Sampling methods
Leereenheid 2 / Study Unit 2
 Na die voltooiing van hierdie leereenheid behoort jy
in staat te wees om:
 Steekproefneming as ‘n wetenskaplike metode te motiveer.
 ‘n Aantal tegnieke vir die neem van steekproewe te beskryf
en toe te pas op eenvoudige voorbeelde.
 Foute in waarskynlikheidsteekproefneming te kan bespreek.

 After completing this study unit you should be able to


 To motivate sampling as a scientific method.
 Describe a number of sampling techniques and apply them
to simple examples.
 To be able to discuss errors in probability sampling.
Hoe versamel ons data?
How do we collect data?

Die populasie
’n Steekproef
die volledige groep items
waarvoor inligting verlang word. een of ander deelversameling van
die populasie.
The population
A sample
is the complete group of
elements from which one would is some sub-set of the population.
like to gain information.
Hoe versamel ons data?
How do we collect data?

Die populasie ’n Steekproef


The population A sample

N = 40 n = 10
Hoe versamel ons data?
How do we collect data?

Die populasie ’n Steekproef

Statistiese inferensie: metodes om gevolgtrekkings oor die populasie uit


steekproefdata te maak.
NB: betroubare gevolgtrekkings kan slegs gemaak word uit steekproewe
wat verteenwoordigend van die populasie is.
Hoe versamel ons data?
How do we collect data?

The population A sample

Statistical inference: methods used to make conclusions about a population


from sample data.
NB: reliable conclusions can only be made from samples that are
representative of the population
Steekproefneming / Sampling
 2 belangrike oorwegings:
1. Hoe groot moet die steekproef wees?
 Watter faktore speel 'n rol? (sien p. 13)

2. Hoe trek ons 'n verteenwoordigende steekproef?


 Daar bestaan baie verskillende steekproefmetodes.

 2 important considerations:
1. How large should the sample be?
 Which factors play a role? (see p. 13)

2. How do we draw a representative sample?


 There exist many different sampling methods.
Steekproefnemingsmetodes
Sampling Methods
Steekproefnemingsmetodes
Sampling Methods

Waarskynlikheidsteekproewe Nie-waarskynlikheidsteekproewe
Probability Samples Nonprobability Samples

Elke element in die populasie


het ’n bekende kans om in die Steekproef word verkry deur
steekproef opgeneem te word. van subjektiewe oorwegings
gebruik te maak.
Each element of the
population has a known Taken by making use of more
probability of being included in subjective criteria.
the sample.
Steekproefnemingsmetodes
Sampling Methods
Steekproefnemingsmetodes
Sampling Methods

Waarskynlikheidsteekproewe Nie-waarskynlikheidsteekproewe
Probability Samples Nonprobability Samples

• Gebaseer op ewekansigheid
of kans. • Gebaseer op subjektiewe
• Meer kompleks, tydrowend, oorwegings.
duurder. • Vinnig, goedkoop en gerieflik.
• Meer betroubaar. • Kan nie betroubaarheid meet
nie.
• Based on randomness or
chance. • Based on subjective
• More complex, time considerations.
consuming, more expensive • Fast, cheap and convenient.
• More reliable. • Cannot measure reliability.
Steekproefnemingsmetodes
Sampling Methods
Steekproefnemingsmetodes
Sampling Methods

Nie-
Waarskynlikheidsteekproewe
waarskynlikheidsteekproewe
Probability Samples
Nonprobability Samples
• Eenvoudige ewekansige steekproef • Geriefsteekproef
• Gestratifiseerde ewekansige steekproef • Oordeelsteekproef
• Trossteekproef • Kwotasteekproef

• Simple random sample • Convenience sample


• Stratified random sample • Judgement sample
• Cluster sample • Quota sample
Eenvoudige ewekansige
steekproef
 ʼn Eenvoudige ewekansige steekproef (e.e.s.) word verkry
indien elke element van die populasie wat nog nie in die
steekproef opgeneem is nie, ʼn gelyke kans het om gekies te
word.
 Gestel die populasie-elemente is genommer van 1 tot N = 500.
Hoe sal jy ‘n e.e.s. uit die populasie trek?
 Gebruik die tabel van kansgetalle (Tabel A1 in handboek)
 Maak gebruik van die rekenaar (ewekansige getalgenerator)

 Kansgetalle: 127356127345955561020301771
345156314751245625890242345
Kry ‘n steekproef van grootte 5 uit ‘n populasie van 250.

 Werk deur Voorbeelde 2.1 en 2.2


Simple random sample
 A simple random sample ( srs ) is obtained if each element in
the population, not already in the sample, has an equal
chance of being taken up into the sample on the next draw.
 Suppose that the population elements are numbered from 1 to
N = 500. How will you draw a srs from the population?
 Use the table of random numbers (Table A1 in textbook)
 Make use of the computer (random number generator)

 Random numbers: 127356127345955561020301771


345156314751245625890242345
Obtain a sample of size 5 from a population of 250.

 Work through Examples 2.1 and 2.2


Excel – Random Generator
Excel – Random Generator
Gestratifiseerde
steekproefneming
 Word toegepas as die populasie baie heterogeen is (d.w.s.
die elemente toon groot verskille t.o.v. die eienskap wat
bestudeer word)
 Populasie word dan opgedeel in groepe of strata wat min of
meer homogeen is t.o.v. die eienskap wat bestudeer word.
 ʼn Eenvoudige ewekansige steekproef word dan uit elke
groep of stratum getrek.
 Indien die aantal elemente wat uit elke stratum getrek word,
eweredig/proporsioneel is aan die stratumgrootte, noem ons
dié steekproef ʼn eweredige gestratifiseerde steekproef.
Stratified Sampling
 Applied when the population is heterogeneous (i.e. the
elements show a large degree of variation w.r.t. the
characteristic being studied)
 Population is sub divided into groups or strata that are more
or less homogeneous w.r.t. characteristic being studied.
 A simple random sample is then drawn from each group or
stratum
 If the number of elements taken from each sample is
proportional to the stratum size, we say that the sample is a
proportional stratified sample.
Gestratifiseerde
steekproefneming
 Voorbeeld 2.5: Gestel die inwoners van ʼn klein dorpie (van
grootte N = 5 000) kan as volg in vier strata verdeel word:
 Skoliere 1 422
 Studente 521
 Middeljariges 2 730
 Pensioenarisse 327
 Die inwoners van die dorpie se mening oor hul gunsteling
kuierplekke is van belang en daar word besluit om ʼn
eweredige gestratifiseerde steekproef van n = 800 te neem.
 Bepaal die groottes van die steekproewe wat uit die strata
geneem moet word.
Stratified Sampling
 Example 2.5: Suppose that the inhabitants of a small town (of
size N = 5 000) can be sub divided into the following four strata:
 Scholars 1 422
 Students 521
 Middle-aged people 2 730
 Pensioners 327
 We are interested in studying the inhabitants’ opinions on their
favorite recreational places and it is decided to draw a
proportional stratified sample of n = 800
 Determine the sizes of samples that should be drawn from the
different strata.
Excel – Stratified Sampling
Trossteekproefneming
Cluster sampling
 Elemente word natuurlik saamgegroepeer om ‘n aantal trosse te
vorm, waar elke tros ‘n heterogene groep is.
 Let op die verskil tussen
 een-stadium-trossteekproefneming
 twee-stadium-trossteekproefneming
 Werk deur Voorbeelde 2.7, 2.8 en 2.9

 Elements are naturally grouped together to form groups referred


to as clusters, whose internal distributions are as heterogeneous.
 the population itself.
 Note the difference between
 one stage cluster sampling
 two stage cluster sampling
 Work through examples 2.7, 2.8 and 2.9
Steekproefnemingsmetodes
Sampling Methods
Steekproefnemingsmetodes
Sampling Methods

Nie-
Waarskynlikheidsteekproewe
waarskynlikheidsteekproewe
Probability Samples
Nonprobability Samples
• Eenvoudige ewekansige steekproef • Geriefsteekproef
• Gestratifiseerde ewekansige steekproef • Oordeelsteekproef
• Trossteekproef • Kwotasteekproef

• Simple random sample • Convenience sample


• Stratified random sample • Judgement sample
• Cluster sample • Quota sample
Nie-waarskynlikheidsteekproewe
Nonprobability Samples
 Geriefsteekproefneming: Steekproef word geneem
wat gerieflik is vir die navorser en verteenwoordig
nie noodwendig die populasie nie. Eenhede word
gekies wat maklik bereikbaar en beskikbaar is.

 Convenience sampling: A sample is taken that is


convenient for the researcher and does not
necessarily represent the population. Units are
selected that are easily accessible and available.
Nie-waarskynlikheidsteekproewe
Nonprobability Samples
 Oordeelsteekproefneming: Steekproef word
geneem om volgens die navorser se oordeel die
“beste” elemente in die steekproef in te sluit.

 Judgment sampling: Sampling is taken to include,


according to the researcher's judgment, the "best"
elements in the sample.
Nie-waarskynlikheidsteekproewe
Nonprobability Samples
 Kwotasteekproef: Populasie word in segmente
verdeel en ‘n kwota elemente word uit elke
segment in die steekproef ingesluit.

 Quota sampling: Population is divided into segments


and a quota of elements from each segment is
included in the sample.
Foute en sydighede in
waarskynlikheidsteekproefneming
Errors and bias in sampling
 ’n Steekproeffout is ’n weerspieëling van die onvermoë
van ’n steekproef om volledige akkurate inligting van ‘n
populasie weer te gee.
 Inherent tot enige steekproef; kan nie uitgeskakel word nie.
 Kan verklein word deur groter steekproef te neem.

 The sample error is a reflection of the inherent inability of


the sample to provide completely accurate information
about a population.
 Inherent to any sample; cannot be avoided.
 Can be decreased by taking a larger sample.
Foute en sydighede in
waarskynlikheidsteekproefneming
Errors and bias in sampling

 Steekproefwaarnemingsfoute ontstaan tydens die


insameling van data.
 A.g.v. foutiewe of onakkurate meetinstrumente,
onbetroubaarheid van die ondervraer/respondent, ens.

 Sampling observation errors are those errors incurred


during the collection of data.
 Faulty or inaccurate measuring instruments, unreliability of
the surveyor/respondent, etc.
Foute en sydighede in
waarskynlikheidsteekproefneming
Errors and bias in sampling

 Steekproefsydigheid ontstaan indien sekere dele van die


populasie om bepaalde redes glad nie, of in ’n mindere
mate, verteenwoordig word.

 Sampling bias occurs when certain sections of the


population are represented to a lesser degree or not
represented at all.
Verantwoordelikheid
Responsibility
 Nie-waarskynlikheidsteekproefnemingsmetodes is subjektief

 Etiek is belangrik as met mense gewerk word

 Anonimiteit teenoor vertroulikheid

 Eerlikheid by datahantering

 Nonprobability sampling methods are subjective.

 Ethics are important when working with people

 Anonymity vs. confidentiality

 Honesty when working with data

You might also like