Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 5

AFK1502 - EKSAMEN 1 Elsabé Osler - 65433084

Elsabé Osler
Studentenommer - 65433084
AFK1502

1
AFK1502 - EKSAMEN 1 Elsabé Osler - 65433084

Vraag 1:
1.1. Elementêre bouplan

Tema: Gesinsgeweld en hoe kan ons van hulp wees.

Hoofvraag 1: Wat is gesinsgeweld?

Hoofvraag 2: In watter verskeie domeine kan ons disrespek teenoor vrouens raaksien?

Hoofvraag 3: Wat is die statistieke vir geweld teen vroue en kinders in Suid-Afrika?

Hoofvraag 4: Hoe kan ons vir ‘n mishandelde persoon van hulp wees?

Hoofvraag 5: Wat moet in plek wees voordat ‘n mishandelde vrou uit ‘n geweldadige verhouding
kan ontsnap?

Hoofvraag 6: Waarom is dit belangrik dat die mishandelde vrou so gou as moontlik ‘n
beskermingsbevel kry?

1.2 .

Paragraaf 1 – Gesinsgeweld is ‘n groot krisus in Suid-Afrika.

Paragraaf 4 – Hoe jy ‘n mishandelde persoon kan help en bystaan.

1.3 .

Gesinsgeweld in Suid-Afrika is ‘n baie groot en sensitiewe krisus, maar dit is uiters belangrik dat die
mishandelde persoon weet dat daar is wel ‘n uitkomkans. Daar is baie maniere hoe ons ‘n
mishandelde persoon kan bystaan en raadpleeg, en baie hulpbronne waarvan ons kan gebruik maak
om dit reg te kry, soos die beskermingsbevel. ‘n Wegkomplan moet in plek gesit word so gou as
moontlik, want niemand verdien om in ‘n geweldadige verhouding vasgevang te bly nie.

1.4.

1.4.1. Lewensmaats word dikwels deur hulle geweldadige lewensmaats geïsoleer.

1.4.2. ‘n Verskeidenheid van kragte is aan die werk by die oorsake van gesinsgeweld en moet altyd in
gedagte gehou word.

1.5.

Die slagoffer moet die gereg aan sy kant kry.

1.6.

besit, mishandel.

1.7.

‘n Slagoffer kan aansoek doen vir ‘n beskermingsbevel by die naaste landdroskantoor aan haar
woon- of werkplek.

1.8.

1.8.1. aangesien

1.8.2. voordat

2
AFK1502 - EKSAMEN 1 Elsabé Osler - 65433084

1.9.

Die geweld teen vroue en kinders is ‘n nasionale krisis. Daar is verskillende vorme van gesinsgeweld
naamlik, fisiese geweld, seksuele mishandeling, ekonomiese mishandeling, teistering en emosionele
mishandeling. Disrespek teenoor vroue word op verskeie maniere van die Suid-Afrikaanse
samelewing gesien. Vrouens word gesien as ‘n besitting of ‘n prys wat ‘n man kan wen. Ons moet op
hierdie krisis reageer!

Ongeveer een uit elke vyf vrouens in Suid-Afrika tussen die ouderdom van 18 en 24 jaar het al
fisiese mishandeling ervaar. In minstens 46% van die gevalle word die kinders ook deur die betrokke
mans mishandel. Dit is so belangrik dat ons hulp en ondersteuning bied vir mishandelde gesinne,
alhoewel dit moeilik is om te besluit wat om te doen of hoe om hulle te help

Help die mishandelde vrou om ‘n wegkomplan in plek te kry om dit moontlik te maak om te kan
ontsnap en weg te breek. Help die mishandelde vrou om so gou as moontlik ‘n beskermingsbevel te
kry, want niemand verdien om in ‘n geweldadige verhouding vasgevang te wees nie.

Vraag 2:
2.1. [d]

2.2. [a]

2.3. [d]

2.4. [d]

2.5. [a]

2.6. [b]

2.7. [c]

2.8. [a]

2.9. [c]

2.10. [d]

2.11. [b]

2.12. [d]

2.13. [b]

2.14. [d]

2.15. [d]

3
AFK1502 - EKSAMEN 1 Elsabé Osler - 65433084

Vraag 3:
3.1.1. C

3.1.2. A

3.1.3. B

3.2. Dit is vir die hof duidelik dat jy nie die waarheid praat nie.

3.3.1. Dit kan beteken dat daar baie vroue in Suid-Afrika is wat hard werk of dit kan beteken dat
vroue in Suid-Afrika baie hard werk.

3.3.2. Daar is baie vroue in Suid-Afrika wat hardwerkend is.

3.4.1. oënskynlik

3.4.2. personeel bestuurder

3.4.3. kritiek

3.4.4. grammatikafoute

3.4.5. kontroleer

3.4.6. skryfkonvensies

3.4.7. wat

3.4.8. noukeurig

3.5.

Die Skoolhoof het geantwoord, die skool sluit voor Paasnaweek.

3.6. My lewe kan in ‘n oogwink verander.

Baie mense het al die stelling “ ‘n Mens se lewe kan in ‘n oogwink verander.” gesê, maar nog nooit
regtig gesnap nie. Ons dink ook gereeld dit sal nie sommer met ons of met ons naastes gebeur nie.
Dit maak dat mens roekeloos optree in sekere tye, want ons is nie geneig om te dink voor ons doen
nie. Ons wil altyd na die tyd dink aan wat ons kon gesê het of hoe ons eerder kon optree. Dit is waar
die gesegte “Spyt kom altyd te laat.” baie gepas is. Ons moet begin dink voor ons doen en voor ons
praat!

Dit veroorsaak dat party mense daardie slukkie alkohol vat, want “Ek sal nie in ‘n ongeluk kom nie.”
tot hulle dan in ‘n ongeluk kom en die ander persoon is oorlede of in kritieke toestand, of selfs die
skuldige is dalk verlam. Dan kan ons nie verstaan hoekom dit met ons gebeur nie. Die feit van die
saak is, niemand van ons is onaantasbaar nie, dit kan met enige iemand gebeur.

Jy kan vandag werk toe gaan, vanaand as jy by die huis kom, sleg begin voel en môre vertel die
dokter vir jou jy het kanker. Mens verwag nie sommer slegte nuus nie, maar ons moet lewe asof ons
môre nie gaan sien nie. Positief wees en lewe spreek oor elke situasie in ons lewens. Die lewe is
hopeloos te kort om negatief te wees, die wêreld is genoeg vol negtiewe dinge. Ons moet onsself en
ons naastes oppas, waardeer en liefhê. Ons lewens kan in ‘n oogwink verander.

4
AFK1502 - EKSAMEN 1 Elsabé Osler - 65433084

Bronnelys:

1. AFK1502 Studiegids.

You might also like