Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 3

1

TOM NEWBY SCHOOL TEST MEMORANDUM

Vak Afrikaans Eksaminatrise Mej. M. Botha


Datum Junie 2021 Totale punte 60
Graad 7 Tydsduur 2 ure
Moderatrise Mev. M. Fourie
Spesiale instruksies Geen woordeboeke.
Antwoord op die vraestel.

This Exam has been compiled using notes and information contained in the Tom
Newby School book. The marking memorandum has been compiled accordingly.
While alternative responses will be given due acknowledgement, the official
memorandum will be considered a priority document to ensure uniformity of
marking.
Hierdie vraestel bestaan uit:
Vraag 1: Literêre / nie-literêre teks /20
Vraag 2: Visuele teks /10
Vraag 3: Opsomming /10
Vraag 4: Taalstrukture en konvensies /20

Vraag 1 Literêre / nie-literêre teks Punt Vlak


1.1 in die nag √ 1 1
1.2.1 Waar √ 1 1
1.2.2 Hulle is die 3de Desember gebore, dit is baie naby aan
1 3
Kersfees. √
1.3 B√ 1 1
1.4 17 hondjies is gebore. √ 1 2
1.5 Rottweillers kry gewoonlik agt tot tien hondjies. √ 1 1
1.6. Hulle word elke 2 ure gevoer, dus 12 keer in 24 uur. √ 1 3
1.7 C√ 1 2
1.8 gesond √ 1 1
1.9 “Hulle trap en klim bo-oor mekaar om aan Xeena te drink.” √ 1 3
1.10 bottel √ 1 4
1.11 Koos het op die internet probeer uitvind. √ 1 2
1.12 ‘n Veearts is ‘n diere-dokter. Hulle behandel siek diere.
1 4
(Enige gepaste antwoord) √
1.13.1 Waar √ 1 2
1.13.2 Sy sê dat dit fantasties is dat almal nog lewe. √ 1 2
1.14 Blanché de Vries het die berig geskryf. √ 1 3
1.15 Hulle bly in Bellville. √ 1 2
1.16 C√ 1 3
1.17 Die berig is op 3 Desember 2013 geskryf. √ 1 2
1.18 Ek sal baie opgewonde wees.
1 5
(Enige gepaste antwoord en rede) √

Totaal: 20
2
Vraag 2 Visuele teks Punt Vlak
2.1 In ‘n koerant of op sosiale media. √ 1 2
2.2 ‘n Opregte worshondjie. √ 1 1
2.3 Die ma en pa is ook beide worshonde, die worshondjie is nie
1 4
‘n gemengde ras nie. √
2.4 Agt weke oud. √ 1 1
2.5 Leerder se eie opinie.
Ja, die hondjie is oud genoeg. Gepaste rede. 1 5
Nee, die hondjie is nie oud genoeg nie. Gepaste rede. √
2.6 R1400 √ 1 1
2.7 (Enige gepaste beskrywende woorde)
1 2
Klein, oulik, mooi √
2.8 Die hondjie kan maklik vet word as hy/sy nie die regte
1 3
hoeveelheid kos kry nie. √
2.9 Ek sal elke middag met die hondjie gaan stap. √
1 3
(Enige gepaste oefening)
2.10 Ja, rede OF
1 3
Nee, rede √

Totaal: 10

Vraag 3 Opsomming Punt

Nota:
7 feite vir 7 punte. (Slegs eerste 7 feite word gemerk).
Taal word volgens onderstaande rubriek bepunt.
SWAK TAALGEBRUIK EN GEMIDDELDE TAALGEBRUIK EN UITSTEKENDE TAALGEBRUIK EN
SINSKONSTRUKSIE SINSKONSTRUKSIE SINSKONSTRUKSIE
1 2 3
Leerder kan nie homself/haarself Leerder kan homself/haarself op ‘n Leerder druk homself/haarself baie
uitdruk nie. Sukkel om ‘n goeie sin verstaanbare manier uitdruk. Kort goed uit. Die leerder is kreatief.
aanmekaar te sit. en eenvoudige sinne word geskryf.

Totaal: 10
3

Vraag 4 Taalstrukture en konvensies Punt


4.1 Koos √ 1
4.2 snaakser √ 1
4.3 blitsvinnig √ 1
4.4 op – ge – hou
1
geslote, oop, oop √
4.5 tu – sen √ 1
4.6 eerste, hondjies, probeer, verkoop √ 1
4.7 ‘n √ 1
4.8 B√ 1
4.9 goed √ 1
4.10 min √ 1
4.11 (Enige stelsin vanuit die teks)
1
Agt ure later was daar 17 klein rottweilertjies. √
4.12 Xeena het na die geboorte lekker geslaap. √ 1
4.13 reise √ 1
4.14 D√ 1
4.15 Koos en Belinda het vir Xeena gehelp om geboorte te gee. √ 1
4.16 Ek wil een hondjie hê, want ek dink hulle is oulike
1
waghonde. √
4.17 Hulle het die hondjies elke twee uur gevoer. √ 1
4.18 Koos vertel dat hy die eerste hondjie daar gesien lê het. √ 1
4.19 oulike, groot, mooi (Enige gepaste antwoord) √ 1
4.20 Hulle √ 1

Totaal: 20

You might also like