Graad 8 - Herkenning - Notas

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 4

Herkenning – Johan Stegman, Hoërskool Heidelberg

Ek kyk na hom oorkant my –


blou oë, swart hare,
hand in die sy.

Ek ken al sy gedagtes,
sy elke wens.
Ek ken ook sy geheime vrese en vreugdes.
Ek weet ook hy’t foute –
is tog net ‘n mens.

Ek weet van ideale


soos om Springbok te word
– met ‘n drie agter Nuweland se pale.

Ek sien ook sy onsekerheid:


Wie, wat en hoe hy moet wees,
laat hom wonder en soms selfs twyfel.

Ek ken sy hele siel:


dit is immers ek
daar in die spieël.
NOTAS: GEDIG: NOTAS:
Titel: Herkenning Reflection

Strofe 1 : Ek kyk na hom oorkant my – I look at his reflection


my

blou oë, swart hare, Blue eyes, black eyes

hand in die sy. Hand on the side


(slike hip)

Strofe 2: Ek ken al sy gedagtes, I know all his


thoughts

sy elke wens. All his wishes

Ek ken ook sy geheime vrese en vreugdes. I also know his


secrets, fears and joys

Ek weet ook hy’t foute – I also know his faults

is tog net ‘n mens. Is only human

Strofe 3: Ek weet van ideale I know the ideals

soos om Springbok te word Become a springbok


(player)

– met ‘n drie agter Nuweland se pale. To score a try by


New Zealands poles

Strofe 4: Ek sien ook sy onsekerheid: I know his


uncertanties

Wie, wat en hoe hy moet wees, Who, what and how


he must be

laat hom wonder en soms selfs twyfel. Let him wonder and
doubt himself

Strofe 5: Ek ken sy hele siel: I know his whole soul

dit is immers ek It is me

daar in die spieël. There in the mirror

VRAE:

1. Wie is die ‘hom’ in strofe 1?

Hom is die spreker hy kyk in die spieel

2. Die spreker is ‘n …

Hy is ‘n man.

3. Hoe lyk die spreker?

Hy het blou oe en swart hare

4. Die spreker is ‘n mens en kan soms ook verkeerd wees. Haal een reël in strofe 2 aan
om
die stelling te bewys.

“Ek weet ook hy’t foute” en “is tog net ‘n mens.”

5. Aan watter sportsoort neem die spreker deel?

Rugby

6. Watter woorde in die gedig dui die spreker se sportsoort aan?


A ‘… soos om Springbok te word …’
B ‘ … met ‘n drie agter Nuweland se pale …’
C ‘ … hand in die sy …’

7. In strofe 4 is die spreker vol selfvertroue en bravade. Stem jy saam met die stelling?
Haal twee afsonderlike reëls aan om jou antwoord te bewys.

Nee, want die gedig “Ek sien ook sy onsekerheid” en “Wie, wat en hoe hy moet wees”

8. Sê in jou eie woorde wat die reël in strofe 5 beteken – ‘Ek ken sy hele siel:’

Want hy praat oor homself so hy sal weet oor homself.

9. Met wie gesels die spreker?

Hy praat oor homself

You might also like