Vries Sout en Kraan Water

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

Gita Rix

Gr 6A

Vraag 1
Doel:
Die doel van die eksperiment is om uit te vind of soutwater eerste vries, en of
kraanwater eerste vries.

Hipotese:
Ek dink dat kraanwater eerste sal vries.

Metode:
 Ek het twee sushi sous bakkies geneem.
 Ek het in altwee 50ml water gegooi.
 In die een het ek 1 tl sout bygegooi.
 Ek het dit 14h20 in die vrieskas gesit , en elke uur gaan kyk of daar
verandering plaasgevind het.
Waarneming:
NA 1 UUR NA 2 URE NA 3 URE
SOUT WATER
Boonste laag Nognie solied Boonste laag
effens gevries hard nie gevries, maar nog
maar nie hard nie water onder aan

KRAAN WATER
Boonste laag Nognie solied Heeltemal gevries
harder gevries as hard nie
die soutwater
maar ook nie hard
nie.

Gevolgtrekking:
Na die voltooiing van die eksperiment het ons uitgevind dat die soutwater
vinniger gevries het as die kraanwater.
Gita Rix
Gr 6A

Vraag 2
2.1 Handskeiding
2.2 Sifting
2.3 Afsak en oorgiet
2.4 Verdamping
2.5 Filtrering

You might also like