Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 3

LOR Taak 1

Kwartaal 1

Igor Rix
Aktiwiteit 1
1. Demokratiese strukture is die reëlings wat gebruik word om besluite te
neem deur die deelname van die mense soos verkiesings. Die doel van dit
is om 'n regverdige manier te bied vir mense om deel te neem aan die
regeringsproses.

2. 1. Uitvoerend: Die struktuur val onder die president van die land. Dit is
verantwoordelik vir die toepassing van die wette en besluite wat die
regering maak.Die president en sy kabinetslede maak seker dat dinge
gebeur soos die regering besluit het.

2. Wetgewent: Dit is die deel van die regering wat die wette opstel,
verander en om seker te maak dat die regering die regte dinge doen. Die
parlement doen dit hier in Suidafrika.

3. Geregtelik: Dit is n aparte deel vand die regering wat besluite maak.
Hulle werk deur hoofsake te hanteer. Die hooggeregshof en die
grondwethof is twee van die belangrikste howe.

3. 1. Orde en Vrede: Dit help dat almal n ordelike en vreedsame lewe kan
het deur om eenvoudige en basiese reels te he.
2. Beskerming van Mense se regte: Dit beskerm Mense se mense regte en
dat almal n gelyk behandel word.

4. Suid-Afrikaners kan betrokke raak deur om deel te neem aan openbare


vergaderings. Hier kan jy jou stem laat hoor en invloed he oor die besluite
wat die regering neem.

5. Hulp vir die gemeenskap: NWO’s help met die gesondheids


sorg,onderwys en armoede.
Beskerming van die omgewing: Baie NWO’s werk aan
omgewingsprojekte soos byvoorbeeld natuurbewaring
Skep werksgeleenthede: NWO’s help om werksgeleenhede te skep vir
die werklose mense en hulle ondersteen klein besighede
Bevordering van demokrasie: NWO’s moedig deelname aan, hulle help
om samelewing te bou en hulle wil he almal moet hulle stem he
6. Ekonomiese Groei: Dit beskerm besigehede en skep werksgeleenthede
Beheer van hulpbrone: Om hulpbronne soos minerale te bestuur.
Beter Dienslewering: Dit versker dat mense die basiese dienste doen
soos byvoorbeeld gesondheidsorg
Sosiale Geregtigheid: om weereens regte van mense te beskerm

7. Gr.11 leerlinge kan aan aktiewieteite deelneem soos debat of redenaars


waar hulle, hulle opinies kan deel en kan debateer wat n groot rol speel in
openbare deelname
Ek dink sociatas waar jy die omgewing beskerm en die natuur skoon hou
en selfs help met armoede kan ook help om deel te wees en dit is ook
soos NWO se Beskerming van die omgewing.

You might also like