Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

NN 07/2023 2024/02/13

BESERINGS OP DIE SKOOLTERREIN EN INJURIES ON SCHOOL PREMISES AND


AANSPREEKLIKHEID LIABILITY
Die professionele opvoeder se beroep vereis ʼn hoë The professional educator's calling requires a high
graad van sorgsaamheid teenoor leerders. ‘n degree of caring for learners. An educator may be held
Opvoeder kan aanspreeklik gehou word indien ‘n liable if a learner sustains an injury on the school
leerder ‘n besering opdoen op die skoolterrein en of premises or suffers emotional damage that could have
emosionele skade ly wat vermy kon word. been avoided.

Die onderstaande is aspekte waarvan kennis geneem The following are aspects that must be noted in order
moet word om die breër konteks te verstaan met to understand the broader context regarding injuries
betrekking tot beserings op die skoolterrein. on school premises.

Wat behels diligens paterfamilias? What does diligens paterfamilias include?


Die rol van die opvoeder is om met diligens The role of the educator is to act with diligens
paterfamilias op te tree. Dit beteken dat die opvoeder paterfamilias. This means that the educator must act
soos ‘n ouer in ‘n normale huishouding moet optree like a parent in a normal household with regard to
met betrekking tot aandag en sorgsaamheid. attention and care.

Wat behels in loco parentis? What does in loco parentis include?


In loco parentis beteken “in die plek van die ouer”. Dit In loco parentis means "in the place of the parent".
impliseer dat die skool en opvoeder gedurende This implies that the school and educator take the
skoolaktiwiteite in die plek van die ouer staan ten place of the parent during school activities in order to
einde sekere funksies te vervul. Dit sluit die fulfil certain functions. This includes the following:
onderstaande in: • The right to maintain authority;
• Die reg om gesag te handhaaf; • The obligation to exercise careful supervision over
• Die verpligting om sorgsame toesighouding oor the learners; and
die leerders uit te oefen; en • The obligation to ensure the safety of learners.
• Die verpligting om na die veiligheid van leerders
om te sien. What does duty to care include?
The educator's duty to care includes the duty to
Wat behels sorgsaamheidsplig? protect the learner from physical injury, as well as
Die opvoeder se sorgsaamheidsplig sluit die plig in om emotional harm.
die leerder te beskerm teen fisiese beserings, asook
emosionele benadeling. A school's duty to care extends beyond just warning
learners about danger. Educators must ensure that, as
Die sorgsaamheidsplig van ‘n skool strek verder as om far as possible, no harm is done.
leerders net teen gevaar te waarsku. Opvoeders moet
verseker dat sovêr moontlik daar geen skade gely What does it mean to be accountable?
word nie. Accountability in the educational environment rests
on the following parties:
Wat beteken dit om aanspreeklik te wees? • The individual educator;
Aanspreeklikheid in die onderwysomgewing berus op • The management of the school; and
die volgende partye: • The school / government as employer.
• Die individuele opvoeder;
• Die bestuur van die skool; en These parties can be held liable to compensate for
• Die skool / regering as werkgewer. damages suffered by a learner.

Hierdie partye kan aanspreeklik gehou word om te


vergoed vir skade wat ‘n leerder gely het.
Wat is die 4 vereistes vir deliktuele aanspreeklikheid? What are the 4 requirements for delictual liability?
1. Handeling 1. Action
Die handeling (daad/aksie) moet ‘n willekeurige The act (deed/action) must be a voluntary action
aksie en ‘n menslike handeling wees, met ander and a human act, i.e., the action of a dog that runs
woorde ‘n hond wat by die skool inhardloop en ‘n into the school property and bites a learner is not
leerder byt, tel nie as ‘n menslike handeling nie. ‘n considered as a human act. A voluntary act is
Willekeurige handeling is iets wat binne die something that is within the person's control. If an
persoon se beheer is met ander woorde indien ‘n educator faints and a learner is injured in the
opvoeder sou flou word en ‘n leerder in die proses process, this is an involuntary act.
beseer word, is dit ‘n onwillekeurige handeling.
2. Guilt
2. Skuld Guilt is seen as something done on purpose or
Skuld word gesien as iets wat met opset gedoen when someone was negligent.
word of wanneer iemand nalatig was.
3. Damage
3. Skade Damage refers, among other things, to the
Skade verwys onder andere na die volgende: following:
• Skade aan ‘n voorwerp. • Damage to an object.
• Mediese skade in die geval waar mediese • Medical damages in the case where medical
uitgawes aangegaan moet word. expenses have to be incurred.
• Persoonlike skade wat na iets persoonlik • Personal damage that refers to something
verwys soos ‘n leerder se liggaam of goeie personal such as a learner's body or good
naam. name.

4. Kousaliteit/oorsaaklikheid 4. Causality
Daar moet ‘n kousale verband bestaan tussen die There must be a causal connection between the
onregmatige handeling en die nadeel of skade wat unlawful act and the disadvantage or damage that
ingetree het. (Die handeling/besluit moes die occurred. (The act/decision must have been the
direkte oorsaak van die skade gewees het). direct cause of the damage).

Wat sȇ die wet? What does the law say?


Volgens Gemenereg delegeer ouers hul wetlike According to Common Law, parents delegate their
verpligting van sorgsaamheid met betrekking tot hul legal duty of care in relation to their children, to the
kinders aan die opvoeder. educator.

Die wet stipuleer dat ‘n opvoeder uit die staanspoor The law stipulates that an educator must know from
uit moet weet dat kinders: the outset that children:
• soms impulsief en irrasioneel optree; • sometimes act impulsively and irrationally;
• tot ‘n sekere mate nie so bewus is van gevaar soos • to a certain extent are not as aware of danger as
‘n volwassene nie; en an adult is; and
• nie in verhouding tot die aard van die gevaar • do not act in proportion to the nature of the
optree nie. danger.

Wat is die redelike persoon toets? What is the reasonable person test?
Die vraag word afgevra of die opvoeder die skade kon The question is asked whether the educator could
voorsien het en indien dit redelikerwys voorsienbaar have foreseen the damage; and, if it was reasonably
was, het hy/sy redelike maatreëls getref wat die skade foreseeable, did he/she take reasonable measures
kon verhoed het? that could have prevented the damage?

Wat is nalatigheid? What is negligence?


Nalatigheid kan aangedui word deur vasgestelde Negligence can be indicated by fixed questions of the
regsvrae: law:
• Kon die opvoeder voorsien dat sy/haar optrede of • Could the educator have foreseen that his/her
die gebrek aan optrede skade/besering tot gevolg actions or lack of action would result in
sou hê? damage/injury?
• Kon die opvoeder oor die vaardigheid en kennis • Could the educator have had the skills and
beskik wat hom/haar in staat sou stel om die knowledge that would enable him/her to
besering/skade te voorsien? foresee the injury/damage?
• Kon die opvoeder redelike stappe geneem het om • Could the educator have taken reasonable steps
so ‘n voorval te vermy? to avoid such an incident?
• Kon die opvoeder reëlings getref het om seker te • Could the educator have made arrangements to
maak dat die stappe uitgevoer word? ensure that the steps were carried out?
• Het die opvoeder die stappe uitgevoer? • Did the educator carry out the steps?

Watter aktiwiteite word beskou as skoolaktiwiteite? Which activities are considered school activities?
Alle aktiwiteite wat leerders op die skoolterrein All activities participated in by learners on the school
uitoefen sonder dat die leerder se ouers teenwoordig premises without the learner's parents being present
is, word beskou as ‘n skoolaktiwiteit. Dit sluit die are considered a school activity. This includes the
normale skool- en buitemuurse aktiwiteite in sowel as normal school and extra-curricular activities as well as
spesiale geleenthede/aktiwiteite soos waterkas- special events/activities such as water fun activities,
kenades, modeparades, talentkompetisies ens. fashion parades, talent competitions etc.

In watter ander omstandighede is die skool / In what other circumstances is the school / educator
onderwyser steeds aanspreeklik? still liable?
• Die oomblik wanneer die skool soggens oopgesluit • Once the school is unlocked in the morning and
word en die leerders die terrein betree is die the learners enter the premises, the school /
skool/opvoeder aanspreeklik. educator is liable.
• Na afloop van buitemuurse aktiwiteite is die • After extra-curricular activities, the educator /
opvoeder / skool steeds aanspreeklik tot die ouers school is still liable until the parents collect the
die leerder kom afhaal - al is die ouers laat. Neem learner - even if the parents are late. (Take into
die redelike-mens toets in ag – sal ‘n redelike account the reasonable person test – would a
mens ‘n leerder alleen by ‘n skoolhek laat? reasonable person leave a learner alone at a
• Indien ‘n opvoeder ‘n leerder op die terrein sien school gate)?
wat na skoolure onverantwoordelik optree, bly die • If an educator sees a learner on the premises who
skool / opvoeder aanspreeklik. behaves irresponsibly after school hours, the
• Indien leerders tydens ‘n pouse in ‘n opvoeder se school / educator remains liable.
klas moet wees, moet daar toesig van ‘n • If learners must be in an educator's class during a
personeellid wees. break, there must be supervision by a member of
• Opvoeders is steeds aanspreeklik vir staff.
skoolaktiwiteite wat nie op die skoolterrein • Educators are still liable for school activities that
plaasvind nie, soos kampe en uitstappies. do not take place on the school premises such as
• Opvoeders kan aanspreeklik gehou word indien camps and excursions.
hulle leerders vervoer vanaf en na • Educators may be held liable if they transport
sportbyeenkomste met hulle eie motors met of learners to and from sporting events in their own
sonder die toestemming van die ouers. vehicle with or without the consent of the parents.

Wat kan `n opvoeder/skool doen om hulself te What can an educator/school do to protect


beskerm wanneer daar `n besering op die terrein is? themselves when there is an injury on-site?
• Maak seker daar is beleid in plek wat gevolg moet • Make sure there is a policy in place that must be
word wanneer ‘n leerder ‘n besering opdoen. followed when a learner sustains an injury.
• Die opvoeder wat teenwoordig was tydens die • The educator who was present at the time of the
besering, moet die besering aanmeld by die injury must report the injury to the register
registeronderwyser en betrokke bestuurslede en teacher and relevant school management team.
so gou moontlik ‘n verslag saamstel van die Further a report of the events must be compiled
gebeure. Die ouers moet ingelig word van die as soon as possible. The parents must also be
besering. informed of the injury.
• Indien dit ‘n ernstige besering is en die ouers nie • If it is a serious injury, and the parents cannot be
bereikbaar is nie moet die hoof die mediese reached, the principal must arrange medical
behandeling by ‘n huisdokter of die ongevalle treatment by a general practitioner or the casualty
afdeling van ‘n hospitaal reël. section at a hospital.
• Indien daar ‘n ooggetuie was, moet ‘n verslag van • If there was an eyewitness, a report from the
die ooggetuie saam met die opvoeder se verslag eyewitness must be submitted together with the
ingedien word. educator's report.
• Hierdie verslae moet deur die skoolhoof by die • These reports must be submitted by the principal
distrikskantoor ingedien word en op rekord to the district office and placed on record.
geplaas word.
• Daar moet ook verseker word dat daar aangewese • Ensure that there are designated staff at the
personeel by die skool is wat noodhulp kan toepas school who are able to apply first-aid and they
en hul moet te alle tye beskikbaar wees. must be available at all times.
• Die skool moet ook volledige rekords hê van • The school must also keep complete records of
leerders se mediese geskiedenis om ingeligte learners' medical history in order to make
besluite te neem, veral ten opsigte van toediening informed decisions, especially regarding the
van medikasie of behandeling. administration of medication or treatment.

You might also like