Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

OUR LADY OF FATIMA AFRIKAANS EAT

GRAAD 10 LANG TRANSAKSIONELE SKRYFSTUK KWARTAAL 2


TYD : 100 MINUTE PUNTE: 20

Opsteller: E. Harris Moderatrise: K. Engelbrecht

Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf 150-220 woorde daaroor.
Jy moet bewys van beplanning lewer.
Jy moet elke keer die kolpunte in jou skryfstuk aanspreek.
Onthou om die aantal woorde onderaan jou skryfstuk te skryf.
Skryf die nommer van jou skryfstuk neer.

1. Dagboekinskrywing

Jy is Zanelle. Skryf ‘n dagboekinskrywing oor twee dae van jou vakansie.

• Dag een: Vertel van die pizza-misverstand.


• Dag twee: Vertel van die uitstappie na die woud.

Liewe Dagboek Vrydag, 20 Desember 2020


X X X X
Bla, bla…….

2. Vriendskaplike Brief

Jy is Anja. Skryf ‘n brief aan ‘n vriendin in jou tuisdorp en vertel vir haar van jou vakansie.

• Vertel vir haar van die seuns wat jy en Zanelle ontmoet het.
• Verduidelik hoe julle ontmoet het.
• Vertel vir haar hoekom jy dink dat die seuns oulik is.

Groenstraat 12
Kaapstad
8000
20 Desember 2020
X X X
Liewe _________
X X X
Inleiding
X X X
Liggaam
X X X
Slot
X X X
Groete
Anja

You might also like