Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 26

MAAK JOU SITPLEKGORDEL VAS, ONS GAAN

NOU MEER VAN LUGHAWENS LEER.


LUGHAWE TERMINOLOGIE

3
Lughawe
‘n Plek waar vliegtuie land, passasiers en vrag op en aflaai. Fasiliteite sluit
aanloopbane, restaurante, winkels, banke, toilette, motorverhuring, toerisme
intligtingsentrum ens. in.

4
Lughaweterminaal:
‘n Gebou wat die vloei van passasiers deur die proses van instap en afstap
neem. O.R. Tambo Internationale lughawe het ses terminale wat verdeel word
in internasionale-, binnelandse en deurgangsterminale. Dit word verder in
aankoms en vertrek verdeel.

Terminaalgebou

5
Lughawegrondkant: Die kant wat oop is vir passasiers en ander besoekers.
Besoekers kan nie na die lugkant beweeg nie. Areas soos winkels, restaurante
en parkeerareas is aan die grondkant. Grondkant en lugkant word deur die
sekuriteistversperring – genoem die hek - geskei.
Lugkant: Slegs passasiers kan hier kom nadat hulle deur die doeane en
immigrasie en die sekurteitshek beweeg het. Die aanloopbane en
parkeerruimtes vir vleigtuie is aan die lugkant.

Grondkant

Lugkant

6
HEK:
Versperde deurgang wat die grondkant en die lugkant
skei. Die doel is om ongemagtigde persone te
verhoed om aan die lugkant te kom.
Instaphek
Die instaphek is die hek waardeur passassiers beweeg om aan
boord van die vleigtuig te gaan.
Die instapkaartjie sal aantoon watter instaphek gebruik moet
word.

8
Instapkaart
‘n Dokument wat bewys dat ‘n passasier toestemming het
om ‘n spesifieke vlug te haal. Dit bevat die passasier se
naam, naam van die lugredery, vlugnommer, bestemming
van die vlug, vertrektyd, tyd wat passasier aan boord moet
gaan, deur watter hek hy/sy moet instap, sitpleknommer.

ECONOMY

ENGELBRECHT/E MRS
FQTV SA – 32771307/BLUE
KIM
JNB Y
ENGELBRECHT/E MRS
FQTV SA – 32771307/BLUE
KIMBERLEY
JOHANNESBURG

GATES CLOSE 15 MIN PRIOR TO 18 FEBR


DOMESTIC AND 20 MIN PRIOR TO SA 1102 SA 1102 Y 18 FEB 0755
INTERNATIONAL DEPARTURES
05 C 0735 05C XX
ETKT 0834747518251-1
0 0
032 032 Y
PASSENGER TICKET AND BAGGAGE CHECK
Galei
Deel op die vliegtuig waar
die kos en verversings in
yskaste gestoor word.
Die maaltydskinkborde
word hier voorberei
wanneer kos aan
passasiers bedien word.

10
Suurstofmaskers
Val uit bergkompartemente in die plafon van die vleigtuig
wanneer dekompressie plaasvind. Dekompressie is ‘n gebrek
aan suurstof omdat die lugdruk in die kajuit daal.
Suurstofmaskers voorsien ‘n konstante vloei van suustof in
sulke noodgevalle.

11
Vermaak
Films, musiek en rekenaarspeletjies op klein skermpies
agter op die sitplek voor die passasier (ekonomiese klas)
of op groter skerms wt uit die armlening uitkom
(besigheidsklas).

12
Vragruim
‘n Area onder die sitarea van ‘n vleigtuig waar bagasie en vrag
vir die duur van die vlug geberg word.

13
BAGASIEVERVOERBAND

‘n Bewegende vervoerband in die aankomsgedeelte van ‘n


lughawe, waarop passasiers se inbespreekte bagasie wat
in die vragruim was, geplaas word nadat die vlug geland
het. Passasiers moet dan self hul bagasie van die
vervoerband afhaal.

14
Kaapstad Internasionale Lughawe is die hoof lughawe
wat die Wes-Kaap bedien. Dit is die tweede besigste
lughawe in SA en die derde besigste lughawe in Afrika.
BESTE LUGHAWE IN AFRIKA

Accolades for Cape Town


International Airport

Cape Town International Airport has


once again been awarded the Best
Airport in Africa and the Best Airport
in Africa for Staff Service Excellence
at the SKYTRAX World Airport
Awards held on 10 April 2013. The
announcement comes weeks after
the airport was awarded the Best
Airport in Africa award by Airports
Council International.
BIOMETRIESE SKANDEERDER
Hierdie skandeerder gebruik biologiese faktore soos
vingerafdrukke, stem-, oog – en gesigskenmerke wat
uniek aan elke individu is, om mense te identifiseer.
Sodoende kan misdadigers en terroriste uitgeken
word.
SAA takes an innovative leap with
self–service boarding

South African Airways, in conjunction


with Star Alliance and Heathrow
Airport Ltd, has taken an innovative
leap with the introduction of self–
boarding trials in London through the
use of biometric technology.
Although self–boarding is already done in Europe, SAA is the
first airline to use biometric (facial) and passport recognition
all the way from check–in through airport security to boarding.

Volunteers for self–boarding are enrolled by SAA at check–in,


using our special "trial" desks where their passport information
is scanned and a picture taken, which is checked against
Advanced Passenger Profiling information.

The biometrically equipped check–in desks are located in Zone


C at Heathrow International Airport, for validation and boarding
at Gate 48.

This international trial solution is an industry first and an


exciting opportunity for South African Airways and Star
Alliance.
TERMIESEE LIGGAAMSKANDEERDERS

Skandeer die hele liggaam met infrarooi (hitteopsporing).


Dit kan voorwerpe soos klere, plastiek, hout,
keramiekpoeier en metaal opspoor.
METAALVERKLIKKERS
Spoor metaalvoorwerpe soos messe en handwapens op. Daar is deurloop
metaalverklikkers of handmetaalverklikkers.
INLIGTINGVERTOONBORDE
Lugdiens
Vlugnommer
Stad van waarvandaan vertrek
Heknommer
Status van die vlug
Verwagte tyd van aankoms
ELEKTRONIESE INSTAPKAART
Passasiers wat hulle kaartjies met hul selfonee
aanlyn bespreek en betaal, kan vra dat hul kaartjies
na hul selfone gestuur word. Hulle laai hulle
instapkaartjie op hul selfone af en gee dit tydens die
aanboordgaan-proses by die veiligheidsbeheerpunt
in.
PERSOONLIKE DIGITALE ASSISTENTE
‘n PDA is ‘n persoonlike digitale assistent wat aan die web gekoppel kan
word. Selfone en slimfone soos die Blackberry dien as PDA.

PDA laat persone toe om inligting, bv. vlugte, aankoms- en vertrektye ens.,
elektronies te bekom.

You might also like